5/2014 Liewe Ouers Annieka Moolman

Størrelse: px
Begynne med side:

Download "5/2014 Liewe Ouers Annieka Moolman"

Transkript

1 5/2014 Liewe Ouers Absolut aitsa, asembenemend en alte ongelooflik... En was dit n Vodacom-advertensie, was dit sekerlik n absolut yô! Ons swemspan het legendariese meters in die water oopgegolf op die A-liga Interhoër en n driekuns behaal: ons wen die dogtersafdeling, seunsafdeling én die afdeling vir gemengde skole, dus absolut alles! Ons harte bons van dankbaarheid en vrolikheid en sommer alles wat opwinding en trots laat borrel en bruis. En dan die piece de resistance... dis die eerste keer in 26 jaar wat n gemengde skool se seuns die seunsafdeling wen! Absolut Menlo-manne sonder keer met ons Menlodames sy-aan-sy langs hulle, maar geen aks in hulle skadu nie! En dan binne die swemmomentum is die B-span (wat meestal teen ander skole se A- spanne deelneem) en die C- span absolut deel van dié golf van vrolikheid en sukses... want vir elkeen in Menlo is daar n plekkie in die son... en hier gee elkeen sy beste sonder om te loer oor die skouer of ander dieselfde doen. Dit wat ons saambind is n absolut visie: hier doen elkeen wat hy doen goed, want as jy oefen om dit wat jy doen, goed te doen, word jy n meester daarin; net soos die teendeel ook die waarheid is: as jy oefen om slap te lê, word jy maklik n meester in slaplê! Tussen die vreugdevure deur, sien mens maklik dat slaplê net nie deel van die Menlo-woordeskat is nie, want hier pak kinders sonder slag of stoot die golwe. n Mens sit in vervoering en kyk hoe Marcé deur die water klief en hoor dít wat Menlo n anderste hartklop gee van die pawiljoene af vibreer elke keer as haar kop bo die water verskyn: n diep, duidelike en eenparige go, go, go. Ons swemmers oefen baie ure alleen, maar hullle is nie alleen nie... ons is n span waar elkeen n meester word met wat hy doen: as jy sing, sing jy, as jy dirigeer, dirigeer jy en as jy swem, swem jy... want saam is ons n majestueuse Menlo-moment met asembenemende momentum! Die wêreld het dromers nodig, die wêreld het doeners nodig, maar bó alles het die wêreld dromers nodig wat kan doen, skryf Sarah Ban Breathnach. Ons swemspan het lank gedroom en die laaste paar jaar al hoe meer drome doenbaar gemaak, maar steeds bly vashou aan die droom van dit absolut onverbeterlik doen! Vanjaar is die jaar vir n saluut aan elke swemmer wat die droom in n meesterplan omskep het in die legendariese golwe van 2014! Absolut Swem! Absolut yô! Annieka Moolman

2 Die atletiek wat in die Werkplan geskeduleer is vir Saterdag, 22 Februarie 2014 vind plaas op Vrydag, 21 Februarie 2014! Die psigometriese toetse wat op die jaarprogram geskeduleer is vir 26 Februarie 2014, is tot n later rustiger tyd uitgestel. 24/02 Hokkie: Inligtingsvergadering in Ouditorium om 18:30 25/02 Tennis: Liga vir junior dogters begin (elke Dinsdag) Debat: 18:30-20:30 26/02 Debat: Parkiedebat (seniors, 17:00-22:00, Personeelkamer) Beheerliggaamtussenverkiesing (18:30, Ouditorium) Restaurantaand om 18:30 27/02 Atletiek: Pasta-aand om 18:00 28/02 Muurbal: Bloemfontein Ope Atletiek: Jakaranda Prestige Interhoër (Pilditch) 1/03 Fietsry: provinsiaal Muurbal: Bloemfontein Ope 25/03 Menlo Soireé: 19:00: Koor, orkes en musiek (oorspronklik in die Werkplan geskeduleer vir 27/03) 27/03 Verrykingsakademie: 19:00 (oorspronklik in die Werkplan geskeduleer vir 25/03) Menlo-Opedag 2014 Agv die verkiesing wat nou op 7 Mei, plaasvind skuif ons Menloopedag na 14 MEI 2014 om 14:30. Absolut die 14 s! Interhoër 2014 Ons maak geskiedenis! Interhoër is ons skool se geleentheid van handevat en dit is sonder twyfel een van ons absolut hoogtepunte van die jaar! Hoeka hier waar die Tiho-sirkel net nie misgeloop kan word nie! Die Menlo-manier op Interhoër: Ons sit almal bankvas van 8:00-18:00. As daar iewers n groot histerie dreig: n Menlo-mater kan slegs die terrein ná 14:00 verlaat deur n brief van sy ouers VOOR VOLGENDE VRYDAG deur die graadvoog TE LAAT TEKEN met die presiese tyd aangedui waarop die mater die terrein moet verlaat en die brief dan by die hek vir Menlo-personeel te wys. Absolut veiligheid! Ons is netjieser as netjies in ons uitgaandrag en van ons krone tot ons tone blink met glimlagte wat strek van oor tot oor, want die Menlo-hartklop is n leefwyse. Die breektye op die pawiljoen is baie beperk agv die besonder baie besoekers daarom moet elkeen liefs opdaag as n Menlo-mobielealles-in-een! Dus: Neem saam: Kospakkies, koeldrank en baie water; Menlo-hoed en geesstokkie; Sonroom, kussinkie en sambreel; Menlo-waardes; Menlo-trots; en Menlo-maniere. Ons los tuis: Oortrektruie en baadjies; en Enigiets wat nie ons skool tot eer strek nie! WIE IS MENLO? JY IS MENLO!

3 Beheerliggaamtussenverkiesing Dié verkiesing vind plaas op Woensdag, 26 Feb 2014 om 18:30 in die Ouditorium. Ouers word uitgenooi om te kom nomineer en (indien ons n kworum is) te stem. Absolut Fotograwe Kyk wie oefen op ons Astro? n Mens kan nie nalaat om hande saam te slaan vir ons span absolut uitnemende fotograwe wat net nooit terugstaan vir son of rëen of ongemak nie! Hulle staan getrou langs die veld of langs die swembad van die moment wat die wegspringvlaggie wapper, tot die aankondiger SELA roep. Elke nuusbrief is n voorbeeld van die lojaliteit en ywer van die Menlofotograwe! Baie dankie aan Anike Stander en Bernard van Tonder (beide gr 12), Lara Pansegrouw (gr 11) en Carla Schreiber (gr 10) en Marius King ( n Menlo-pappa). Absolut Menlo-lens-legendes! Absolut Oupa! Bryan Grey se oupa het bewys: Menlo is n manier van dink en doen - dié Oupa het duidelik langs die Hillcrest swembad gewys hoe sy hart klop! Die Nasionale dameshokkiespan oefen blitsig en met vernuf op ons Absolut Astro. Hier is ook n steelfoto van die netbaldogters in aksie in die gimnasium: Die Gimnasium van Die Hoërskool Menlopark! Die Hoërskool Menlopark en RTF CrossFit Repeat neem hande om ons skool se sportspesifieke kondisionering oor te neem en tot hoë hoogtes te stuur. Die Gimnasium is reeds op volle dreef aan die oefen met ons eie kinders, maar is ook oop vir privaatgebruik. Ons gesels binnekort meer in detail oor die nuwe hupstoot. Vir meer inligting kontak gerus vir Morné ( , [email protected]) of Branco ( , [email protected]). Ouers op hul knieë, hou ons skool op sy voete! Hier s nog ʼn pyl uit die mamma s wat omgee-koker: Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor hierdie sondige wêreld, teen elke bose gees in die lug. Bly dan op julle pos, toegerus met die waarheid as gordel om julle heupe, die vryspraak deur God as borsharnas, en die bereidheid om die evangelie van vrede te verkondig as skoene aan die voete. Daarby moet julle altyd geloof as skild in die hand hê, want daarmee sal julle al die brandpyle van die Bose kan afweer. Sit verlossing as helm op en vat die swaard van die Gees, dit is die woord van God. (EFESIËRS 6:12, 14-17)

4 PARKIEBAL Gaan loer gerus na die absolut beeldskoonste paartjies, dames en manne op dié webwerf: Ons lys gr. 11 toppresteerders is hersien en ons plaas graag weer die name: Marné Kruger 93.6%; Esté Hofmeyr 93.1; Carien Struwig 92%; Ruhann Botha 91.7%; Alicia Swanepoel 91,6% ; Stefani van der Merwe 91.6%; Animé Benade 90.9%; Monica Janse van Rensburg 90.4%; Ivan Ackermann 89.7%; Suné Olivier 89.6%; Philna van Veijeren 89.1%; Mignon Rühling 88.7%; Marlise Kroukamp 88.6%; Jeanelle Griesel 88.6%; Lelani Bredenkamp 88.3%; Jessie Jooste 87.7%; Clarice Naudé 87.3% Bianca Kruger 86.9%; Danielle van Schoor 86.9% en Pieter-Ben Bernard 86.9%.

5 Dit is met absolute trots dat ons die volgende atletiekuitslae met u deel: NOORDHEUWEL TOP 15: 12 FEBRUARIE 2014: UJ ATLETIEKSTADION Uitslae: Spankompetisie Die Hoërskool Menlopark eindig in die derde plek uit 33 skole! SKOOL ABSA-GEM. PLEK Helpmekaar Kollege Hoërskool Monument Hoërskool Menlopark Hoërskool Kemptonpark Vereeniging Gimnasium Hoërskool Eldoraigne Hoërskool Montana Hoërskool Noordheuwel Hoërskool Rustenburg Hoërskool Zwartkop FLORIDA PRESTIGEBYEENKOMS: 4 FEBRUARIE 2014: UJ ATLETIEKSTADION Ons atlete is met trots die UJ-konings! Finale puntestand DOGTERS SEUNS SPAN MENLOPARK KEMPTONPARK WATERKLOOF NOORDHEUWEL EG JANSEN HTS MIDDELBURG FLORIDA AHMP AHS Die volgende individuele toekennings is aan Menlopark atlete gedoen: Beste Junior Veldatleet Seuns Dewald Pienaar Beste Junior Veldatleet Dogters Beste Junior Baanatleet Seuns Beste Junior Baanatleet Dogters Beste Senior Baanatleet Dogters Senior Victor Ludorum Jamie-Leigh Venter Hannes van Rensburg Tunet Trumpie Hestia Hanekom Rivaldo Roberts Perdesport-ouers word uitgenooi na n gesellige kenmekaaraand op 22 Februarie 2014 om 18:30 by die onderste rugbyklubhuis van die skool. Tafels, stoele en braaiers word voorsien bring asseblief u eie vleis, drinkgoed en eetgerei. Reëlings ten opsigte van slaaie en bykosse sal deur die graadverteenwoordigers aan u deurgegee word. RSVP: by Iona Malan per epos: [email protected]

6 Paaltjies spat toe in alle rigtings toe Menlopark en Jeugland mekaar op die kolfblad raakloop! Menlo 2de XI vs Jeugland 1ste XI Jeugland 103 almal uit (Michael du Preez 4/17) Menlo 104/1 (Danie Rousseau 56*) Menlo wen met 9 paaltjies Menlo 1ste XI vs St. Stithians 1ste XI (T20) Menlo 117/9 St. Stithians 118/3 Die 0/14 en 0/15 A-krieketspanne van Menlopark hou ons naam hoog met die volgende spogtellings: Menlo o/14 A vs St. Stithians o/14 A St. Stithians 130/6 Menlo 131/5 Menlo seëvier met 5 paaltjies. Menlo o/15 A vs St. Stithians o/15 A St. Stithians 114/7 Menlo 115/2 Menlo wen met 8 paaltjies Menlo-swem wen die A-liga se seuns-, dogters- en gemengde afdeling! Absolut asembenemend! Die Hoërskool Menlopark se swemspanne skitter sopnat en supervinnig in die swembad tydens die A-bond Interhoër wat op Dinsdag, 18 Februarie by die Hillcrest swembad plaasgevind het! Ons spog met harte vol dankbaarheid oor hierdie absolut fenomenale uitslae die kersie op die koek is beslis die feit dat ons swemspan geskiedenis gemaak het deur vir die eerste keer in 26 jaar te sorg dat n gemengde skool se seuns, die seunafdeling van die A-liga swem gewen het en daarmee saam het ons ook nog die dogtersafdeling en die gemengde skole-afdeling gewen! A-liga Interhoër 2014: Dogters: 1. Hoërskool Menlopark AHM PHSG Cornwall Hill College St Mary s DSG Crawford College Hoërskool Garsfontein Hatfield Christian School Woodhill College 142 Seuns : 1. Hoërskool Menlopark PBHS AHS St Albans College Hoërskool Garsfontein Woodhill College Crawford College Cornwall Hill College Hatfield Christian School 166

7 Gemengde Skole: Individuele toekennings: 1. Hoërskool Menlopark 734 Junior Victor Ludorum: Ruben Smit 2. Hoërskool Garsfontein 437 Senior Victrix Ludorum: Marcé Loubser 3. Cornwall Hill College 435 Senior Victor Ludorum: Bryan Gray 4. Crawford College Hatfield Christian School Woodhill College 335 Verbeterde rekords: Dogters o/19, 4 X 50m Wisselslag aflos & Vryslag aflos: Elmarie v d Merwe, Emily Erasmus, Marcé Loubser en Liné Grobler Dogters o/19, 100m Rugslag: Marcé Loubser Seuns o/19, 100m Rugslag: Bryan Gray Seuns o/14, 4 X 50m Wisselslag aflos Christiaan du Toit, Botha du Toit, Ruben Smit en en Vryslag aflos: Calvin Stoltz Die B-liga Interhoër 2014 het op Maandag, 17 Februarie 2014 by die Hillcrest swembad plaasgevind en die swemmers het met trots deelgeneem teen die ander deelnemende skole se A-spanne! Dogters: Skool Puntetotaal 1 AHM (B) H/S Waterkloof Menlopark (B) Midstream College PHSG (B) H/S Montana H/S Oos Moot Willowridge H/S H/S Eldoraigne Sutherland H/S 123 Seuns: 1 PBHS (B) AHS (B) Midstream College H/S Waterkloof H/S Montana Menlopark (B) H/S Eldoraigne H/S Oos Moot Sutherland H/S Willowridge H/S 136 Gemengde Skole: 1 H/S Waterkloof(A) Midstream College(A) Menlopark (B) H/S Montana (A) H/S Oos Moot (A) H/S Eldoraigne (A) Willowridge H/S (A) 315 Die C en D-liga Interhoër 2014 het op Donderdag, 20 Februarie 2014 by die Hillcrest swembad plaasgevind en die swemmers het met trots deelgeneem teen die ander deelnemende skole se A-spanne! Dogters: 1 St Mary s DSG (B) Menlopark (C) H/S Zwartkops H/S Pretoria Noord Deutsche Schule H/S Die Wilgers H/S Hendrik Verwoerd Sutherland High School (B) Willowridge High School (B) 392 Seuns: 1 H/S Zwartkops Deutsche Schule H/S Pretoria Noord Menlopark (C) H/S Hendrik Verwoerd H/S Die Wilgers Sutherland High School (B) Willowridge High School (B) 397 Gemengde skole: 1 H/S Zwartkops H/S Pretoria Noord Deutsche Schule Menlopark (C) H/S Die Wilgers H/S Hendrik Verwoerd Sutherland High School (B) Willowridge High School (B) 789

8 Fietsryers moet onthou van die spinning elke Maandagoggend om 07:00 by die gimnasium om te verseker dat die fietsryspeke aanhou om n Menlodeuntjie te sing. Fietsryers moet ook onthou om eerskomende Donderdagmiddag, 20 Februarie 2014, om 14:30 by die Rosemary-hek bymekaar te kom, waar n afrigter beskikbaar sal wees. Hier is ons 2014-kapteine: Marius de Beer en Janice Venter Tydens die St Mary s Prestige tennistoernooi eindig die Menlo meisies naelskraap 3de uit 8 topskole! Hulle het ook tydgehad vir n bietjie Valentyns-brilpret, ná die tyd ABSOLUT DANKIE Ek wil vir Menlo 'n pluimpie gee: Ons woon talle atletiekbyeenkomste van ander skole in ander provinsies by en ek staan elke keer breë bors as Menlopark, geklee in hul rooi, blou en wit met trots hul kreet en die skoollied sing. Selfs die optrede van die leerders op en van die veld af is puik! Ek is dankbaar dat beide ons seuns hierdie tradisie en kame raadskap kan meemaak. Dankie vir alles wat julle, as onderwysers, vir ons kinders doen. Malida Middleton

9

10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag. NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag. MIDDAGSESSIE Afrikaans Eerste

Detaljer

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID MEMORANDUM PUNTE: 100 SIMBOOL A CA C J M MA P R RT/RG S SF O VERDUIDELIKING Akkuraatheid Akkuraatheid Herleiding/Omskakeling

Detaljer

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN INTERMEDIÊRE FASE GRAAD NOVEMBER 27 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN E: 3 Hierdie nasienriglyne bestaan uit bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 27) ALGEMENE RIGLYNE

Detaljer

EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR: 31 JANUARIE 2014

EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR: 31 JANUARIE 2014 TWEEWEEKLIKSE NUUSBRIEF VAN DIE HOËRSKOOL DURBANVILLE Die skool waar elkeen iemand is! www.durbanvillehs.co.za TEL: 021 976 3188 / FAKS: 021 976 3189 [email protected] EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR:

Detaljer

Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies Hersien in Januarie 2018

Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies Hersien in Januarie 2018 Bellrylaan Noordheuwel 1739 Privaatsak x2032 Krugersdorp 1740 Tel: (011) 954 1032 (011) 954 1056/7 Faks: (011) 954 1033 [email protected] www.nories.co.za Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies

Detaljer

Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018)

Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018) Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018) Algemene inligting: 1. Die kriteria is op hersiening geneem en goedgekeur in Januarie 2018 deur die kultuur bestuur van Hoërskool Noordheuwel. 2. Groepwerk

Detaljer

voete én in trane. Hulle optredes getuig van talent met toneelspel uit die boonste rakke. Die toneelstuk, Strepiespajamas, word as streekswenner

voete én in trane. Hulle optredes getuig van talent met toneelspel uit die boonste rakke. Die toneelstuk, Strepiespajamas, word as streekswenner 22/2018 Liewe Ouers Televisie het Suid-Afrika eers werklik in 1976 bereik en ons is voorgestel aan moontlikhede van ʼn skerm in die huis waarin oneindige sfere van inligting, vermaak en kennis opgesluit

Detaljer

God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige.

God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige. God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige. Efesiërs 4:11-16 (NLV) 11 Hý het sommige as apostels gegee, ander as profete, ander as evangeliste, en ander as herders en leraars, 12 om God

Detaljer

Liewe Ouers Ek wil aan al die onderwysers, leerlinge en ouers van Die Hoërskool Menlopark opreg bedank vir die manier hoe almal my verwelkom het.

Liewe Ouers Ek wil aan al die onderwysers, leerlinge en ouers van Die Hoërskool Menlopark opreg bedank vir die manier hoe almal my verwelkom het. Liewe Ouers Ek wil aan al die onderwysers, leerlinge en ouers van Die Hoërskool Menlopark opreg bedank vir die manier hoe almal my verwelkom het. Indien enige iemand na so n welkom nog ontuis voel, hoort

Detaljer

Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127)

Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127) Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127) 4 My hart sê my, omring deur donkerhede: / O soek die HEER, die bron van lig en krag. Ek soek u aangesig in my gebede; / verberg dit nie wanneer ek op U wag.

Detaljer

Psalm 91:1-7 (NLV) Op God kan ek vertrou. 22/08 23/08 25/08 27/08 31/08 1/09 12/09

Psalm 91:1-7 (NLV) Op God kan ek vertrou. 22/08 23/08 25/08 27/08 31/08 1/09 12/09 24/2018 Liewe Ouers Die Korowai-stam van Indonesië het tot relatief onlangs nog, in tot 45 meter hoë boomhuise gewoon, buite die bereik van roofdiere en vyandige stamme. Hierdie hout wolkekrabbers in die

Detaljer

Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit!

Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit! Werkboek Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit! INHOUDSOPGAWE 1. Hoe werk die Bybel? 2. Vinnige verwysings na spesifieke gedeeltes in die Bybel 3. Werkstukke 3.1 Aktiwiteit 1 Enige ware God 3.2

Detaljer

OMSENDBRIEF 26 Augustus 2017

OMSENDBRIEF 26 Augustus 2017 Geagte ouers OMSENDBRIEF 26 Augustus 2017 PERSONEEL: Baie geluk aan Me. Foldrica Mamabolo wat op 16 Augustus verjaar. DATUMS VIR KWARTAAL 3 VAN 2017: 15 Augustus Sagtebal teen Homespun (tuis); Krieket

Detaljer

DOEL MET KULTUURDEELNAME

DOEL MET KULTUURDEELNAME MERIETE - KULTUUR 1. DOEL MET KULTUURDEELNAME Ons missie by L/S ELARDUSPARK is Die skool waar leerlinge toegerus word Om as n gebalanseerde volwassene die eise van die samelewing te kan aandurf, is dit

Detaljer

Ps.119:89. Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5.

Ps.119:89. Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5. 1 Ps.119:89 Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5. Inleiding: Welkom by die nuwe Torahsiklus. Ter wille van hulle

Detaljer

STRUKTUUR VAN DIE KATEGISMUS

STRUKTUUR VAN DIE KATEGISMUS 1 Inleiding Die Heidelbergse Kategismus is aanvanklik in 1563 te Heidelberg, Duitsland opgestel deur Zacharias Ursinus en Caspar Olevianus. Die doel daarvan was om gebruik te word as n leerboek vir die

Detaljer

KAPTEIN VERDWYN. Onderwysersgids. Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word.

KAPTEIN VERDWYN. Onderwysersgids. Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word. 1 KAPTEIN VERDWYN Onderwysersgids Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word. 2 Inhoud Inleiding... 3 Samestelling van n boek... 4 Die voorblad... 4 Die titel... 5 Die skrywer...

Detaljer

Hierdie afgelope week was daar weer etlike oomblikke gewees waar ons skool en ons leerders hulle hande kon saamslaan in dankbaarheid en

Hierdie afgelope week was daar weer etlike oomblikke gewees waar ons skool en ons leerders hulle hande kon saamslaan in dankbaarheid en 32/2018 Liewe Ouers Uit een van daardie vroegoggend motiveringsboodskappe wat op die selfoon verskyn, vind die woorde Die beste goed in die lewe, is nie dinge nie, maar oomblikke! skielik inslag. Volgens

Detaljer

Uit die hoof se pen...

Uit die hoof se pen... Uit die hoof se pen... Die jaar 2016 het soos n naelloop-wedloop weggespring en is ons met spoed alreeds in Maart 2016. Sedert die wegspringskoot van 13 Januarie 2016 is daar baie verhale oor die wye skoolfront

Detaljer

Vinkie. Laerskool Fairland. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier!

Vinkie. Laerskool Fairland. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier! Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 27 17 September 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier! Kaskardag

Detaljer

Die Heidelbergse Kategismus

Die Heidelbergse Kategismus Die Heidelbergse Kategismus Sondag 1 Vraag 1: Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe? Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe (a) nie aan myself (b) nie, maar aan my getroue Verlosser,

Detaljer

INHOUDSOPGAWE. Inleiding...2. Apostoliese geloofsbelydenis...3. Die twee Sakramente...7. Filippense 2: Apostoliese geloofsbelydenis...

INHOUDSOPGAWE. Inleiding...2. Apostoliese geloofsbelydenis...3. Die twee Sakramente...7. Filippense 2: Apostoliese geloofsbelydenis... 1 INHOUDSOPGAWE GELOOFSHANDLEIDING Inleiding...2 Apostoliese geloofsbelydenis...3 Die twee Sakramente...7 Filippense 2: 5-11...9 ALGEMENE GELOOFSBELYDENISSE Apostoliese geloofsbelydenis...10 Geloofsbelydenis

Detaljer

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 JUNIE 2015 GRAAD 7 PUNTE: 65 TYDSDUUR: 1½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. ALGEMENE INLIGTING Hierdie vraestel bestaan

Detaljer

HOËRSKOOL PORTERVILLE

HOËRSKOOL PORTERVILLE HOËRSKOOL PORTERVILLE Posbus 22 6810 Tel: (022) 931 2174 Faks: (022) 931 3321 e-pos: [email protected] 28 Maart 2014 Kwartaalbrief 1/2014 Geagte Ouers UIT DIE SKOOLHOOF SE PEN Hiermee wil ek

Detaljer

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER

Detaljer

TE WEET. 28 Jan. 3 Feb. 2018

TE WEET. 28 Jan. 3 Feb. 2018 TE WEET 28 Jan. 3 Feb. 2018 NEDERDUITSCH HERVORMDE GEMEENTE NELSPRUIT God se gemeente wat aanbid, omgee en dien OGGENDDIENS Sondag 28 Januarie 2018 Ds. Eksteen Botes Votum en seën Lofgesange Ps. 100: 1,

Detaljer

DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*).

DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*). DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*). 1. DlE E V A N G ELIE V O LG EN S M A T T H E U S. Die ou Hieronymus wat horn feitlik lewenslank besig gehou het met die

Detaljer

SPORTTOER: SKOOLVAKANSIE:

SPORTTOER: SKOOLVAKANSIE: 2014-03-14 Geagte Ouer/Voog OMSENDBRIEF 2 (2014) Ons gee graag die volgende inligting rakende skoolaktiwiteite na u deur. Ons hoop om u te sien by die aktiwiteite en dat u en u kinders dit gaan geniet.

Detaljer

Top 100 Nasionaal - Eerste Addisionele Taal

Top 100 Nasionaal - Eerste Addisionele Taal Top 100 Nasionaal - Eerste Addisionele Taal Naam van Skool Gr Van Voorletters EKSAMENNOMMER Prov Skool Ll Midstream College 9 Venter C M CM V 01 041 543 96 96.00 Harriston School 7 Steyn A C AC V 08 003

Detaljer

INHOUD INLEIDING JARIGE FEES... 2

INHOUD INLEIDING JARIGE FEES... 2 INHOUD INLEIDING... 1 50 JARIGE FEES... 2 ONDERWYS Beheerliggaam...5 Onderwyspersoneel...6 Nie-doserende personeel...7 Oueronderwysersvereniging... 8 Leerlingraad...8 Verteenwoordigende Raad van Leerders...

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 16

Detaljer

1 KONINGS. Inleiding 1 en 2 Konings

1 KONINGS. Inleiding 1 en 2 Konings 1 KONINGS Inleiding 1 en 2 Konings Die naam 1 en 2 Konings is 'n vertaling van die Hebreeuse naam van die twee boeke, en hou verband met die hooffigure daarin, naamlik die konings van Israel en Juda. Hierdie

Detaljer

Wat is in die boks? 7. Wat is in die boks? Lees my eers 8

Wat is in die boks? 7. Wat is in die boks? Lees my eers 8 TomTom Naslaangids Inhoud Wat is in die boks? 7 Wat is in die boks?... 7 Lees my eers 8 Posisionering van die toestel... 8 Installeer in jou motor... 8 Skakel aan en af... 9 Opstelling... 9 GPS-ontvangs...

Detaljer

INHOUD INLEIDING... 1

INHOUD INLEIDING... 1 INHOUD INLEIDING... 1 ONDERWYS Beheerliggaam...2 Onderwyspersoneel...4 Nie-doserende personeel...5 Ouer-onderwysersvereniging... 6 Ondersteunersklub... 7 Leerlingraad...8 Verteenwoordigende Raad van Leerders...

Detaljer

TROFEE-WYNSKOU OLD MUTUAL

TROFEE-WYNSKOU OLD MUTUAL OLD MUTUAL TROFEE-WYNSKOU 2016 BEOORDELING Sperdatum vir die indiening van inskrywingsvorms en alle dokumentasie: 18 MAART Sperdatum vir betaling van fooie op faktuur: 8 APRIL Aflewering van wynmonsters:

Detaljer

DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS

DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS Inleiding Die Eerste Brief aan Timoteus maak saam met 2 Timoteus en Titus deel uit van die sogenaamde Pastorale Briewe. Hierdie briewe word so genoem, omdat hulle bedoel was

Detaljer

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON 1 7 Oktober 2018 Jaargang 36 Nommer 38 GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON www.gklyttelton.org.za ONS EREDIENSTE VANDAG Die Oggenddiens Die Woorbediening word waargeneem deur Ds. Casper Breed. Die Skriflesing

Detaljer

~tu~enternassa keur Inlywingsaksie goe~

~tu~enternassa keur Inlywingsaksie goe~ STUDENTEBLAD van die P.U. Vlf U.H.O. DEEL XI. Woe.nsdag, 9 Mei, 1956. Nr. 4. ~tu~enternassa keur Inlywingsaksie goe~ geniet groot steun Op die Massavergadermg wat up Maandagaand, 30 Aprd gehou is, her

Detaljer

Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 31 Oktober 2017 ONS SÊ DANKIE Die Lindeniete het verlede week 'n erewag vir juffrou Ronelle Nell gestaan as 'n blyk van waardering vir haar ongelooflike werk wat sy die afgelope paar maande as die waarnemende

Detaljer

Vry en volkleur. Ligte, SOMER R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) aksie!

Vry en volkleur. Ligte, SOMER R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) aksie! Vry en volkleur SOMER 2014 R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) Ligte, aksie! DIE LEWE BEHOORT IN OOMBLIKKE GEMEET TE WORD, NIE MINUTE NIE. Dit is nie die minute, ure of dae van jou vakansie wat jy onthou

Detaljer

Trapkarre. AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad. 18 September

Trapkarre. AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad. 18 September Trapkarre 2010 AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad 18 September Reëls & Regulasies 1. VOORWAARDES VIR DEELNAME Spanne moet ʼn inskrywingsvorm inhandig by die ISR kantoor tesame met hul registrasiefooi

Detaljer

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Baie sterkte aan van die gr. 12-leerders en die die gr. 11-leerders wat tydens die vakansie die lenteskool by die skool bywoon

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Baie sterkte aan van die gr. 12-leerders en die die gr. 11-leerders wat tydens die vakansie die lenteskool by die skool bywoon HOËRSKOOL OUTENIQUA POSBUS 181, GEORGE 6530 Tel: 044-874 4156 Faks: 086 635 7336 Web: http://www.outeniqua.co.za/ September 2018 NUUSBRIEF 4 Liewe Ouers / Voogde en Leerders Personeel Mev. L. Pretorius

Detaljer

JAARVERSLAG VYFTIG-JARIGE HERDENKINGSJAAR NA GRAAD 12 HERMERKE 2016 JAARVERSLAG 1

JAARVERSLAG VYFTIG-JARIGE HERDENKINGSJAAR NA GRAAD 12 HERMERKE 2016 JAARVERSLAG 1 JAARVERSLAG 2016 NA GRAAD 12 HERMERKE VYFTIG-JARIGE HERDENKINGSJAAR 2016 JAARVERSLAG 1 ALGEMENE INLIGTING LEERDERTAL : 10 DE SKOOLDAG : 2016 Seuns Dogters Totaal Gr 8 98 92 190 Gr 9 82 57 139 Gr 10 88

Detaljer

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Hoërskool Dr. E.G. Jansen 1 Hoërskool Dr. E.G. Jansen Prysuitdeling Reglement 1 2 Prysuitdelingsreglementsopgawe 1. Reglement 1.1 Die uitvoerende komitee 4 1.2 Personeel 4 1.3 Finansies 4 2. Tipes toekennings 4 3. Algemene vereistes

Detaljer

Op die Oog af. MEI April 2014 Bybelse Ete

Op die Oog af. MEI April 2014 Bybelse Ete Op die Oog af MEI 2014 18 April 2014 Bybelse Ete In hierdie uitgawe Voorbladnuus Kwinkslae uit die Skrif Trustee Bedrywighede Aan die woord Diere Maniere Krieketuitdaging KVV Mediese Manewales Die Dankfees

Detaljer

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT: SKOOLPLAN

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT: SKOOLPLAN - 17 - LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT: SKOOLPLAN VOORWOORD: UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie welkom aan elke ouer en leerder by Laerskool Louis Leipoldt. U is deel van n omgee gemeenskap waar ons kinders eerste

Detaljer

HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM

HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM h/v Strand en Kollegeweg, Labiance, Bellville 7530 Telefoon: +27 (0)21-948-6951; Faks: +27 (0)21-946-3752 e-pos: [email protected] www.htsbellville Naam

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V NOVEMBER 011 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool A CA C J M MA P R RT/RG S SF O Verduideliking Akkuraatheid Metode met akkuraatheid Herleiding

Detaljer

Gr 12 Wiskunde Nasionale November 2014: Vraestel 1 GR 12 WISKUNDE - EKSAMENVRAESTELLE

Gr 12 Wiskunde Nasionale November 2014: Vraestel 1 GR 12 WISKUNDE - EKSAMENVRAESTELLE V Gr Wiskunde Nasionale November 0: Vraestel GR WISKUNDE - EKSMENVRESTELLE NSINLE NV 0 V J mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik, tens anders vermeld.

Detaljer

Track Events-23 September 2016 Evening Finals 200m's Finale/Finals Lane 1 SK Lane 2 SK Lane 3 SK Lane 4 SK 18:40 200m Girls 14 M. Tswilwan HPP M.

Track Events-23 September 2016 Evening Finals 200m's Finale/Finals Lane 1 SK Lane 2 SK Lane 3 SK Lane 4 SK 18:40 200m Girls 14 M. Tswilwan HPP M. Track Events-23 September 2016 Evening Finals 200m's Finale/Finals 18:40 200m Girls 14 M. Tswilwan HPP M. van Staden PGM J. Pansegrouw MEN T. Mmatli PC 18:40 200m Girls 14 O. van Wyk OVK M. Jonker ZWK

Detaljer

VAN DER LINDE FAMILIEBOOM

VAN DER LINDE FAMILIEBOOM VAN DER LINDE FAMILIEBOOM SOOS BYGEWERK TOT 10 AUGUSTUS 2016 SAAMGESTEL DEUR DIE VAN DER LINDEBOND WEBBLAD: WWW.VANDERLINDE.ORG.ZA VONKPOS: [email protected] TELEFOON: 014 577 0054 FAKS: 086 248

Detaljer

NG KERK OOSTELIKE SINODE AGENDA

NG KERK OOSTELIKE SINODE AGENDA NG KERK OOSTELIKE SINODE AGENDA VIR DIE ELFDE GEWONE SINODESITTING GEHOU BY PIERRE VAN RYNEVELD 11 tot 13 Oktober 2009 VOORWOORD Dit is met groot opgewondenheid dat die Agenda vir die sinodesitting 2009

Detaljer

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP 1 FINANSIËLE EKENINGKUNDE 300 IAS 33, Verdienste per aandeel Aantekeninge en klasvoorbeelde L Kotze DEPATEMENT EKENINGKUNDE UP A. Dividend per aandeel IAS 1, par 107, vereis dat die totale bedrag dividende

Detaljer

AANSOEK OM TOELATING

AANSOEK OM TOELATING AANSOEK OM TOELATING LEERDERBESONDERHEDE Leerdernommer Geboortedatum Graad en klas Geboortename ID-foto Geslag Vroulik foon Burgerskap Kerkverband SKOOLBESONDERHEDE Inskryfdatum Onderrigtaal Afrikaans

Detaljer

JUTA SE PARALLEL TAALSERIE (AFRIKAANS EN ENGELS) VIR SUIDAFRIKAANSE SKOLE DEUR H. H. BROODRYK, B.A.,

JUTA SE PARALLEL TAALSERIE (AFRIKAANS EN ENGELS) VIR SUIDAFRIKAANSE SKOLE DEUR H. H. BROODRYK, B.A., JUTA SE PARALLEL TAALSERIE (AFRIKAANS EN ENGELS) VIR SUIDAFRIKAANSE SKOLE DEUR H. H. BROODRYK, B.A., LEKTOR IN OPVOEDKUNDE AAN 1)IE UNIWERSITEIT VAl:'f.KAAPSTAD. ST ANDERD VI. AFRIKAANS. JUTA & KIE, BEPERK,

Detaljer

STUDENT GATEWAY GPS

STUDENT GATEWAY GPS 2 Inhoud Inhoud 2 Inleiding Wat is die GPS en hoekom is dit belangrik? 5 Wat is n Universiteit en wat maak ek hier? 5 Rektoraat 6 Jou Kampusoorlewingspakket Algemene Universiteitsterminologie 10 Lokaalafkortings

Detaljer

Mees Algemene Vrae. 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie?

Mees Algemene Vrae. 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie? Mees Algemene Vrae 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie? WIETA is n multi-belanghebberinisiatief en ons raadslede verteenwoordig n bestuurstruktuur wat poog om lede-belanghebbers wat aktief in

Detaljer

SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE TEKSTE

SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE TEKSTE SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS AFRIKAANS HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE

Detaljer

Jaarverslag 2008/2009

Jaarverslag 2008/2009 Jaarverslag 2008/2009 Wynbedryf SA Jongwynskou Agri-Expo het opgetree as gasheer met die aanbieding van die 2008 SA Jongwynskou. n Totaal van 2036 jongwyne is deur 179 kelders ingeskryf. Beoordeling van

Detaljer

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 2011 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 4 bylaes. Wiskundige Geletterdheid/V2 2 DBE/November

Detaljer

R35.00 Issue 109 November 2014 WEN THE NEVILLE FOORD CHALLENGE : ALBRIGHT MUDDIE MAGIC ISSN

R35.00 Issue 109 November 2014 WEN THE NEVILLE FOORD CHALLENGE : ALBRIGHT MUDDIE MAGIC ISSN www.thebankangler.com R35.00 Issue 109 November 2014 WEN 15 THE NEVILLE FOORD CHALLENGE : ALBRIGHT MUDDIE MAGIC ISSN 1726-7889 C2 COMPETITION All NEW and EXISTING if they are drawn in our YOU RE A WINNER

Detaljer

Die Winsbees The Profit Breed

Die Winsbees The Profit Breed Die Winsbees The Profit Breed presidentsverslag 2010/2011 WWW.DRAKENSBERGER.CO.ZA Inhoudsopgawe 1. Inleiding... 3 2. Kantoor en personeel... 3 3. Lede... 3 3.1. Stand van lede-getalle... 4 3.2. Prestasies

Detaljer

Aansoek om Lidmaatskap

Aansoek om Lidmaatskap Bekostigbaar Verstaanbaar Betroubaar Dienslewering Gebruik slegs swart ink. Vul hoofletters in die spasies in. Gebruik slegs een karakter per blokkie. Laat een blokkie oop tussen woorde. Waar nodig, merk

Detaljer

CHASA BEKWAAMHEIDSTOETS LESINGS

CHASA BEKWAAMHEIDSTOETS LESINGS CHASA BEKWAAMHEIDSTOETS LESINGS Indeks Lesing Bladsy 1. Diere-identifikasie - André v d Merwe 3-7 2. Jag - etiek - Danwilh Ingram 8 3. Oorlewing - André v d Merwe 9-15 4. Noodhulp - Dr. Hannes Botha &

Detaljer

Kopiereg 2008 J.G. Barkhuizen 165

Kopiereg 2008 J.G. Barkhuizen 165 Kopiereg 2008 J.G. Barkhuizen 165 e2 Jacobus Adriaan (Kootjie) BARKHUIZEN *Uitenhage 09.02.1861, Diewedraai, Amalia 23.09.1952, x Queenstown 26.07.1886 Martha Maria VOSLOO, *Queenstown 31.08.1865 Diewedraai,

Detaljer

SUID AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL VERENIGING BYLAE A TOT DIE GRONDWET

SUID AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL VERENIGING BYLAE A TOT DIE GRONDWET -1- SUID AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL VERENIGING BYLAE A TOT DIE GRONDWET HUISHOUDELIKE REËLS MET LAASTE WYSIGINGS JULIE 2014 -2- INHOUDSOPGAWE 1. DOELSTELLINGS MET HUISHOUDELIKE REËLS 2. AFFILIASIE

Detaljer

Copyright! All rights reserved www.anestesi.no 2010- Nederlandsk side 1 av 6

Copyright! All rights reserved www.anestesi.no 2010- Nederlandsk side 1 av 6 Copyright! ll rights reserved www.anestesi.no 2010- Nederlandsk side 1 av 6 Språk: Nederlansk Oversatt av: Theresia Morild m.fl Dato: ugust 2010 1 - Vragenlijst Del 1 Spørreskjema: Voor we met de narkose

Detaljer

VERENLID NO NAAM VAN M J D KALIBER KAL KAT GROEP BJV 185 DANNY MULLER VK 3.81 BJV 5257 ELISIO RECH 1 1 6X45 KK 5.53 BJV 311 FRANS GREEF 1

VERENLID NO NAAM VAN M J D KALIBER KAL KAT GROEP BJV 185 DANNY MULLER VK 3.81 BJV 5257 ELISIO RECH 1 1 6X45 KK 5.53 BJV 311 FRANS GREEF 1 VERENLID NO NAAM VAN M J D KALIBER KAL KAT GROEP BJV 185 DANNY MULLER 1 22-250 VK 3.81 BJV 5257 ELISIO RECH 1 1 6X45 KK 5.53 BJV 311 FRANS GREEF 1 30.06 MK 5.92 BJV 568 JOHN GRIMBEEK 1 243 KK 6.77 BJV

Detaljer

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 23 bladsye. 2 DRAMATIESE KUNSTE (NOVEMBER 2013) ALGEMENE OPMERKING VIR EKSAMINATORS/OPVOEDERS:

Detaljer

http://eksamensarkiv.net/

http://eksamensarkiv.net/ Oppgåve 1 Vond jij het als kind fijn als er voorgelezen werd? En welke verhalen vond jij leuk? Waarom? Skriv ein kort tekst i presens (notid) på 5 7 setningar. Oppgåve 2 Annie M.G. Schmidt (1911 1995)

Detaljer

AANSOEK OM LENING (IN TERME VAN DIE NASIONALE KREDIETWET, 34 VAN 2005)

AANSOEK OM LENING (IN TERME VAN DIE NASIONALE KREDIETWET, 34 VAN 2005) Vir Kantoorgebruik EK N. 1 Vir Kantoorgebruik Webadres: www.sambakoop.com Epos adres: [email protected] Charlotte Maxekestraat 146 Posbus 911 Bloemfontein 9300 T: 051 448 0111 F: 051 430 7564 BLOEMFONTEIN

Detaljer

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE SKOOL VIR AANVULLENDE GESONDHEIDSBEROEPE REËLBOEK VOORGRAADS 2016 DEKAAN: PROF GJ VAN ZYL FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE INHOUD 2 Bladsy

Detaljer

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 ANALISE VAN VRAESTEL AFDELING A OPSTEL

Detaljer

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring Senior fase Graad 7-9 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING GRAAD 7-9 AFRIKAANS

Detaljer

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos:

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos: Ander boeke in dié reeks Waarskuwing!! Alle regte voorbehou volgens die Suid-Afrikaanse kopiewet. Geen gedeelte van hiedie boek mag gereproduseer word deur fotokopiëring of enige ander metode sonder skriftelike

Detaljer

Innhold. Ka pit tel 1 Inn led ning Barn og sam funn Bo kas opp byg ning... 13

Innhold. Ka pit tel 1 Inn led ning Barn og sam funn Bo kas opp byg ning... 13 Innhold Ka pit tel 1 Inn led ning... 11 Barn og sam funn... 11 Bo kas opp byg ning... 13 Ka pit tel 2 So sia li se rings pro ses sen... 15 For hol det mel lom sam funn, kul tur og so sia li se ring...

Detaljer

DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE JAARBOEK SKOOL VIR GENEESKUNDE EERSTE GRADE EN DIPLOMAS

DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE JAARBOEK SKOOL VIR GENEESKUNDE EERSTE GRADE EN DIPLOMAS DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE JAARBOEK SKOOL VIR GENEESKUNDE EERSTE GRADE EN DIPLOMAS 2013 DEKAAN: PROF GJ VAN ZYL FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE KAMER D202 TELEFOONNOMMER:

Detaljer

1. FANTASIE EN DIE FEËVERHAAL

1. FANTASIE EN DIE FEËVERHAAL M ev. B. van der W esthuizen N agraad s, D ep artem en t A frikaans-n ederlands BRANDPUNTE VAN O M STREDENHEID IN DIE L I E W E H E K SIE - REEKS VAN VERNA VELS O m stre d e k in d e rle k tu u r is nie

Detaljer

The first day of the 2014 Boland Youth and Junior Championships took place on Thursday 27 February 2014 at the Dal Josaphat Stadium in Paarl.

The first day of the 2014 Boland Youth and Junior Championships took place on Thursday 27 February 2014 at the Dal Josaphat Stadium in Paarl. NEWS LETTER FRIDAY 28 FEBRUARY 2014 RESULTS OF 1 ST DAY - 2014 YOUTH AND JUNIOR CHAMPS INCORPORATING BOLAND HIGH SCHOOLS AND LSEN TRACK AND FIELD CHAMPS 28 FEBRUARY 1 MARCH 2014 DAL JOSAPHAT STADIUM Dear

Detaljer

Mannen min heter Ingar. Han er også lege. Han er privatpraktiserende lege og har et kontor på Grünerløkka sammen med en kollega.

Mannen min heter Ingar. Han er også lege. Han er privatpraktiserende lege og har et kontor på Grünerløkka sammen med en kollega. Kapittel 2 2.1.1 Familien min Hei, jeg heter Martine Hansen. Nå bor jeg i Åsenveien 14 i Oslo, men jeg kommer fra Bø i Telemark. Jeg bor i ei leilighet i ei blokk sammen med familien min. For tiden jobber

Detaljer

BEPLANNINGSTUOIE VAN DIE ~ltejn KAROO VERSLAG STELLENBOSCH. deur. deur Prof. D. Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J.

BEPLANNINGSTUOIE VAN DIE ~ltejn KAROO VERSLAG STELLENBOSCH. deur. deur Prof. D. Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J. BEPLANNNGSTUOE VAN DE ~ltejn KAROO VERSLAG deur p. E. deur Prof. D. Page) Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J. Pretorius J. de M. Ehlers nstituut vir Beplanningsnavorsing Universiteit van

Detaljer

HOOFSTUK 4. Die kern van die konstruktivisme kan, volgens Biggs en Moore (1993 :22), soos volg aangedui word:

HOOFSTUK 4. Die kern van die konstruktivisme kan, volgens Biggs en Moore (1993 :22), soos volg aangedui word: HOOFSTUK 4 LEERTEORIEe ONDERLIGGEND AAN DIE LEERBENADERINGSKONSEPTE 4.1 INLEIDING Diep-, onafhanklike en kooperatiewe leerbenaderingskonsepte, beskryf leer as 'n konstrueringsproses. Dit word deur Biggs

Detaljer

Gr 10 Gr 11 Gr 12 Spesiale Toekennings / Special Awards

Gr 10 Gr 11 Gr 12 Spesiale Toekennings / Special Awards Gr 1 Willem van Molendorff Beste Presteerder/Best Performer Visuele Kuns / Fine Art Gr 1 Kings & Queens Productions Willem van Molendorff Beste Presteerder/Best Performer Vokaal / Vocal Gr 1 Ronell Erasmus

Detaljer

De officiële MaïsWijzer 2019

De officiële MaïsWijzer 2019 Worldwide Expertise for Food & Flowers De officiële MaïsWijzer 09 Europees Toegelaten Maïsrassen in Nederland Raseigenscppen Vroeg 06 t/m 08, grondbedekking Stevigheid stengelrot Builenbrand kolf Drogestofopbrengst

Detaljer

úø ø úø ø wø ø ø ø ø ø ø ø ø ú ø ú øî ø ø ú ø ø ú ø Î Î ø wø ø ø ø ø ø ø ø ø ø ú ø nø øl ø J ú úl ø Kom, tro, og kom, glæde

úø ø úø ø wø ø ø ø ø ø ø ø ø ú ø ú øî ø ø ú ø ø ú ø Î Î ø wø ø ø ø ø ø ø ø ø ø ú ø nø øl ø J ú úl ø Kom, tro, og kom, glæde Kom, tro, kom, glæde Engelsk Christmas Carol Korar.: Uffe Most 1998 Dansk tekst: Johannes Johansen 4 4 4 4 4 w 5 w n L j J L J F 1) Kom, 3) Kom, F 1) Kom, 3) Kom, F 1) Kom, 3) Kom, 9 { Kom, tro, kom, glæde

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2014 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/November 2014 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Detaljer

opleiding op Universiteitsvlak

opleiding op Universiteitsvlak Terminologie-opleiding opleiding op Universiteitsvlak Dr Mariëtta Alberts Bestuurder: Standaardisering en Terminologie-ontwikkeling ontwikkeling PanSAT Oorsig van referaat: Inleiding Huidige Leksikografie-,

Detaljer

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 23 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek. Rekeningkunde 2 DBE/Feb. Mrt.

Detaljer