NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12



Like dokumenter
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DOEL MET KULTUURDEELNAME

Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies Hersien in Januarie 2018

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018)

Gr 12 Wiskunde Nasionale November 2014: Vraestel 1 GR 12 WISKUNDE - EKSAMENVRAESTELLE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127)

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE. Senior fase Graad 7-9

STRUKTUUR VAN DIE KATEGISMUS

LANDBOUWETENSKAPE V1 OKT / NOV EKSAMEN 2014 GRAAD 10

Wat is in die boks? 7. Wat is in die boks? Lees my eers 8

Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit!

TROFEE-WYNSKOU OLD MUTUAL

HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM

Die Heidelbergse Kategismus

DOWNLOAD OR READ : SJOKOLADE PDF EBOOK EPUB MOBI

Ps.119:89. Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5.

Psalm 95(b) Ons eerbiedsbetoon aan die HERE, ons ewige Koning.

Aansoek om Lidmaatskap

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP

KAPTEIN VERDWYN. Onderwysersgids. Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Mees Algemene Vrae. 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie?

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos:

DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015


Subvragen. Overzicht. Hoofdvraag. Patiëntonderzoek - Gedrag. Jorien v.d. Velde Nascholing Psychosen maart

INHOUDSOPGAWE. Inleiding...2. Apostoliese geloofsbelydenis...3. Die twee Sakramente...7. Filippense 2: Apostoliese geloofsbelydenis...

HOOFSTUK 4. Die kern van die konstruktivisme kan, volgens Biggs en Moore (1993 :22), soos volg aangedui word:

Trapkarre. AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad. 18 September

SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE TEKSTE

GASVRYHEIDSTUDIES (Opdateer Oktober 2015) Hierdie dokument moet saam met die volgende dokumente gelees word:

Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf

voete én in trane. Hulle optredes getuig van talent met toneelspel uit die boonste rakke. Die toneelstuk, Strepiespajamas, word as streekswenner

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GASVRYHEIDSTUDIES (Opdateer September 2016)

Uit die hoof se pen...

Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe

Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf

DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*).

Geïntegreerde Jaarverslag 2015

Op die Oog af. MEI April 2014 Bybelse Ete

JAARBOEK Fakulteit Ingenieurswese Voorgraads. DEKAAN: Prof. JIJ Fick

CHASA BEKWAAMHEIDSTOETS LESINGS

HOKKIEDOGTERS 1ste span: St Mary s en St Stithians. 2de span: TUKS-kliniek

Jaarverslag 2008/2009

Psalm 91:1-7 (NLV) Op God kan ek vertrou. 22/08 23/08 25/08 27/08 31/08 1/09 12/09

E-pos asseblief die bewys van die betaling (duidelik gemerk met die skool se naam) ook aan of faks dit na

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SIYANDA DISTRIKSMUNISIPALITEIT TARIEFBELEID

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

1 KONINGS. Inleiding 1 en 2 Konings

BEPLANNINGSTUOIE VAN DIE ~ltejn KAROO VERSLAG STELLENBOSCH. deur. deur Prof. D. Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J.

Vinkie. Laerskool Fairland. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier!

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Spelsimulatie. Co Daatselaar & Niels Tomson LEI/Agrocenter for strategic entrepreneurship 4 november 2008

AANTEKENINGE BY DIE gekonsolideerde finansiële jaarstate (vervolg) vir die jaar geëindig 31 Maart 2014

OLD MUTUAL UNIT TRUSTS BELASTINGVRYE BELEGGING

EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR: 31 JANUARIE 2014

OMSENDBRIEF 26 Augustus 2017

~tu~enternassa keur Inlywingsaksie goe~

31/2018 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING

MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGS BELEID

Die Winsbees The Profit Breed

opleiding op Universiteitsvlak

Vry en volkleur. Ligte, SOMER R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) aksie!

Copyright! All rights reserved Nederlandsk side 1 av 6

INHOUD INLEIDING JARIGE FEES... 2

Bedrogbeleid en -reaksieplan

HOËRSKOOL PORTERVILLE

AANSOEK OM TOELATING

Liewe Ouers Ek wil aan al die onderwysers, leerlinge en ouers van Die Hoërskool Menlopark opreg bedank vir die manier hoe almal my verwelkom het.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Kwartaal1

AANSOEK OM LENING (IN TERME VAN DIE NASIONALE KREDIETWET, 34 VAN 2005)

INHOUD INLEIDING... 1

DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE JAARBOEK SKOOL VIR GENEESKUNDE EERSTE GRADE EN DIPLOMAS

SUID AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL VERENIGING BYLAE A TOT DIE GRONDWET

Hierdie afgelope week was daar weer etlike oomblikke gewees waar ons skool en ons leerders hulle hande kon saamslaan in dankbaarheid en

JUTA SE PARALLEL TAALSERIE (AFRIKAANS EN ENGELS) VIR SUIDAFRIKAANSE SKOLE DEUR H. H. BROODRYK, B.A.,

STUDENT GATEWAY GPS

Innhold. Ka pit tel 1 Inn led ning Barn og sam funn Bo kas opp byg ning... 13

JAARVERSLAG VYFTIG-JARIGE HERDENKINGSJAAR NA GRAAD 12 HERMERKE 2016 JAARVERSLAG 1

ADVERTEERDER: MIDDELEN: DOEL:

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT REËLBOEK

Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Taalimplementeringsplan 2017

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Transkript:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 MEMORANDUM PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

Lewenswetenskappe/V1 2 DoE/Voorbereidende Eksamen 2008 AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.2 1.3 1.4 1.1.1 C 1.1.2 B 1.1.3 B 1.1.4 C 1.1.5 A 1.1.6 B (6 x 2) (12) 1.2.1 replisering 1.2.2 chorion 1.2.3 nukleotied 1.2.4 chromosoom 1.2.5 Down-sindroom 1.2.6 Vrug 1.2.7 Dubbele bevrugting (5 x 1) (5) 1.3.1 B 1.3.2 F 1.3.3 A 1.3.4 J 1.3.5 C (5 x 1) (5) 1.4.1 2 : m-rna 3 : t-rna (2) 1.4.2 CGT TGT AAA (3) 1.4.3 4 : arginien 5 : sisteïen 6 : lisien (3) 1.5 1.5.1 n Verandering in die nukleotied volgorde van DNA/struktuur van n geen. (1) 1.5.2 12% + 0,5% + 0,4% + 0,1% = 13% (2) 1.5.3 Die resultate van die invloed van verskillende X-straal dosisse op die geslags-chromosoommutasies van Drosophila-vlieë.

Lewenswetenskappe/V1 3 DoE/Voorbereidende Eksamen 2008 X-straal dosis (arbitêre eenhede) Persentasie vlieë met geslags-chromosoommutasies 0 0 1 000 1 2 000 2 3 000 3 4 000 4 5 000 5 Puntetoekenning: Opskrif Kolomme benoem Teken tabel Afhanklike veranderlike: linkerkantste kolom 4 of 5 korrek 1, 2 of 3 korrek (6) 1.5.4 Hoe hoër die X-straal dosisse, hoe meer mutasies kom voor. (2) 1.5.5 radioaktiwiteit in die lug Komiese strale vanuit buitenste ruimte Bestraling vanaf die grond en geboue Glim horlosies Kernafval in die lug Afval van kernkragsentrales enige 2 (2) 1.5.6 X-strale kan mutasies veroorsaak, wat ook die DNA van die gamete (spermatosoa en ovums) kan beïnvloed. Hulle kinders kan dan genetiese defekte hê. enige 2 (2) [15] TOTAAL VRAAG 1: 50 TOTAAL AFDELING A: 50

Lewenswetenskappe/V1 4 DoE/Voorbereidende Eksamen 2008 AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 (a) Gebruik om die insuliengeen mee te sny / gebruik om die plasmied by sekere punte te sny / gebruik om die verlangde geen in die vektor (plasmied) te pas. (1) (b) Dit is oopgesny en word as n geenvektor/geendraer gebruik. (1) (c) Gebruik om bakterieë onder optimale toestande te kweek / onder optimum ph, temperatuur en vlakke van voedingstowwe. (1) 2.1.2 proteïensintese. (1) 2.1.3 (a) Die voorraad insulien was beheer deur die vraag na vleis en is nie deur die behoeftes van diabete bepaal nie. / maak meer diere dood Sommige mense was allergies vir insulien wat van diere afkomstig was. Enige EEN nadeel (2) (b) Dit is suiwer menslike insulien; dit bevat geen allergene nie. Dit kon op aanvraag geproduseer word. Enige EEN voordeel (2) [8] 2.2 Diersel gedurende anafase van Meiose II spoel sentromeer chromatied selmembraan sentriool Puntetoekenning: Opskrif 1 Chromosome wat in chromatiedvorm geteken is (geskei van mekaar) 1 Korrekte fase (chromatiede na pole getrek) 1 Korrekte getal chromatiede 1 Korrekte seltipe (geen selwand) 1 Enige TWEE byskrifte 2 [7]

Lewenswetenskappe/V1 5 DoE/Voorbereidende Eksamen 2008 2.3 P 1 Fenotipe Bruin x blou Genotipe Bb x bb Meiose G Bevrugting B; b x b OF gamete B B b Bb Bb b Bb Bb F 1 genotipe Bb bb fenotipe Bruin en blou 2 punt vir korrekte gamete (7) 2.4 2.4.1 Besluit op die groote van die monster Ontwerp table om resultate aan te teken Algemene begrip van oorlobbe geheg en oorlobbe nie geheg aan kop Logistieke (tyd, verantwoordelikhede van elke lid van die groep) (Merk slegs eerste TWEE) (2) 2.4.2 200 (1) 2.4.3 Aanvaar hipotese /Hipotese word nie verwerp nie (1) 2.4.4 140 dogters het oorlobbe wat nie vas is aan die kop nie wat meer is as die 80 seuns (2) 2.4.5 Grooter monster / meer skole / leerders / gemeenskap (2) (Merk slegs eerste EEN) [8] TOTAAL VRAAG 2 : 30

Lewenswetenskappe/V1 6 DoE/Voorbereidende Eksamen 2008 VRAAG 3 3.1 3.1.1 testosteroon (1) 3.1.2 Stiluleer die ontwikkeling van primêre geslags organe /penis en testes Stimuleer die ontwikkeling van sekondêre geslagskenmerke / groei van hare op liggaam/spier ontwikkeling/diep stem (2) 3.1.3 (a) 46 chromosome (b) 23 chromosome (2) 3.1.4 Gedurende profase 1, vanweë chiasmata, vind oorkruising van segmente van chromatiede tussen homoloë chromosome plaas. Dit lei tot nuwe kombinasies van gene in die chromosome van spermselle. Gedurende metafase 1, rangskik die bivalente by die ekwator van die spoel onafhanklik van mekaar. Dit verhoog die potensiële variasie in die spermselle, omdat dit tot verskillende kombinasies van chromosome in die spermselle lei. Maks (3) [8] 3.2 1. X H Y 2. X H X h 3. X h Y 4. X H X h (8) 3.3 3.3.1 50 leerders (1) 3.3.2 Resultate van opname i.v.m. mense se houdings en menings oor albinisme Getal mense/ leerders 45 40 35 30 25 20 15 10 5 0 1 2 3 Vrae Ja Nee

Lewenswetenskappe/V1 7 DoE/Voorbereidende Eksamen 2008 Rubriek vir die toekenning van punte van die grafiek Korrekte tipe grafiek 1 Opskrif van grafiek 1 X-as: Korrekte byskrif en wydte van kolomme 1 Y-as: Korrekte byskrif en geskikte skaal 1 Plot van kolomme 1: 1-2 kolomme korrek 2: 3-4 kolomme korrek 3: 5-6 kolomme korrek Let Wel: Verkeerde tipe grafiek geteken: verloor punte vir korrekte tipe grafiek, sowel as vir teken van kolomme. As die grafieke nie op dieselfde assestelsel geteken is nie, merk slegs die eerste grafiek deur van die gegewe kriteria gebruik te maak. (7) 3.3.3 (1) Die oorgrote meerderheid hoërskoolleerders (80%) het n wanpersepsie van die oorsaak van hierdie toestand. Hulle blameer slegs die moeder, alhoewel dit ook n vaderlike - oorsprong kan hê. (2) 60% van die leerders wat aan die ondersoek deelgeneem het, glo dat albinisme n skande vir die familie en vir die gemeenskap is. (3) n Groot hoeveelheid van hierdie leerders (90%) het aangedui dat hulle nie aan n albino sal werk verskaf nie. Hulle houdings is bewyse van wanopvattings oor die oorsake van albinisme asook die vermoëns van hierdie mense (6) [14] TOTAAL VRAAG 3: 30 TOTAAL AFDELING B: 60

Lewenswetenskappe/V1 8 DoE/Voorbereidende Eksamen 2008 AFDELING C VRAAG 4 4.1 4.1.1 Dag 13/14 (1) 4.1.2 1 C (2) 4.1.2 Die veranderlikes moet gekontroller word vir meer akkurate resultate / meer betroubare / meer wetenskaplik korrekte resultate. (2) 4.1.4 (a) Josephine ; basale liggaamstemperatuur bly hoog na ovulasie. (2) (b) Die vrou bepaal haar basale liggaamstemperatuur daagliks en let op veranderinge rondom ovulasie. Die paartjie vermy seksuele omgang gedurende die vrugbare periode, wat vier dae voor én na ovulasie kan wees. (2) (c) Basale liggaamstemperatuur kan verander as gevolg van siekte. (2) (Merk slegs eerste antwoord) 4.1.5 (a) Dag 6 / dag 17 (2) (b) 32 arbitêre eenhede (2) (c) Die progesteroonvlak bly hoog. (2) [17] 4.2.1 A : Plasenta B : Naelstring D : Vagina (3) 4.2.2 Beskerm die embrio teen meganiese skokke Fetus kan vrylik rond beweeg sonder druk en deur gravitasie beinvloed Voorkom groot temperatuur skommelinge in die fetus (Merk SLEGS eerste TWEE) (2) 4.2.3 Amniosintese (1) 4.2.4 Sametrekking van die spierwand van die uterus druk die fetus na buite /asook die plasenta en naelstring /nageboorte (2) [8]

Lewenswetenskappe/V1 9 DoE/Voorbereidende Eksamen 2008 4.3 4.3.1 Moontlike redes vir aanneming: Die biologiese ma van die kind kan nie melk, doeke, medisyne, voedsel vir die baba bekostig nie; aanneming deur ander ouers sal voorsien in die basiese fisiese behoeftes van die kind. Emosionele sorg en ondersteuning vir die baba sal beter by die nuwe ouers as by die biologiese ma wees omdat sy self onder finansiële druk verkeer. Op die lang termyn, sal opvoedkundige geleenthede ook beter beplan kan word om n rooskleurige toekoms vir die kind te verseker. Die aannemingsproses is wettig en word gereguleer om te verseker dat die nuwe én die biologiese ouers se onderskeie kulture verenigbaar is. Aanneming in n stabiele huis sal die lewenskwaliteit van die aangenome kind verbeter. Dit is voordelig om beter langtermyn verhoudings en beter werksgeleenthede te verseker. Aanneming van n kind kan die lewens van kinderlose egpare verbeter. Enige ander aanvaarbare rede. Enige 4 x 2 (8) OF Moontlike redes teen aanneming: Beide biologiese moeder en kind sal emosionele trauma en skeidingsangs mag ervaar. Die aanneemouers mag nie dieselfde kultuur, taal of lewenstandaarde hê nie. Dit mag die vorming van n band tussen ouers en kind negatief beïnvloed. Die houdings van die gemeenskap jeens aanneming mag negatief wees ; die kind mag n negatiewe selfbeeld ontwikkel. Deur haar eie kind groot te maak, mag vir die biologiese moeder nuwe sin in haar bestaan gee en die lewenskwaliteit van beide verbeter. Deur haar eie baba te borsvoed en te versorg, kan die biologiese moeder bydra om die gesondheid van die baba te verbeter. Enige ander aanvaarbare rede. Enige 4 x 2 (8)

Lewenswetenskappe/V1 10 DoE/Voorbereidende Eksamen 2008 4.3.2 Gevolge Kind kan gebore word met Fetalalkohol sindroom/fas (1) Simptome Verstandelike vertraging. Mikrosefalie (klein kop/brein). Gedragsprobleme soos hiperaktiwiteit en swak konsentrasie. Verminderde groeitempo wat na geboorte ook swak groei tot gevolg het. Swak spiertonus. Afgeplatte gesig (swak ontwikkelde wangbene), lang dun bolip, kort na bo gebuigde neusie en somtyds n gesplete verhemelte. Enige (3) [12] ASSESSERING VAN DIE AANBIED VAN DIE OPSTEL PUNTE BESKRYWINGS 3 Goed gestruktureerd demonstreer insig en begrip van die vraag. 2 Enkele gapings in die logiese vloei van die antwoord. 1 Beantwoord, maar met betekenisvolle gapings in die logiese vloei van die antwoord. 0 Nie probeer / niks geskryf anders as net die vraagnommer nie. (3) [15] TOTAAL VRAAG 4: 40 TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 150