OLD MUTUAL UNIT TRUSTS BELASTINGVRYE BELEGGING

Størrelse: px
Begynne med side:

Download "OLD MUTUAL UNIT TRUSTS BELASTINGVRYE BELEGGING"

Transkript

1 OLD MUTUAL UNIT TRUSTS BELASTINGVRYE BELEGGING

2 Unit Trusts Belastingvrye Belegging Die Nasionale Tesourie het nuwe regulasies by die Inkomstebelastingwet van SuidAfrika gevoeg wat bepaal dat beleggings van R per belastingjaar (onderhewig aan altesaam R gedurende u leeftyd) 100% belastingvry is indien u via n goedgekeurde spaar of beleggingsproduk belê. Dit beteken u belegging, enige inkomste wat verdien is en alle kapitaalgroei is vrygestel van inkomstebelasting, dividendbelasting en kapitaalwinsbelasting. HOEKOM IS HIERDIE BELASTINGBESPARING INGESTEL? Die e regering wil hê dat SuidAfrikaners meer moet spaar en is van oordeel dat die aanbod van belastingvrye spaar en beleggingsprodukte mense sal aanmoedig om te spaar. Belastingvrye spaar en beleggingsrekeninge sal nooit belas word nie (solank u die reëls nakom), en u kan toegang tot u geld kry indien nodig. Dit is n aantreklike en buigsame manier om welvaart op te bou. REËLS WAARVAN U BEWUS MOET WEES Die jaarlikse beleggingsperk is tans R en u leeftydperk is tans R Beleggings van meer as R per jaar sal teen 40% op die meerbedrag belas word. Ongebruikte belastingvrye bedrae kan nie na die volgende jaar oorgedra word nie. Onttrekkings beteken nie u kan meer belastingvry belê nie. Indien u R in een jaar belê het en R onttrek, het u nog steeds u volle belastingvrye bedrag vir die jaar belê. Indien u R in u rekening herbelê, sal u die perk oorskry en op die R belas word. Herbelêde uitkerings het nie n uitwerking op u jaarlikse beleggingsperk nie. Dit is omdat beleggers aangemoedig word om dividende weer te belê. Die betaling van aanvanklike adviseursfooie het nie n uitwerking op u jaarlikse beleggingsperk nie. U kan slegs deur goedgekeurde produkte en verskaffers belê. Effektetrusts is goedgekeurde produkte en Unit Trusts is n goedgekeurde verskaffer. WAT IS DIE OLD MUTUAL UNIT TRUSTS BELASTINGVRYE BELEGGING? Dit is n effektetrustgebaseerde belastingvrye belegging wat u toelaat om uit hierdie nuwe belastingvergunning voordeel te trek. Ons het n reeks effektetrusts uitgesoek (sien volgende bladsy) wat volgens die nuwe regulasie goedgekeur is en ons stelsels is opgestel om te sorg dat u rekening in ooreenstemming met die wet bestuur word. Indien u besluit om n Unit Trusts Belastingvrye Belegging te begin, sal dit n nuwe beleggingsrekening wees, apart van enige beleggings wat u tans het. Maklik om te belê: U kan direk aanlyn op ons webtuiste belê of deur ons Kliëntedienssentrum by te skakel, of u kan ons skryfbare PDFaansoekvorm gebruik. Hoe om te belê: U kan nuwe geld per debietorder of n enkelbedrag in u Belastingvrye Beleggingsrekening belê. Omskakelings: U kan tussen bestaande effektetrusts in u Belastingvrye Beleggingsrekening omskakel. Buigsame betalings: U kan enkelbedrag of maandelikse beleggings aangaan, en u betalings staak en hervat net wanneer u wil, sonder strafheffings. Geen tydsbeperkings nie: U kan u geld so lank as wat u wil in die belegging laat bly. Nie gebind deur voorwaardes nie: U kan u onderaandele (eenhede) enige tyd verkoop, maar dit sal n uitwerking hê op die bedrag van u belastingbesparings vir die belastingjaar waarin die onttrekking aangegaan word. Bestuur u rekening en doen transaksies: Kry toegang tot u belegging via ons veilige webtuiste, waar u u rekening aanlyn kan bestuur en transaksies kan doen. Belasting en administrasie: Ons sal die relevante dokumente vir u jaarlikse belastingopgawe voorsien. Oordragte: Oordrag van u Belastingvrye Belegging tussen finansiële diensverskaffers sal vanaf 2016 toegelaat word. BELEGGINGSBEDRAE EN FOOIE Beleggingsbedrae vir die Belastingvrye Belegging Maandelikse belegging: minimum: R500, maksimum R2 750 Enkelbedragbelegging: minimum R5 000 of R (na gelang van die fonds), tot n jaarlikse maksimum van R Ad hocbelegging: minimum R500 Aanvangsfooie Daar is geen aanvanklike produkadministrasiefooie* nie en slegs die aanvanklike adviseursfooie (indien van toepassing) wat met u gekose effektetrusts geassosieer word, sal gevra word. Geen aanvangsfooie is op herbelêde uitkerings betaalbaar nie. * Vir beleggings onder ons maandelikse minimum van R500 sal n aanvanklike administrasiefooi van tot 2.28% gevra word. Onderliggende effektetrustfooie Hierdie fooie word gesamentlik in die van n effektetrust weerspieël, wat die historiese fooie weergee wat oor n tydperk van een jaar betaal is. Die totale onkosteverhouding sluit in: n Jaarlikse diensfooi wat op die markwaarde van n effektetrust se bates bereken word. Dit word daagliks van elke onderliggende effektetrust se portefeulje afgetrek. Hierdie fooi kan adviseursfooie insluit. Verdere fooie wat van die effektetrust se portefeulje afgetrek kan word verpligte en bankkoste, makelaarsloon, sekuriteiteoordragbelasting, ander belastings en heffings, bewaarder en trusteefooie, en ouditfooie. * Raadpleeg asseblief die tabel op die volgende bladsy of die fondsfeiteblad vir meer besonderhede oor die fooistruktuur van elke individuele effektetrust. Adviseursfooie Indien u n adviseur se dienste gebruik, sal die Unit Trusts Belastingvrye Belegging Aansoekvorm gebruik word, wat by beskikbaar is. U moet adviesfooie met u adviseur beding. Aanvangsfooi: Maksimum 3.42% (BTW ingesluit) vir aandele en multibateeffektetrustfondse en 0.68% (BTW ingesluit) vir rentedraende effektetrustfondse. Jaarlikse adviseursfooi: Maksimum 1.14% (BTW ingesluit). DIE VOORDELE OM S VIR U BELASTINGVRYE BELEGGINGSVERGUNNING TE GEBRUIK Effektetrusts gee u die buigsaamheid om n portefeulje saam te stel wat by u persoonlike beleggingsbehoeftes en tydraamwerk pas. Hoewel direkte aandeleportefeuljes nie as belastingvrye beleggings kwalifiseer nie, kan u met effektetrusts toegang kry tot die aandelemarkte en voordeel trek uit die kundigheid van ons fondsbestuurders, en nog steeds die voordeel van hierdie belastingvergunning kry. Die vermoë om u belegging oor markte, sektore en ekonomieë te versprei, beteken dat u beleggingsrisiko aansienlik laer is. Daar is nie n kontraktuele termyn nie en u kan u belegging enige tyd verkoop. Effektetrusts bied opwindende kapitaalgroeigeleenthede oor die medium tot lang termyn. 2

3 OLD MUTUALFONDSE WAT VIR U BELASTINGVRYE BELEGGING BESKIKBAAR IS Ons het n lys van fondse saamgestel wat ingevolge die nuwe regulasies as belastingvrye beleggings kwalifiseer. Ons het fondse gekies wat elke tipe belegger sal pas, ongeag in watter lewensfase u is. Die lys sluit geldmark en inkomsteskeppende fondse, multibatefondse en algemene aandelefondse in, asook spesialisaandelefondse en fondse wat aan Shari ah voldoen. FONDSE FONDSE Albaraka Balanced # Suid Afrikaans Multibate Aandele Hierdie fonds, wat aan Shari ah voldoen, streef bestendige langtermynkapitaalgroei na, asook om n matige vlak van inkomste te lewer met n portefeulje wat oor bateklasse diversifiseer. Beleggingsminimums vir enkelbedragbeleggings: R5 000 Albaraka Equity Hierdie fonds, wat aan Shari ah voldoen, belê in n breë spektrum van aandele wat nie met alkohol, dobbel en niehalaalvoedsel verbind word nie en nie renteinkomste genereer nie. Beleggingsminimums vir enkelbedragbeleggings: R5 000 Balanced # * Hoë Aandele Die fonds se doelwit is om langtermynkapitaalgroei aan beleggers te bied. Dit belê in aandele, effekte en kontant, met n sterk fokus op aandele. Die fonds voldoen aan aftreefondswetgewing. Core Diversified Fund # Hoë Aandele Die fonds is aan alle sektore van die mark blootgestel (aandele, effekte, eiendom en kontant), met n maksimum blootstelling van 75% aan aandele, en mag tot 25% van sy portefeulje in die buiteland belê, in ooreenstemming met Tesourieriglyne. Die fonds sal blootstelling hê aan passief bestuurde onderliggende sekuriteite. Afgeleide instrumente kan vir risikobestuursdoeleindes gebruik word. Dynamic Floor # * Multibate Aandele Die fonds streef langtermynkapitaalgroei na en ook om n mate van kapitaalbeskerming te bied (met die doel om minstens 90% van u netto belegging oor n 12maandetydperk te beskerm). Die fonds belê in aandele, effekte en kontant. Flexible * Veelsydig Die fonds streef om opbrengste oor die langer termyn te maksimeer. Die fonds belê in aandele, effekte en kontant en benut veranderende ekonomiese en marktoestande. Plaaslike Bates Buitelandse Bates Min. Maks. TOV Prestasiefooikomponent Transaksiekoste (TK) Beleggingskostes UITKERINGS DATUMS 1.43% 1.47% 0.15% 1.62% Junie 1.71% 1.74% 0.27% 2.01% Junie 1.89% 0.42% 0.14% 2.03% Junie 0.68% 0.85% 0.06% 0.91% Junie 1.54% 1.66% 0.26% 0.07% 1.73% Junie 1.93% 0.46% 0.20% 2.13% Junie RISIKO * Die Klas Afonds het vanaf 1 Januarie 2015 opgehou om prestasieverwante diensfooie te vra. Aangesien TOV s oor deurlopende 36maandetydperke bereken word, sal n gedeelte van die prestasiefooie wat in 2013 ** Die Klas Afonds het vanaf 1 Januarie 2017 opgehou om prestasieverwante diensfooie te vra. Aangesien TOV s oor deurlopende 36maandetydperke bereken word, sal n gedeelte van die prestasiefooie wat in 2014, Die is n historiese maatstaf van die impak wat die aftrekking van bestuurs en bedryfskoste op n fonds se waarde het. n Hoër TOV impliseer nie noodwendig n swak opbrengs nie, en n 3

4 FONDSE vervolg FONDSE VERVOLG Global Currency Feeder Rentedraend Kort Termyn Die doelwit van die fonds is om totale opbrengste vir beleggers te maksimeer deur volle blootstelling aan n mandjie groot buitelandse geldeenhede, deur te belê in n buitelandse kollektiewe beleggingskema wat op wêreldwye geldeenhede fokus. Enige inkomste wat verdien word, is toevallig van aard. Global Equity Die fonds streef voortreflike opbrengste oor die medium tot langer termyn na. Hierdie randgedenomineerde fonds belê in kwaliteitaandele van regoor die wêreld. Global FTSE RAFI All World Index Feeder Die fonds se doelwit is om langtermynkapitaalgroei te lewer deur blootstelling aan die FTSE RAFI All World 3000 Indeks te verkry. High Yield Opportunity Die fonds streef n hoë vlak van dividendinkomste en ook kapitaalgroei na. Dit belê in fundamenteel gesonde maatskappye met hoë dividendopbrengste en goeie vooruitsigte vir groei oor die medium termyn. Interest Plus Suid Afrikaans Rentedraend Kort Termyn Die fonds se doelwit is om hoër opbrengste as dié van geldmarkfondse te lewer, en soortgelyke likiditeitvlakke, sonder om risiko beduidend te verhoog. Beleggingsminimums vir maandelikse beleggings: R1 000 International Growth Fund of Funds A Veelsydig Investors Fund A7 Die fonds streef hoër as gemiddelde kapitaalgroei oor die medium tot lang termyn na. Hierdie randgedenomineerde fonds belê in n spreiding van internasionale aandele, effektegebaseerde en geldmarkeffektetrusts. Suid Afrikaans Die fonds poog om voortreflike opbrengste oor die medium tot langer termyn te bied. Dit belê in aandele oor al die sektore van die aandelemark, met die grootste fokus op die Top 100 aandele. Prestasie Transaksiekostgings Beleg Plaaslike Buitelandse fooikomponent UITKERINGS Bates Bates Min. Maks. TOV (TK) kostes DATUMS RISIKO 0.86% 0.87% 0.03% 0.90% Konserwatief 2.00% 2.08% 0.18% 2.26% Junie 0.80% 1.16% 0.03% 1.19% 1.43% 1.45% 0.23% 1.68% Junie 0.63% 0.65% 0.65% Junie 2.00% 2.72% 2.72% Junie 1.54% 1.40% 0.40% 1.80% Junie * Die Klas Afonds het vanaf 1 Januarie 2015 opgehou om prestasieverwante diensfooie te vra. Aangesien TOV s oor deurlopende 36maandetydperke bereken word, sal n gedeelte van die prestasiefooie wat in 2013 ** Die Klas Afonds het vanaf 1 Januarie 2017 opgehou om prestasieverwante diensfooie te vra. Aangesien TOV s oor deurlopende 36maandetydperke bereken word, sal n gedeelte van die prestasiefooie wat in 2014, Die is n historiese maatstaf van die impak wat die aftrekking van bestuurs en bedryfskoste op n fonds se waarde het. n Hoër TOV impliseer nie noodwendig n swak opbrengs nie, en n 4

5 FONDSE vervolg FONDSE VERVOLG Managed Alpha Equity ** Die fonds streef bestendige kapitaalgroei na wat die langtermyngemiddelde van die algemene aandelesektor oortref. Dit belê hoofsaaklik in SA aandele deur n kwantitatiewe beleggingsproses te volg. Maximum Return Fund of Funds A Veelsydig Die fonds se doelwit is om die maksimum moontlike beleggingsopbrengs oor n lang beleggingstermyn te verkry. Hoewel die primêre fokus op aandele is, verhoed dit nie die fondsbestuurder om ook in effekte, genoteerde eiendom, kontant of ander bateklasse te belê om langtermyngroei te maksimeer nie. Mid & SmallCap Aandele & Klein Kapitalisasie Die fonds streef voortreflike opbrengste oor die medium tot langer termyn na. Dit belê in middelgroot en klein maatskappye wat buite die FTSE/JSE Top 40 Indeks val. Moderate Balanced # Multibate Aandele Die fonds se doelwit is om langtermyngroei bo inflasie op n aktief bestuurde, matig gebalanseerde beleggingsportefeulje te behaal. Die aandeleblootstelling sal ooreenstem met die tipiese blootstelling van multibateportefeuljes met n medium aandelekomponent. Money Market # Suid Afrikaans Rentedraend Geldmark Die fonds se doelwit is om beleggers se kapitaal te beskerm en terselfdertyd hoë vlakke van inkomste te bied. Dit belê in geldmarksekuriteite met n vervaldatum van minder as 12 maande. Beleggingsminimums vir maandelikse beleggings: R1 000 RAFI 40 Tracker Die fonds se hoofdoelwit is om langtermynkapitaalgroei te bied, met n sekondêre doelwit om met verloop van tyd n redelike inkomste te lewer. Dit word behaal deur die FTSE/JSE RAFI 40 indeks na te volg. Plaaslike Bates Buitelandse Bates Min. Maks. TOV Prestasiefooikomponent Transaksiekoste (TK) Beleggingskostes UITKERINGS DATUMS 1.54% 1.45% 0.54% 0.24% 1.69% Junie RISIKO 2.02% 0.12% 2.14% 1.71% 1.73% 0.15% 1.88% Junie 2.00% 0.30% 2.30% Junie Aggressief 0.57% 0.58% 0.58% Maandeliks Konserwatief 0.86% 0.90% 0.12% 1.02% Junie * Die Klas Afonds het vanaf 1 Januarie 2015 opgehou om prestasieverwante diensfooie te vra. Aangesien TOV s oor deurlopende 36maandetydperke bereken word, sal n gedeelte van die prestasiefooie wat in 2013 ** Die Klas Afonds het vanaf 1 Januarie 2017 opgehou om prestasieverwante diensfooie te vra. Aangesien TOV s oor deurlopende 36maandetydperke bereken word, sal n gedeelte van die prestasiefooie wat in 2014, Die is n historiese maatstaf van die impak wat die aftrekking van bestuurs en bedryfskoste op n fonds se waarde het. n Hoër TOV impliseer nie noodwendig n swak opbrengs nie, en n 5

6 FONDSE vervolg FONDSE VERVOLG Real Income # Lae Aandele Plaaslike Bates Buitelandse Bates Min. Maks. TOV Prestasiefooikomponent Transaksiekoste (TK) Beleggingskostes UITKERINGS DATUMS RISIKO Konserwatief Die fonds streef om n inkomste te lewer wat in ooreenstemming met inflasie groei, en terselfdertyd die kapitaalvlak oor tyd te handhaaf en enige verliese oor n 12maandetydperk tot die minimum te beperk. Die portefeuljebestuurder bestuur batetoewysing aktief om uit veranderende marktoestande voordeel te trek. 1.37% 1.43% 0.09% 1.52% Maart Junie September SA Quoted Property Eiendom Die fonds se doelwit is om volhoubare voorbelaste inkomste te genereer en terselfdertyd die oorspronklike beleggingskapitaal te laat groei. Dit belê in belê in uitgesoekte genoteerde kommersiële en industriële eiendomsaandele. 1.43% 1.44% 0.03% 1.47% Maart Junie September Stable Growth # * Lae Aandele Die fonds streef om reële opbrengste van VPI + 2% oor deurlopende 3jaartydperke te behaal. Nog n doelwit is om die risiko van kapitaalverlies oor 18 maande tot die minimum te beperk. Die fonds voldoen aan aftreefondswetgewing. 1.71% 0.21% 0.07% 1.78% Junie konserwatief Top 40 Aandele Groot Kapitalisasie Die fonds streef langtermynkapitaalgroei na deur die prestasie van die FTSE/JSE Top 40 Indeks na te spoor. 0.68% 0.74% 0.23% 0.97% Maart Junie September * Die Klas Afonds het vanaf 1 Januarie 2015 opgehou om prestasieverwante diensfooie te vra. Aangesien TOV s oor deurlopende 36maandetydperke bereken word, sal n gedeelte van die prestasiefooie wat in 2013 ** Die Klas Afonds het vanaf 1 Januarie 2017 opgehou om prestasieverwante diensfooie te vra. Aangesien TOV s oor deurlopende 36maandetydperke bereken word, sal n gedeelte van die prestasiefooie wat in 2014, Die is n historiese maatstaf van die impak wat die aftrekking van bestuurs en bedryfskoste op n fonds se waarde het. n Hoër TOV impliseer nie noodwendig n swak opbrengs nie, en n

7 Hulplyn Faks Internet Effektetrusts is gewoonlik medium tot langtermynbeleggings. Vorige prestasie is nie n aanduiding van toekomstige prestasie nie. Die waarde van u belegging kan oor die korter termyn in ooreenstemming met markbewegings styg en daal. Wisselkoersbewegings kan die waarde van onderliggende internasionale beleggings laat styg of daal. Effektetrusts kan sekuriteite leen en uitleen. Die fonds se weerspieël die persentasie van die gemiddelde netto batewaarde van die portefeulje wat as koste, heffings en fooie met betrekking tot die bestuur van die portefeulje aangegaan is. n Hoër TOV impliseer nie noodwendig n swak opbrengs nie, en n lae TOV impliseer ook nie n goeie opbrengs nie. Die huidige TOV kan nie as n riglyn vir toekomstige TOV s beskou word nie. n Lys van fooie, koste en maksimum kommissie is by Unit Trust Managers (RF) (Pty) Limited (OMUT) verkrygbaar. U kan u belegging verkoop teen die heersende prys van die dag (om 15:00 op n vooruitprysingsgrondslag bereken en 17:00 teen die maandeinde vir RAFI 40 Tracker Fund, Top 40 Fund en SYm metry Equity Fund of Funds). Die Money Market Fund se onderaandeelprys poog om staties te wees, maar beleggingskapitaal word nie gewaarborg nie Die totale opbrengs bestaan hoofsaaklik uit rente (wat daagliks om 13:00 verklaar word), maar kan ook enige wins/verlies op n bepaalde instrument insluit. In die meeste gevalle sal dit bloot die daaglikse opbrengs verhoog of verlaag, maar in uiterste gevalle kan dit die kapitaalwaarde van die fonds verminder. Spesialisaandelefondse kan n groter risiko inhou, aangesien blootstellingsperke ten opsigte van n enkele sekuriteit hoër kan wees. n Voederfonds is n portefeulje wat, afgesien van bates in likiede vorm, uitsluitlik uit deelnemingsbelange in n enkele portefeulje van n kollektiewe beleggingskema bestaan. n Fonds van fondseeffektetrust belê slegs in ander kollektiewe beleggingskemas, wat hul eie koste kan vra. Sekere fondse kan tydelik vir nuwe besigheid gesluit word om ooreenkomstig hul mandaat bestuur te word. Hierdie portefeuljes bevat verskillende onderaandeelklasse, wat aan verskillende fooie en koste onderhewig is. Unit Trust Managers (RF) (Pty) Limited is n lid van die Vereniging vir Spaar en Belegging SuidAfrika (ASISA).

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 16

Detaljer

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN INTERMEDIÊRE FASE GRAAD NOVEMBER 27 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN E: 3 Hierdie nasienriglyne bestaan uit bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 27) ALGEMENE RIGLYNE

Detaljer

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID MEMORANDUM PUNTE: 100 SIMBOOL A CA C J M MA P R RT/RG S SF O VERDUIDELIKING Akkuraatheid Akkuraatheid Herleiding/Omskakeling

Detaljer

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP 1 FINANSIËLE EKENINGKUNDE 300 IAS 33, Verdienste per aandeel Aantekeninge en klasvoorbeelde L Kotze DEPATEMENT EKENINGKUNDE UP A. Dividend per aandeel IAS 1, par 107, vereis dat die totale bedrag dividende

Detaljer

Geïntegreerde Jaarverslag 2015

Geïntegreerde Jaarverslag 2015 Geïntegreerde Jaarverslag inhoudsopgawe 1 oor hierdie verslag 2 oor ons 4 ons besigheidsmodel 6 skakeling met ons belanghebbendes 8 ons strategie 10 boodskap van die voorsitter en Groep besturende direkteur

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag. NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag. MIDDAGSESSIE Afrikaans Eerste

Detaljer

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 23 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek. Rekeningkunde 2 DBE/Feb. Mrt.

Detaljer

MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGS BELEID

MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGS BELEID MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) INHOUDSOPGAWE 1. Aanhef... 3 2. Beginsels... 3 3. Prestasie bestuur... 3 4. Definisies... 4 5. Plig om skulde

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V NOVEMBER 011 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool A CA C J M MA P R RT/RG S SF O Verduideliking Akkuraatheid Metode met akkuraatheid Herleiding

Detaljer

Aansoek om Lidmaatskap

Aansoek om Lidmaatskap Bekostigbaar Verstaanbaar Betroubaar Dienslewering Gebruik slegs swart ink. Vul hoofletters in die spasies in. Gebruik slegs een karakter per blokkie. Laat een blokkie oop tussen woorde. Waar nodig, merk

Detaljer

Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018)

Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018) Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018) Algemene inligting: 1. Die kriteria is op hersiening geneem en goedgekeur in Januarie 2018 deur die kultuur bestuur van Hoërskool Noordheuwel. 2. Groepwerk

Detaljer

AANSOEK OM LENING (IN TERME VAN DIE NASIONALE KREDIETWET, 34 VAN 2005)

AANSOEK OM LENING (IN TERME VAN DIE NASIONALE KREDIETWET, 34 VAN 2005) Vir Kantoorgebruik EK N. 1 Vir Kantoorgebruik Webadres: www.sambakoop.com Epos adres: [email protected] Charlotte Maxekestraat 146 Posbus 911 Bloemfontein 9300 T: 051 448 0111 F: 051 430 7564 BLOEMFONTEIN

Detaljer

Trapkarre. AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad. 18 September

Trapkarre. AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad. 18 September Trapkarre 2010 AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad 18 September Reëls & Regulasies 1. VOORWAARDES VIR DEELNAME Spanne moet ʼn inskrywingsvorm inhandig by die ISR kantoor tesame met hul registrasiefooi

Detaljer

Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies Hersien in Januarie 2018

Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies Hersien in Januarie 2018 Bellrylaan Noordheuwel 1739 Privaatsak x2032 Krugersdorp 1740 Tel: (011) 954 1032 (011) 954 1056/7 Faks: (011) 954 1033 [email protected] www.nories.co.za Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies

Detaljer

WBTI. Handleiding oor die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2 van 2000 Raad op Finansiële Dienste

WBTI. Handleiding oor die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2 van 2000 Raad op Finansiële Dienste WBTI Handleiding oor die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2 van 2000 Raad op Finansiële Dienste RAAD OP FINANSIËLE DIENSTE HANDLEIDING OOR TOEGANG TOT INLIGTING WAT DIE RAAD OP FINANSIËLE

Detaljer

HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM

HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM h/v Strand en Kollegeweg, Labiance, Bellville 7530 Telefoon: +27 (0)21-948-6951; Faks: +27 (0)21-946-3752 e-pos: [email protected] www.htsbellville Naam

Detaljer

Gr 12 Wiskunde Nasionale November 2014: Vraestel 1 GR 12 WISKUNDE - EKSAMENVRAESTELLE

Gr 12 Wiskunde Nasionale November 2014: Vraestel 1 GR 12 WISKUNDE - EKSAMENVRAESTELLE V Gr Wiskunde Nasionale November 0: Vraestel GR WISKUNDE - EKSMENVRESTELLE NSINLE NV 0 V J mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik, tens anders vermeld.

Detaljer

DOEL MET KULTUURDEELNAME

DOEL MET KULTUURDEELNAME MERIETE - KULTUUR 1. DOEL MET KULTUURDEELNAME Ons missie by L/S ELARDUSPARK is Die skool waar leerlinge toegerus word Om as n gebalanseerde volwassene die eise van die samelewing te kan aandurf, is dit

Detaljer

Mees Algemene Vrae. 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie?

Mees Algemene Vrae. 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie? Mees Algemene Vrae 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie? WIETA is n multi-belanghebberinisiatief en ons raadslede verteenwoordig n bestuurstruktuur wat poog om lede-belanghebbers wat aktief in

Detaljer

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 2011 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 4 bylaes. Wiskundige Geletterdheid/V2 2 DBE/November

Detaljer

TROFEE-WYNSKOU OLD MUTUAL

TROFEE-WYNSKOU OLD MUTUAL OLD MUTUAL TROFEE-WYNSKOU 2016 BEOORDELING Sperdatum vir die indiening van inskrywingsvorms en alle dokumentasie: 18 MAART Sperdatum vir betaling van fooie op faktuur: 8 APRIL Aflewering van wynmonsters:

Detaljer

Wat is in die boks? 7. Wat is in die boks? Lees my eers 8

Wat is in die boks? 7. Wat is in die boks? Lees my eers 8 TomTom Naslaangids Inhoud Wat is in die boks? 7 Wat is in die boks?... 7 Lees my eers 8 Posisionering van die toestel... 8 Installeer in jou motor... 8 Skakel aan en af... 9 Opstelling... 9 GPS-ontvangs...

Detaljer

God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige.

God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige. God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige. Efesiërs 4:11-16 (NLV) 11 Hý het sommige as apostels gegee, ander as profete, ander as evangeliste, en ander as herders en leraars, 12 om God

Detaljer

STRUKTUUR VAN DIE KATEGISMUS

STRUKTUUR VAN DIE KATEGISMUS 1 Inleiding Die Heidelbergse Kategismus is aanvanklik in 1563 te Heidelberg, Duitsland opgestel deur Zacharias Ursinus en Caspar Olevianus. Die doel daarvan was om gebruik te word as n leerboek vir die

Detaljer

Bedrogbeleid en -reaksieplan

Bedrogbeleid en -reaksieplan UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Interne Ouditeenheid Bedrogbeleid en -reaksieplan Dokumenttipe: Beleid Dokumentnommer: Rt 378/15 Beleidkategorie: Beheer en bestuur Die Universiteit het n 24-uur- Etiekblitslyn

Detaljer

Jaarverslag 2008/2009

Jaarverslag 2008/2009 Jaarverslag 2008/2009 Wynbedryf SA Jongwynskou Agri-Expo het opgetree as gasheer met die aanbieding van die 2008 SA Jongwynskou. n Totaal van 2036 jongwyne is deur 179 kelders ingeskryf. Beoordeling van

Detaljer

Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127)

Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127) Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127) 4 My hart sê my, omring deur donkerhede: / O soek die HEER, die bron van lig en krag. Ek soek u aangesig in my gebede; / verberg dit nie wanneer ek op U wag.

Detaljer

Ps.119:89. Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5.

Ps.119:89. Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5. 1 Ps.119:89 Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5. Inleiding: Welkom by die nuwe Torahsiklus. Ter wille van hulle

Detaljer

SUID AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL VERENIGING BYLAE A TOT DIE GRONDWET

SUID AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL VERENIGING BYLAE A TOT DIE GRONDWET -1- SUID AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL VERENIGING BYLAE A TOT DIE GRONDWET HUISHOUDELIKE REËLS MET LAASTE WYSIGINGS JULIE 2014 -2- INHOUDSOPGAWE 1. DOELSTELLINGS MET HUISHOUDELIKE REËLS 2. AFFILIASIE

Detaljer

Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit!

Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit! Werkboek Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit! INHOUDSOPGAWE 1. Hoe werk die Bybel? 2. Vinnige verwysings na spesifieke gedeeltes in die Bybel 3. Werkstukke 3.1 Aktiwiteit 1 Enige ware God 3.2

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2014 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/November 2014 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Detaljer

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE SKOOL VIR AANVULLENDE GESONDHEIDSBEROEPE REËLBOEK VOORGRAADS 2016 DEKAAN: PROF GJ VAN ZYL FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE INHOUD 2 Bladsy

Detaljer

DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE JAARBOEK SKOOL VIR GENEESKUNDE EERSTE GRADE EN DIPLOMAS

DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE JAARBOEK SKOOL VIR GENEESKUNDE EERSTE GRADE EN DIPLOMAS DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE JAARBOEK SKOOL VIR GENEESKUNDE EERSTE GRADE EN DIPLOMAS 2013 DEKAAN: PROF GJ VAN ZYL FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE KAMER D202 TELEFOONNOMMER:

Detaljer

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER

Detaljer

DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS

DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS Inleiding Die Eerste Brief aan Timoteus maak saam met 2 Timoteus en Titus deel uit van die sogenaamde Pastorale Briewe. Hierdie briewe word so genoem, omdat hulle bedoel was

Detaljer

Die Heidelbergse Kategismus

Die Heidelbergse Kategismus Die Heidelbergse Kategismus Sondag 1 Vraag 1: Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe? Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe (a) nie aan myself (b) nie, maar aan my getroue Verlosser,

Detaljer

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT REËLBOEK

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT REËLBOEK UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE REËLBOEK NAGRAADSE GRADE EN DIPLOMAS 2014 DEKAAN: PROF GJ VAN ZYL FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE KAMER D202 TELEFOONNOMMER 051 405 3012

Detaljer

Vry en volkleur. Ligte, SOMER R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) aksie!

Vry en volkleur. Ligte, SOMER R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) aksie! Vry en volkleur SOMER 2014 R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) Ligte, aksie! DIE LEWE BEHOORT IN OOMBLIKKE GEMEET TE WORD, NIE MINUTE NIE. Dit is nie die minute, ure of dae van jou vakansie wat jy onthou

Detaljer

KAPTEIN VERDWYN. Onderwysersgids. Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word.

KAPTEIN VERDWYN. Onderwysersgids. Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word. 1 KAPTEIN VERDWYN Onderwysersgids Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word. 2 Inhoud Inleiding... 3 Samestelling van n boek... 4 Die voorblad... 4 Die titel... 5 Die skrywer...

Detaljer

Op die Oog af. MEI April 2014 Bybelse Ete

Op die Oog af. MEI April 2014 Bybelse Ete Op die Oog af MEI 2014 18 April 2014 Bybelse Ete In hierdie uitgawe Voorbladnuus Kwinkslae uit die Skrif Trustee Bedrywighede Aan die woord Diere Maniere Krieketuitdaging KVV Mediese Manewales Die Dankfees

Detaljer

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN OCTOBER / NOVEMBER 2005 OKTOBER / NOVEMBER 2005 BEDRYFSEKONOMIE SG TYD: 3 uur PUNTE: 300 INSTRUKSIES: Beantwoord SES vrae, Vraag 1 (verpligtend)

Detaljer

DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*).

DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*). DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*). 1. DlE E V A N G ELIE V O LG EN S M A T T H E U S. Die ou Hieronymus wat horn feitlik lewenslank besig gehou het met die

Detaljer

HOOFSTUK 4. Die kern van die konstruktivisme kan, volgens Biggs en Moore (1993 :22), soos volg aangedui word:

HOOFSTUK 4. Die kern van die konstruktivisme kan, volgens Biggs en Moore (1993 :22), soos volg aangedui word: HOOFSTUK 4 LEERTEORIEe ONDERLIGGEND AAN DIE LEERBENADERINGSKONSEPTE 4.1 INLEIDING Diep-, onafhanklike en kooperatiewe leerbenaderingskonsepte, beskryf leer as 'n konstrueringsproses. Dit word deur Biggs

Detaljer

R35.00 Issue 109 November 2014 WEN THE NEVILLE FOORD CHALLENGE : ALBRIGHT MUDDIE MAGIC ISSN

R35.00 Issue 109 November 2014 WEN THE NEVILLE FOORD CHALLENGE : ALBRIGHT MUDDIE MAGIC ISSN www.thebankangler.com R35.00 Issue 109 November 2014 WEN 15 THE NEVILLE FOORD CHALLENGE : ALBRIGHT MUDDIE MAGIC ISSN 1726-7889 C2 COMPETITION All NEW and EXISTING if they are drawn in our YOU RE A WINNER

Detaljer

opleiding op Universiteitsvlak

opleiding op Universiteitsvlak Terminologie-opleiding opleiding op Universiteitsvlak Dr Mariëtta Alberts Bestuurder: Standaardisering en Terminologie-ontwikkeling ontwikkeling PanSAT Oorsig van referaat: Inleiding Huidige Leksikografie-,

Detaljer

BEPLANNINGSTUOIE VAN DIE ~ltejn KAROO VERSLAG STELLENBOSCH. deur. deur Prof. D. Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J.

BEPLANNINGSTUOIE VAN DIE ~ltejn KAROO VERSLAG STELLENBOSCH. deur. deur Prof. D. Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J. BEPLANNNGSTUOE VAN DE ~ltejn KAROO VERSLAG deur p. E. deur Prof. D. Page) Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J. Pretorius J. de M. Ehlers nstituut vir Beplanningsnavorsing Universiteit van

Detaljer

JAARBOEK Fakulteit Ingenieurswese Voorgraads. DEKAAN: Prof. JIJ Fick

JAARBOEK Fakulteit Ingenieurswese Voorgraads. DEKAAN: Prof. JIJ Fick JAARBOEK 2007 Fakulteit Ingenieurswese Voorgraads DEKAAN: Prof. JIJ Fick This Calendar is published in Afrikaans because Afrikaans is the medium of instruction on the Potchefstroom Campus. Correspondence

Detaljer

Psalm 91:1-7 (NLV) Op God kan ek vertrou. 22/08 23/08 25/08 27/08 31/08 1/09 12/09

Psalm 91:1-7 (NLV) Op God kan ek vertrou. 22/08 23/08 25/08 27/08 31/08 1/09 12/09 24/2018 Liewe Ouers Die Korowai-stam van Indonesië het tot relatief onlangs nog, in tot 45 meter hoë boomhuise gewoon, buite die bereik van roofdiere en vyandige stamme. Hierdie hout wolkekrabbers in die

Detaljer

bovenleidingspalen m.b.v. pressiometerproeven Lijn 162 Namen-Sterpenich

bovenleidingspalen m.b.v. pressiometerproeven Lijn 162 Namen-Sterpenich Flexible thinking, reliable results Dimensioneren van funderingen voor bovenleidingspalen m.b.v. pressiometerproeven Lijn 162 Namen-Sterpenich W. Maekelberg - O. Dubois TUC RAIL n.v. BGGG-Studiedag pressiometerproeven

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRD 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 12 LNDOUWETENSKPPE V1 NOVEMER 2014 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. Landbouwetenskappe/V1 2 DE/November 2014 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Detaljer

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 JUNIE 2015 GRAAD 7 PUNTE: 65 TYDSDUUR: 1½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. ALGEMENE INLIGTING Hierdie vraestel bestaan

Detaljer

voete én in trane. Hulle optredes getuig van talent met toneelspel uit die boonste rakke. Die toneelstuk, Strepiespajamas, word as streekswenner

voete én in trane. Hulle optredes getuig van talent met toneelspel uit die boonste rakke. Die toneelstuk, Strepiespajamas, word as streekswenner 22/2018 Liewe Ouers Televisie het Suid-Afrika eers werklik in 1976 bereik en ons is voorgestel aan moontlikhede van ʼn skerm in die huis waarin oneindige sfere van inligting, vermaak en kennis opgesluit

Detaljer

STUDENT GATEWAY GPS

STUDENT GATEWAY GPS 2 Inhoud Inhoud 2 Inleiding Wat is die GPS en hoekom is dit belangrik? 5 Wat is n Universiteit en wat maak ek hier? 5 Rektoraat 6 Jou Kampusoorlewingspakket Algemene Universiteitsterminologie 10 Lokaalafkortings

Detaljer

INHOUDSOPGAWE. Inleiding...2. Apostoliese geloofsbelydenis...3. Die twee Sakramente...7. Filippense 2: Apostoliese geloofsbelydenis...

INHOUDSOPGAWE. Inleiding...2. Apostoliese geloofsbelydenis...3. Die twee Sakramente...7. Filippense 2: Apostoliese geloofsbelydenis... 1 INHOUDSOPGAWE GELOOFSHANDLEIDING Inleiding...2 Apostoliese geloofsbelydenis...3 Die twee Sakramente...7 Filippense 2: 5-11...9 ALGEMENE GELOOFSBELYDENISSE Apostoliese geloofsbelydenis...10 Geloofsbelydenis

Detaljer

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE FEBRUARIE/MAART 2011 MEMORANDUM PUNTE: 200 Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye. Landboubestuurspraktyke 2 AFDELING A VRAAG 1.1

Detaljer

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring Senior fase Graad 7-9 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING GRAAD 7-9 AFRIKAANS

Detaljer

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE. Senior fase Graad 7-9

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE. Senior fase Graad 7-9 Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE Senior fase Graad 7-9 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING GRAAD 7-9 wiskunde KABV Departement van Basiese

Detaljer

Urevidert Halvårsrapport. JPMorgan Funds. Société d Investissement à Capital Variable, Luxembourg

Urevidert Halvårsrapport. JPMorgan Funds. Société d Investissement à Capital Variable, Luxembourg Urevidert Halvårsrapport JPMorgan Funds Société d Investissement à Capital Variable, Luxembourg 31. desember 2010 JPMorgan Funds Urevidert halvårsbetning Innhold Styret 1 Forvaltning og administrasjon

Detaljer

Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Taalimplementeringsplan 2017

Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Taalimplementeringsplan 2017 Fakulteit Taalimplementeringsplan 2017 Inhoudsopgawe 1 Taalbeleid... 2 2 Voorgraadse programme... 2 3 Nagraadse programme... 3 4 Interne kommunikasie... 3 5 Ander taalintervensies... 3 Bylae A: Besonderhede

Detaljer

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Baie sterkte aan van die gr. 12-leerders en die die gr. 11-leerders wat tydens die vakansie die lenteskool by die skool bywoon

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Baie sterkte aan van die gr. 12-leerders en die die gr. 11-leerders wat tydens die vakansie die lenteskool by die skool bywoon HOËRSKOOL OUTENIQUA POSBUS 181, GEORGE 6530 Tel: 044-874 4156 Faks: 086 635 7336 Web: http://www.outeniqua.co.za/ September 2018 NUUSBRIEF 4 Liewe Ouers / Voogde en Leerders Personeel Mev. L. Pretorius

Detaljer

Prisliste verdipapirfond i Danske Bank

Prisliste verdipapirfond i Danske Bank Prisliste verdipapirfond i Danske Bank Forklaringer: Løpende kostnad: Kostnad i hovedsak knyttet til forvaltning av fondet. Belastes daglig og er inkludert i fondets kurs (NAV) Returprovisjon: Løpende

Detaljer

Prisliste verdipapirfond i Danske Bank

Prisliste verdipapirfond i Danske Bank Prisliste verdipapirfond i Danske Bank Forklaringer: kostnad: Kostnad i hovedsak knyttet til forvaltning av fondet. Belastes daglig og er inkludert i fondets kurs (NAV) Returprovisjon: årlig honorar banken

Detaljer

Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe

Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 2018 Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Akademiese Programme en Fakulteitsinligting JAARBOEK DEEL

Detaljer

AGI AGI China Fund 0,00 2,10 0, AGI China East Asia Fund C 0,00 2,10 0,00 100

AGI AGI China Fund 0,00 2,10 0, AGI China East Asia Fund C 0,00 2,10 0,00 100 Prisoversikt for fond i Unit Link (pr. 12.08.2008): Fond og forvalter Tegn. Forv. Innl. Min. ABN AMRO ABN AMRO Global Emerging Markets Bd Class A 0,00 1,25 0,00 5000 ABN AMRO Brazil Equity 0,00 1,75 0,00

Detaljer

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos:

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos: Ander boeke in dié reeks Waarskuwing!! Alle regte voorbehou volgens die Suid-Afrikaanse kopiewet. Geen gedeelte van hiedie boek mag gereproduseer word deur fotokopiëring of enige ander metode sonder skriftelike

Detaljer

~tu~enternassa keur Inlywingsaksie goe~

~tu~enternassa keur Inlywingsaksie goe~ STUDENTEBLAD van die P.U. Vlf U.H.O. DEEL XI. Woe.nsdag, 9 Mei, 1956. Nr. 4. ~tu~enternassa keur Inlywingsaksie goe~ geniet groot steun Op die Massavergadermg wat up Maandagaand, 30 Aprd gehou is, her

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 MEMORANDUM PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 DoE/Voorbereidende

Detaljer

JAARBOEK Fakulteit Natuurwetenskappe Voorgraads. DEKAAN: Prof. dr. J.J. Pienaar

JAARBOEK Fakulteit Natuurwetenskappe Voorgraads. DEKAAN: Prof. dr. J.J. Pienaar JAARBOEK 2007 Fakulteit Natuurwetenskappe Voorgraads DEKAAN: Prof. dr. J.J. Pienaar This Calendar is published in Afrikaans because Afrikaans is the medium of instruction on the Potchefstroom Campus. Correspondence

Detaljer

CHASA BEKWAAMHEIDSTOETS LESINGS

CHASA BEKWAAMHEIDSTOETS LESINGS CHASA BEKWAAMHEIDSTOETS LESINGS Indeks Lesing Bladsy 1. Diere-identifikasie - André v d Merwe 3-7 2. Jag - etiek - Danwilh Ingram 8 3. Oorlewing - André v d Merwe 9-15 4. Noodhulp - Dr. Hannes Botha &

Detaljer

http://inferno.demonoid.com:3389/announce http://www.sladinki007.net:6500/announce http://theatorrentz.org/announce.php http://download.exodusmachine.net/announce.php http://www.parsonstechnology.net/announce.php

Detaljer

INNHOLD. Investeringsprofil Aksjer 4. Investeringsprofil Renter 5. Vekterfond Trygg 6. Vekterfond Balansert 7. Vekterfond Offensiv 8

INNHOLD. Investeringsprofil Aksjer 4. Investeringsprofil Renter 5. Vekterfond Trygg 6. Vekterfond Balansert 7. Vekterfond Offensiv 8 halvårsrapport 2010 INNHOLD Investeringsprofil Aksjer 4 Investeringsprofil Renter 5 Vekterfond Trygg 6 Vekterfond Balansert 7 Vekterfond Offensiv 8 Vekterfond Aksjer I 10 Vekterfond Aksjer II 11 DANSKE

Detaljer

SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE TEKSTE

SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE TEKSTE SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS AFRIKAANS HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE

Detaljer

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 ANALISE VAN VRAESTEL AFDELING A OPSTEL

Detaljer

Morningstar Fund Awards Norway 2011

Morningstar Fund Awards Norway 2011 Morningstar Fund Awards Norway 2011 Morningstar Fund Awards Norway 2011 Bakgrunn og metode Bakgrunn Belønne utmerket forvaltning Investors first gjennomsyrer metodikk og tildeling Ingen rett selv med gode

Detaljer

JUTA SE PARALLEL TAALSERIE (AFRIKAANS EN ENGELS) VIR SUIDAFRIKAANSE SKOLE DEUR H. H. BROODRYK, B.A.,

JUTA SE PARALLEL TAALSERIE (AFRIKAANS EN ENGELS) VIR SUIDAFRIKAANSE SKOLE DEUR H. H. BROODRYK, B.A., JUTA SE PARALLEL TAALSERIE (AFRIKAANS EN ENGELS) VIR SUIDAFRIKAANSE SKOLE DEUR H. H. BROODRYK, B.A., LEKTOR IN OPVOEDKUNDE AAN 1)IE UNIWERSITEIT VAl:'f.KAAPSTAD. ST ANDERD VI. AFRIKAANS. JUTA & KIE, BEPERK,

Detaljer

AANSOEK OM TOELATING

AANSOEK OM TOELATING AANSOEK OM TOELATING LEERDERBESONDERHEDE Leerdernommer Geboortedatum Graad en klas Geboortename ID-foto Geslag Vroulik foon Burgerskap Kerkverband SKOOLBESONDERHEDE Inskryfdatum Onderrigtaal Afrikaans

Detaljer

EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR: 31 JANUARIE 2014

EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR: 31 JANUARIE 2014 TWEEWEEKLIKSE NUUSBRIEF VAN DIE HOËRSKOOL DURBANVILLE Die skool waar elkeen iemand is! www.durbanvillehs.co.za TEL: 021 976 3188 / FAKS: 021 976 3189 [email protected] EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR:

Detaljer

1 KONINGS. Inleiding 1 en 2 Konings

1 KONINGS. Inleiding 1 en 2 Konings 1 KONINGS Inleiding 1 en 2 Konings Die naam 1 en 2 Konings is 'n vertaling van die Hebreeuse naam van die twee boeke, en hou verband met die hooffigure daarin, naamlik die konings van Israel en Juda. Hierdie

Detaljer

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 23 bladsye. 2 DRAMATIESE KUNSTE (NOVEMBER 2013) ALGEMENE OPMERKING VIR EKSAMINATORS/OPVOEDERS:

Detaljer

Returprovisjon, tegnings- og innløsningshonorar Danske Bank

Returprovisjon, tegnings- og innløsningshonorar Danske Bank Returprovisjon, tegnings- og Danske Bank Danske Bank er pliktig til å opplyse om bankens inntekter ved salg av verdipapirfond. Dette finner du i oversikten nedenfor. Forklaringer: Distribusjonshonorar:

Detaljer

Die Winsbees The Profit Breed

Die Winsbees The Profit Breed Die Winsbees The Profit Breed presidentsverslag 2010/2011 WWW.DRAKENSBERGER.CO.ZA Inhoudsopgawe 1. Inleiding... 3 2. Kantoor en personeel... 3 3. Lede... 3 3.1. Stand van lede-getalle... 4 3.2. Prestasies

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V1 FEBRUARIE/MAART 2017 MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye. Landbouwetenskappe/V1 2 DBE/Feb. Mrt. 2017 AFDELING A VRAAG

Detaljer

Asia Growth Investors AB (AGI) AGI China Fund LU0289591256 0,00 1,90 0,00 100 AGI China East Asia Fund C LU0212839673 0,00 1,90 0,00 100

Asia Growth Investors AB (AGI) AGI China Fund LU0289591256 0,00 1,90 0,00 100 AGI China East Asia Fund C LU0212839673 0,00 1,90 0,00 100 Prisoversikt for Investeringskonto, IPA og IPS (pr.24.02.10) Fond og forvalter ISIN Tegn. Forv. Innl. Min. prov. avgift prov. invest. ABG Sundal Collier Kaupthing Absolutt NO10243306 0, 2, 0, 1 Kaupthing

Detaljer

De officiële MaïsWijzer 2019

De officiële MaïsWijzer 2019 Worldwide Expertise for Food & Flowers De officiële MaïsWijzer 09 Europees Toegelaten Maïsrassen in Nederland Raseigenscppen Vroeg 06 t/m 08, grondbedekking Stevigheid stengelrot Builenbrand kolf Drogestofopbrengst

Detaljer

Vinkie. Laerskool Fairland. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier!

Vinkie. Laerskool Fairland. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier! Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 27 17 September 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier! Kaskardag

Detaljer

HISTORIEK TITEL I - VORM - NAAM - ZETEL - DOEL BELEGGINGS- BELEID - DUUR ARTIKEL 1 - VORM EN NAAM

HISTORIEK TITEL I - VORM - NAAM - ZETEL - DOEL BELEGGINGS- BELEID - DUUR ARTIKEL 1 - VORM EN NAAM SERVICEFLATS INVEST, naamloze vennootschap, openbare vastgoedbeleggingsvennootschap met vast kapitaal naar Belgisch recht, met maatschappelijke zetel te 2018 Antwerpen, Plantin en Moretuslei 220. RPR Antwerpen

Detaljer