OMSENDBRIEF 26 Augustus 2017

Størrelse: px
Begynne med side:

Download "OMSENDBRIEF 26 Augustus 2017"

Transkript

1 Geagte ouers OMSENDBRIEF 26 Augustus 2017 PERSONEEL: Baie geluk aan Me. Foldrica Mamabolo wat op 16 Augustus verjaar. DATUMS VIR KWARTAAL 3 VAN 2017: 15 Augustus Sagtebal teen Homespun (tuis); Krieket teen Curro Hazeldean: O/13A (tuis) & O/12A (weg); Koor Kunswedstryd (Theresapark); Krieket O/9A weg teen Du Preez v Wyk 16 Augustus Poppekas Graad R 3; Krieket teen Curro Hazeldean: O/9A (tuis) 17 Augustus Sagtebal teen Rachel de Beer (tuis); Krieket teen Curro Hazeldean: O/11A (tuis) & O/10A (weg); Revue optrede Kunswedstryd (Theresapark) 18 Augustus Hokkie 0/11 16:00 Rietondale F veld. Hokkie 0/12 16:00 Tuks Veld 3; Hokkie 0/13 16:00 Tuks Veld 4 19 Augustus Hokkie 0/11 09:30 Rietondale F veld; Hokkie 0/13 10:15 Midstream Astro; Landloop AGN (TUT Soshanguve); Koor: Sing it (Staatsteater) 21 Augustus Sagtebalproewe: Seuns O/13 (Generaal Beyers) 22 Augustus Sagtebalproewe: Dogters O/13 (Danie Malan); Krieket teen Mayville: O/13A (tuis) & O/12A (weg) 23 Augustus Krieket teen Mayville: O/9A (tuis) 24 Augustus Sagtebal teen Generaal Beyers (tuis); Krieket teen Mayville: O/11A (tuis) & O/10A (weg) 25 Augustus Hokkie 0/11 15:15 Rietondale F veld. 26 Augustus Sagtebal: T-bal (Generaal Beyers); Hokkie 0/12 13:30 Rietondale B veld; Jukskei: Liga 28 Augustus Revue kleedrepetisie in skooltyd en Kaleidoskoop kompetisie (Staatsteater) 18h30 21h00 29 Augustus TOETS: Engels (Gr 4-7); Sagtebal teen Lindopark (weg) 31 Augustus TOETS: Afrikaans (Gr 4-7); Sagtebal teen Uniefees (weg); Revue: Wonderliggiefees 1 September Loslitdag Kleurfees R20 per leerder en R5 of R10 vir Alma skool vir Loslitdag; Ekstra sakkies teen R5 per sakkie of R20 vir 4 kan vooraf aangekoop word. 2 September Koor: Sing it finale (Staatsteater); Hokkie 0/11 08:00 Midstream Ridge Gras 1; Hokkie 0/13 10:15 Midstream Gras 1 4 September Wetenskap Expo in klastyd 5 September TOETS: NW/Tegnologie (Gr 4 6) & NW Gr 7; Graad 1 Opvoedkundige uitstappie Wetenskap Expo in klastyd; Sagtebal teen Magalieskruin (tuis); Krieket teen Pretoria Oos: O/13A (weg) & O/12A (tuis) 6 September Wetenskap Expo in klastyd; Krieket teen Pretoria Oos: O/9A (weg) 7 September TOETS: Tegnologie Gr 7; Wetenskap Expo in klastyd; Sagtebal teen Generaal Hendrik Schoeman (weg); Krieket teen Pretoria Oos: O/11A (weg) & O/10A (tuis) 8 September Gr 5 leerders doen aansoek vir Skolierpatrollie & Diensraad Wetenskap Expo in klastyd 9 September Sagtebal: T-bal (Voortrekker Eeufees); Landloop SA Kampioenskappe (Potchefstroom); Hokkie 0/11 09:30 Rietondale F veld; Hokkie 0/12 10:15 Tuks veld 3; Hokkie 0/13 12:30 Tuks Veld 4 Jukskei: Noordvaal Kampioenskap 12 September TOETS: Sosiale Wetenskap Geskiedenis (Gr. 4 7); Krieket teen Tuine: O/13A (tuis) & O/12A (weg) 13 September Gr 7 Opvoedkundige uitstappie; Wetenskap Expo Gala-aand; Krieket teen Tuine: O/9A (tuis) 14 September TOETS: Sosiale Wetenskap - Geografie (Gr 4-7); Sagtebal: Kwart-eindrondte (Sonitus); 1

2 Krieket teen Tuine: O/11A (tuis) & O/10A (weg) 15 September Hokkie 0/12 08:45 Tuks Veld 3 16 September Hokkie 0/11 11:45 Rietondale F Veld; Hokkie 0/13 11:00 Tuks veld 4 18 September TOETS: Wiskunde (Gr 4 7) 19 September TOETS: EMS (Gr 7); Krieket teen Villieria: O/13A (tuis) & O/12A (weg) 20 September Krieket teen Villieria: O/9A (weg) Graad 3 Uitstappie Dieretuin 21 September Graad 2 tot 5 Opvoedkundige uitstappie; Sagtebal: Semi finaal (Sonitus); Krieket teen Villiera: O/11A (weg) & O/10A (tuis) 22 September Gr 6 leerders doen aansoek vir Leerderraad 25 September VAKANSIEDAG 26 September Grondslagfase Gr R - 3 Rapporte aan leerders 27 September Oueraand Gr R :30-19:00; Sagtebal finale proewe (Crafford) 28 September Sagtebal Tshwane Kampioenskap (Sonitus) 29 September SKOOL SLUIT OM 11:00 MARKDAG GR 7 Leerlinge betaal R5 vir behoeftige fonds en dra gewone klere RUGBY: Op Saterdag 12 Augustus neem ons 1ste span deel aan die Kyknet toernooi by Stephanus Roos en wen teen Bergland. Baie geluk ons is baie trots op julle. KRIEKET UITSLAE: O/9B Wen teen Wonderboom Beste Bowler: Charl Els Beste Kolwer: Christiaan Vorster Beste Veldwerker: Karel van Zyl O/10B Wen teen Die Krans Beste Bowler: Anthony Smith Beste Kolwer: Jaden Nortje Beste Veldwerker: Anthony Smith O/11A Wen teen Du Preez van Wyk Beste Bowler: Rowan Sweetnam Beste Kolwer: Rowan Sweetnam Beste Veldwerker: Kyle le Grange O/12A Wen teen Du Preez van Wyk Beste Bowler: Rudi Le Roux Beste Kolwer: Handré Pretorius Beste Veldwerker: Handré Pretorius O/12B Wen teen Die Krans Beste Bowler: Stian Jansen van Rensburg Beste Kolwer: Jaden Nell Beste Veldwerker: Stian Janse van Rensburg O/13B Wen teen Du Preez van Wyk Beste Bowler: Deacon du Preez Beste Kolwer: Deacon du Preez Beste Veldwerker: Kobus van Taak Baie geluk aan die spanne en hul afrigters. SAGTEBAL UITSLAE: Die Sagtebal spanne het Donderdag 10 Augustus teen Broederstroom gespeel en die uitslae is soos volg: O/10 Dogters Wen 8 6 O/10 Seuns Wen 9 8 O/11 Dogters Verloor 4 12 O/11 Seuns Verloor 4-7 O/12 Dogters Wen 14 3 O/12 Seuns Wen 12 4 O/13 Dogters Wen O/13 Seuns Wen Baie geluk aan die spanne en hul afrigters. HOKKIE: Die hokkie uitslae vir die week is as volg: O/13 Verloor albei wedstryde 2

3 O/11 Speel gelyk op teen Curro LANDLOOP: Ons landloopatlete het Vrydag 11 Augustus by Curro Hazeldean deelgeneem en die volgende atlete het pragtig presteer: Lenei Conradie O/8 20ste. Leandri Botha O/9 2de Kaylen Nieman O/9-3de Altje Conradie O/10 1ste Jasmine Riley O/10 17de Beate Haarhoff O/10 38ste Hendrew Schoeman O/10 10de Sam Schoeman O/ 10 19de Jayden Niemann O/10 27ste Baie geluk ons is trots op julle! TENNIS: 1ste span seuns speel teen Generaal Hendrik Schoeman en wen Die O/11B Seuns speel teen PLG Academy en wen Die O/11A Meisies speel teen Rustenburg en wen Baie geluk aan die spanne. REKENAARSENTRUM EKSTRA KLASSE: Indien U kind ekstra hulp benodig met Perseptuele vaardighede, Spelling, Wiskunde, Lees en Taalvaardigheid moet U definitief die opsie oorweeg. Die ekstra klasse word op DONDERDAE aangebied vir Gr R Gr 7. Die sessie is tussen 14:15 15:15 en vind in die Rekenaarsentrum plaas. U moet vooruit vir die lesse betaal om teleurstelling te voorkom. U kan die betaling per EFT aan die skool maak met U kind se unieke kode en die woord Cairoo. Die koste vir Augustus verloop R500 en vir September R400. U is ook welkom om my by die skool te skakel of te e-pos by [email protected]. KULTUUR: Alle leerders wat aan die Eisteddfod Noorderkruin en kunswedstryde asook Redenaars kompetisies deelgeneem het moet asseblief alle uitslae saam met ʼn afskrif van die sertifikate voor 1 September by Me. Matthee inhandig om te kwalifiseer vir erekleure en Meriete toekennings. WISKUNDE- EN WETENSKAP- IN AKSIE GRAAD 6 EN 7: Paule-Blondelle Bangue Bangue Elombo en Monica Vos is aangewys as twee van die 30 toppresteerders in die streek (Gauteng-Noord / Limpopo / Mpumalanga) in die Wetenskap-in-Aksie 2017 vir graad 6 en 7. Hulle is uitgenooi na ʼn Pretdag wat op 9 September 2017 sal plaasvind by die Universiteit van Pretoria. Baie geluk. Ons is baie trots op julle. WETENSKAP EKSPO 2017: Die Wetenskap Ekspo word aangebied vanaf 4 8 September. Alle leerders vanaf Graad 4 tot Graad 7 word verplig om aan die Wetenskap Ekspo deel te neem, aangesien dit deel vorm van die Kwartaal se assesseringspunt. Graad R tot Graad 3 leerders kry ook die geleentheid om aan die Wetenskap Ekspo deel te neem, maar dit is nie verpligtend nie. Projekte gaan in klastyd aangebied word, in die Wetenskap periode en die leerders sal dus vooraf laat weet word wie se take die volgende dag by die skool moet wees. Woensdag 13 September is daar ʼn uitstalling van die beste take in die saal vanaf 17:30 tot 20:00, u seun/dogter sal vroegtydig in kennis gestel word indien hy/sy een van die finaliste is. Die onderwerpe vir elke graad is as volg: Graad R - 3 Enige onderwerp Graad 4 en 5 Lewe en lewende dinge Planeet aarde en verder Graad 6 en 7 Materie en materiaal Energie en verandering Alle inligting rakende die Ekspo is ook op D6 Communicator. EK HET KARAKTER: Baie geluk aan die volgende leerders wie se waarde boekies almal vol is: Marco Botha, Marco Fourie, Simoné de Koker, Leane Holmes, Eleni Trifyllis, Samantha Jansen van Rensburg, Barco Lombard, Cheyene Pieterse, Mikaela Opperman, Charlene Slabbert, Christine Slabbert, Isi Vos, Megan Hulme, Jemma Els, Jacquiline Morgan en Nica van der Westhuizen. Hul dra ʼn badge daarvoor met die woorde Ek het karakter. 3

4 Hierdie is ʼn besondere prestasie. Geluk aan die leerders en sterkte met jul volgende waarde rytjies wat jul nou gaan volmaak. Sterkte ook aan al die kinders wat hard werk vir hul waarde-plakkers. ONBEKENDE DEPOSITO S: Die volgende elektroniese betalings ontvang, se verwysingsnommers is foutief en kan nie na die korrekte skoolrekening geallokeer word nie. Kontak asb. finansies om regstellings aan te bring. Datum Verwysing gebruik Bedrag CW-Pta Noord R Laerskool danie malan R Francisca Weideman R Neem asseblief kennis: U moet u familiekode as verwysing gebruik. Indien u vir skoolfonds en naskool saam betaal, moet u saam met die familiekode ʼn SK vir skoolgeld en NA vir naskool byvoeg. Indien u vir iets anders betaal behalwe skoolgeld moet u die familiekode en ʼn addisionele verwysing soos Behoeftige fonds byvoeg. BELONING VRYDAG 18 AUGUSTUS 13:00: Op Vrydag, 18 Augustus 2017 verdaag die Gr 1-7 leerders om 13:00, omdat die terrein netjies was. Graad 2 s help die week met die ekstra opruiming. KLEURFEES: Ons hou Vrydag 1 September ʼn Kleur-fees by die skool. Almal is vreeslik opgewonde hieroor! Die koste hieraan verbonde aan is R Ekstra pakkies poeierverf sal ook te koop wees teen R20 vir 4 sakkies of R5 per sakkie. Almal moet asb. hul oudste klere aantrek (verkieslik wit, of so lig as moontlik) om die maksimum effek te verkry. Moet asb. nie spesiaal iets wit gaan koop as u kind nie het nie. Die poeierverf kan wel vlekke veroorsaak en daarom moet dit liefs klere wees waarvoor u nie jammer is nie. Ons gaan al die leerders voor die tyd inlig oor die veiligheidsaspekte en dat hul nie direk na die gesig moet gooi nie, maar indien u kind enige donkerbril of swembril het, kan hul dit gerus dra vir ekstra beskerming. Baie dankie vir u samewerking en ondersteuning! Dit beloof om GROOT pret te wees! U moet asseblief die aangehegde skeurstrokie voltooi om toestemming te verleen dat u kind daaraan kan deelneem. Leerders wat nie wil deelneem nie gaan op die paviljoen sit. Ons het borge vir kinders wie se ouers nie daarvoor kan betaal nie. Skryf asb. ʼn epos aan [email protected] of stuur ʼn briefie aan die hoof waarin u versoek dat die borg vir u kind betaal dan tref ons die nodige reëlings. Dit sal met die grootste konfidensialiteit hanteer word. LANDLOOPOEFENING: Daar is elke Maandag tot Vrydag gratis landloopoefening by Hoërskool Gerrit Maritz van 16:50 18:00. Skakel asb. die afrigter, Wessel du Toit by vir meer inligting. NASKOOL: Kontak vir Joeanne Tintinger by vir meer inligting. GEDENKMUUR: Die leerlinge in Graad 7, kan R140 betaal om hul naam op die Gedenkmuur aan te bring. Leerlinge wat op rade dien, se betrokke raad sal ook daarop aangedui word. Die Graad 7 s van 2017 se gedenksteen, met hul name op gegraveer sal met die Graad 7 afskeids-erediens onthul word. Dankie vir u samewerking en ondersteuning. Sluitingsdatum is einde Augustus Groete Hettie Smith Skoolhoof AFSKEURSTROKIE Hiermee gee ek ouer van in Gr toestemming dat my kind mag deelneem aan die kleurfees op 1 September

5 SAAMRY GELEENTHEID VIR ʼn LEERLING: Ons is opsoek na ʼn saamry geleentheid in die middae vir ʼn Graad 2 leerder vanaf Laerskool Danie Malan na Jack Hindon straat bo Britsweg. Kontak asseblief vir [email protected] of U hulp sal opreg waardeer word. 5

Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018)

Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018) Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018) Algemene inligting: 1. Die kriteria is op hersiening geneem en goedgekeur in Januarie 2018 deur die kultuur bestuur van Hoërskool Noordheuwel. 2. Groepwerk

Detaljer

Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies Hersien in Januarie 2018

Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies Hersien in Januarie 2018 Bellrylaan Noordheuwel 1739 Privaatsak x2032 Krugersdorp 1740 Tel: (011) 954 1032 (011) 954 1056/7 Faks: (011) 954 1033 [email protected] www.nories.co.za Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag. NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag. MIDDAGSESSIE Afrikaans Eerste

Detaljer

DOEL MET KULTUURDEELNAME

DOEL MET KULTUURDEELNAME MERIETE - KULTUUR 1. DOEL MET KULTUURDEELNAME Ons missie by L/S ELARDUSPARK is Die skool waar leerlinge toegerus word Om as n gebalanseerde volwassene die eise van die samelewing te kan aandurf, is dit

Detaljer

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID MEMORANDUM PUNTE: 100 SIMBOOL A CA C J M MA P R RT/RG S SF O VERDUIDELIKING Akkuraatheid Akkuraatheid Herleiding/Omskakeling

Detaljer

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN INTERMEDIÊRE FASE GRAAD NOVEMBER 27 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN E: 3 Hierdie nasienriglyne bestaan uit bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 27) ALGEMENE RIGLYNE

Detaljer

Psalm 91:1-7 (NLV) Op God kan ek vertrou. 22/08 23/08 25/08 27/08 31/08 1/09 12/09

Psalm 91:1-7 (NLV) Op God kan ek vertrou. 22/08 23/08 25/08 27/08 31/08 1/09 12/09 24/2018 Liewe Ouers Die Korowai-stam van Indonesië het tot relatief onlangs nog, in tot 45 meter hoë boomhuise gewoon, buite die bereik van roofdiere en vyandige stamme. Hierdie hout wolkekrabbers in die

Detaljer

voete én in trane. Hulle optredes getuig van talent met toneelspel uit die boonste rakke. Die toneelstuk, Strepiespajamas, word as streekswenner

voete én in trane. Hulle optredes getuig van talent met toneelspel uit die boonste rakke. Die toneelstuk, Strepiespajamas, word as streekswenner 22/2018 Liewe Ouers Televisie het Suid-Afrika eers werklik in 1976 bereik en ons is voorgestel aan moontlikhede van ʼn skerm in die huis waarin oneindige sfere van inligting, vermaak en kennis opgesluit

Detaljer

SPORTTOER: SKOOLVAKANSIE:

SPORTTOER: SKOOLVAKANSIE: 2014-03-14 Geagte Ouer/Voog OMSENDBRIEF 2 (2014) Ons gee graag die volgende inligting rakende skoolaktiwiteite na u deur. Ons hoop om u te sien by die aktiwiteite en dat u en u kinders dit gaan geniet.

Detaljer

Vinkie. Laerskool Fairland. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier!

Vinkie. Laerskool Fairland. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier! Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 27 17 September 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier! Kaskardag

Detaljer

Hierdie afgelope week was daar weer etlike oomblikke gewees waar ons skool en ons leerders hulle hande kon saamslaan in dankbaarheid en

Hierdie afgelope week was daar weer etlike oomblikke gewees waar ons skool en ons leerders hulle hande kon saamslaan in dankbaarheid en 32/2018 Liewe Ouers Uit een van daardie vroegoggend motiveringsboodskappe wat op die selfoon verskyn, vind die woorde Die beste goed in die lewe, is nie dinge nie, maar oomblikke! skielik inslag. Volgens

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 16

Detaljer

HOËRSKOOL PORTERVILLE

HOËRSKOOL PORTERVILLE HOËRSKOOL PORTERVILLE Posbus 22 6810 Tel: (022) 931 2174 Faks: (022) 931 3321 e-pos: [email protected] 28 Maart 2014 Kwartaalbrief 1/2014 Geagte Ouers UIT DIE SKOOLHOOF SE PEN Hiermee wil ek

Detaljer

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 JUNIE 2015 GRAAD 7 PUNTE: 65 TYDSDUUR: 1½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. ALGEMENE INLIGTING Hierdie vraestel bestaan

Detaljer

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT: SKOOLPLAN

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT: SKOOLPLAN - 17 - LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT: SKOOLPLAN VOORWOORD: UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie welkom aan elke ouer en leerder by Laerskool Louis Leipoldt. U is deel van n omgee gemeenskap waar ons kinders eerste

Detaljer

Trapkarre. AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad. 18 September

Trapkarre. AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad. 18 September Trapkarre 2010 AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad 18 September Reëls & Regulasies 1. VOORWAARDES VIR DEELNAME Spanne moet ʼn inskrywingsvorm inhandig by die ISR kantoor tesame met hul registrasiefooi

Detaljer

EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR: 31 JANUARIE 2014

EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR: 31 JANUARIE 2014 TWEEWEEKLIKSE NUUSBRIEF VAN DIE HOËRSKOOL DURBANVILLE Die skool waar elkeen iemand is! www.durbanvillehs.co.za TEL: 021 976 3188 / FAKS: 021 976 3189 [email protected] EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR:

Detaljer

Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127)

Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127) Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127) 4 My hart sê my, omring deur donkerhede: / O soek die HEER, die bron van lig en krag. Ek soek u aangesig in my gebede; / verberg dit nie wanneer ek op U wag.

Detaljer

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Baie sterkte aan van die gr. 12-leerders en die die gr. 11-leerders wat tydens die vakansie die lenteskool by die skool bywoon

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Baie sterkte aan van die gr. 12-leerders en die die gr. 11-leerders wat tydens die vakansie die lenteskool by die skool bywoon HOËRSKOOL OUTENIQUA POSBUS 181, GEORGE 6530 Tel: 044-874 4156 Faks: 086 635 7336 Web: http://www.outeniqua.co.za/ September 2018 NUUSBRIEF 4 Liewe Ouers / Voogde en Leerders Personeel Mev. L. Pretorius

Detaljer

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Hoërskool Dr. E.G. Jansen 1 Hoërskool Dr. E.G. Jansen Prysuitdeling Reglement 1 2 Prysuitdelingsreglementsopgawe 1. Reglement 1.1 Die uitvoerende komitee 4 1.2 Personeel 4 1.3 Finansies 4 2. Tipes toekennings 4 3. Algemene vereistes

Detaljer

AANSOEK OM TOELATING

AANSOEK OM TOELATING AANSOEK OM TOELATING LEERDERBESONDERHEDE Leerdernommer Geboortedatum Graad en klas Geboortename ID-foto Geslag Vroulik foon Burgerskap Kerkverband SKOOLBESONDERHEDE Inskryfdatum Onderrigtaal Afrikaans

Detaljer

HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM

HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM h/v Strand en Kollegeweg, Labiance, Bellville 7530 Telefoon: +27 (0)21-948-6951; Faks: +27 (0)21-946-3752 e-pos: [email protected] www.htsbellville Naam

Detaljer

INHOUD INLEIDING... 1

INHOUD INLEIDING... 1 INHOUD INLEIDING... 1 ONDERWYS Beheerliggaam...2 Onderwyspersoneel...4 Nie-doserende personeel...5 Ouer-onderwysersvereniging... 6 Ondersteunersklub... 7 Leerlingraad...8 Verteenwoordigende Raad van Leerders...

Detaljer

KAPTEIN VERDWYN. Onderwysersgids. Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word.

KAPTEIN VERDWYN. Onderwysersgids. Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word. 1 KAPTEIN VERDWYN Onderwysersgids Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word. 2 Inhoud Inleiding... 3 Samestelling van n boek... 4 Die voorblad... 4 Die titel... 5 Die skrywer...

Detaljer

INHOUD INLEIDING JARIGE FEES... 2

INHOUD INLEIDING JARIGE FEES... 2 INHOUD INLEIDING... 1 50 JARIGE FEES... 2 ONDERWYS Beheerliggaam...5 Onderwyspersoneel...6 Nie-doserende personeel...7 Oueronderwysersvereniging... 8 Leerlingraad...8 Verteenwoordigende Raad van Leerders...

Detaljer

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V NOVEMBER 011 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool A CA C J M MA P R RT/RG S SF O Verduideliking Akkuraatheid Metode met akkuraatheid Herleiding

Detaljer

Uit die hoof se pen...

Uit die hoof se pen... Uit die hoof se pen... Die jaar 2016 het soos n naelloop-wedloop weggespring en is ons met spoed alreeds in Maart 2016. Sedert die wegspringskoot van 13 Januarie 2016 is daar baie verhale oor die wye skoolfront

Detaljer

Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit!

Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit! Werkboek Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit! INHOUDSOPGAWE 1. Hoe werk die Bybel? 2. Vinnige verwysings na spesifieke gedeeltes in die Bybel 3. Werkstukke 3.1 Aktiwiteit 1 Enige ware God 3.2

Detaljer

JAARVERSLAG VYFTIG-JARIGE HERDENKINGSJAAR NA GRAAD 12 HERMERKE 2016 JAARVERSLAG 1

JAARVERSLAG VYFTIG-JARIGE HERDENKINGSJAAR NA GRAAD 12 HERMERKE 2016 JAARVERSLAG 1 JAARVERSLAG 2016 NA GRAAD 12 HERMERKE VYFTIG-JARIGE HERDENKINGSJAAR 2016 JAARVERSLAG 1 ALGEMENE INLIGTING LEERDERTAL : 10 DE SKOOLDAG : 2016 Seuns Dogters Totaal Gr 8 98 92 190 Gr 9 82 57 139 Gr 10 88

Detaljer

Liewe Ouers Ek wil aan al die onderwysers, leerlinge en ouers van Die Hoërskool Menlopark opreg bedank vir die manier hoe almal my verwelkom het.

Liewe Ouers Ek wil aan al die onderwysers, leerlinge en ouers van Die Hoërskool Menlopark opreg bedank vir die manier hoe almal my verwelkom het. Liewe Ouers Ek wil aan al die onderwysers, leerlinge en ouers van Die Hoërskool Menlopark opreg bedank vir die manier hoe almal my verwelkom het. Indien enige iemand na so n welkom nog ontuis voel, hoort

Detaljer

TE WEET. 28 Jan. 3 Feb. 2018

TE WEET. 28 Jan. 3 Feb. 2018 TE WEET 28 Jan. 3 Feb. 2018 NEDERDUITSCH HERVORMDE GEMEENTE NELSPRUIT God se gemeente wat aanbid, omgee en dien OGGENDDIENS Sondag 28 Januarie 2018 Ds. Eksteen Botes Votum en seën Lofgesange Ps. 100: 1,

Detaljer

Aansoek om Lidmaatskap

Aansoek om Lidmaatskap Bekostigbaar Verstaanbaar Betroubaar Dienslewering Gebruik slegs swart ink. Vul hoofletters in die spasies in. Gebruik slegs een karakter per blokkie. Laat een blokkie oop tussen woorde. Waar nodig, merk

Detaljer

God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige.

God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige. God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige. Efesiërs 4:11-16 (NLV) 11 Hý het sommige as apostels gegee, ander as profete, ander as evangeliste, en ander as herders en leraars, 12 om God

Detaljer

STRUKTUUR VAN DIE KATEGISMUS

STRUKTUUR VAN DIE KATEGISMUS 1 Inleiding Die Heidelbergse Kategismus is aanvanklik in 1563 te Heidelberg, Duitsland opgestel deur Zacharias Ursinus en Caspar Olevianus. Die doel daarvan was om gebruik te word as n leerboek vir die

Detaljer

Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 31 Oktober 2017 ONS SÊ DANKIE Die Lindeniete het verlede week 'n erewag vir juffrou Ronelle Nell gestaan as 'n blyk van waardering vir haar ongelooflike werk wat sy die afgelope paar maande as die waarnemende

Detaljer

Ps.119:89. Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5.

Ps.119:89. Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5. 1 Ps.119:89 Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5. Inleiding: Welkom by die nuwe Torahsiklus. Ter wille van hulle

Detaljer

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP 1 FINANSIËLE EKENINGKUNDE 300 IAS 33, Verdienste per aandeel Aantekeninge en klasvoorbeelde L Kotze DEPATEMENT EKENINGKUNDE UP A. Dividend per aandeel IAS 1, par 107, vereis dat die totale bedrag dividende

Detaljer

Top 100 Nasionaal - Eerste Addisionele Taal

Top 100 Nasionaal - Eerste Addisionele Taal Top 100 Nasionaal - Eerste Addisionele Taal Naam van Skool Gr Van Voorletters EKSAMENNOMMER Prov Skool Ll Midstream College 9 Venter C M CM V 01 041 543 96 96.00 Harriston School 7 Steyn A C AC V 08 003

Detaljer

Mees Algemene Vrae. 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie?

Mees Algemene Vrae. 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie? Mees Algemene Vrae 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie? WIETA is n multi-belanghebberinisiatief en ons raadslede verteenwoordig n bestuurstruktuur wat poog om lede-belanghebbers wat aktief in

Detaljer

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON 1 7 Oktober 2018 Jaargang 36 Nommer 38 GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON www.gklyttelton.org.za ONS EREDIENSTE VANDAG Die Oggenddiens Die Woorbediening word waargeneem deur Ds. Casper Breed. Die Skriflesing

Detaljer

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 2011 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 4 bylaes. Wiskundige Geletterdheid/V2 2 DBE/November

Detaljer

SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE TEKSTE

SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE TEKSTE SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS AFRIKAANS HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE

Detaljer

TROFEE-WYNSKOU OLD MUTUAL

TROFEE-WYNSKOU OLD MUTUAL OLD MUTUAL TROFEE-WYNSKOU 2016 BEOORDELING Sperdatum vir die indiening van inskrywingsvorms en alle dokumentasie: 18 MAART Sperdatum vir betaling van fooie op faktuur: 8 APRIL Aflewering van wynmonsters:

Detaljer

Wat is in die boks? 7. Wat is in die boks? Lees my eers 8

Wat is in die boks? 7. Wat is in die boks? Lees my eers 8 TomTom Naslaangids Inhoud Wat is in die boks? 7 Wat is in die boks?... 7 Lees my eers 8 Posisionering van die toestel... 8 Installeer in jou motor... 8 Skakel aan en af... 9 Opstelling... 9 GPS-ontvangs...

Detaljer

Gr 10 Gr 11 Gr 12 Spesiale Toekennings / Special Awards

Gr 10 Gr 11 Gr 12 Spesiale Toekennings / Special Awards Gr 1 Willem van Molendorff Beste Presteerder/Best Performer Visuele Kuns / Fine Art Gr 1 Kings & Queens Productions Willem van Molendorff Beste Presteerder/Best Performer Vokaal / Vocal Gr 1 Ronell Erasmus

Detaljer

Die Heidelbergse Kategismus

Die Heidelbergse Kategismus Die Heidelbergse Kategismus Sondag 1 Vraag 1: Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe? Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe (a) nie aan myself (b) nie, maar aan my getroue Verlosser,

Detaljer

5/2014 Liewe Ouers Annieka Moolman

5/2014 Liewe Ouers Annieka Moolman 5/2014 Liewe Ouers Absolut aitsa, asembenemend en alte ongelooflik... En was dit n Vodacom-advertensie, was dit sekerlik n absolut yô! Ons swemspan het legendariese meters in die water oopgegolf op die

Detaljer

DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*).

DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*). DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*). 1. DlE E V A N G ELIE V O LG EN S M A T T H E U S. Die ou Hieronymus wat horn feitlik lewenslank besig gehou het met die

Detaljer

INHOUDSOPGAWE. Inleiding...2. Apostoliese geloofsbelydenis...3. Die twee Sakramente...7. Filippense 2: Apostoliese geloofsbelydenis...

INHOUDSOPGAWE. Inleiding...2. Apostoliese geloofsbelydenis...3. Die twee Sakramente...7. Filippense 2: Apostoliese geloofsbelydenis... 1 INHOUDSOPGAWE GELOOFSHANDLEIDING Inleiding...2 Apostoliese geloofsbelydenis...3 Die twee Sakramente...7 Filippense 2: 5-11...9 ALGEMENE GELOOFSBELYDENISSE Apostoliese geloofsbelydenis...10 Geloofsbelydenis

Detaljer

SUID AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL VERENIGING BYLAE A TOT DIE GRONDWET

SUID AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL VERENIGING BYLAE A TOT DIE GRONDWET -1- SUID AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL VERENIGING BYLAE A TOT DIE GRONDWET HUISHOUDELIKE REËLS MET LAASTE WYSIGINGS JULIE 2014 -2- INHOUDSOPGAWE 1. DOELSTELLINGS MET HUISHOUDELIKE REËLS 2. AFFILIASIE

Detaljer

Op die Oog af. MEI April 2014 Bybelse Ete

Op die Oog af. MEI April 2014 Bybelse Ete Op die Oog af MEI 2014 18 April 2014 Bybelse Ete In hierdie uitgawe Voorbladnuus Kwinkslae uit die Skrif Trustee Bedrywighede Aan die woord Diere Maniere Krieketuitdaging KVV Mediese Manewales Die Dankfees

Detaljer

JAARBOEK Fakulteit Ingenieurswese Voorgraads. DEKAAN: Prof. JIJ Fick

JAARBOEK Fakulteit Ingenieurswese Voorgraads. DEKAAN: Prof. JIJ Fick JAARBOEK 2007 Fakulteit Ingenieurswese Voorgraads DEKAAN: Prof. JIJ Fick This Calendar is published in Afrikaans because Afrikaans is the medium of instruction on the Potchefstroom Campus. Correspondence

Detaljer

Vry en volkleur. Ligte, SOMER R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) aksie!

Vry en volkleur. Ligte, SOMER R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) aksie! Vry en volkleur SOMER 2014 R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) Ligte, aksie! DIE LEWE BEHOORT IN OOMBLIKKE GEMEET TE WORD, NIE MINUTE NIE. Dit is nie die minute, ure of dae van jou vakansie wat jy onthou

Detaljer

NG KERK OOSTELIKE SINODE AGENDA

NG KERK OOSTELIKE SINODE AGENDA NG KERK OOSTELIKE SINODE AGENDA VIR DIE ELFDE GEWONE SINODESITTING GEHOU BY PIERRE VAN RYNEVELD 11 tot 13 Oktober 2009 VOORWOORD Dit is met groot opgewondenheid dat die Agenda vir die sinodesitting 2009

Detaljer

~tu~enternassa keur Inlywingsaksie goe~

~tu~enternassa keur Inlywingsaksie goe~ STUDENTEBLAD van die P.U. Vlf U.H.O. DEEL XI. Woe.nsdag, 9 Mei, 1956. Nr. 4. ~tu~enternassa keur Inlywingsaksie goe~ geniet groot steun Op die Massavergadermg wat up Maandagaand, 30 Aprd gehou is, her

Detaljer

Track Events-23 September 2016 Evening Finals 200m's Finale/Finals Lane 1 SK Lane 2 SK Lane 3 SK Lane 4 SK 18:40 200m Girls 14 M. Tswilwan HPP M.

Track Events-23 September 2016 Evening Finals 200m's Finale/Finals Lane 1 SK Lane 2 SK Lane 3 SK Lane 4 SK 18:40 200m Girls 14 M. Tswilwan HPP M. Track Events-23 September 2016 Evening Finals 200m's Finale/Finals 18:40 200m Girls 14 M. Tswilwan HPP M. van Staden PGM J. Pansegrouw MEN T. Mmatli PC 18:40 200m Girls 14 O. van Wyk OVK M. Jonker ZWK

Detaljer

DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS

DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS Inleiding Die Eerste Brief aan Timoteus maak saam met 2 Timoteus en Titus deel uit van die sogenaamde Pastorale Briewe. Hierdie briewe word so genoem, omdat hulle bedoel was

Detaljer

DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE JAARBOEK SKOOL VIR GENEESKUNDE EERSTE GRADE EN DIPLOMAS

DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE JAARBOEK SKOOL VIR GENEESKUNDE EERSTE GRADE EN DIPLOMAS DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE JAARBOEK SKOOL VIR GENEESKUNDE EERSTE GRADE EN DIPLOMAS 2013 DEKAAN: PROF GJ VAN ZYL FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE KAMER D202 TELEFOONNOMMER:

Detaljer

VERENLID NO NAAM VAN M J D KALIBER KAL KAT GROEP BJV 185 DANNY MULLER VK 3.81 BJV 5257 ELISIO RECH 1 1 6X45 KK 5.53 BJV 311 FRANS GREEF 1

VERENLID NO NAAM VAN M J D KALIBER KAL KAT GROEP BJV 185 DANNY MULLER VK 3.81 BJV 5257 ELISIO RECH 1 1 6X45 KK 5.53 BJV 311 FRANS GREEF 1 VERENLID NO NAAM VAN M J D KALIBER KAL KAT GROEP BJV 185 DANNY MULLER 1 22-250 VK 3.81 BJV 5257 ELISIO RECH 1 1 6X45 KK 5.53 BJV 311 FRANS GREEF 1 30.06 MK 5.92 BJV 568 JOHN GRIMBEEK 1 243 KK 6.77 BJV

Detaljer

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 ANALISE VAN VRAESTEL AFDELING A OPSTEL

Detaljer

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring Senior fase Graad 7-9 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING GRAAD 7-9 AFRIKAANS

Detaljer

Jaarverslag 2008/2009

Jaarverslag 2008/2009 Jaarverslag 2008/2009 Wynbedryf SA Jongwynskou Agri-Expo het opgetree as gasheer met die aanbieding van die 2008 SA Jongwynskou. n Totaal van 2036 jongwyne is deur 179 kelders ingeskryf. Beoordeling van

Detaljer

AANSOEK OM LENING (IN TERME VAN DIE NASIONALE KREDIETWET, 34 VAN 2005)

AANSOEK OM LENING (IN TERME VAN DIE NASIONALE KREDIETWET, 34 VAN 2005) Vir Kantoorgebruik EK N. 1 Vir Kantoorgebruik Webadres: www.sambakoop.com Epos adres: [email protected] Charlotte Maxekestraat 146 Posbus 911 Bloemfontein 9300 T: 051 448 0111 F: 051 430 7564 BLOEMFONTEIN

Detaljer

STUDENT GATEWAY GPS

STUDENT GATEWAY GPS 2 Inhoud Inhoud 2 Inleiding Wat is die GPS en hoekom is dit belangrik? 5 Wat is n Universiteit en wat maak ek hier? 5 Rektoraat 6 Jou Kampusoorlewingspakket Algemene Universiteitsterminologie 10 Lokaalafkortings

Detaljer

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE SKOOL VIR AANVULLENDE GESONDHEIDSBEROEPE REËLBOEK VOORGRAADS 2016 DEKAAN: PROF GJ VAN ZYL FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE INHOUD 2 Bladsy

Detaljer

Gr 12 Wiskunde Nasionale November 2014: Vraestel 1 GR 12 WISKUNDE - EKSAMENVRAESTELLE

Gr 12 Wiskunde Nasionale November 2014: Vraestel 1 GR 12 WISKUNDE - EKSAMENVRAESTELLE V Gr Wiskunde Nasionale November 0: Vraestel GR WISKUNDE - EKSMENVRESTELLE NSINLE NV 0 V J mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik, tens anders vermeld.

Detaljer

OU O ER E - HA H ND N LEI E D I IN I G N

OU O ER E - HA H ND N LEI E D I IN I G N OUER- HANDLEIDING 2010 INHOUDSOPGAW E HOOFST UK 1: MENSLIK E HULPBRONNE 3 1. 1 Hoër skool Jan van Riebeeck A kademiese Personeel 3 1. 2 A dministr atiewe Personeel 7 1. 3 Onder steuningspersoneel 7 1.

Detaljer

JUTA SE PARALLEL TAALSERIE (AFRIKAANS EN ENGELS) VIR SUIDAFRIKAANSE SKOLE DEUR H. H. BROODRYK, B.A.,

JUTA SE PARALLEL TAALSERIE (AFRIKAANS EN ENGELS) VIR SUIDAFRIKAANSE SKOLE DEUR H. H. BROODRYK, B.A., JUTA SE PARALLEL TAALSERIE (AFRIKAANS EN ENGELS) VIR SUIDAFRIKAANSE SKOLE DEUR H. H. BROODRYK, B.A., LEKTOR IN OPVOEDKUNDE AAN 1)IE UNIWERSITEIT VAl:'f.KAAPSTAD. ST ANDERD VI. AFRIKAANS. JUTA & KIE, BEPERK,

Detaljer

1 KONINGS. Inleiding 1 en 2 Konings

1 KONINGS. Inleiding 1 en 2 Konings 1 KONINGS Inleiding 1 en 2 Konings Die naam 1 en 2 Konings is 'n vertaling van die Hebreeuse naam van die twee boeke, en hou verband met die hooffigure daarin, naamlik die konings van Israel en Juda. Hierdie

Detaljer

VAN DER LINDE FAMILIEBOOM

VAN DER LINDE FAMILIEBOOM VAN DER LINDE FAMILIEBOOM SOOS BYGEWERK TOT 10 AUGUSTUS 2016 SAAMGESTEL DEUR DIE VAN DER LINDEBOND WEBBLAD: WWW.VANDERLINDE.ORG.ZA VONKPOS: [email protected] TELEFOON: 014 577 0054 FAKS: 086 248

Detaljer

R35.00 Issue 109 November 2014 WEN THE NEVILLE FOORD CHALLENGE : ALBRIGHT MUDDIE MAGIC ISSN

R35.00 Issue 109 November 2014 WEN THE NEVILLE FOORD CHALLENGE : ALBRIGHT MUDDIE MAGIC ISSN www.thebankangler.com R35.00 Issue 109 November 2014 WEN 15 THE NEVILLE FOORD CHALLENGE : ALBRIGHT MUDDIE MAGIC ISSN 1726-7889 C2 COMPETITION All NEW and EXISTING if they are drawn in our YOU RE A WINNER

Detaljer

Kopiereg 2008 J.G. Barkhuizen 165

Kopiereg 2008 J.G. Barkhuizen 165 Kopiereg 2008 J.G. Barkhuizen 165 e2 Jacobus Adriaan (Kootjie) BARKHUIZEN *Uitenhage 09.02.1861, Diewedraai, Amalia 23.09.1952, x Queenstown 26.07.1886 Martha Maria VOSLOO, *Queenstown 31.08.1865 Diewedraai,

Detaljer

Die Winsbees The Profit Breed

Die Winsbees The Profit Breed Die Winsbees The Profit Breed presidentsverslag 2010/2011 WWW.DRAKENSBERGER.CO.ZA Inhoudsopgawe 1. Inleiding... 3 2. Kantoor en personeel... 3 3. Lede... 3 3.1. Stand van lede-getalle... 4 3.2. Prestasies

Detaljer

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 23 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek. Rekeningkunde 2 DBE/Feb. Mrt.

Detaljer

Northerns Blues Hockey Association Provincial Teams in 2017

Northerns Blues Hockey Association Provincial Teams in 2017 Northerns Blues Hockey Association Provincial Teams in 2017 Men A Ashley Kemp (Tuks) Dirk van der Spuy (Tuks) Estiaan Kriek (Tuks) Hendy Seerane (OA) Jacques Klopper (Chippas) James Redfern (Tuks) Kegan

Detaljer

BEPLANNINGSTUOIE VAN DIE ~ltejn KAROO VERSLAG STELLENBOSCH. deur. deur Prof. D. Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J.

BEPLANNINGSTUOIE VAN DIE ~ltejn KAROO VERSLAG STELLENBOSCH. deur. deur Prof. D. Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J. BEPLANNNGSTUOE VAN DE ~ltejn KAROO VERSLAG deur p. E. deur Prof. D. Page) Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J. Pretorius J. de M. Ehlers nstituut vir Beplanningsnavorsing Universiteit van

Detaljer

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT REËLBOEK

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT REËLBOEK UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE REËLBOEK NAGRAADSE GRADE EN DIPLOMAS 2014 DEKAAN: PROF GJ VAN ZYL FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE KAMER D202 TELEFOONNOMMER 051 405 3012

Detaljer

My doelwitte vir hierdie jaar. Inhoudsopgawe. Beplanner 2016 September 16 Oktober 30 November 42 Desember 54

My doelwitte vir hierdie jaar. Inhoudsopgawe. Beplanner 2016 September 16 Oktober 30 November 42 Desember 54 My doelwitte vir hierdie jaar Inhoudsopgawe Persoonlike inligting 6 Belangrike telefoonnommers 7 Omrekeningstabelle 8 Openbare vakansiedae 2017/Christenkalender 10 Skoolkwartale/Tersiêre instellings 11

Detaljer

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos:

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos: Ander boeke in dié reeks Waarskuwing!! Alle regte voorbehou volgens die Suid-Afrikaanse kopiewet. Geen gedeelte van hiedie boek mag gereproduseer word deur fotokopiëring of enige ander metode sonder skriftelike

Detaljer

http://eksamensarkiv.net/

http://eksamensarkiv.net/ Oppgåve 1 Vond jij het als kind fijn als er voorgelezen werd? En welke verhalen vond jij leuk? Waarom? Skriv ein kort tekst i presens (notid) på 5 7 setningar. Oppgåve 2 Annie M.G. Schmidt (1911 1995)

Detaljer

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 23 bladsye. 2 DRAMATIESE KUNSTE (NOVEMBER 2013) ALGEMENE OPMERKING VIR EKSAMINATORS/OPVOEDERS:

Detaljer

MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGS BELEID

MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGS BELEID MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) INHOUDSOPGAWE 1. Aanhef... 3 2. Beginsels... 3 3. Prestasie bestuur... 3 4. Definisies... 4 5. Plig om skulde

Detaljer

Bedrogbeleid en -reaksieplan

Bedrogbeleid en -reaksieplan UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Interne Ouditeenheid Bedrogbeleid en -reaksieplan Dokumenttipe: Beleid Dokumentnommer: Rt 378/15 Beleidkategorie: Beheer en bestuur Die Universiteit het n 24-uur- Etiekblitslyn

Detaljer

The first day of the 2014 Boland Youth and Junior Championships took place on Thursday 27 February 2014 at the Dal Josaphat Stadium in Paarl.

The first day of the 2014 Boland Youth and Junior Championships took place on Thursday 27 February 2014 at the Dal Josaphat Stadium in Paarl. NEWS LETTER FRIDAY 28 FEBRUARY 2014 RESULTS OF 1 ST DAY - 2014 YOUTH AND JUNIOR CHAMPS INCORPORATING BOLAND HIGH SCHOOLS AND LSEN TRACK AND FIELD CHAMPS 28 FEBRUARY 1 MARCH 2014 DAL JOSAPHAT STADIUM Dear

Detaljer

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE. Senior fase Graad 7-9

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE. Senior fase Graad 7-9 Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE Senior fase Graad 7-9 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING GRAAD 7-9 wiskunde KABV Departement van Basiese

Detaljer

JAARBOEK Fakulteit Natuurwetenskappe Voorgraads. DEKAAN: Prof. dr. J.J. Pienaar

JAARBOEK Fakulteit Natuurwetenskappe Voorgraads. DEKAAN: Prof. dr. J.J. Pienaar JAARBOEK 2007 Fakulteit Natuurwetenskappe Voorgraads DEKAAN: Prof. dr. J.J. Pienaar This Calendar is published in Afrikaans because Afrikaans is the medium of instruction on the Potchefstroom Campus. Correspondence

Detaljer

HOOFSTUK 4. Die kern van die konstruktivisme kan, volgens Biggs en Moore (1993 :22), soos volg aangedui word:

HOOFSTUK 4. Die kern van die konstruktivisme kan, volgens Biggs en Moore (1993 :22), soos volg aangedui word: HOOFSTUK 4 LEERTEORIEe ONDERLIGGEND AAN DIE LEERBENADERINGSKONSEPTE 4.1 INLEIDING Diep-, onafhanklike en kooperatiewe leerbenaderingskonsepte, beskryf leer as 'n konstrueringsproses. Dit word deur Biggs

Detaljer

CHASA BEKWAAMHEIDSTOETS LESINGS

CHASA BEKWAAMHEIDSTOETS LESINGS CHASA BEKWAAMHEIDSTOETS LESINGS Indeks Lesing Bladsy 1. Diere-identifikasie - André v d Merwe 3-7 2. Jag - etiek - Danwilh Ingram 8 3. Oorlewing - André v d Merwe 9-15 4. Noodhulp - Dr. Hannes Botha &

Detaljer

~ Januarie 2012 ~ So Ma Di Wo Do Vr Sa 3

~ Januarie 2012 ~ So Ma Di Wo Do Vr Sa 3 1 NUWEJAARSDAG 2de Sondag in Kerstyd ~ Januarie 2012 ~ 3 4 5 6 EPIFANIE 7 Tannie Sannie Fullard (77) Maritha Prinsloo Cobus Nel 8 1ste Sondag ná Epifanie Landi Smuts Dewald Smit 15 2de Sondag ná Epifanie

Detaljer

Copyright! All rights reserved www.anestesi.no 2010- Nederlandsk side 1 av 6

Copyright! All rights reserved www.anestesi.no 2010- Nederlandsk side 1 av 6 Copyright! ll rights reserved www.anestesi.no 2010- Nederlandsk side 1 av 6 Språk: Nederlansk Oversatt av: Theresia Morild m.fl Dato: ugust 2010 1 - Vragenlijst Del 1 Spørreskjema: Voor we met de narkose

Detaljer