Trapkarre. AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad. 18 September

Størrelse: px
Begynne med side:

Download "Trapkarre. AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad. 18 September"

Transkript

1 Trapkarre 2010 AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad 18 September

2 Reëls & Regulasies 1. VOORWAARDES VIR DEELNAME Spanne moet ʼn inskrywingsvorm inhandig by die ISR kantoor tesame met hul registrasiefooi voor die einde van die derde kwartaal. Die vrywaringsvorm moet deur alle spanlede onderteken word. Op die dag voor die wedren moet spanne hulle trapkarre bring vir inspeksie. Die tyd en plek sal duidelik met die spanne gekommunikeer word. By die inspeksie word kuipe toegeken en trapkarre word ondersoek om seker te maak dat daar aan die spesifikasies voldoen word. Klem sal veral op veiligheid gelê word. Daar word sterk aanbeveel dat spanne vir hulself borge kry en tydens die wedren eenders aangetrek is (bv. T-hemde) om spangees te bevorder asook identifikasie te vergemaklik. Dit is egter glad nie verpligtend nie. Advertensie/borge word, behalwe op die karre self, op die deelnemers se klere asook in die kuipe toegelaat. Elke span word versoek om twee nie-deelnemende persone te verskaf: Een baanbeampte om vir die duur van die wedren toesig langs die baan te hou, skeidsregters te help en ongerymdhede te voorkom en een tydhouer om rondtes te help tel en tyd te hou. 2. SPANNE & INSKRYWINGS 2.1. Departementele inskrywings Daar is vyf departemente waaronder ingenieursstudente kan inskryf. Elke departement het ʼn dosent wat leiding neem asook ʼn verteenwoordiger waarmee alle belangstellendes (wat vir die departement wil jaag / help bou) kan kontak maak. Departementele spanne mag slegs uit dosente en studente van hul eie departement bestaan. Uitsonderings kan gemaak word vir ingenieursstudente/dosente wat die vorige jaar nog ingeskryf was by die betrokke departement.

3 2.2. Koshuis/PSO inskrywings Koshuise word sterk aangemoedig om deel te neem siende dat die kompetisie sterk loop met Nerina wat in 2009 die ander koshuise uitgestof het. Enige belangstellende student kan met sy/haar HK gaan praat oor hoe om betrokke te raak by jou koshuis se Trapkarspan. Koshuise is self verantwoordelik vir die bou van ʼn trapkar en mag eksterne organisasies of departemente nader om hulle te help. Koshuis/PSO spanne mag slegs bestaan uit hul eie inwoners/lede. Uitsonderings kan gemaak word vir inwoners/lede wat die vorige jaar nog ingeskryf was by die koshuis/pso van belang Privaat inskrywings Enige ander organisasies en fakulteite is welkom om in eie reg (onder hul eie naam, onafhanklik van ingenieursdepartemente of koshuise/pso s) in te skryf vir die wedren. Skool spanne of spanne van enige ander tersiêre opvoedkundige instansie kwalifiseer ook vir deelname onder hierdie kategorie Joint Ventures Indien daar nie genoeg belangstelling in ʼn departement/koshuis/pso is om ʼn volledige span in te skryf nie kan twee koshuise/pso s of twee departemente saam werk om een span in te skryf. Die voorwaarde is dat die betrokke departemente/koshuise/pso s nie ʼn tweede span mag inskryf nie.

4 3. TEGNIESE SPESIFIKASIES EN VEREISTES VIR TRAPKAR 3.1. Algemene Voorkoms, Struktuur & Bakwerk Ten minste 3 gewigdraende wiele word per trapkar vereis. (Driewiel karre is toelaatbaar) Bakwerk moet netjies en afgerond vertoon. Dit moet baie duidelik ʼn trapkar en nie ʼn fiets wees nie: Die neus moet volledig met panele bedek wees (nie net ʼn raamwerk nie) behalwe vir die nodige ruimtes vir stuurdoeleindes. ʼn Identifikasie nommer moet duidelik sigbaar wees. Enige staal-graad en aluminium bakwerk word aanbeveel: Hoë-koste materiale byvoorbeeld titanium en composites byvoorbeeld carbon fibre ens. is toelaatbaar, maar die trapkar moet steeds aan die minimum gewig vereiste voldoen. Die identifikasienommer wat later (na inskrywing) aan spanne uitgereik word moet duidelik op al vier kante van die trapkar aangebring word. Indien die onderskeie spanne hul borge op die kar wil vertoon, is hulle welkom. Hulle moet dit net so doen dat dit nie met die sigbaarheid van die nommers inmeng nie Afmetings Maksimum hoogte mm (tussen hoogste deel van sitplek en grond) Maksimum spoorwydte: mm (middel van een band tot by middel van ander band) Algehele maksimum wydte: mm Lengte:...Hou so kort moontlik vir draaie en hobbels! Maksimum wieldeursnee...510mm (Ekwivalent aan 20 -BMX wiele) Minimum neuslengte... Langer as verste punt van voorwiel! *LW karre wat nie aan die vereistes voldoen nie sal gepenaliseer word met baanrondtes, 1 baanrondte per 20mm oortreding.

5 3.3. Gewig Die minimum gewig is 27kg onafhanklik van materiale wat gebruik word. Tandem karre is toelaatbaar, minimum gewig vir sodanige kar van 36kg. Spanne wat as gevolg van hul kar se gewig benadeel word (veral spanne wat vir die eerste keer deelneem) kan meeding vir die prys van beste swaargewig kar. ʼn Span kan egter net eenkeer meeding vir hierdie prys. Die opeenvolgende jaar word die span outomaties opgeskyf na die ligter gewigsklas ongeag wat sy gewig is Aandrywing Geen meganiese/elektriese aandrywingsbron buiten pedale toegelaat. Ratte en soortgelyke spoedregulering word wel toegelaat Veiligheidsmeganismes & regulasies Valhelms is verpligtend vir alle deelnemers wanneer hulle die resiesbaan betree. Remme is verpligtend en moet vir die volle duur van die wedren op ten minste twee wiele doeltreffend funksioneer. Ligte en ʼn helderkleurige bakwerk (hoë sigbaarheid) word sterk aanbeveel. Enige uitsteeksels wat ʼn gevaar vir ander deelnemers of toeskouers mag inhou word verbied. ʼn Toeter word sterk aanbeveel. 4. WEDREN REËLS EN REGULASIES Die wegspring is van n stilstaande posisie sonder enige hulp van die kuipe-bemanning. Die hoof wedren is n 3 uur lange aflosresies tussen 5 bestuurders, maar daar sal ook ander items wees wat sal bydrae tot die aanwysing van ʼn algehele wenner. Die drie kuipe-bemanning mag help met die in- en uitklim van die bestuurders, solank die bestuurderwisseling binne die afgemerkte gebied plaasvind. Oortreders sal weereens met baanrondtes gepenaliseer word. Die inspeksie van die trapkarre sal op die dag voor die wedren plaasvind, maar die trapkarre sal voor en na die wedren ook geïnspekteer word.

6 Inskrywingsvorm NAAM VAN SPAN:... SPANVERBAND : DEPARTEMENTEEL KOSHUIS / PSO PRIVAAT SPESIFISEER KOSHUIS / PSO / DEPARTEMENT:... POSISIE NAAM & VAN E-POS ADRES KONTAK NOMMER Trapper 1 Trapper 2 Trapper 3 Trapper 4 Trapper 5 Kuipebemanningslid 1 Kuipebemanningslid 2 Kuipebemanningslid 3 Baanbeampte Tydhouer KAPTEIN:... VIR GEBRUIK OP DAG VAN RESIES: GEWIG VAN TRAPKAR:... AANTAL RONDTES VOLTOOI:... VINNIGSTE RONDTE:... PRYSE / TROFEE(S): ALGEHELE WENNER BESTE IN KATEGORIE VINNIGSTE RONDTE BESTE DAMESPAN BESTE SWAARGEWIG SPAN SPESIALE ERKENNING OPMERKINGS:

7 Vrywaringsvorm Ooreenkoms tot uitsluiting van aanspreeklikheid: Hiermee verklaar ek, die ondergetekende, dat ek aan die trapkarwedren sal deelneem op my eie risiko en dat ek nie die Universiteit van Stellenbosch of die Fakulteit Ingenieurswese of die Ingenieursfakulteit se Studenteraad (ISR) of die organiseerders sal aanspreeklik hou vir enige skade, hetsy aan my persoon of my eiendom, wat mag voortvloei uit my voorgenome deelname aan die geleentheid nie, hetsy toevallig of weens die moontlike nalatigheid van die organiseerders of enigiemand anders nie. Hoewel ek bewus is van die organiseerders se voorneme om alles in hul vermoë te doen om te verseker dat die wedren so veilig as moontlik plaasvind, kan hierdie wete van my op geen wyse geïnterpreteer word sodat dit aanspreeklikheid vir bogenoemde instansies inhou nie. Geteken op: Spanlid #1 (Trapper) Spanlid #6 (Kuipebemanning) Spanlid #2 (Trapper) Spanlid #7 (Kuipebemanning) Spanlid #3 (Trapper) Spanlid #8 (Kuipebemanning) Spanlid #4 (Trapper) Spanlid #9 (Baanbeampte) Spanlid #5 (Trapper) Spanlid #10 (Tydhouer) Verteenwoordiger van die organiseerders (Kantoorgebruik):

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN INTERMEDIÊRE FASE GRAAD NOVEMBER 27 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN E: 3 Hierdie nasienriglyne bestaan uit bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 27) ALGEMENE RIGLYNE

Detaljer

Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018)

Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018) Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018) Algemene inligting: 1. Die kriteria is op hersiening geneem en goedgekeur in Januarie 2018 deur die kultuur bestuur van Hoërskool Noordheuwel. 2. Groepwerk

Detaljer

Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies Hersien in Januarie 2018

Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies Hersien in Januarie 2018 Bellrylaan Noordheuwel 1739 Privaatsak x2032 Krugersdorp 1740 Tel: (011) 954 1032 (011) 954 1056/7 Faks: (011) 954 1033 nories@global.co.za www.nories.co.za Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies

Detaljer

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID MEMORANDUM PUNTE: 100 SIMBOOL A CA C J M MA P R RT/RG S SF O VERDUIDELIKING Akkuraatheid Akkuraatheid Herleiding/Omskakeling

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag. NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag. MIDDAGSESSIE Afrikaans Eerste

Detaljer

DOEL MET KULTUURDEELNAME

DOEL MET KULTUURDEELNAME MERIETE - KULTUUR 1. DOEL MET KULTUURDEELNAME Ons missie by L/S ELARDUSPARK is Die skool waar leerlinge toegerus word Om as n gebalanseerde volwassene die eise van die samelewing te kan aandurf, is dit

Detaljer

E-pos asseblief die bewys van die betaling (duidelik gemerk met die skool se naam) ook aan of faks dit na

E-pos asseblief die bewys van die betaling (duidelik gemerk met die skool se naam) ook aan of faks dit na Doel van die projek Om n liefde vir Afrikaanse toneelspel en -kyk by hoërskoolleerders te kweek sodat leerders hulle eie kreatiwiteit en talente daardeur kan ontgin en ontwikkel. Uitlewing van hierdie

Detaljer

Mees Algemene Vrae. 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie?

Mees Algemene Vrae. 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie? Mees Algemene Vrae 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie? WIETA is n multi-belanghebberinisiatief en ons raadslede verteenwoordig n bestuurstruktuur wat poog om lede-belanghebbers wat aktief in

Detaljer

TROFEE-WYNSKOU OLD MUTUAL

TROFEE-WYNSKOU OLD MUTUAL OLD MUTUAL TROFEE-WYNSKOU 2016 BEOORDELING Sperdatum vir die indiening van inskrywingsvorms en alle dokumentasie: 18 MAART Sperdatum vir betaling van fooie op faktuur: 8 APRIL Aflewering van wynmonsters:

Detaljer

Wat is in die boks? 7. Wat is in die boks? Lees my eers 8

Wat is in die boks? 7. Wat is in die boks? Lees my eers 8 TomTom Naslaangids Inhoud Wat is in die boks? 7 Wat is in die boks?... 7 Lees my eers 8 Posisionering van die toestel... 8 Installeer in jou motor... 8 Skakel aan en af... 9 Opstelling... 9 GPS-ontvangs...

Detaljer

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE SKOOL VIR AANVULLENDE GESONDHEIDSBEROEPE REËLBOEK VOORGRAADS 2016 DEKAAN: PROF GJ VAN ZYL FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE INHOUD 2 Bladsy

Detaljer

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER

Detaljer

Psalm 95(b) Ons eerbiedsbetoon aan die HERE, ons ewige Koning.

Psalm 95(b) Ons eerbiedsbetoon aan die HERE, ons ewige Koning. Psalm 95(b) Ons eerbiedsbetoon aan die HERE, ons ewige Koning. Maart 2013 Ps-vooraf Ps 63: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom? Ons hulp is van die

Detaljer

JAARBOEK Fakulteit Ingenieurswese Voorgraads. DEKAAN: Prof. JIJ Fick

JAARBOEK Fakulteit Ingenieurswese Voorgraads. DEKAAN: Prof. JIJ Fick JAARBOEK 2007 Fakulteit Ingenieurswese Voorgraads DEKAAN: Prof. JIJ Fick This Calendar is published in Afrikaans because Afrikaans is the medium of instruction on the Potchefstroom Campus. Correspondence

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 16

Detaljer

Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf

Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf JAARBOEK 2014 DEEL 12 INHOUDSOPGAWE 1. Algemene Inligting 2

Detaljer

Deel 2: Argitektuur, Bourekenkunde en Konstruksiebestuur en Stads- en Streekbeplanning

Deel 2: Argitektuur, Bourekenkunde en Konstruksiebestuur en Stads- en Streekbeplanning FAKULTEIT NATUUR- EN LANDBOUWETENSKAPPE JAARBOEKE 2013 Deel 2: Argitektuur, Bourekenkunde en Konstruksiebestuur en Stads- en Streekbeplanning Dekaan Professor N.J.L. Heideman Kantoor 9, Biologiegebou Telefoon:

Detaljer

HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM

HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM h/v Strand en Kollegeweg, Labiance, Bellville 7530 Telefoon: +27 (0)21-948-6951; Faks: +27 (0)21-946-3752 e-pos: info@htsbellville.co.za www.htsbellville Naam

Detaljer

Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127)

Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127) Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127) 4 My hart sê my, omring deur donkerhede: / O soek die HEER, die bron van lig en krag. Ek soek u aangesig in my gebede; / verberg dit nie wanneer ek op U wag.

Detaljer

Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf

Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf JAARBOEK 2013 DEEL 12 INHOUDSOPGAWE 1. Algemene Inligting 3

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V NOVEMBER 011 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool A CA C J M MA P R RT/RG S SF O Verduideliking Akkuraatheid Metode met akkuraatheid Herleiding

Detaljer

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Hoërskool Dr. E.G. Jansen 1 Hoërskool Dr. E.G. Jansen Prysuitdeling Reglement 1 2 Prysuitdelingsreglementsopgawe 1. Reglement 1.1 Die uitvoerende komitee 4 1.2 Personeel 4 1.3 Finansies 4 2. Tipes toekennings 4 3. Algemene vereistes

Detaljer

DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE JAARBOEK SKOOL VIR GENEESKUNDE EERSTE GRADE EN DIPLOMAS

DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE JAARBOEK SKOOL VIR GENEESKUNDE EERSTE GRADE EN DIPLOMAS DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE JAARBOEK SKOOL VIR GENEESKUNDE EERSTE GRADE EN DIPLOMAS 2013 DEKAAN: PROF GJ VAN ZYL FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE KAMER D202 TELEFOONNOMMER:

Detaljer

Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit!

Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit! Werkboek Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit! INHOUDSOPGAWE 1. Hoe werk die Bybel? 2. Vinnige verwysings na spesifieke gedeeltes in die Bybel 3. Werkstukke 3.1 Aktiwiteit 1 Enige ware God 3.2

Detaljer

God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige.

God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige. God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige. Efesiërs 4:11-16 (NLV) 11 Hý het sommige as apostels gegee, ander as profete, ander as evangeliste, en ander as herders en leraars, 12 om God

Detaljer

SUID AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL VERENIGING BYLAE A TOT DIE GRONDWET

SUID AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL VERENIGING BYLAE A TOT DIE GRONDWET -1- SUID AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL VERENIGING BYLAE A TOT DIE GRONDWET HUISHOUDELIKE REËLS MET LAASTE WYSIGINGS JULIE 2014 -2- INHOUDSOPGAWE 1. DOELSTELLINGS MET HUISHOUDELIKE REËLS 2. AFFILIASIE

Detaljer

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP 1 FINANSIËLE EKENINGKUNDE 300 IAS 33, Verdienste per aandeel Aantekeninge en klasvoorbeelde L Kotze DEPATEMENT EKENINGKUNDE UP A. Dividend per aandeel IAS 1, par 107, vereis dat die totale bedrag dividende

Detaljer

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 JUNIE 2015 GRAAD 7 PUNTE: 65 TYDSDUUR: 1½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. ALGEMENE INLIGTING Hierdie vraestel bestaan

Detaljer

31/2018 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING

31/2018 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING 31/2018 Liewe Ouers Die wonderlike van die skoollewe is, dat elke jaar met die vooruitgang van die leerders gepaardgaan. Elke nuwe jaar beloof n volgende, hoër vlak, nuwe onderwysers en n nuwe graad om

Detaljer

Aansoek om Lidmaatskap

Aansoek om Lidmaatskap Bekostigbaar Verstaanbaar Betroubaar Dienslewering Gebruik slegs swart ink. Vul hoofletters in die spasies in. Gebruik slegs een karakter per blokkie. Laat een blokkie oop tussen woorde. Waar nodig, merk

Detaljer

KAPTEIN VERDWYN. Onderwysersgids. Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word.

KAPTEIN VERDWYN. Onderwysersgids. Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word. 1 KAPTEIN VERDWYN Onderwysersgids Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word. 2 Inhoud Inleiding... 3 Samestelling van n boek... 4 Die voorblad... 4 Die titel... 5 Die skrywer...

Detaljer

STRUKTUUR VAN DIE KATEGISMUS

STRUKTUUR VAN DIE KATEGISMUS 1 Inleiding Die Heidelbergse Kategismus is aanvanklik in 1563 te Heidelberg, Duitsland opgestel deur Zacharias Ursinus en Caspar Olevianus. Die doel daarvan was om gebruik te word as n leerboek vir die

Detaljer

Ps.119:89. Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5.

Ps.119:89. Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5. 1 Ps.119:89 Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5. Inleiding: Welkom by die nuwe Torahsiklus. Ter wille van hulle

Detaljer

voete én in trane. Hulle optredes getuig van talent met toneelspel uit die boonste rakke. Die toneelstuk, Strepiespajamas, word as streekswenner

voete én in trane. Hulle optredes getuig van talent met toneelspel uit die boonste rakke. Die toneelstuk, Strepiespajamas, word as streekswenner 22/2018 Liewe Ouers Televisie het Suid-Afrika eers werklik in 1976 bereik en ons is voorgestel aan moontlikhede van ʼn skerm in die huis waarin oneindige sfere van inligting, vermaak en kennis opgesluit

Detaljer

Psalm 91:1-7 (NLV) Op God kan ek vertrou. 22/08 23/08 25/08 27/08 31/08 1/09 12/09

Psalm 91:1-7 (NLV) Op God kan ek vertrou. 22/08 23/08 25/08 27/08 31/08 1/09 12/09 24/2018 Liewe Ouers Die Korowai-stam van Indonesië het tot relatief onlangs nog, in tot 45 meter hoë boomhuise gewoon, buite die bereik van roofdiere en vyandige stamme. Hierdie hout wolkekrabbers in die

Detaljer

R35.00 Issue 109 November 2014 WEN THE NEVILLE FOORD CHALLENGE : ALBRIGHT MUDDIE MAGIC ISSN

R35.00 Issue 109 November 2014 WEN THE NEVILLE FOORD CHALLENGE : ALBRIGHT MUDDIE MAGIC ISSN www.thebankangler.com R35.00 Issue 109 November 2014 WEN 15 THE NEVILLE FOORD CHALLENGE : ALBRIGHT MUDDIE MAGIC ISSN 1726-7889 C2 COMPETITION All NEW and EXISTING if they are drawn in our YOU RE A WINNER

Detaljer

INHOUDSOPGAWE. Inleiding...2. Apostoliese geloofsbelydenis...3. Die twee Sakramente...7. Filippense 2: Apostoliese geloofsbelydenis...

INHOUDSOPGAWE. Inleiding...2. Apostoliese geloofsbelydenis...3. Die twee Sakramente...7. Filippense 2: Apostoliese geloofsbelydenis... 1 INHOUDSOPGAWE GELOOFSHANDLEIDING Inleiding...2 Apostoliese geloofsbelydenis...3 Die twee Sakramente...7 Filippense 2: 5-11...9 ALGEMENE GELOOFSBELYDENISSE Apostoliese geloofsbelydenis...10 Geloofsbelydenis

Detaljer

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 2011 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 4 bylaes. Wiskundige Geletterdheid/V2 2 DBE/November

Detaljer

Jaarverslag 2008/2009

Jaarverslag 2008/2009 Jaarverslag 2008/2009 Wynbedryf SA Jongwynskou Agri-Expo het opgetree as gasheer met die aanbieding van die 2008 SA Jongwynskou. n Totaal van 2036 jongwyne is deur 179 kelders ingeskryf. Beoordeling van

Detaljer

Gr 12 Wiskunde Nasionale November 2014: Vraestel 1 GR 12 WISKUNDE - EKSAMENVRAESTELLE

Gr 12 Wiskunde Nasionale November 2014: Vraestel 1 GR 12 WISKUNDE - EKSAMENVRAESTELLE V Gr Wiskunde Nasionale November 0: Vraestel GR WISKUNDE - EKSMENVRESTELLE NSINLE NV 0 V J mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik, tens anders vermeld.

Detaljer

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 23 bladsye. 2 DRAMATIESE KUNSTE (NOVEMBER 2013) ALGEMENE OPMERKING VIR EKSAMINATORS/OPVOEDERS:

Detaljer

Die Heidelbergse Kategismus

Die Heidelbergse Kategismus Die Heidelbergse Kategismus Sondag 1 Vraag 1: Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe? Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe (a) nie aan myself (b) nie, maar aan my getroue Verlosser,

Detaljer

MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGS BELEID

MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGS BELEID MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) INHOUDSOPGAWE 1. Aanhef... 3 2. Beginsels... 3 3. Prestasie bestuur... 3 4. Definisies... 4 5. Plig om skulde

Detaljer

SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE TEKSTE

SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE TEKSTE SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS AFRIKAANS HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE

Detaljer

JAARBOEK Fakulteit Natuurwetenskappe Voorgraads. DEKAAN: Prof. dr. J.J. Pienaar

JAARBOEK Fakulteit Natuurwetenskappe Voorgraads. DEKAAN: Prof. dr. J.J. Pienaar JAARBOEK 2007 Fakulteit Natuurwetenskappe Voorgraads DEKAAN: Prof. dr. J.J. Pienaar This Calendar is published in Afrikaans because Afrikaans is the medium of instruction on the Potchefstroom Campus. Correspondence

Detaljer

Bedrogbeleid en -reaksieplan

Bedrogbeleid en -reaksieplan UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Interne Ouditeenheid Bedrogbeleid en -reaksieplan Dokumenttipe: Beleid Dokumentnommer: Rt 378/15 Beleidkategorie: Beheer en bestuur Die Universiteit het n 24-uur- Etiekblitslyn

Detaljer

1 KONINGS. Inleiding 1 en 2 Konings

1 KONINGS. Inleiding 1 en 2 Konings 1 KONINGS Inleiding 1 en 2 Konings Die naam 1 en 2 Konings is 'n vertaling van die Hebreeuse naam van die twee boeke, en hou verband met die hooffigure daarin, naamlik die konings van Israel en Juda. Hierdie

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2014 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/November 2014 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Detaljer

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT: SKOOLPLAN

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT: SKOOLPLAN - 17 - LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT: SKOOLPLAN VOORWOORD: UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie welkom aan elke ouer en leerder by Laerskool Louis Leipoldt. U is deel van n omgee gemeenskap waar ons kinders eerste

Detaljer

HOKKIEDOGTERS 1ste span: St Mary s en St Stithians. 2de span: TUKS-kliniek

HOKKIEDOGTERS 1ste span: St Mary s en St Stithians. 2de span: TUKS-kliniek 11/2017 Liewe Ouers Die idee van n superhero of n mens met bonatuurlike kragte is iets wat mense al vir jare lank fassineer. Daar kom in elkeen van ons se lewens oomblikke waar superkragte baie handig

Detaljer

OMSENDBRIEF 26 Augustus 2017

OMSENDBRIEF 26 Augustus 2017 Geagte ouers OMSENDBRIEF 26 Augustus 2017 PERSONEEL: Baie geluk aan Me. Foldrica Mamabolo wat op 16 Augustus verjaar. DATUMS VIR KWARTAAL 3 VAN 2017: 15 Augustus Sagtebal teen Homespun (tuis); Krieket

Detaljer

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT REËLBOEK

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT REËLBOEK UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE REËLBOEK NAGRAADSE GRADE EN DIPLOMAS 2014 DEKAAN: PROF GJ VAN ZYL FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE KAMER D202 TELEFOONNOMMER 051 405 3012

Detaljer

Subvragen. Overzicht. Hoofdvraag. Patiëntonderzoek - Gedrag. Jorien v.d. Velde Nascholing Psychosen maart

Subvragen. Overzicht. Hoofdvraag. Patiëntonderzoek - Gedrag. Jorien v.d. Velde Nascholing Psychosen maart Subvragen 4 Hoe worden emotionele plaatjes verwerkt? Hoe worden emoties gereguleerd? Emotieverwerking en regulatie in groepen met een verhoogd risico op schizofrenie Overzicht 5 Wat weten we van patiëntonderzoek?

Detaljer

DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*).

DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*). DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*). 1. DlE E V A N G ELIE V O LG EN S M A T T H E U S. Die ou Hieronymus wat horn feitlik lewenslank besig gehou het met die

Detaljer

Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe

Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 2018 Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Akademiese Programme en Fakulteitsinligting JAARBOEK DEEL

Detaljer

Hierdie afgelope week was daar weer etlike oomblikke gewees waar ons skool en ons leerders hulle hande kon saamslaan in dankbaarheid en

Hierdie afgelope week was daar weer etlike oomblikke gewees waar ons skool en ons leerders hulle hande kon saamslaan in dankbaarheid en 32/2018 Liewe Ouers Uit een van daardie vroegoggend motiveringsboodskappe wat op die selfoon verskyn, vind die woorde Die beste goed in die lewe, is nie dinge nie, maar oomblikke! skielik inslag. Volgens

Detaljer

INHOUD INLEIDING JARIGE FEES... 2

INHOUD INLEIDING JARIGE FEES... 2 INHOUD INLEIDING... 1 50 JARIGE FEES... 2 ONDERWYS Beheerliggaam...5 Onderwyspersoneel...6 Nie-doserende personeel...7 Oueronderwysersvereniging... 8 Leerlingraad...8 Verteenwoordigende Raad van Leerders...

Detaljer

SIYANDA DISTRIKSMUNISIPALITEIT TARIEFBELEID

SIYANDA DISTRIKSMUNISIPALITEIT TARIEFBELEID TARIEF BELEID 2 SIYANDA DISTRIKSMUNISIPALITEIT TARIEFBELEID 1. DOEL VAN DIE BELEID Die beleid word vereis ingevolge wetgewing (Plaaslike Regering: Wet op Munisipale Stelsels, 2000). Die oogmerk van die

Detaljer

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN OCTOBER / NOVEMBER 2005 OKTOBER / NOVEMBER 2005 BEDRYFSEKONOMIE SG TYD: 3 uur PUNTE: 300 INSTRUKSIES: Beantwoord SES vrae, Vraag 1 (verpligtend)

Detaljer

AANSOEK OM TOELATING

AANSOEK OM TOELATING AANSOEK OM TOELATING LEERDERBESONDERHEDE Leerdernommer Geboortedatum Graad en klas Geboortename ID-foto Geslag Vroulik foon Burgerskap Kerkverband SKOOLBESONDERHEDE Inskryfdatum Onderrigtaal Afrikaans

Detaljer

STUDENT GATEWAY GPS

STUDENT GATEWAY GPS 2 Inhoud Inhoud 2 Inleiding Wat is die GPS en hoekom is dit belangrik? 5 Wat is n Universiteit en wat maak ek hier? 5 Rektoraat 6 Jou Kampusoorlewingspakket Algemene Universiteitsterminologie 10 Lokaalafkortings

Detaljer

INHOUD INLEIDING... 1

INHOUD INLEIDING... 1 INHOUD INLEIDING... 1 ONDERWYS Beheerliggaam...2 Onderwyspersoneel...4 Nie-doserende personeel...5 Ouer-onderwysersvereniging... 6 Ondersteunersklub... 7 Leerlingraad...8 Verteenwoordigende Raad van Leerders...

Detaljer

CHASA BEKWAAMHEIDSTOETS LESINGS

CHASA BEKWAAMHEIDSTOETS LESINGS CHASA BEKWAAMHEIDSTOETS LESINGS Indeks Lesing Bladsy 1. Diere-identifikasie - André v d Merwe 3-7 2. Jag - etiek - Danwilh Ingram 8 3. Oorlewing - André v d Merwe 9-15 4. Noodhulp - Dr. Hannes Botha &

Detaljer

http://eksamensarkiv.net/

http://eksamensarkiv.net/ Oppgåve 1 Vond jij het als kind fijn als er voorgelezen werd? En welke verhalen vond jij leuk? Waarom? Skriv ein kort tekst i presens (notid) på 5 7 setningar. Oppgåve 2 Annie M.G. Schmidt (1911 1995)

Detaljer

Uit die hoof se pen...

Uit die hoof se pen... Uit die hoof se pen... Die jaar 2016 het soos n naelloop-wedloop weggespring en is ons met spoed alreeds in Maart 2016. Sedert die wegspringskoot van 13 Januarie 2016 is daar baie verhale oor die wye skoolfront

Detaljer

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring Senior fase Graad 7-9 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING GRAAD 7-9 AFRIKAANS

Detaljer

AANSOEK OM LENING (IN TERME VAN DIE NASIONALE KREDIETWET, 34 VAN 2005)

AANSOEK OM LENING (IN TERME VAN DIE NASIONALE KREDIETWET, 34 VAN 2005) Vir Kantoorgebruik EK N. 1 Vir Kantoorgebruik Webadres: www.sambakoop.com Epos adres: info@sambakoop.com Charlotte Maxekestraat 146 Posbus 911 Bloemfontein 9300 T: 051 448 0111 F: 051 430 7564 BLOEMFONTEIN

Detaljer

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos:

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos: Ander boeke in dié reeks Waarskuwing!! Alle regte voorbehou volgens die Suid-Afrikaanse kopiewet. Geen gedeelte van hiedie boek mag gereproduseer word deur fotokopiëring of enige ander metode sonder skriftelike

Detaljer

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 23 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek. Rekeningkunde 2 DBE/Feb. Mrt.

Detaljer

Op die Oog af. MEI April 2014 Bybelse Ete

Op die Oog af. MEI April 2014 Bybelse Ete Op die Oog af MEI 2014 18 April 2014 Bybelse Ete In hierdie uitgawe Voorbladnuus Kwinkslae uit die Skrif Trustee Bedrywighede Aan die woord Diere Maniere Krieketuitdaging KVV Mediese Manewales Die Dankfees

Detaljer

HOOFSTUK 4. Die kern van die konstruktivisme kan, volgens Biggs en Moore (1993 :22), soos volg aangedui word:

HOOFSTUK 4. Die kern van die konstruktivisme kan, volgens Biggs en Moore (1993 :22), soos volg aangedui word: HOOFSTUK 4 LEERTEORIEe ONDERLIGGEND AAN DIE LEERBENADERINGSKONSEPTE 4.1 INLEIDING Diep-, onafhanklike en kooperatiewe leerbenaderingskonsepte, beskryf leer as 'n konstrueringsproses. Dit word deur Biggs

Detaljer

Liewe Ouers Ek wil aan al die onderwysers, leerlinge en ouers van Die Hoërskool Menlopark opreg bedank vir die manier hoe almal my verwelkom het.

Liewe Ouers Ek wil aan al die onderwysers, leerlinge en ouers van Die Hoërskool Menlopark opreg bedank vir die manier hoe almal my verwelkom het. Liewe Ouers Ek wil aan al die onderwysers, leerlinge en ouers van Die Hoërskool Menlopark opreg bedank vir die manier hoe almal my verwelkom het. Indien enige iemand na so n welkom nog ontuis voel, hoort

Detaljer

DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS

DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS Inleiding Die Eerste Brief aan Timoteus maak saam met 2 Timoteus en Titus deel uit van die sogenaamde Pastorale Briewe. Hierdie briewe word so genoem, omdat hulle bedoel was

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRD 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 12 LNDOUWETENSKPPE V1 NOVEMER 2014 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. Landbouwetenskappe/V1 2 DE/November 2014 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Detaljer

DOWNLOAD OR READ : SJOKOLADE PDF EBOOK EPUB MOBI

DOWNLOAD OR READ : SJOKOLADE PDF EBOOK EPUB MOBI DOWNLOAD OR READ : SJOKOLADE PDF EBOOK EPUB MOBI Page 1 Page 2 sjokolade sjokolade pdf sjokolade Sjokolade er et nã ringsmiddel der de viktigste ingrediensene er kakaomasse, kakaofett og sukker. Sjokolade

Detaljer

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Baie sterkte aan van die gr. 12-leerders en die die gr. 11-leerders wat tydens die vakansie die lenteskool by die skool bywoon

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Baie sterkte aan van die gr. 12-leerders en die die gr. 11-leerders wat tydens die vakansie die lenteskool by die skool bywoon HOËRSKOOL OUTENIQUA POSBUS 181, GEORGE 6530 Tel: 044-874 4156 Faks: 086 635 7336 Web: http://www.outeniqua.co.za/ September 2018 NUUSBRIEF 4 Liewe Ouers / Voogde en Leerders Personeel Mev. L. Pretorius

Detaljer

Vry en volkleur. Ligte, SOMER R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) aksie!

Vry en volkleur. Ligte, SOMER R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) aksie! Vry en volkleur SOMER 2014 R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) Ligte, aksie! DIE LEWE BEHOORT IN OOMBLIKKE GEMEET TE WORD, NIE MINUTE NIE. Dit is nie die minute, ure of dae van jou vakansie wat jy onthou

Detaljer

Vinkie. Laerskool Fairland. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier!

Vinkie. Laerskool Fairland. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier! Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 27 17 September 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier! Kaskardag

Detaljer

Veldhoven (Habraken) Zandven 4

Veldhoven (Habraken) Zandven 4 De Reijenburg 42 5501 LD Veldhoven Tel. 040 254 15 28 Veldhoven (Habraken) Zandven 4 Op kleinschalig bedrijventerrein Zandven gelegen nabij Habraken - recent gebouwde bedrijfshal met kantoorruimte en parkeerplaatsen.

Detaljer

SPORTTOER: SKOOLVAKANSIE:

SPORTTOER: SKOOLVAKANSIE: 2014-03-14 Geagte Ouer/Voog OMSENDBRIEF 2 (2014) Ons gee graag die volgende inligting rakende skoolaktiwiteite na u deur. Ons hoop om u te sien by die aktiwiteite en dat u en u kinders dit gaan geniet.

Detaljer

BEPLANNINGSTUOIE VAN DIE ~ltejn KAROO VERSLAG STELLENBOSCH. deur. deur Prof. D. Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J.

BEPLANNINGSTUOIE VAN DIE ~ltejn KAROO VERSLAG STELLENBOSCH. deur. deur Prof. D. Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J. BEPLANNNGSTUOE VAN DE ~ltejn KAROO VERSLAG deur p. E. deur Prof. D. Page) Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J. Pretorius J. de M. Ehlers nstituut vir Beplanningsnavorsing Universiteit van

Detaljer

~tu~enternassa keur Inlywingsaksie goe~

~tu~enternassa keur Inlywingsaksie goe~ STUDENTEBLAD van die P.U. Vlf U.H.O. DEEL XI. Woe.nsdag, 9 Mei, 1956. Nr. 4. ~tu~enternassa keur Inlywingsaksie goe~ geniet groot steun Op die Massavergadermg wat up Maandagaand, 30 Aprd gehou is, her

Detaljer

Spelsimulatie. Co Daatselaar & Niels Tomson LEI/Agrocenter for strategic entrepreneurship 4 november 2008

Spelsimulatie. Co Daatselaar & Niels Tomson LEI/Agrocenter for strategic entrepreneurship 4 november 2008 Spelsimulatie Co Daatselaar & Niels Tomson LEI/Agrocenter for strategic entrepreneurship 4 november 2008 Onderwerpen Context voor spelsimulatie Interactief Strategisch Management (ISM) Plaats van spelsimulatie

Detaljer

HOËRSKOOL PORTERVILLE

HOËRSKOOL PORTERVILLE HOËRSKOOL PORTERVILLE Posbus 22 6810 Tel: (022) 931 2174 Faks: (022) 931 3321 e-pos: sekretaresse@porterhs.co.za 28 Maart 2014 Kwartaalbrief 1/2014 Geagte Ouers UIT DIE SKOOLHOOF SE PEN Hiermee wil ek

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 MEMORANDUM PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 DoE/Voorbereidende

Detaljer

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON 1 7 Oktober 2018 Jaargang 36 Nommer 38 GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON www.gklyttelton.org.za ONS EREDIENSTE VANDAG Die Oggenddiens Die Woorbediening word waargeneem deur Ds. Casper Breed. Die Skriflesing

Detaljer

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE. Senior fase Graad 7-9

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE. Senior fase Graad 7-9 Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE Senior fase Graad 7-9 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING GRAAD 7-9 wiskunde KABV Departement van Basiese

Detaljer

Veldhoven (Oerle) Zandoerleseweg

Veldhoven (Oerle) Zandoerleseweg De Reijenburg 42 5501 LD Veldhoven Tel. 040 254 15 28 Veldhoven (Oerle) Zandoerleseweg Bijzonder gunstig gelegen perceel bouwgrond voor de bouw van een vrijstaande woning, in een fraaie omgeving nabij

Detaljer

JAARVERSLAG VYFTIG-JARIGE HERDENKINGSJAAR NA GRAAD 12 HERMERKE 2016 JAARVERSLAG 1

JAARVERSLAG VYFTIG-JARIGE HERDENKINGSJAAR NA GRAAD 12 HERMERKE 2016 JAARVERSLAG 1 JAARVERSLAG 2016 NA GRAAD 12 HERMERKE VYFTIG-JARIGE HERDENKINGSJAAR 2016 JAARVERSLAG 1 ALGEMENE INLIGTING LEERDERTAL : 10 DE SKOOLDAG : 2016 Seuns Dogters Totaal Gr 8 98 92 190 Gr 9 82 57 139 Gr 10 88

Detaljer

Government Notices Goewermentskennisgewings

Government Notices Goewermentskennisgewings Agriculture, Forestry and Fisheries, Department of/ Landbou, Bosbou en Visserye, Departement van R. 994 Marketing of Agricultural Products Act (47/1996): Continuation of Statutory Measure and Determination

Detaljer

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 ANALISE VAN VRAESTEL AFDELING A OPSTEL

Detaljer

opleiding op Universiteitsvlak

opleiding op Universiteitsvlak Terminologie-opleiding opleiding op Universiteitsvlak Dr Mariëtta Alberts Bestuurder: Standaardisering en Terminologie-ontwikkeling ontwikkeling PanSAT Oorsig van referaat: Inleiding Huidige Leksikografie-,

Detaljer

Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Taalimplementeringsplan 2017

Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Taalimplementeringsplan 2017 Fakulteit Taalimplementeringsplan 2017 Inhoudsopgawe 1 Taalbeleid... 2 2 Voorgraadse programme... 2 3 Nagraadse programme... 3 4 Interne kommunikasie... 3 5 Ander taalintervensies... 3 Bylae A: Besonderhede

Detaljer

NG KERK OOSTELIKE SINODE AGENDA

NG KERK OOSTELIKE SINODE AGENDA NG KERK OOSTELIKE SINODE AGENDA VIR DIE ELFDE GEWONE SINODESITTING GEHOU BY PIERRE VAN RYNEVELD 11 tot 13 Oktober 2009 VOORWOORD Dit is met groot opgewondenheid dat die Agenda vir die sinodesitting 2009

Detaljer

EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR: 31 JANUARIE 2014

EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR: 31 JANUARIE 2014 TWEEWEEKLIKSE NUUSBRIEF VAN DIE HOËRSKOOL DURBANVILLE Die skool waar elkeen iemand is! www.durbanvillehs.co.za TEL: 021 976 3188 / FAKS: 021 976 3189 admin@durbanvillehs.co.za EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR:

Detaljer

Oppdal Gjestetun www.oppdal-booking.no

Oppdal Gjestetun www.oppdal-booking.no - NORWAY - NOORWEGEN - Oppdal Gjestetun www.oppdal-booking.no Oppdal er et ferieparadis for stadig flere, sommer som vinter. Om vinteren byr Oppdal på Norges største alpinområde og milevis med turløyper

Detaljer

Copyright! All rights reserved www.anestesi.no 2010- Nederlandsk side 1 av 6

Copyright! All rights reserved www.anestesi.no 2010- Nederlandsk side 1 av 6 Copyright! ll rights reserved www.anestesi.no 2010- Nederlandsk side 1 av 6 Språk: Nederlansk Oversatt av: Theresia Morild m.fl Dato: ugust 2010 1 - Vragenlijst Del 1 Spørreskjema: Voor we met de narkose

Detaljer

GASVRYHEIDSTUDIES (Opdateer September 2016)

GASVRYHEIDSTUDIES (Opdateer September 2016) 19/1 GASVRYHEIDSTUDIES (Opdateer September 2016) Hierdie dokument moet saam met die volgende dokumente gelees word: 1. Die IEB-handleiding vir die Moderering van Skoolgebaseerde Assessering (SGA) Opdateer

Detaljer

Geïntegreerde Jaarverslag 2015

Geïntegreerde Jaarverslag 2015 Geïntegreerde Jaarverslag inhoudsopgawe 1 oor hierdie verslag 2 oor ons 4 ons besigheidsmodel 6 skakeling met ons belanghebbendes 8 ons strategie 10 boodskap van die voorsitter en Groep besturende direkteur

Detaljer

1. FANTASIE EN DIE FEËVERHAAL

1. FANTASIE EN DIE FEËVERHAAL M ev. B. van der W esthuizen N agraad s, D ep artem en t A frikaans-n ederlands BRANDPUNTE VAN O M STREDENHEID IN DIE L I E W E H E K SIE - REEKS VAN VERNA VELS O m stre d e k in d e rle k tu u r is nie

Detaljer