Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies Hersien in Januarie 2018

Størrelse: px
Begynne med side:

Download "Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies Hersien in Januarie 2018"

Transkript

1 Bellrylaan Noordheuwel 1739 Privaatsak x2032 Krugersdorp 1740 Tel: (011) (011) /7 Faks: (011) Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies Hersien in Januarie 2018 Algemene inligting 1. Die kriteria is in Januarie 2018 deur die ultuurbestuur van Hoӫrskool Noordheuwel hersien en die aanpassings is goedgekeur. 2. Die erkenning vir groepwerk-items sal deur die betrokke afrigters hanteer word: a. Redenaars en debat Me van Deventer b. Spreekkoor Me Clunie c. A capella en serrie Me Geldenhuys d. Norie Kreatief spreekkoor, toneel Me de Villiers-Knop 3. Individuele items moet op n kultuurprofielvorm ingevul en deurgegee word, op die datum wat verskaf sal word. Geen laat inlewerings sal in ag geneem word nie. Geen e-pos of enige ander elektroniese kommunikasiemedium in verband met hierdie prestasies sal in ag geneem word nie.

2 2 Kultuurkriteria Balkies wat toegeken word in wit, silwer, goud en erekleure is: Kultuur, Redenaars, Debat, Toneel, Koor, Spreekkoor, A capella Aktiwiteit Redenaars REDENAARS Berekening ATKV en Van Huyssteen-Oratorsfees: Provinsiale rondte : Silwer balkie Toppresteerder provinsiaal : Goue balkie - Top 10 op provinsiale vlak Nasionale rondte : Erekleure (sluit in: eerste- en tweedetaalsprekers) Nasionale wenner: Erepenning Debat DEBAT Redenaars en Groepredenaars kry REDENAARS balkies, en indien leerder in beide aktiwiteite presteer, sal die HOOGSTE prestasie die erkenning ontvang en punte nie akkumuleer nie. ATKV en Van Huyssteen- Oratorsfees: Provinsiale rondte ATKV: Silwer balkie Toppresteerder Provinsiaal ATKV: Goue balkie - Top 10 op provinsiale vlak Nasionale rondte ATKV: Erekleure Groepredenaars Radikale Redenaars REDENAARS Koor KOOR Serrie Provinsiale rondte: Silwer sertifikaat Nasionale rondte: Goud Landswye wenners: Erekleure Getal jare deelname: 2 jaar = wit balkie 3 jaar = silwer balkie 4 jaar = goue balkie 5 jaar = erekleure (As leerder 5 jaar deelname het in dieselfde jaar as wat ATKV wen, dan word erekleure slegs een maal toegeken.) Wen Beeld Eisteddfod = silwer balkie Bereik Landsfinaal ATKV = erekleure Deelname: 10 punte Serriewenners: 20 punte (deelname punte verval) Getal jare deelname: 2 jaar = 20 punte 3 jaar = 30 punte 4 jaar = 40 punte 5 jaar = 50 punte Kunswedstryd- deelname bereken soos onder afdeling KUNSWEDSTRYD bespreek

3 3 Spreekkoor SPREEKKOOR Getall jare deelname: 2 jaar = wit balkie 3 jaar = silwer balkie 4 jaar = goue balkie 5 jaar = erekleure Kunswedstryd- deelname bereken soos onder afdeling KUNSWEDSTRYD bespreek Norie A capella A CAPELLA NEA/RACA word op dieselfde manier bereken as kunswedstryd-punte ATKV Deelname: Eerste rondte: Wit sertifikaat Provinsiale rondte: Silwer sertifikaat Provinsiale rondte wenners: Goue sertifikaat Nasionale rondte: Goud Nasionale wenners: Erekleure Aantal jare deelname: 2 jaar = wit balkie 3 jaar = silwer balkie 4 jaar = goue balkie 5 jaar = erekleure (as leerder 5 jaar deelname het in dieselfde jaar as wat nasionale kompetisie wen, dan word erekleure slegs een maal toegeken.) A CAPELLA kry A CAPELLA- balkies, en indien die groep in meer as een kompetisie presteer, sal die HOOGSTE prestasie erkenning ontvang en punte nie akkumuleer nie. Idols Talentweek Toneel: TONEEL Deelname: 10 punte Top 17: 20 punte (deelname-punt verval) Top 8: 30 punte (vorige punt verval) Wenner: 45 punte (vorige punte verval) Danser by top 8 Idols: 5 punte Deelname punte: 10 punte Finalis : 15 punte (deelname punte verval) Kategoriewenner: 20 punte (vorige punte verval) Algehele wenner: 30 punte (vorige punte verval) Deelname Interne tonele: 10 punte (Talentweek) Kategorie-wenner tydens interne tonele/talentweek: 8 punte addisioneel Algehele wenner van toneelbeker 20 punte (deelname punte verval) ATKV-Tienertoneel Provinsiale rondte: Silwer balkie Provinsiale wenners: Goue balkie Nasionale finalis: Erekleure ATKV-sertifikaatwenners Goud: Erekleure

4 4 Silwer: Goue balkie Brons: Silwer balkie Pronk Podium (Aardklop) Streeksfinaal: Wit balkie Streekswenner: Silwer balkie Aardklop-deelname: Goue balkie Aardklop-wenner: Erekleure Pronk Podium-sertifikate Goud: Silwer balkie Silwer: Wit balkie Kategoriewenner Streeksfinaal: Goue balkie Algehele kategoriewenner Aardklop finaal: Erekleure Pronk Podium en Tienertoneel kry TONEEL- balkies, en indien leerder in beide aktiwiteite presteer, sal die HOOGSTE prestasie erkenning ontvang en punte nie akkumuleer nie. Tegniese Hulp of TONEEL Musiek-skryf- kuns en ander kultuur kompetisies 20 punte as heeltyds betrokke was Leerder deel van Tienertoneel/Toneel klank en beligting verdien dieselfde as Toneel Poort-kompetisie en Aksie Vrouekrag Deelname: 20 Punte Opgeneem in bundel: 100 punte Nasionale wenner: Erepenning FAK Skryf- en Kunskompetisie Deelname 20 punte Kategoriewenner 100 punte Nasionale wenner: Erekleure Musiek-, dans- en drama- eksamens : MUSIEK Trinity, Royal Schools/ABRSM, UNISA, Spraak- en Drama-eksamen Musiek gr. 5 met Lof : 30 punte Musiek g.r 6 met Lof : 50 punte Musiek gr. 7 met Lof : 70 punte Musiek g.r 8 met Lof : 100 punte Leerders moet die eksamen met 80% of meer slaag om in aanmerking te kom vir bogenoemde balkies. Geen teorie- eksamens word apart van instrument erken nie. Die hoogste prestasie word vir daardie jaar in aanmerking geneem, hetsy teorie of prakties. DRAMA LOF= 85% tot 94% Prestige 95%(+) Drama eerste jaar met Lof: 30 punte

5 5 Drama eerste jaar met Prestige: 50 punte Drama tweede jaar met Lof: 50 punte Drama tweede jaar met Prestige: 70 punte Drama derde jaar met Lof/Prestige: 100 punte Kunswedstryd Balkies toegeken: LW: Die skool erken die volgende kunswedstryde as binne skoolverband, mits n leerder/groep onder HS Noordheuwel se naam inskryf: RACA/NEA/ Young Ambassadors Awards/ RAK/ Pretoria Eisteddfod/ Monnas Musiek Eisteddfod RACA/RAK/Pretoria Eisteddfod/Monnas Musiek Eisteddfod Diamant/A++ = 5 punte Platinum/A+ = 4 punte Goud/A = 3 punte Silwer/B+ =2 punte Silwer/B = 1 punt Afdelingswenner: 15 punte Algehele wenner: 25 punte Slegs die beste 7 items se punte word in berekening gebring vir n BALKIE. Totale kunswedstrydpunte word in berekening gebring by die berekinging van trofeӫ. NESA (voorheen NEA) Diploma = 10 punte Hoog goud = 8 punte Goud = 6 punte Silwer= 4 punte Afdelingswenner = 30 punte Medaljewenner = 40 punte Top 10 van streek = 100 punte Ambassadeurstoekenning = Erekleure LW: Punte vir een item akkumuleer nie. Die hoogste punt vir daardie bepaalde item word toegeken. Young Ambassadors Awards (NEA tweede rondte) Kwarteindrondte : wit balkie Semifinaal: silwer balkie Afdelingswenner/ Deel van top 10: goue balkie Nasionale deelname: goue balkie Nasionale kategoriewenner: Erekleure Individuele Algehele Wenner: Erepenning LW: Geen punte akkumuleer vir hierdie kompetisie nie. Sou n leerder die semifinale rondte in meer as een item haal, sal daar steeds slegs n silwer balkie toegeken word. Medaljewenner/Afdelingswenner vir Young Achievers met medalje: 10 punte Medaljewenner/Afdelingswenner vir tweede rondte sonder medalje: 5 punte

6 6 Eksterne Kunswedstryde Balkies verwerf LW: Die skool erken die volgende kompetisies as buite skoolverband aangesien die skool as instansie nie aan hierdie kompetisies deelneem nie en leerders in hul privaat kapasiteit aanpak. Punte vir Young Ambassadors Awards akkumuleer nie op grond van hoeveelheid items wat na verskillende rondtes deurdring nie; die hoogste toekenning word gegee. SATCH/TALENT SA/ SA Championships (SACOPA) /Dance Star/Roodepoort Dance Festival/ Alberton Dance Festival Sleg een van hierdie kompetisies sal in n bepaalde jaar in berekening gebring word. Hierdie kompetisies word as buitemuurs geag en daarom verskil die erkenningstruktuur van die intern-erkende kunswedstryde. Slegs die hoogste 5 uitslae word vir n balkie in bereking gebring. Deelname: 10 punte Provinsiale deelname: Goue medalje of First Place (dans): 10 punte per medalje (deelnamepunt verval) Silwer medalje of Second Place (dans): 8 punte per medalje (deelnamepunt verval) Brons medalje of ThirdePlace (dans): 5 punte per medalje (deelnamepunt verval) Geen erkenning word gegee vir provinsiale of nasionale spanne wat verteenwoordig word nie. Revue Die kultuurbestuur sal n erkenningstruktuur daarstel, na afloop van die revuegroep se eerste kompetisie-seisoen, ten einde almal betrokke n geleentheid te gee om die aard, verloop en kwaliteit van elke kompetisie te verstaan. Enige kunswedstryd-deelname deur die revuegroep word op grond van die Kunswedstryd-kriteria erken. Berekening van punte vir kultuur balkies Penning = SLEGS UITSONDERLIKE PRESTASIE DISKRESIE VAN SKOOL Erekleure = 150+ punte verdien of Nasionale wenner van genoemde kompetisies Goud = 100 tot 149 punte Silwer = 70 tot 99 punte Wit= 50 tot 69 punte

Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018)

Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018) Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018) Algemene inligting: 1. Die kriteria is op hersiening geneem en goedgekeur in Januarie 2018 deur die kultuur bestuur van Hoërskool Noordheuwel. 2. Groepwerk

Detaljer

DOEL MET KULTUURDEELNAME

DOEL MET KULTUURDEELNAME MERIETE - KULTUUR 1. DOEL MET KULTUURDEELNAME Ons missie by L/S ELARDUSPARK is Die skool waar leerlinge toegerus word Om as n gebalanseerde volwassene die eise van die samelewing te kan aandurf, is dit

Detaljer

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID MEMORANDUM PUNTE: 100 SIMBOOL A CA C J M MA P R RT/RG S SF O VERDUIDELIKING Akkuraatheid Akkuraatheid Herleiding/Omskakeling

Detaljer

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Hoërskool Dr. E.G. Jansen 1 Hoërskool Dr. E.G. Jansen Prysuitdeling Reglement 1 2 Prysuitdelingsreglementsopgawe 1. Reglement 1.1 Die uitvoerende komitee 4 1.2 Personeel 4 1.3 Finansies 4 2. Tipes toekennings 4 3. Algemene vereistes

Detaljer

E-pos asseblief die bewys van die betaling (duidelik gemerk met die skool se naam) ook aan of faks dit na

E-pos asseblief die bewys van die betaling (duidelik gemerk met die skool se naam) ook aan of faks dit na Doel van die projek Om n liefde vir Afrikaanse toneelspel en -kyk by hoërskoolleerders te kweek sodat leerders hulle eie kreatiwiteit en talente daardeur kan ontgin en ontwikkel. Uitlewing van hierdie

Detaljer

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN INTERMEDIÊRE FASE GRAAD NOVEMBER 27 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN E: 3 Hierdie nasienriglyne bestaan uit bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 27) ALGEMENE RIGLYNE

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag. NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag. MIDDAGSESSIE Afrikaans Eerste

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 16

Detaljer

TROFEE-WYNSKOU OLD MUTUAL

TROFEE-WYNSKOU OLD MUTUAL OLD MUTUAL TROFEE-WYNSKOU 2016 BEOORDELING Sperdatum vir die indiening van inskrywingsvorms en alle dokumentasie: 18 MAART Sperdatum vir betaling van fooie op faktuur: 8 APRIL Aflewering van wynmonsters:

Detaljer

Trapkarre. AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad. 18 September

Trapkarre. AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad. 18 September Trapkarre 2010 AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad 18 September Reëls & Regulasies 1. VOORWAARDES VIR DEELNAME Spanne moet ʼn inskrywingsvorm inhandig by die ISR kantoor tesame met hul registrasiefooi

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V NOVEMBER 011 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool A CA C J M MA P R RT/RG S SF O Verduideliking Akkuraatheid Metode met akkuraatheid Herleiding

Detaljer

voete én in trane. Hulle optredes getuig van talent met toneelspel uit die boonste rakke. Die toneelstuk, Strepiespajamas, word as streekswenner

voete én in trane. Hulle optredes getuig van talent met toneelspel uit die boonste rakke. Die toneelstuk, Strepiespajamas, word as streekswenner 22/2018 Liewe Ouers Televisie het Suid-Afrika eers werklik in 1976 bereik en ons is voorgestel aan moontlikhede van ʼn skerm in die huis waarin oneindige sfere van inligting, vermaak en kennis opgesluit

Detaljer

JAARVERSLAG VYFTIG-JARIGE HERDENKINGSJAAR NA GRAAD 12 HERMERKE 2016 JAARVERSLAG 1

JAARVERSLAG VYFTIG-JARIGE HERDENKINGSJAAR NA GRAAD 12 HERMERKE 2016 JAARVERSLAG 1 JAARVERSLAG 2016 NA GRAAD 12 HERMERKE VYFTIG-JARIGE HERDENKINGSJAAR 2016 JAARVERSLAG 1 ALGEMENE INLIGTING LEERDERTAL : 10 DE SKOOLDAG : 2016 Seuns Dogters Totaal Gr 8 98 92 190 Gr 9 82 57 139 Gr 10 88

Detaljer

31/2018 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING

31/2018 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING 31/2018 Liewe Ouers Die wonderlike van die skoollewe is, dat elke jaar met die vooruitgang van die leerders gepaardgaan. Elke nuwe jaar beloof n volgende, hoër vlak, nuwe onderwysers en n nuwe graad om

Detaljer

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP 1 FINANSIËLE EKENINGKUNDE 300 IAS 33, Verdienste per aandeel Aantekeninge en klasvoorbeelde L Kotze DEPATEMENT EKENINGKUNDE UP A. Dividend per aandeel IAS 1, par 107, vereis dat die totale bedrag dividende

Detaljer

HOKKIEDOGTERS 1ste span: St Mary s en St Stithians. 2de span: TUKS-kliniek

HOKKIEDOGTERS 1ste span: St Mary s en St Stithians. 2de span: TUKS-kliniek 11/2017 Liewe Ouers Die idee van n superhero of n mens met bonatuurlike kragte is iets wat mense al vir jare lank fassineer. Daar kom in elkeen van ons se lewens oomblikke waar superkragte baie handig

Detaljer

JAARBOEK Fakulteit Ingenieurswese Voorgraads. DEKAAN: Prof. JIJ Fick

JAARBOEK Fakulteit Ingenieurswese Voorgraads. DEKAAN: Prof. JIJ Fick JAARBOEK 2007 Fakulteit Ingenieurswese Voorgraads DEKAAN: Prof. JIJ Fick This Calendar is published in Afrikaans because Afrikaans is the medium of instruction on the Potchefstroom Campus. Correspondence

Detaljer

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 2011 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 4 bylaes. Wiskundige Geletterdheid/V2 2 DBE/November

Detaljer

Psalm 91:1-7 (NLV) Op God kan ek vertrou. 22/08 23/08 25/08 27/08 31/08 1/09 12/09

Psalm 91:1-7 (NLV) Op God kan ek vertrou. 22/08 23/08 25/08 27/08 31/08 1/09 12/09 24/2018 Liewe Ouers Die Korowai-stam van Indonesië het tot relatief onlangs nog, in tot 45 meter hoë boomhuise gewoon, buite die bereik van roofdiere en vyandige stamme. Hierdie hout wolkekrabbers in die

Detaljer

OMSENDBRIEF 26 Augustus 2017

OMSENDBRIEF 26 Augustus 2017 Geagte ouers OMSENDBRIEF 26 Augustus 2017 PERSONEEL: Baie geluk aan Me. Foldrica Mamabolo wat op 16 Augustus verjaar. DATUMS VIR KWARTAAL 3 VAN 2017: 15 Augustus Sagtebal teen Homespun (tuis); Krieket

Detaljer

SUID AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL VERENIGING BYLAE A TOT DIE GRONDWET

SUID AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL VERENIGING BYLAE A TOT DIE GRONDWET -1- SUID AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL VERENIGING BYLAE A TOT DIE GRONDWET HUISHOUDELIKE REËLS MET LAASTE WYSIGINGS JULIE 2014 -2- INHOUDSOPGAWE 1. DOELSTELLINGS MET HUISHOUDELIKE REËLS 2. AFFILIASIE

Detaljer

God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige.

God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige. God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige. Efesiërs 4:11-16 (NLV) 11 Hý het sommige as apostels gegee, ander as profete, ander as evangeliste, en ander as herders en leraars, 12 om God

Detaljer

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER

Detaljer

JAARBOEK Fakulteit Natuurwetenskappe Voorgraads. DEKAAN: Prof. dr. J.J. Pienaar

JAARBOEK Fakulteit Natuurwetenskappe Voorgraads. DEKAAN: Prof. dr. J.J. Pienaar JAARBOEK 2007 Fakulteit Natuurwetenskappe Voorgraads DEKAAN: Prof. dr. J.J. Pienaar This Calendar is published in Afrikaans because Afrikaans is the medium of instruction on the Potchefstroom Campus. Correspondence

Detaljer

Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127)

Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127) Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127) 4 My hart sê my, omring deur donkerhede: / O soek die HEER, die bron van lig en krag. Ek soek u aangesig in my gebede; / verberg dit nie wanneer ek op U wag.

Detaljer

Hierdie afgelope week was daar weer etlike oomblikke gewees waar ons skool en ons leerders hulle hande kon saamslaan in dankbaarheid en

Hierdie afgelope week was daar weer etlike oomblikke gewees waar ons skool en ons leerders hulle hande kon saamslaan in dankbaarheid en 32/2018 Liewe Ouers Uit een van daardie vroegoggend motiveringsboodskappe wat op die selfoon verskyn, vind die woorde Die beste goed in die lewe, is nie dinge nie, maar oomblikke! skielik inslag. Volgens

Detaljer

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Baie sterkte aan van die gr. 12-leerders en die die gr. 11-leerders wat tydens die vakansie die lenteskool by die skool bywoon

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Baie sterkte aan van die gr. 12-leerders en die die gr. 11-leerders wat tydens die vakansie die lenteskool by die skool bywoon HOËRSKOOL OUTENIQUA POSBUS 181, GEORGE 6530 Tel: 044-874 4156 Faks: 086 635 7336 Web: http://www.outeniqua.co.za/ September 2018 NUUSBRIEF 4 Liewe Ouers / Voogde en Leerders Personeel Mev. L. Pretorius

Detaljer

INHOUD INLEIDING JARIGE FEES... 2

INHOUD INLEIDING JARIGE FEES... 2 INHOUD INLEIDING... 1 50 JARIGE FEES... 2 ONDERWYS Beheerliggaam...5 Onderwyspersoneel...6 Nie-doserende personeel...7 Oueronderwysersvereniging... 8 Leerlingraad...8 Verteenwoordigende Raad van Leerders...

Detaljer

EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR: 31 JANUARIE 2014

EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR: 31 JANUARIE 2014 TWEEWEEKLIKSE NUUSBRIEF VAN DIE HOËRSKOOL DURBANVILLE Die skool waar elkeen iemand is! www.durbanvillehs.co.za TEL: 021 976 3188 / FAKS: 021 976 3189 admin@durbanvillehs.co.za EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR:

Detaljer

Gr 12 Wiskunde Nasionale November 2014: Vraestel 1 GR 12 WISKUNDE - EKSAMENVRAESTELLE

Gr 12 Wiskunde Nasionale November 2014: Vraestel 1 GR 12 WISKUNDE - EKSAMENVRAESTELLE V Gr Wiskunde Nasionale November 0: Vraestel GR WISKUNDE - EKSMENVRESTELLE NSINLE NV 0 V J mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik, tens anders vermeld.

Detaljer

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE SKOOL VIR AANVULLENDE GESONDHEIDSBEROEPE REËLBOEK VOORGRAADS 2016 DEKAAN: PROF GJ VAN ZYL FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE INHOUD 2 Bladsy

Detaljer

STRUKTUUR VAN DIE KATEGISMUS

STRUKTUUR VAN DIE KATEGISMUS 1 Inleiding Die Heidelbergse Kategismus is aanvanklik in 1563 te Heidelberg, Duitsland opgestel deur Zacharias Ursinus en Caspar Olevianus. Die doel daarvan was om gebruik te word as n leerboek vir die

Detaljer

Wat is in die boks? 7. Wat is in die boks? Lees my eers 8

Wat is in die boks? 7. Wat is in die boks? Lees my eers 8 TomTom Naslaangids Inhoud Wat is in die boks? 7 Wat is in die boks?... 7 Lees my eers 8 Posisionering van die toestel... 8 Installeer in jou motor... 8 Skakel aan en af... 9 Opstelling... 9 GPS-ontvangs...

Detaljer

Die Heidelbergse Kategismus

Die Heidelbergse Kategismus Die Heidelbergse Kategismus Sondag 1 Vraag 1: Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe? Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe (a) nie aan myself (b) nie, maar aan my getroue Verlosser,

Detaljer

SPORTTOER: SKOOLVAKANSIE:

SPORTTOER: SKOOLVAKANSIE: 2014-03-14 Geagte Ouer/Voog OMSENDBRIEF 2 (2014) Ons gee graag die volgende inligting rakende skoolaktiwiteite na u deur. Ons hoop om u te sien by die aktiwiteite en dat u en u kinders dit gaan geniet.

Detaljer

HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM

HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM h/v Strand en Kollegeweg, Labiance, Bellville 7530 Telefoon: +27 (0)21-948-6951; Faks: +27 (0)21-946-3752 e-pos: info@htsbellville.co.za www.htsbellville Naam

Detaljer

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 JUNIE 2015 GRAAD 7 PUNTE: 65 TYDSDUUR: 1½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. ALGEMENE INLIGTING Hierdie vraestel bestaan

Detaljer

INHOUD INLEIDING... 1

INHOUD INLEIDING... 1 INHOUD INLEIDING... 1 ONDERWYS Beheerliggaam...2 Onderwyspersoneel...4 Nie-doserende personeel...5 Ouer-onderwysersvereniging... 6 Ondersteunersklub... 7 Leerlingraad...8 Verteenwoordigende Raad van Leerders...

Detaljer

Vinkie. Laerskool Fairland. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier!

Vinkie. Laerskool Fairland. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier! Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 27 17 September 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier! Kaskardag

Detaljer

Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 31 Oktober 2017 ONS SÊ DANKIE Die Lindeniete het verlede week 'n erewag vir juffrou Ronelle Nell gestaan as 'n blyk van waardering vir haar ongelooflike werk wat sy die afgelope paar maande as die waarnemende

Detaljer

DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE JAARBOEK SKOOL VIR GENEESKUNDE EERSTE GRADE EN DIPLOMAS

DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE JAARBOEK SKOOL VIR GENEESKUNDE EERSTE GRADE EN DIPLOMAS DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE JAARBOEK SKOOL VIR GENEESKUNDE EERSTE GRADE EN DIPLOMAS 2013 DEKAAN: PROF GJ VAN ZYL FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE KAMER D202 TELEFOONNOMMER:

Detaljer

Ps.119:89. Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5.

Ps.119:89. Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5. 1 Ps.119:89 Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5. Inleiding: Welkom by die nuwe Torahsiklus. Ter wille van hulle

Detaljer

AANTEKENINGE BY DIE gekonsolideerde finansiële jaarstate (vervolg) vir die jaar geëindig 31 Maart 2014

AANTEKENINGE BY DIE gekonsolideerde finansiële jaarstate (vervolg) vir die jaar geëindig 31 Maart 2014 37. Segmentele inligting IFRS 8 Bedryfsegmente vereis dat bedryfsegmente geïdentifiseer word op die basis van interne verslagdoening oor komponente van die groep wat gereeld nagegaan word deur die besluitnemende

Detaljer

Mees Algemene Vrae. 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie?

Mees Algemene Vrae. 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie? Mees Algemene Vrae 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie? WIETA is n multi-belanghebberinisiatief en ons raadslede verteenwoordig n bestuurstruktuur wat poog om lede-belanghebbers wat aktief in

Detaljer

Aansoek om Lidmaatskap

Aansoek om Lidmaatskap Bekostigbaar Verstaanbaar Betroubaar Dienslewering Gebruik slegs swart ink. Vul hoofletters in die spasies in. Gebruik slegs een karakter per blokkie. Laat een blokkie oop tussen woorde. Waar nodig, merk

Detaljer

DOWNLOAD OR READ : SJOKOLADE PDF EBOOK EPUB MOBI

DOWNLOAD OR READ : SJOKOLADE PDF EBOOK EPUB MOBI DOWNLOAD OR READ : SJOKOLADE PDF EBOOK EPUB MOBI Page 1 Page 2 sjokolade sjokolade pdf sjokolade Sjokolade er et nã ringsmiddel der de viktigste ingrediensene er kakaomasse, kakaofett og sukker. Sjokolade

Detaljer

Gr 10 Gr 11 Gr 12 Spesiale Toekennings / Special Awards

Gr 10 Gr 11 Gr 12 Spesiale Toekennings / Special Awards Gr 1 Willem van Molendorff Beste Presteerder/Best Performer Visuele Kuns / Fine Art Gr 1 Kings & Queens Productions Willem van Molendorff Beste Presteerder/Best Performer Vokaal / Vocal Gr 1 Ronell Erasmus

Detaljer

Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit!

Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit! Werkboek Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit! INHOUDSOPGAWE 1. Hoe werk die Bybel? 2. Vinnige verwysings na spesifieke gedeeltes in die Bybel 3. Werkstukke 3.1 Aktiwiteit 1 Enige ware God 3.2

Detaljer

Psalm 95(b) Ons eerbiedsbetoon aan die HERE, ons ewige Koning.

Psalm 95(b) Ons eerbiedsbetoon aan die HERE, ons ewige Koning. Psalm 95(b) Ons eerbiedsbetoon aan die HERE, ons ewige Koning. Maart 2013 Ps-vooraf Ps 63: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom? Ons hulp is van die

Detaljer

Jaarverslag 2008/2009

Jaarverslag 2008/2009 Jaarverslag 2008/2009 Wynbedryf SA Jongwynskou Agri-Expo het opgetree as gasheer met die aanbieding van die 2008 SA Jongwynskou. n Totaal van 2036 jongwyne is deur 179 kelders ingeskryf. Beoordeling van

Detaljer

SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE TEKSTE

SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE TEKSTE SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS AFRIKAANS HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE

Detaljer

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE. Senior fase Graad 7-9

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE. Senior fase Graad 7-9 Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE Senior fase Graad 7-9 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING GRAAD 7-9 wiskunde KABV Departement van Basiese

Detaljer

Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf

Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf JAARBOEK 2013 DEEL 12 INHOUDSOPGAWE 1. Algemene Inligting 3

Detaljer

HOOFSTUK 4. Die kern van die konstruktivisme kan, volgens Biggs en Moore (1993 :22), soos volg aangedui word:

HOOFSTUK 4. Die kern van die konstruktivisme kan, volgens Biggs en Moore (1993 :22), soos volg aangedui word: HOOFSTUK 4 LEERTEORIEe ONDERLIGGEND AAN DIE LEERBENADERINGSKONSEPTE 4.1 INLEIDING Diep-, onafhanklike en kooperatiewe leerbenaderingskonsepte, beskryf leer as 'n konstrueringsproses. Dit word deur Biggs

Detaljer

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT: SKOOLPLAN

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT: SKOOLPLAN - 17 - LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT: SKOOLPLAN VOORWOORD: UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie welkom aan elke ouer en leerder by Laerskool Louis Leipoldt. U is deel van n omgee gemeenskap waar ons kinders eerste

Detaljer

INNHOLD. Side Eksempeleksamen 2T - Hele oppgavesettet 1. Oppgave 1 Eksempeleksamen 10

INNHOLD. Side Eksempeleksamen 2T - Hele oppgavesettet 1. Oppgave 1 Eksempeleksamen 10 INNHOLD Side Eksempeleksamen 2T - Hele oppgavesettet 1 Oppgave 1 Eksempeleksamen 10 Oppgave 1a Eksempeleksamen 12 Teori oppgave 1a Eksempeleksamen 12 Løsning oppgave 1a Eksempeleksamen 14 Oppgave 1b Eksempeleksamen

Detaljer

KAPTEIN VERDWYN. Onderwysersgids. Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word.

KAPTEIN VERDWYN. Onderwysersgids. Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word. 1 KAPTEIN VERDWYN Onderwysersgids Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word. 2 Inhoud Inleiding... 3 Samestelling van n boek... 4 Die voorblad... 4 Die titel... 5 Die skrywer...

Detaljer

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN OCTOBER / NOVEMBER 2005 OKTOBER / NOVEMBER 2005 BEDRYFSEKONOMIE SG TYD: 3 uur PUNTE: 300 INSTRUKSIES: Beantwoord SES vrae, Vraag 1 (verpligtend)

Detaljer

INHOUDSOPGAWE. Inleiding...2. Apostoliese geloofsbelydenis...3. Die twee Sakramente...7. Filippense 2: Apostoliese geloofsbelydenis...

INHOUDSOPGAWE. Inleiding...2. Apostoliese geloofsbelydenis...3. Die twee Sakramente...7. Filippense 2: Apostoliese geloofsbelydenis... 1 INHOUDSOPGAWE GELOOFSHANDLEIDING Inleiding...2 Apostoliese geloofsbelydenis...3 Die twee Sakramente...7 Filippense 2: 5-11...9 ALGEMENE GELOOFSBELYDENISSE Apostoliese geloofsbelydenis...10 Geloofsbelydenis

Detaljer

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 23 bladsye. 2 DRAMATIESE KUNSTE (NOVEMBER 2013) ALGEMENE OPMERKING VIR EKSAMINATORS/OPVOEDERS:

Detaljer

Uit die hoof se pen...

Uit die hoof se pen... Uit die hoof se pen... Die jaar 2016 het soos n naelloop-wedloop weggespring en is ons met spoed alreeds in Maart 2016. Sedert die wegspringskoot van 13 Januarie 2016 is daar baie verhale oor die wye skoolfront

Detaljer

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring Senior fase Graad 7-9 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING GRAAD 7-9 AFRIKAANS

Detaljer

Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf

Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf JAARBOEK 2014 DEEL 12 INHOUDSOPGAWE 1. Algemene Inligting 2

Detaljer

Vry en volkleur. Ligte, SOMER R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) aksie!

Vry en volkleur. Ligte, SOMER R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) aksie! Vry en volkleur SOMER 2014 R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) Ligte, aksie! DIE LEWE BEHOORT IN OOMBLIKKE GEMEET TE WORD, NIE MINUTE NIE. Dit is nie die minute, ure of dae van jou vakansie wat jy onthou

Detaljer

MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGS BELEID

MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGS BELEID MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) INHOUDSOPGAWE 1. Aanhef... 3 2. Beginsels... 3 3. Prestasie bestuur... 3 4. Definisies... 4 5. Plig om skulde

Detaljer

DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS

DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS Inleiding Die Eerste Brief aan Timoteus maak saam met 2 Timoteus en Titus deel uit van die sogenaamde Pastorale Briewe. Hierdie briewe word so genoem, omdat hulle bedoel was

Detaljer

DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*).

DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*). DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*). 1. DlE E V A N G ELIE V O LG EN S M A T T H E U S. Die ou Hieronymus wat horn feitlik lewenslank besig gehou het met die

Detaljer

NG KERK OOSTELIKE SINODE AGENDA

NG KERK OOSTELIKE SINODE AGENDA NG KERK OOSTELIKE SINODE AGENDA VIR DIE ELFDE GEWONE SINODESITTING GEHOU BY PIERRE VAN RYNEVELD 11 tot 13 Oktober 2009 VOORWOORD Dit is met groot opgewondenheid dat die Agenda vir die sinodesitting 2009

Detaljer

Liewe Ouers Ek wil aan al die onderwysers, leerlinge en ouers van Die Hoërskool Menlopark opreg bedank vir die manier hoe almal my verwelkom het.

Liewe Ouers Ek wil aan al die onderwysers, leerlinge en ouers van Die Hoërskool Menlopark opreg bedank vir die manier hoe almal my verwelkom het. Liewe Ouers Ek wil aan al die onderwysers, leerlinge en ouers van Die Hoërskool Menlopark opreg bedank vir die manier hoe almal my verwelkom het. Indien enige iemand na so n welkom nog ontuis voel, hoort

Detaljer

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 23 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek. Rekeningkunde 2 DBE/Feb. Mrt.

Detaljer

opleiding op Universiteitsvlak

opleiding op Universiteitsvlak Terminologie-opleiding opleiding op Universiteitsvlak Dr Mariëtta Alberts Bestuurder: Standaardisering en Terminologie-ontwikkeling ontwikkeling PanSAT Oorsig van referaat: Inleiding Huidige Leksikografie-,

Detaljer

Bedrogbeleid en -reaksieplan

Bedrogbeleid en -reaksieplan UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Interne Ouditeenheid Bedrogbeleid en -reaksieplan Dokumenttipe: Beleid Dokumentnommer: Rt 378/15 Beleidkategorie: Beheer en bestuur Die Universiteit het n 24-uur- Etiekblitslyn

Detaljer

AANSOEK OM TOELATING

AANSOEK OM TOELATING AANSOEK OM TOELATING LEERDERBESONDERHEDE Leerdernommer Geboortedatum Graad en klas Geboortename ID-foto Geslag Vroulik foon Burgerskap Kerkverband SKOOLBESONDERHEDE Inskryfdatum Onderrigtaal Afrikaans

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2014 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/November 2014 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Detaljer

Die Winsbees The Profit Breed

Die Winsbees The Profit Breed Die Winsbees The Profit Breed presidentsverslag 2010/2011 WWW.DRAKENSBERGER.CO.ZA Inhoudsopgawe 1. Inleiding... 3 2. Kantoor en personeel... 3 3. Lede... 3 3.1. Stand van lede-getalle... 4 3.2. Prestasies

Detaljer

AANSOEK OM LENING (IN TERME VAN DIE NASIONALE KREDIETWET, 34 VAN 2005)

AANSOEK OM LENING (IN TERME VAN DIE NASIONALE KREDIETWET, 34 VAN 2005) Vir Kantoorgebruik EK N. 1 Vir Kantoorgebruik Webadres: www.sambakoop.com Epos adres: info@sambakoop.com Charlotte Maxekestraat 146 Posbus 911 Bloemfontein 9300 T: 051 448 0111 F: 051 430 7564 BLOEMFONTEIN

Detaljer

nu ii Opdrachtgever Berekend door: log I.W. Bijbehorende tekeningen:,i,ĩŭ07s tak araqe ti ZK

nu ii Opdrachtgever Berekend door: log I.W. Bijbehorende tekeningen:,i,ĩŭ07s tak araqe ti ZK araqe ti nu ii 1500055 Gem.STEENBERGEN Kopie aan: - 5 JAN 2015 Vertrouwelijk Opdrachtgever Berekend door: log I.W. Bijbehorende tekeningen:,i,ĩŭ07s tak Behoort bij beschikking d.d. 06-02-2015 nr.(s) ZK15000001

Detaljer

HOËRSKOOL PORTERVILLE

HOËRSKOOL PORTERVILLE HOËRSKOOL PORTERVILLE Posbus 22 6810 Tel: (022) 931 2174 Faks: (022) 931 3321 e-pos: sekretaresse@porterhs.co.za 28 Maart 2014 Kwartaalbrief 1/2014 Geagte Ouers UIT DIE SKOOLHOOF SE PEN Hiermee wil ek

Detaljer

TE WEET. 28 Jan. 3 Feb. 2018

TE WEET. 28 Jan. 3 Feb. 2018 TE WEET 28 Jan. 3 Feb. 2018 NEDERDUITSCH HERVORMDE GEMEENTE NELSPRUIT God se gemeente wat aanbid, omgee en dien OGGENDDIENS Sondag 28 Januarie 2018 Ds. Eksteen Botes Votum en seën Lofgesange Ps. 100: 1,

Detaljer

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 ANALISE VAN VRAESTEL AFDELING A OPSTEL

Detaljer

SIYANDA DISTRIKSMUNISIPALITEIT TARIEFBELEID

SIYANDA DISTRIKSMUNISIPALITEIT TARIEFBELEID TARIEF BELEID 2 SIYANDA DISTRIKSMUNISIPALITEIT TARIEFBELEID 1. DOEL VAN DIE BELEID Die beleid word vereis ingevolge wetgewing (Plaaslike Regering: Wet op Munisipale Stelsels, 2000). Die oogmerk van die

Detaljer

Deel 2: Argitektuur, Bourekenkunde en Konstruksiebestuur en Stads- en Streekbeplanning

Deel 2: Argitektuur, Bourekenkunde en Konstruksiebestuur en Stads- en Streekbeplanning FAKULTEIT NATUUR- EN LANDBOUWETENSKAPPE JAARBOEKE 2013 Deel 2: Argitektuur, Bourekenkunde en Konstruksiebestuur en Stads- en Streekbeplanning Dekaan Professor N.J.L. Heideman Kantoor 9, Biologiegebou Telefoon:

Detaljer

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT REËLBOEK

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT REËLBOEK UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE REËLBOEK NAGRAADSE GRADE EN DIPLOMAS 2014 DEKAAN: PROF GJ VAN ZYL FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE KAMER D202 TELEFOONNOMMER 051 405 3012

Detaljer

Subvragen. Overzicht. Hoofdvraag. Patiëntonderzoek - Gedrag. Jorien v.d. Velde Nascholing Psychosen maart

Subvragen. Overzicht. Hoofdvraag. Patiëntonderzoek - Gedrag. Jorien v.d. Velde Nascholing Psychosen maart Subvragen 4 Hoe worden emotionele plaatjes verwerkt? Hoe worden emoties gereguleerd? Emotieverwerking en regulatie in groepen met een verhoogd risico op schizofrenie Overzicht 5 Wat weten we van patiëntonderzoek?

Detaljer

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos:

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos: Ander boeke in dié reeks Waarskuwing!! Alle regte voorbehou volgens die Suid-Afrikaanse kopiewet. Geen gedeelte van hiedie boek mag gereproduseer word deur fotokopiëring of enige ander metode sonder skriftelike

Detaljer

GASVRYHEIDSTUDIES (Opdateer September 2016)

GASVRYHEIDSTUDIES (Opdateer September 2016) 19/1 GASVRYHEIDSTUDIES (Opdateer September 2016) Hierdie dokument moet saam met die volgende dokumente gelees word: 1. Die IEB-handleiding vir die Moderering van Skoolgebaseerde Assessering (SGA) Opdateer

Detaljer

Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe

Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 2018 Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Akademiese Programme en Fakulteitsinligting JAARBOEK DEEL

Detaljer

1 KONINGS. Inleiding 1 en 2 Konings

1 KONINGS. Inleiding 1 en 2 Konings 1 KONINGS Inleiding 1 en 2 Konings Die naam 1 en 2 Konings is 'n vertaling van die Hebreeuse naam van die twee boeke, en hou verband met die hooffigure daarin, naamlik die konings van Israel en Juda. Hierdie

Detaljer

Jaarkalender

Jaarkalender Augustus September d 1 v 1 w 2 z 2 d 3 z 3 v 4 Zomervakantie m 4 z 5 d 5 z 6 w 6 Spelletjesochtend groep 1/2 m 7 d 7 d 8 v 8 w 9 z 9 d 10 z 10 v 11 m 11 z 12 Zomervakantie d 12 Informatieavond gr 1 t/m

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LEWENSWETENSKAPPE V1 VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008 MEMORANDUM PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye. Lewenswetenskappe/V1 2 DoE/Voorbereidende

Detaljer

BEPLANNINGSTUOIE VAN DIE ~ltejn KAROO VERSLAG STELLENBOSCH. deur. deur Prof. D. Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J.

BEPLANNINGSTUOIE VAN DIE ~ltejn KAROO VERSLAG STELLENBOSCH. deur. deur Prof. D. Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J. BEPLANNNGSTUOE VAN DE ~ltejn KAROO VERSLAG deur p. E. deur Prof. D. Page) Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J. Pretorius J. de M. Ehlers nstituut vir Beplanningsnavorsing Universiteit van

Detaljer

Geïntegreerde Jaarverslag 2015

Geïntegreerde Jaarverslag 2015 Geïntegreerde Jaarverslag inhoudsopgawe 1 oor hierdie verslag 2 oor ons 4 ons besigheidsmodel 6 skakeling met ons belanghebbendes 8 ons strategie 10 boodskap van die voorsitter en Groep besturende direkteur

Detaljer

Spelsimulatie. Co Daatselaar & Niels Tomson LEI/Agrocenter for strategic entrepreneurship 4 november 2008

Spelsimulatie. Co Daatselaar & Niels Tomson LEI/Agrocenter for strategic entrepreneurship 4 november 2008 Spelsimulatie Co Daatselaar & Niels Tomson LEI/Agrocenter for strategic entrepreneurship 4 november 2008 Onderwerpen Context voor spelsimulatie Interactief Strategisch Management (ISM) Plaats van spelsimulatie

Detaljer

GASVRYHEIDSTUDIES (Opdateer Oktober 2015) Hierdie dokument moet saam met die volgende dokumente gelees word:

GASVRYHEIDSTUDIES (Opdateer Oktober 2015) Hierdie dokument moet saam met die volgende dokumente gelees word: 19/1 GASVRYHEIDSTUDIES (Opdateer Oktober 2015) Hierdie dokument moet saam met die volgende dokumente gelees word: 1. Die IEB-handleiding vir die Moderering van Skoolgebaseerde Assessering (SGA) Opdateer

Detaljer

Copyright! All rights reserved www.anestesi.no 2010- Nederlandsk side 1 av 6

Copyright! All rights reserved www.anestesi.no 2010- Nederlandsk side 1 av 6 Copyright! ll rights reserved www.anestesi.no 2010- Nederlandsk side 1 av 6 Språk: Nederlansk Oversatt av: Theresia Morild m.fl Dato: ugust 2010 1 - Vragenlijst Del 1 Spørreskjema: Voor we met de narkose

Detaljer

JUTA SE PARALLEL TAALSERIE (AFRIKAANS EN ENGELS) VIR SUIDAFRIKAANSE SKOLE DEUR H. H. BROODRYK, B.A.,

JUTA SE PARALLEL TAALSERIE (AFRIKAANS EN ENGELS) VIR SUIDAFRIKAANSE SKOLE DEUR H. H. BROODRYK, B.A., JUTA SE PARALLEL TAALSERIE (AFRIKAANS EN ENGELS) VIR SUIDAFRIKAANSE SKOLE DEUR H. H. BROODRYK, B.A., LEKTOR IN OPVOEDKUNDE AAN 1)IE UNIWERSITEIT VAl:'f.KAAPSTAD. ST ANDERD VI. AFRIKAANS. JUTA & KIE, BEPERK,

Detaljer

OU O ER E - HA H ND N LEI E D I IN I G N

OU O ER E - HA H ND N LEI E D I IN I G N OUER- HANDLEIDING 2010 INHOUDSOPGAW E HOOFST UK 1: MENSLIK E HULPBRONNE 3 1. 1 Hoër skool Jan van Riebeeck A kademiese Personeel 3 1. 2 A dministr atiewe Personeel 7 1. 3 Onder steuningspersoneel 7 1.

Detaljer

Uitslagen Schuttersbond St. Gerardus 2019

Uitslagen Schuttersbond St. Gerardus 2019 Uitslagen Schuttersbond St. Gerardus 2019 Spaubeek Stein Geleen Heerlen Beste Presentatie klasse A ere Vaesrade 174,2 pnt ere 1e Limbricht 171,8 pnt 2e Oirsbeek 170,5 pnt Beste Presentatie klasse B ere

Detaljer

Innhold. Ka pit tel 1 Inn led ning Barn og sam funn Bo kas opp byg ning... 13

Innhold. Ka pit tel 1 Inn led ning Barn og sam funn Bo kas opp byg ning... 13 Innhold Ka pit tel 1 Inn led ning... 11 Barn og sam funn... 11 Bo kas opp byg ning... 13 Ka pit tel 2 So sia li se rings pro ses sen... 15 For hol det mel lom sam funn, kul tur og so sia li se ring...

Detaljer

http://eksamensarkiv.net/

http://eksamensarkiv.net/ Oppgåve 1 Vond jij het als kind fijn als er voorgelezen werd? En welke verhalen vond jij leuk? Waarom? Skriv ein kort tekst i presens (notid) på 5 7 setningar. Oppgåve 2 Annie M.G. Schmidt (1911 1995)

Detaljer