Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Taalimplementeringsplan 2017
|
|
|
- Jorun Eggen
- 9 år siden
- Visninger:
Transkript
1 Fakulteit Taalimplementeringsplan 2017 Inhoudsopgawe 1 Taalbeleid Voorgraadse programme Nagraadse programme Interne kommunikasie Ander taalintervensies... 3 Bylae A: Besonderhede oor taal in modules
2 1 Taalbeleid Die Fakulteit se Taalimplementeringsplan vir 2017 is opgestel ooreenkomstig die Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch wat die Universiteitsraad op 22 Junie 2016 goedgekeur het. 2 Voorgraadse programme Hierdie plan gee uitvoering aan die bepalings in artikel van die Taalbeleid, in die besonder en , oor die hele spektrum van gefasiliteerde leergeleenthede in die Fakulteit. Voormelde bepalings dien dan ook as die akkuraatste samevatting van die Fakulteit se taalimplementering vir Wat betref, is n versoek vir tolking in eerstejaarmodules ooreenkomstig die beleidsvereiste gerig, maar weens die toename in versoeke vir tolking in 2017 beskik die US nie tans oor die hulpbronne om aan die Fakulteit se versoek te voldoen nie. Alle (eerstejaar)lesings word opgeneem in die taal waarin dit aangebied word. Hierdie opnames word alles op SUNLearn beskikbaar gestel sodat studente in enige stadium weer daarna kan kyk en die materiaal kan hersien. n Aantal lesingopnames is in sowel Engels as Afrikaans beskikbaar. Toepaslike gefasiliteerde leergeleenthede buite lesingtyd word vir verdere toeligting vir studente in alle modules aangebied. Die enigste beperking op die voorsiening van hierdie geleenthede in die student se voorkeurtaal is die dosent se taalvaardigheid. Op ons kliniese opleidingsplatform steun ons op die taal wat in kliniese dienslewering gebruik word, wat gewoonlik deur die taal van die gesondheidsfasiliteit, die betrokke klinikus en die studentegroep bepaal word. Die persentasie studente in die Fakulteit wie se huistaal as Engels aangedui word, neem steeds toe: Afrikaans 46,3% 41,9% 42,4% 36,8% 34,6% 32,7% Engels 38,5% 40,5% 44,4% 50,1% 52,4% 53,4% Afr/Eng 5,6% 6,9% 1,3% 0,7% 0,2% 0,1% Ander amptelike SA tale 7,2% 8,5% 9,6% 10,2% 10,5% 11,5% Ander 2,3% 2,3% 2,3% 2,3% 2,3% 2,3% Tabel 1: Huistaal van voorgraadse studente in die Fakulteit Soos die Excel-sigblad Taalspesifikasie VG (nuwe taalopsies) v8 aandui, kies alle modules in die Fakulteit dus DIESELFDE klasgroep (sien bylae A). 2
3 Met die toenemende getal akademiese personeellede wat eksamenvraestelle in Engels opstel, sal ons voortgesette ondersteuning met die vertaling daarvan in Afrikaans benodig. 3 Nagraadse programme Ooreenkomstig artikel van die beleid word die modules in Engels aangebied. Op ons kliniese opleidingsplatform steun ons weereens op die taal wat in kliniese dienslewering gebruik word. Dit word gewoonlik deur die taal van die gesondheidsfasiliteit, die betrokke klinikus en die studentegroep bepaal. 4 Interne kommunikasie Ons sal ons deur artikel 7.2 van die beleid laat lei. 5 Ander taalintervensies n Aantal inisiatiewe is reeds van stapel gestuur om studente se Xhosakommunikasievermoë met pasiënte te verbeter. Dit sal steeds in ál vyf ons voorgraadse programme aangebied word. Hierdie inisiatiewe word hoofsaaklik behartig deur die Taalsentrum, wat tersaaklike opleiding in kliniese kommunikasievaardighede voorsien. n Noemenswaardige verwikkeling in hierdie verband is die opwindende inisiatief deur me Fezeka Sikele (ons Fakulteit se verteenwoordiger van die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum) om n elektroniese fraseboek te ontwikkel wat MB,ChB-studente gedurende kliniese konsultasies met kliniese kommunikasiefrases in Xhosa bystaan. Wat die boek veral waardevol maak, is dat dit oor n klankfunksie beskik om korrekte uitspraak aan te help. Uit ons gesprekke met voorgraadse studente oor die afgelope paar weke, sowel as die vertoë deur die Tygerbergstudenteraad, blyk daar n groot behoefte te wees aan die versterking van hierdie inisiatief vir die verwerwing van kliniese kommunikasievaardighede in Xhosa. Studente word in kennis gestel en ook aangemoedig om gebruik te maak van die dienste van die Taalsentrum wat betref ondersteuning met akademiese skryfwerk, veral in gevalle waar studente nie in hulle huistaal skryf nie. Die groot projek om bestaande onderrigmateriaal in die Fakulteit in sowel Engels as Afrikaans beskikbaar te stel, is nou grotendeels voltooi. Voortaan kan die Fakulteit moontlik voortgesette ondersteuning met vertaling vereis namate nuwe onderrigmateriaal ontwikkel word. Julia Blitz Visedekaan: Leer en Onderrig 6 Februarie
4 Appendix A: Besonderhede oor taal in modules Departement Module 2017 Aanbiedingstaal 2016 nuut Anatomie en Histologie Anatomie (Agb) 141 Anatomie en Histologie Anatomie (Agb) 211 Anatomie en Histologie Anatomie (Agb) 131 Anatomie en Histologie Anatomie (Agb) 278 Anatomie en Histologie Anatomie 214 Anatomie en Histologie Anatomie 244 Anatomie en Histologie Anatomie 314 Anatomie en Histologie Anatomie 324 Anatomie en Histologie Anatomie 344 Anatomie en Histologie Anatomie 364 Anatomie en Histologie Basiese Anatomie 197 Anatomie en Histologie Anatomie en Histologie Anatomiese Patologie Neuro-Anat En Klin Neurologie 372 Toeg Anatomie (Spr En Gehoor) 117 Patologie Aanvgesondhberoepe 324 Anestesiologie en Kritieke Sorg Anestesiologie 471 Arbeidsterapie Arbeidsterapie Arbeidsterapie 178 Arbeidsterapie (Elektief) 111 Arbeidsterapie Arbeidsterapie 278 Arbeidsterapie:Prakties Arbeidsterapie 374 Arbeidsterapie:Prakties Arbeidsterapie 478 Arbeidsterapie Arbeidsterapie:Teorie 374 Arbeidsterapie Arbeidsterapie:Teorie 484 Arbeidsterapie Navorsingsmet In Arbeidsterapi 344 Aanbiedingstaal 2017 nuut 4
5 Arbeidsterapie Chirurgie Chirurgie Dermatologie Navorsingsmet In Arbeidsterapi 482 Algemene Chirurgie (Elektief) 111 Patologie Aanvgesondhberoepe 334 Dermatologie (Elektief) 111 Anatomiese Patologie 221 (Elektief) 111 Praktykvoering 474 wetenskap 152 wetenskap 272 Kliniese 254 Kliniese 374 Kliniese 474 Gemeenskapsgesondheid Gemeenskapsgesondheid Navorsingsmetodiek (Fisio) 372 Navorsingsmetodiek (Fisio) 472 Patologie Aanvgesondhberoepe 312 Toegepaste 373 Toegepaste 473 Patologie Aanvgesondhberoepe 254 Patologie Aanvgesondhberoepe 354 Basiese Terapeutiese Beginsels 198 Basis En Siekteprosesse 141 Basis En Siekteprosesse 198 Beginsels Van Terapie 141 5
6 Biologie (Geneeskunde) 197 Die Vel 471 Elektief 441 Elektief 541 Dr As Veranderingsagent In Gem 511 Endokriene Sisteem 271 Etiek 511 Gesondheid In Konteks 111 Gesondheidsbestuur 511 Hematologiese Sisteem 371 Infeksies En Kliniese Immunolo 471 Inl Bewysgebaseerde Praktyke 197 Inl Tot Die Gesondheidswetensk 198 Inleiding Tot Kliniese Geneesk 141 Inleiding Tot Kliniese Geneesk 271 6
7 Kardiovaskulêre Sisteem 271 Kliniese Farmakologie 511 Kliniesegeneeskunde- Blootstel 654 Laat- Kliniese Rotasies 541 Laat- Kliniese Rotasies 678 Lewensv En -Funkie Klin Belang 111 Middel- Kliniese Rotasies 471 Middel- Kliniese Rotasies 511 Muskuloskeletale Sisteem 371 Neurowetenskappe 371 Persoonlike En Prof Ontw 111 Praktiese Blootstelling 198 Reproduktiewe Sisteem 271 Respiratoriese Sisteem 271 Spysverteringsisteem 271 7
8 Strategiese Kommunikasie 199 Urogenitale Sisteem 271 Vroeë Kliniese Rotasies 371 Geneeskundige Fisiologie Basiese Fisiologie 198 Geneeskundige Fisiologie Fisiologie (Agb) 278 Geneeskundige Fisiologie Fisiologiese Biochemie 142 Geneeskundige Mikrobiologie Geregtelike Geneeskunde Interne Geneeskunde Geneeskundige Mikrobiologie 142 Geregtelike Geneeskunde 471 Gastroënterologie (Elektief) 111 Interne Geneeskunde Interne Geneeskunde (Elektief) 111 Interne Geneeskunde Kardiologie (Elektief) 111 Interne Geneeskunde Neurologie (Elektief) 111 Kardiotorakale Chirurgie Kardiotorakale Chir (Elektief) 111 Bestuursbeginsels 377 Biostatistiek En Epidemiologie 322 Etiek En Menseregte 214 Etiek En Menseregte 341 Gemeenskapsvoeding 244 Gemeenskapsvoeding 376 Gemeenskapsvoeding 478 Navorsingsmetodiek 312 Navorsingsmetodiek 478 Praktykopleiding (Dieetkunde) 272 Praktykopleiding (Dieetkunde) 374 8
9 Sielkunde Vir Gesondheidswet 242 Terapeutiese Voeding 244 Terapeutiese Voeding 378 Terapeutiese Voeding 478 Toegepaste Voedselwetenskap 254 Voeding 142 Voeding In Lewensiklus 214 Voedingstatusbepaling 2XX Voedsel 144 Voedseldiensbestuur 476 Noodgeneeskunde Voedselproduksie En - Sisteme 214 Noodgeneeskunde (Elektief) 111 Oor- Neus- en Oor Neus En Keel (Elektief) Keelheelkunde 111 Ortopedie Ortopedie (Elektief) 111 Pediatrie en Kindergesondheid Pediatrie (Elektief) 111 Plastiese en Plast Rekon Chir (Elektief) Rekonstruktiewe Chirurgie 111 Psigiatrie Psigiatrie (Elektief) 111 Radiodiagnose Radiologie (Elektief) 111 Gehoorterapie Gehoorterapie Gehoorterapie Gehoorterapie Gehoorterapie Skripsie 472 Kliniese Spraakheelkunde 184 Kliniese Spraakheelkunde 274 Kliniese Spraakheelkunde 374 Kliniese Spraakheelkunde 474 Gehoorterapie Spraakheelkunde 121 Gehoorterapie Spraakheelkunde 122 Gehoorterapie Spraakheelkunde 142 9
10 Gehoorterapie Spraakheelkunde 162 Gehoorterapie Spraakheelkunde 211 Gehoorterapie Spraakheelkunde 222 Gehoorterapie Spraakheelkunde 242 Gehoorterapie Spraakheelkunde 251 Gehoorterapie Spraakheelkunde 252 Gehoorterapie Spraakheelkunde 278 Gehoorterapie Spraakheelkunde 331 Gehoorterapie Spraakheelkunde 332 Gehoorterapie Spraakheelkunde 364 Gehoorterapie Spraakheelkunde 378 Gehoorterapie Spraakheelkunde 411 Gehoorterapie Spraakheelkunde 413 Gehoorterapie Spraakheelkunde 478 Verloskunde en Ginekologie Geneeskundige Fisiologie Verlosk En Ginekol (Elektief) 111 Grondbeginsels van Fisiologie 1XX Palliatiewesorg 371 #N/A #N/A 10
Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe
2018 Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Akademiese Programme en Fakulteitsinligting JAARBOEK DEEL
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD NOVEMBER 27 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN E: 3 Hierdie nasienriglyne bestaan uit bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 27) ALGEMENE RIGLYNE
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MEMORANDUM
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID MEMORANDUM PUNTE: 100 SIMBOOL A CA C J M MA P R RT/RG S SF O VERDUIDELIKING Akkuraatheid Akkuraatheid Herleiding/Omskakeling
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag. MIDDAGSESSIE Afrikaans Eerste
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT REËLBOEK
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE REËLBOEK NAGRAADSE GRADE EN DIPLOMAS 2014 DEKAAN: PROF GJ VAN ZYL FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE KAMER D202 TELEFOONNOMMER 051 405 3012
opleiding op Universiteitsvlak
Terminologie-opleiding opleiding op Universiteitsvlak Dr Mariëtta Alberts Bestuurder: Standaardisering en Terminologie-ontwikkeling ontwikkeling PanSAT Oorsig van referaat: Inleiding Huidige Leksikografie-,
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK
SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 16
Mees Algemene Vrae. 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie?
Mees Algemene Vrae 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie? WIETA is n multi-belanghebberinisiatief en ons raadslede verteenwoordig n bestuurstruktuur wat poog om lede-belanghebbers wat aktief in
JAARBOEK Fakulteit Ingenieurswese Voorgraads. DEKAAN: Prof. JIJ Fick
JAARBOEK 2007 Fakulteit Ingenieurswese Voorgraads DEKAAN: Prof. JIJ Fick This Calendar is published in Afrikaans because Afrikaans is the medium of instruction on the Potchefstroom Campus. Correspondence
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE SKOOL VIR AANVULLENDE GESONDHEIDSBEROEPE REËLBOEK VOORGRAADS 2016 DEKAAN: PROF GJ VAN ZYL FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE INHOUD 2 Bladsy
Trapkarre. AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad. 18 September
Trapkarre 2010 AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad 18 September Reëls & Regulasies 1. VOORWAARDES VIR DEELNAME Spanne moet ʼn inskrywingsvorm inhandig by die ISR kantoor tesame met hul registrasiefooi
DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE JAARBOEK SKOOL VIR GENEESKUNDE EERSTE GRADE EN DIPLOMAS
DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE JAARBOEK SKOOL VIR GENEESKUNDE EERSTE GRADE EN DIPLOMAS 2013 DEKAAN: PROF GJ VAN ZYL FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE KAMER D202 TELEFOONNOMMER:
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring Senior fase Graad 7-9 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING GRAAD 7-9 AFRIKAANS
JAARBOEK Fakulteit Natuurwetenskappe Voorgraads. DEKAAN: Prof. dr. J.J. Pienaar
JAARBOEK 2007 Fakulteit Natuurwetenskappe Voorgraads DEKAAN: Prof. dr. J.J. Pienaar This Calendar is published in Afrikaans because Afrikaans is the medium of instruction on the Potchefstroom Campus. Correspondence
MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGS BELEID
MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) INHOUDSOPGAWE 1. Aanhef... 3 2. Beginsels... 3 3. Prestasie bestuur... 3 4. Definisies... 4 5. Plig om skulde
Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127)
Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127) 4 My hart sê my, omring deur donkerhede: / O soek die HEER, die bron van lig en krag. Ek soek u aangesig in my gebede; / verberg dit nie wanneer ek op U wag.
God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige.
God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige. Efesiërs 4:11-16 (NLV) 11 Hý het sommige as apostels gegee, ander as profete, ander as evangeliste, en ander as herders en leraars, 12 om God
DOEL MET KULTUURDEELNAME
MERIETE - KULTUUR 1. DOEL MET KULTUURDEELNAME Ons missie by L/S ELARDUSPARK is Die skool waar leerlinge toegerus word Om as n gebalanseerde volwassene die eise van die samelewing te kan aandurf, is dit
Geïntegreerde Jaarverslag 2015
Geïntegreerde Jaarverslag inhoudsopgawe 1 oor hierdie verslag 2 oor ons 4 ons besigheidsmodel 6 skakeling met ons belanghebbendes 8 ons strategie 10 boodskap van die voorsitter en Groep besturende direkteur
Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies Hersien in Januarie 2018
Bellrylaan Noordheuwel 1739 Privaatsak x2032 Krugersdorp 1740 Tel: (011) 954 1032 (011) 954 1056/7 Faks: (011) 954 1033 [email protected] www.nories.co.za Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING
ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 JUNIE 2015 GRAAD 7 PUNTE: 65 TYDSDUUR: 1½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. ALGEMENE INLIGTING Hierdie vraestel bestaan
DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*).
DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*). 1. DlE E V A N G ELIE V O LG EN S M A T T H E U S. Die ou Hieronymus wat horn feitlik lewenslank besig gehou het met die
GRAAD 12 SEPTEMBER 2015
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 ANALISE VAN VRAESTEL AFDELING A OPSTEL
Gr 12 Wiskunde Nasionale November 2014: Vraestel 1 GR 12 WISKUNDE - EKSAMENVRAESTELLE
V Gr Wiskunde Nasionale November 0: Vraestel GR WISKUNDE - EKSMENVRESTELLE NSINLE NV 0 V J mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik, tens anders vermeld.
Aansoek om Lidmaatskap
Bekostigbaar Verstaanbaar Betroubaar Dienslewering Gebruik slegs swart ink. Vul hoofletters in die spasies in. Gebruik slegs een karakter per blokkie. Laat een blokkie oop tussen woorde. Waar nodig, merk
Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018)
Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018) Algemene inligting: 1. Die kriteria is op hersiening geneem en goedgekeur in Januarie 2018 deur die kultuur bestuur van Hoërskool Noordheuwel. 2. Groepwerk
Wat is in die boks? 7. Wat is in die boks? Lees my eers 8
TomTom Naslaangids Inhoud Wat is in die boks? 7 Wat is in die boks?... 7 Lees my eers 8 Posisionering van die toestel... 8 Installeer in jou motor... 8 Skakel aan en af... 9 Opstelling... 9 GPS-ontvangs...
Ps.119:89. Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5.
1 Ps.119:89 Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5. Inleiding: Welkom by die nuwe Torahsiklus. Ter wille van hulle
Jaarverslag 2008/2009
Jaarverslag 2008/2009 Wynbedryf SA Jongwynskou Agri-Expo het opgetree as gasheer met die aanbieding van die 2008 SA Jongwynskou. n Totaal van 2036 jongwyne is deur 179 kelders ingeskryf. Beoordeling van
Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE. Senior fase Graad 7-9
Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE Senior fase Graad 7-9 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING GRAAD 7-9 wiskunde KABV Departement van Basiese
GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER
Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit!
Werkboek Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit! INHOUDSOPGAWE 1. Hoe werk die Bybel? 2. Vinnige verwysings na spesifieke gedeeltes in die Bybel 3. Werkstukke 3.1 Aktiwiteit 1 Enige ware God 3.2
SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE TEKSTE
SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS AFRIKAANS HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE
Vry en volkleur. Ligte, SOMER R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) aksie!
Vry en volkleur SOMER 2014 R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) Ligte, aksie! DIE LEWE BEHOORT IN OOMBLIKKE GEMEET TE WORD, NIE MINUTE NIE. Dit is nie die minute, ure of dae van jou vakansie wat jy onthou
KAPTEIN VERDWYN. Onderwysersgids. Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word.
1 KAPTEIN VERDWYN Onderwysersgids Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word. 2 Inhoud Inleiding... 3 Samestelling van n boek... 4 Die voorblad... 4 Die titel... 5 Die skrywer...
HOOFSTUK 4. Die kern van die konstruktivisme kan, volgens Biggs en Moore (1993 :22), soos volg aangedui word:
HOOFSTUK 4 LEERTEORIEe ONDERLIGGEND AAN DIE LEERBENADERINGSKONSEPTE 4.1 INLEIDING Diep-, onafhanklike en kooperatiewe leerbenaderingskonsepte, beskryf leer as 'n konstrueringsproses. Dit word deur Biggs
DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS
DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS Inleiding Die Eerste Brief aan Timoteus maak saam met 2 Timoteus en Titus deel uit van die sogenaamde Pastorale Briewe. Hierdie briewe word so genoem, omdat hulle bedoel was
STRUKTUUR VAN DIE KATEGISMUS
1 Inleiding Die Heidelbergse Kategismus is aanvanklik in 1563 te Heidelberg, Duitsland opgestel deur Zacharias Ursinus en Caspar Olevianus. Die doel daarvan was om gebruik te word as n leerboek vir die
STUDENT GATEWAY GPS
2 Inhoud Inhoud 2 Inleiding Wat is die GPS en hoekom is dit belangrik? 5 Wat is n Universiteit en wat maak ek hier? 5 Rektoraat 6 Jou Kampusoorlewingspakket Algemene Universiteitsterminologie 10 Lokaalafkortings
HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM
HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM h/v Strand en Kollegeweg, Labiance, Bellville 7530 Telefoon: +27 (0)21-948-6951; Faks: +27 (0)21-946-3752 e-pos: [email protected] www.htsbellville Naam
AANSOEK OM LENING (IN TERME VAN DIE NASIONALE KREDIETWET, 34 VAN 2005)
Vir Kantoorgebruik EK N. 1 Vir Kantoorgebruik Webadres: www.sambakoop.com Epos adres: [email protected] Charlotte Maxekestraat 146 Posbus 911 Bloemfontein 9300 T: 051 448 0111 F: 051 430 7564 BLOEMFONTEIN
DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP
1 FINANSIËLE EKENINGKUNDE 300 IAS 33, Verdienste per aandeel Aantekeninge en klasvoorbeelde L Kotze DEPATEMENT EKENINGKUNDE UP A. Dividend per aandeel IAS 1, par 107, vereis dat die totale bedrag dividende
Bedrogbeleid en -reaksieplan
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Interne Ouditeenheid Bedrogbeleid en -reaksieplan Dokumenttipe: Beleid Dokumentnommer: Rt 378/15 Beleidkategorie: Beheer en bestuur Die Universiteit het n 24-uur- Etiekblitslyn
TROFEE-WYNSKOU OLD MUTUAL
OLD MUTUAL TROFEE-WYNSKOU 2016 BEOORDELING Sperdatum vir die indiening van inskrywingsvorms en alle dokumentasie: 18 MAART Sperdatum vir betaling van fooie op faktuur: 8 APRIL Aflewering van wynmonsters:
INHOUDSOPGAWE. Inleiding...2. Apostoliese geloofsbelydenis...3. Die twee Sakramente...7. Filippense 2: Apostoliese geloofsbelydenis...
1 INHOUDSOPGAWE GELOOFSHANDLEIDING Inleiding...2 Apostoliese geloofsbelydenis...3 Die twee Sakramente...7 Filippense 2: 5-11...9 ALGEMENE GELOOFSBELYDENISSE Apostoliese geloofsbelydenis...10 Geloofsbelydenis
Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe Jaarboek 2008 Deel 4: Landbouwetenskappe: Voorgraadse Programme
Fakulteit Natuur- en wetenskappe Jaarboek 2008 Deel 4: wetenskappe: Voorgraadse Programme Dekaan Professor H.D. van Schalkwyk Biologiegebou 9 Telefoon: 051 401 2322 Faks: 051 401 3728 E-pos: dean.sci@ufs
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN OCTOBER / NOVEMBER 2005 OKTOBER / NOVEMBER 2005 BEDRYFSEKONOMIE SG TYD: 3 uur PUNTE: 300 INSTRUKSIES: Beantwoord SES vrae, Vraag 1 (verpligtend)
Psalm 91:1-7 (NLV) Op God kan ek vertrou. 22/08 23/08 25/08 27/08 31/08 1/09 12/09
24/2018 Liewe Ouers Die Korowai-stam van Indonesië het tot relatief onlangs nog, in tot 45 meter hoë boomhuise gewoon, buite die bereik van roofdiere en vyandige stamme. Hierdie hout wolkekrabbers in die
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 2011 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 4 bylaes. Wiskundige Geletterdheid/V2 2 DBE/November
Die Heidelbergse Kategismus
Die Heidelbergse Kategismus Sondag 1 Vraag 1: Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe? Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe (a) nie aan myself (b) nie, maar aan my getroue Verlosser,
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 23 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek. Rekeningkunde 2 DBE/Feb. Mrt.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2014 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/November 2014 INSTRUKSIES EN INLIGTING
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
GRD 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 12 LNDOUWETENSKPPE V1 NOVEMER 2014 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. Landbouwetenskappe/V1 2 DE/November 2014 INSTRUKSIES EN INLIGTING
BEPLANNINGSTUOIE VAN DIE ~ltejn KAROO VERSLAG STELLENBOSCH. deur. deur Prof. D. Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J.
BEPLANNNGSTUOE VAN DE ~ltejn KAROO VERSLAG deur p. E. deur Prof. D. Page) Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J. Pretorius J. de M. Ehlers nstituut vir Beplanningsnavorsing Universiteit van
1 KONINGS. Inleiding 1 en 2 Konings
1 KONINGS Inleiding 1 en 2 Konings Die naam 1 en 2 Konings is 'n vertaling van die Hebreeuse naam van die twee boeke, en hou verband met die hooffigure daarin, naamlik die konings van Israel en Juda. Hierdie
HOËRSKOOL PORTERVILLE
HOËRSKOOL PORTERVILLE Posbus 22 6810 Tel: (022) 931 2174 Faks: (022) 931 3321 e-pos: [email protected] 28 Maart 2014 Kwartaalbrief 1/2014 Geagte Ouers UIT DIE SKOOLHOOF SE PEN Hiermee wil ek
Tentativt forslag til rammetimeplan for bachelordelen av kiropraktorutdanningen
: Tentativt forslag til rammetimeplan for bachelordelen av kiropraktorutdanningen 1. semester Felles medisin og kiropraktikk 1. semester består av 4 emneområder: Examen philosophicum Human biologi Individ
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V NOVEMBER 011 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool A CA C J M MA P R RT/RG S SF O Verduideliking Akkuraatheid Metode met akkuraatheid Herleiding
Op die Oog af. MEI April 2014 Bybelse Ete
Op die Oog af MEI 2014 18 April 2014 Bybelse Ete In hierdie uitgawe Voorbladnuus Kwinkslae uit die Skrif Trustee Bedrywighede Aan die woord Diere Maniere Krieketuitdaging KVV Mediese Manewales Die Dankfees
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 MEMORANDUM PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 DoE/Voorbereidende
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 23 bladsye. 2 DRAMATIESE KUNSTE (NOVEMBER 2013) ALGEMENE OPMERKING VIR EKSAMINATORS/OPVOEDERS:
Hoërskool Dr. E.G. Jansen
1 Hoërskool Dr. E.G. Jansen Prysuitdeling Reglement 1 2 Prysuitdelingsreglementsopgawe 1. Reglement 1.1 Die uitvoerende komitee 4 1.2 Personeel 4 1.3 Finansies 4 2. Tipes toekennings 4 3. Algemene vereistes
GASVRYHEIDSTUDIES (Opdateer September 2016)
19/1 GASVRYHEIDSTUDIES (Opdateer September 2016) Hierdie dokument moet saam met die volgende dokumente gelees word: 1. Die IEB-handleiding vir die Moderering van Skoolgebaseerde Assessering (SGA) Opdateer
GASVRYHEIDSTUDIES (Opdateer Oktober 2015) Hierdie dokument moet saam met die volgende dokumente gelees word:
19/1 GASVRYHEIDSTUDIES (Opdateer Oktober 2015) Hierdie dokument moet saam met die volgende dokumente gelees word: 1. Die IEB-handleiding vir die Moderering van Skoolgebaseerde Assessering (SGA) Opdateer
TE WEET. 28 Jan. 3 Feb. 2018
TE WEET 28 Jan. 3 Feb. 2018 NEDERDUITSCH HERVORMDE GEMEENTE NELSPRUIT God se gemeente wat aanbid, omgee en dien OGGENDDIENS Sondag 28 Januarie 2018 Ds. Eksteen Botes Votum en seën Lofgesange Ps. 100: 1,
SUID AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL VERENIGING BYLAE A TOT DIE GRONDWET
-1- SUID AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL VERENIGING BYLAE A TOT DIE GRONDWET HUISHOUDELIKE REËLS MET LAASTE WYSIGINGS JULIE 2014 -2- INHOUDSOPGAWE 1. DOELSTELLINGS MET HUISHOUDELIKE REËLS 2. AFFILIASIE
SPORTTOER: SKOOLVAKANSIE:
2014-03-14 Geagte Ouer/Voog OMSENDBRIEF 2 (2014) Ons gee graag die volgende inligting rakende skoolaktiwiteite na u deur. Ons hoop om u te sien by die aktiwiteite en dat u en u kinders dit gaan geniet.
AANSOEK OM TOELATING
AANSOEK OM TOELATING LEERDERBESONDERHEDE Leerdernommer Geboortedatum Graad en klas Geboortename ID-foto Geslag Vroulik foon Burgerskap Kerkverband SKOOLBESONDERHEDE Inskryfdatum Onderrigtaal Afrikaans
voete én in trane. Hulle optredes getuig van talent met toneelspel uit die boonste rakke. Die toneelstuk, Strepiespajamas, word as streekswenner
22/2018 Liewe Ouers Televisie het Suid-Afrika eers werklik in 1976 bereik en ons is voorgestel aan moontlikhede van ʼn skerm in die huis waarin oneindige sfere van inligting, vermaak en kennis opgesluit
JAARVERSLAG VYFTIG-JARIGE HERDENKINGSJAAR NA GRAAD 12 HERMERKE 2016 JAARVERSLAG 1
JAARVERSLAG 2016 NA GRAAD 12 HERMERKE VYFTIG-JARIGE HERDENKINGSJAAR 2016 JAARVERSLAG 1 ALGEMENE INLIGTING LEERDERTAL : 10 DE SKOOLDAG : 2016 Seuns Dogters Totaal Gr 8 98 92 190 Gr 9 82 57 139 Gr 10 88
~tu~enternassa keur Inlywingsaksie goe~
STUDENTEBLAD van die P.U. Vlf U.H.O. DEEL XI. Woe.nsdag, 9 Mei, 1956. Nr. 4. ~tu~enternassa keur Inlywingsaksie goe~ geniet groot steun Op die Massavergadermg wat up Maandagaand, 30 Aprd gehou is, her
Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos:
Ander boeke in dié reeks Waarskuwing!! Alle regte voorbehou volgens die Suid-Afrikaanse kopiewet. Geen gedeelte van hiedie boek mag gereproduseer word deur fotokopiëring of enige ander metode sonder skriftelike
INHOUD INLEIDING... 1
INHOUD INLEIDING... 1 ONDERWYS Beheerliggaam...2 Onderwyspersoneel...4 Nie-doserende personeel...5 Ouer-onderwysersvereniging... 6 Ondersteunersklub... 7 Leerlingraad...8 Verteenwoordigende Raad van Leerders...
EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR: 31 JANUARIE 2014
TWEEWEEKLIKSE NUUSBRIEF VAN DIE HOËRSKOOL DURBANVILLE Die skool waar elkeen iemand is! www.durbanvillehs.co.za TEL: 021 976 3188 / FAKS: 021 976 3189 [email protected] EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR:
HOËRSKOOL OUTENIQUA. Baie sterkte aan van die gr. 12-leerders en die die gr. 11-leerders wat tydens die vakansie die lenteskool by die skool bywoon
HOËRSKOOL OUTENIQUA POSBUS 181, GEORGE 6530 Tel: 044-874 4156 Faks: 086 635 7336 Web: http://www.outeniqua.co.za/ September 2018 NUUSBRIEF 4 Liewe Ouers / Voogde en Leerders Personeel Mev. L. Pretorius
... 10 ... 13... 14... 15 ... 16 ... 17 ... 18 ... 11... 12 ... 20... 22... 25 ... 26... 27... 28... 29 ... 30 ... 31
0 ... 1... 1... 2... 3... 4... 5... 5... 6... 6... 6... 7... 7... 8... 10... 10... 10... 11... 12... 13... 14... 15... 16... 17... 18... 20... 22... 22... 25... 26... 27... 28... 29... 29... 30... 30...
Liewe Ouers Ek wil aan al die onderwysers, leerlinge en ouers van Die Hoërskool Menlopark opreg bedank vir die manier hoe almal my verwelkom het.
Liewe Ouers Ek wil aan al die onderwysers, leerlinge en ouers van Die Hoërskool Menlopark opreg bedank vir die manier hoe almal my verwelkom het. Indien enige iemand na so n welkom nog ontuis voel, hoort
GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON
1 7 Oktober 2018 Jaargang 36 Nommer 38 GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON www.gklyttelton.org.za ONS EREDIENSTE VANDAG Die Oggenddiens Die Woorbediening word waargeneem deur Ds. Casper Breed. Die Skriflesing
Universitetet i Oslo Institutt for klinisk medisin
Universitetet i Oslo Institutt for klinisk medisin Notat Til: Utredningsgruppe Etappeinnhold og lokalsykehusfunksjoner v/nina Engelhardtsen Fosen Dato: 12. juni 2015 Innspill til Delrapport om lokalsykehus
CHASA BEKWAAMHEIDSTOETS LESINGS
CHASA BEKWAAMHEIDSTOETS LESINGS Indeks Lesing Bladsy 1. Diere-identifikasie - André v d Merwe 3-7 2. Jag - etiek - Danwilh Ingram 8 3. Oorlewing - André v d Merwe 9-15 4. Noodhulp - Dr. Hannes Botha &
Vinkie. Laerskool Fairland. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier!
Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 27 17 September 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier! Kaskardag
Dekanmøte i medisin 1. - 3. juni 2004 NASJONAL UTVEKSLING
Dekanmøte i medisin 1. - 3. juni 2004 Arkivkode: Sak nr.: Sak: Møte: NASJONAL UTVEKSLING Bakgrunn Spørsmålet om nasjonale utveksling for medisinstudenter har vært tatt opp ved flere anledninger. Saken
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Kwartaal1
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Kwartaal1 DATUM Luister en Praat Lees en Kyk Skryf en aanbied Taal strukture en -konvensies Opmerkings % Volto oi Totaal % Week 1 en 2 : Groepbespreking
JUTA SE PARALLEL TAALSERIE (AFRIKAANS EN ENGELS) VIR SUIDAFRIKAANSE SKOLE DEUR H. H. BROODRYK, B.A.,
JUTA SE PARALLEL TAALSERIE (AFRIKAANS EN ENGELS) VIR SUIDAFRIKAANSE SKOLE DEUR H. H. BROODRYK, B.A., LEKTOR IN OPVOEDKUNDE AAN 1)IE UNIWERSITEIT VAl:'f.KAAPSTAD. ST ANDERD VI. AFRIKAANS. JUTA & KIE, BEPERK,
Die Winsbees The Profit Breed
Die Winsbees The Profit Breed presidentsverslag 2010/2011 WWW.DRAKENSBERGER.CO.ZA Inhoudsopgawe 1. Inleiding... 3 2. Kantoor en personeel... 3 3. Lede... 3 3.1. Stand van lede-getalle... 4 3.2. Prestasies
Uit die hoof se pen...
Uit die hoof se pen... Die jaar 2016 het soos n naelloop-wedloop weggespring en is ons met spoed alreeds in Maart 2016. Sedert die wegspringskoot van 13 Januarie 2016 is daar baie verhale oor die wye skoolfront
Natuur- en Landbouwet. 2003
Sc.8 LEERPLANNE Sc.8.1 LEERPLANNE VIR BSC, BSC(AGRIC), BINSTAGRAR EN BVERBR.WET. Kodelys Fak_Dept: Die Fakulteit wat die betrokke module se roosters bepaal en die Departement wat die module aanbied. NAS_BCM
