TE WEET. 28 Jan. 3 Feb. 2018

Størrelse: px
Begynne med side:

Download "TE WEET. 28 Jan. 3 Feb. 2018"

Transkript

1 TE WEET 28 Jan. 3 Feb NEDERDUITSCH HERVORMDE GEMEENTE NELSPRUIT God se gemeente wat aanbid, omgee en dien OGGENDDIENS Sondag 28 Januarie 2018 Ds. Eksteen Botes Votum en seën Lofgesange Ps. 100: 1, 3, 4 Ges. 212: 1, 3 Vonkk 130: 1, 2, 5 Geloofsbelydenis Gebed Skriflesing Handelinge 10 Sang Ges. 505: 1, 4 Preektema: Hartsverandering keer my denke en my lewe onderstebo Voorskrifte van die Here Gebed Slotsang My hande hef ek op na U Seën Wegsendingslied Vonkk 38: 1, 2 NUWE INTREKKERS Hartlik welkom aan al ons nuwe gemeentelede. Ons hoop u sal baie gelukkig in ons gemeente wees en n ware geestelike tuiste hier vind. - AANDDIENS Ds. Gert Macdonald Skriflesing: Lev. 26 Preektema: Is droogte die gevolg van sonde? Facebook Marlene sê Ons het as volk van die Here afvallig geword. Marina sê Ons is te sondig daarom kry ons nie reën nie. Ronald sê Hierdie gedeelte is vir Israel gegee en geld nie meer vandag nie. Lofsange: Ges. 464:1, 2, 4 Ges. 163 Slotsang: Ges. 509:1, 2, 3 Ges. 562:1, 3 FONDSINSAMELINGS 4 Feb. Maroela Makiti te Bergvlam Hoërskool 10 Feb. om 10:00 in NHK lapa Ons wil u graag beter leer ken en nooi u om na afloop van die erediens voor die kansel met die predikante te kom kennis maak en sommer die nodige dokumentasie ontvang voordat u saam met die gemeente kom tee drink. Tema: Balans in jou huwelik in die modern tyd. Kostes: R50p.p. sluit koffie, tee en verversings in. Kaartjies beskikbaar by Kerkkantoor of Minuteman Press. Nooi asb. u vriende en ondersteun hierdie pogings.

2 TEESKINK 28 Jan: Bataleur, Rhenosterkop, The Rest, Von Braunstr. Sameroeper: Dirk van Rooyen ( ) 4 Feb: Impalastr, Lost Trail, Ngodwana, Perdebystr en vuurvliegiestr. Sameroeper: André Swart ( ) 11 Feb: Britzstr, Bundu, De Klerk, Henshallstr, Pennystr. Sameroeper: Martin van Staden ( ) VERJAARDAE FEBRUARIE (Bo 70 = kursief) Beukes Marthie Erasmus Elize Joubert Alida Swart Andre Van Lorraine Staden Botes Eksteen Coertse Wanda De Beer Andre Britz Télanie Oosthuizen Nanro 31 Van Wyk Rudolf Vermaas Wessel Breytenbach Bessie Raubenheimer Frik Viljoen Hettie Beukes Evan Verster Joey Mulder Madelief Van Rooyen Stephanie Hartlik geluk aan elkeen wat hierdie week verjaar! Mag goedheid en guns u volg al die dae van u lewe. HOSPITAALBESOEK Jan.: Coenie Britz ( ) 28 Jan. 3 Feb.: Cora Hall ( ) 4 10 Feb.: Télani Britz ( ) Verwittig asb. die Kerkkantoor indien u opgeneem word in die hospitaal? Ons wil u graag besoek. MOEDERSKAMER Die Moederskamer ondergaan n vernuwing. Alles ruik na verf, maar báie dankie aan die persoon wat verantwoordelikheid daarvoor aanvaar het. FINANSIëLE SAKE Deur van bg. gemeente kode-logo gebruik te maak kan u enige betalings aan die gemeente maak MATRUKULANTE Ons is bewus van die volgende uitslae: Cecelia van Zyl het 7 onderskeidings behaal, Minet van Rooyen het 5, Marisha Gordon 3 en Sias Willemse 2 onderskeidings. Baie geluk. Ons is trots op en dankbaar saam met julle!

3 WAT GEBEUR IN ONS GEMEENTE? 28 Jan. 18:00 Aanddiens 29 Jan. 18:30 UKR vergadering 30 Jan. 15:00 Bybelstudie vir vroue by kerk. 2 Feb. 06:00 Gebedsbyeenkoms. 3 Feb. Maroela Makiti LIDMAAT INLIGTING Laaste Sondag! Agter in die kerk is daar tafels met u lidmaat inligting soos wat dit tans in die Winkerk aangeteken is. Ons het weer onder die indruk gekom van hoeveel van ons inligting verouderd is en dat ons gemeentelede nie die inligting ontvang wat ons aan u deurstuur nie. Daarom wil ons n ernstige beroep doen om asb. n paar minute af te knyp en net u inligting te verander en die voltooide vorm in die afgehandelde rakkies te plaas. Skryf asb. in drukskrif sodat die inligting korrek vasgelê kan word? Voltooi ook asb. die gawebankvorm indien nodig? As elkeen sy deel doen kan ons dit hierdie week afhandel. Baie dankie vir die goeie samewerking wat ons reeds van u ontvang het. BYBELSTUDIE VIR DAMES Aangebied deur ds. Eksteen. Waar: By Kerk Wanneer: Dinsdag middae Tyd: 14:45 vir 15:00 tot 16:30 Alle dames welkom. MEELEWING Oom Herman Schoeman is Di. 23/01 oorlede. Sy diens was gister op die familieplaas. Petro Baars se broer is verlede naweek oorlede en is Vrydag begrawe. Ons innige simpatie aan u en u geliefdes met die groot verlies. ONGESTELDHEID Cees Baars ( ), Manie Prinsloo ( ), Ester Locke ( ), Tannie Poppie Nel ( ), Marietjie Smit ( ) en Dries Botha (Mariana se nommer ) was of is steeds gehospitaliseer. Kom ons dra bg. lidmate asook Martie en Nevel Coleman op in ons gebede op. MAROELA MAKITI SAMEROEPERSLYS Indien u nog nie een het nie kry asb. een op die tafel in die dienslokaal. JAARPROGRAMME is ook in dienslokaal beskikbaar.

4 MAROELA MAKITI 3 FEBRUARIE H30 15H00 BAIE DANKIE! Baie dankie aan almal wat reeds hulle name op die werkslyste vir die verskillende stalletjies geskryf het. Daar is egter nog baie geleentheid om te help werk. Gaan skryf asb. jou naam by die stalletjie op waar jy graag wil help. BESTANDDELE Baie dankie vir almal wat bestanddele kerk toe gebring het. Dit help baie. Ons wil vra dat u asb. in die laaste week n kontantbydrae sal oorweeg aangesien daar baie kostes is om die infrastruktuur vir die Makiti daar te stel. TOEGANG TOT DIE TERREIN Gebruik asb. Saterdag die toegangshek na die SPORTTERREIN by Hoërskool Bergvlam. Die hoofingang word n ander funksie op die skoolterrein gebruik. Parkering is op die onderste terrein of agter die hoofpaviljoen van die Sportveld, maar dan moet u die trappies na onder gebruik. BETAALMETODE Ons gebruik vanjaar weer die elektroniese betaalmetode ZAPPER. Daar sal vanoggend iemand van ZAPPER by die tee wees om jou te help om die toepassing op jou foon te laai. Die stalletjies sal elkeen n eie Zapper-ID-logo hê waarop jy dan kan betaal. Daar is ook vir ons lidmate vanoggend die eksklusiewe aanbod om die Zapper-logo op die advertensie te kom skandeer, om so R20 afslag te kry op jou eerste aankoop van meer as R50 by die Makiti! Op die Te Weet van vanoggend verskyn die gemeente se Zapper-ID-logo waarop jy enige elektroniese betaling aan die gemeente kan maak selfs deurkollekte en offergawes. Ons wil vanjaar hierdie veilige fasiliteit meer gebruik. KOEKTAFEL In die Dienslokaal is daar nog heelwat koekbakke beskikbaar. Neem asb. n bak en bring Saterdagoggend vroeg die koek wat jy gebak het, na die Koektafel toe. Susan Buitendag het regtig ons ondersteuning by die koektafel nodig! PROGRAM 07h30 08H00 09H00 10H00 10H00 12HOO 16H00 OPENING 7 s RUGBYTOERNOOI BEGIN KARATE VERTONING LOFDANSGROEP MAROELAJELLIE & GROOTSTE MAROELA KOMPETSIE MAROELA PITSPOEG FINAAL OPRUIM

5 GEMEENTE STALLETJIES STALLETJIE SAMEROEPER TEL NR VLEIS Gert Macdonald PANNEKOEK Ericka v.d. Westhuizen GROENTE Jan Buitendag KOEK EN GEBAK Susan Buitendag SKYFIES Danie Stoltz KERRIE & RYS & Wraps Fransie Swart MAROELAPRODUKTE Sakkie v Rooyen MAROELABIER Lambert Smith JAFFELS Julie Erasmus KOELDRANK Nico Claassens PREGO S & HOTDOGS Annatjie Roetz PAP & KAIINGS Herman Steenkamp VETKOEK Carel Ehrke, Danie Stoltz NAGEREG Anne Thornhill KOFFIE Melanie v Deventer WIT OLIFANT Laetitia Hofmeyr STALLETJIES Liana Breedt KINDERVERMAAK Anri Hayward MAROELA PITSPOEG Andre Jacobs MAROELA JELLIE Almarie v Rooyen PLANTE Fritz & Susan Engelbrecht REKLAME Mantoine van Biljon LOGISTIEK Herman Steyn, Lambert Smith, Hannes de Wet

6 Rekenmeesters/Ouditeure Steinberg & Kie Ingelyf Het vakatures beskikbaar vir selfgemotiveerde gekwalifiseerde of gedeeltelik gekwalifiseerde BCOM Gegradueerdes. Ons is n Geakrediteerde Opleidingskantoor vir SAICA asook SAIPA. E-pos navrae en CV vir: leonie@sberg.co.za

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID MEMORANDUM PUNTE: 100 SIMBOOL A CA C J M MA P R RT/RG S SF O VERDUIDELIKING Akkuraatheid Akkuraatheid Herleiding/Omskakeling

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag. NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag. MIDDAGSESSIE Afrikaans Eerste

Detaljer

Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018)

Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018) Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018) Algemene inligting: 1. Die kriteria is op hersiening geneem en goedgekeur in Januarie 2018 deur die kultuur bestuur van Hoërskool Noordheuwel. 2. Groepwerk

Detaljer

Psalm 95(b) Ons eerbiedsbetoon aan die HERE, ons ewige Koning.

Psalm 95(b) Ons eerbiedsbetoon aan die HERE, ons ewige Koning. Psalm 95(b) Ons eerbiedsbetoon aan die HERE, ons ewige Koning. Maart 2013 Ps-vooraf Ps 63: 1, 2 Ontmoetingsdiens. Votum. Ons slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom? Ons hulp is van die

Detaljer

Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127)

Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127) Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127) 4 My hart sê my, omring deur donkerhede: / O soek die HEER, die bron van lig en krag. Ek soek u aangesig in my gebede; / verberg dit nie wanneer ek op U wag.

Detaljer

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON 1 7 Oktober 2018 Jaargang 36 Nommer 38 GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON www.gklyttelton.org.za ONS EREDIENSTE VANDAG Die Oggenddiens Die Woorbediening word waargeneem deur Ds. Casper Breed. Die Skriflesing

Detaljer

Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies Hersien in Januarie 2018

Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies Hersien in Januarie 2018 Bellrylaan Noordheuwel 1739 Privaatsak x2032 Krugersdorp 1740 Tel: (011) 954 1032 (011) 954 1056/7 Faks: (011) 954 1033 nories@global.co.za www.nories.co.za Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 16

Detaljer

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN INTERMEDIÊRE FASE GRAAD NOVEMBER 27 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN E: 3 Hierdie nasienriglyne bestaan uit bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER 27) ALGEMENE RIGLYNE

Detaljer

Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit!

Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit! Werkboek Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit! INHOUDSOPGAWE 1. Hoe werk die Bybel? 2. Vinnige verwysings na spesifieke gedeeltes in die Bybel 3. Werkstukke 3.1 Aktiwiteit 1 Enige ware God 3.2

Detaljer

STRUKTUUR VAN DIE KATEGISMUS

STRUKTUUR VAN DIE KATEGISMUS 1 Inleiding Die Heidelbergse Kategismus is aanvanklik in 1563 te Heidelberg, Duitsland opgestel deur Zacharias Ursinus en Caspar Olevianus. Die doel daarvan was om gebruik te word as n leerboek vir die

Detaljer

Ps.119:89. Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5.

Ps.119:89. Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5. 1 Ps.119:89 Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5. Inleiding: Welkom by die nuwe Torahsiklus. Ter wille van hulle

Detaljer

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit 11 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 (EC/SEPTEMBER

Detaljer

God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige.

God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige. God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige. Efesiërs 4:11-16 (NLV) 11 Hý het sommige as apostels gegee, ander as profete, ander as evangeliste, en ander as herders en leraars, 12 om God

Detaljer

KAPTEIN VERDWYN. Onderwysersgids. Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word.

KAPTEIN VERDWYN. Onderwysersgids. Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word. 1 KAPTEIN VERDWYN Onderwysersgids Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word. 2 Inhoud Inleiding... 3 Samestelling van n boek... 4 Die voorblad... 4 Die titel... 5 Die skrywer...

Detaljer

DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS

DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS Inleiding Die Eerste Brief aan Timoteus maak saam met 2 Timoteus en Titus deel uit van die sogenaamde Pastorale Briewe. Hierdie briewe word so genoem, omdat hulle bedoel was

Detaljer

INHOUDSOPGAWE. Inleiding...2. Apostoliese geloofsbelydenis...3. Die twee Sakramente...7. Filippense 2: Apostoliese geloofsbelydenis...

INHOUDSOPGAWE. Inleiding...2. Apostoliese geloofsbelydenis...3. Die twee Sakramente...7. Filippense 2: Apostoliese geloofsbelydenis... 1 INHOUDSOPGAWE GELOOFSHANDLEIDING Inleiding...2 Apostoliese geloofsbelydenis...3 Die twee Sakramente...7 Filippense 2: 5-11...9 ALGEMENE GELOOFSBELYDENISSE Apostoliese geloofsbelydenis...10 Geloofsbelydenis

Detaljer

voete én in trane. Hulle optredes getuig van talent met toneelspel uit die boonste rakke. Die toneelstuk, Strepiespajamas, word as streekswenner

voete én in trane. Hulle optredes getuig van talent met toneelspel uit die boonste rakke. Die toneelstuk, Strepiespajamas, word as streekswenner 22/2018 Liewe Ouers Televisie het Suid-Afrika eers werklik in 1976 bereik en ons is voorgestel aan moontlikhede van ʼn skerm in die huis waarin oneindige sfere van inligting, vermaak en kennis opgesluit

Detaljer

Die Heidelbergse Kategismus

Die Heidelbergse Kategismus Die Heidelbergse Kategismus Sondag 1 Vraag 1: Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe? Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe (a) nie aan myself (b) nie, maar aan my getroue Verlosser,

Detaljer

SPORTTOER: SKOOLVAKANSIE:

SPORTTOER: SKOOLVAKANSIE: 2014-03-14 Geagte Ouer/Voog OMSENDBRIEF 2 (2014) Ons gee graag die volgende inligting rakende skoolaktiwiteite na u deur. Ons hoop om u te sien by die aktiwiteite en dat u en u kinders dit gaan geniet.

Detaljer

Wat is in die boks? 7. Wat is in die boks? Lees my eers 8

Wat is in die boks? 7. Wat is in die boks? Lees my eers 8 TomTom Naslaangids Inhoud Wat is in die boks? 7 Wat is in die boks?... 7 Lees my eers 8 Posisionering van die toestel... 8 Installeer in jou motor... 8 Skakel aan en af... 9 Opstelling... 9 GPS-ontvangs...

Detaljer

Psalm 91:1-7 (NLV) Op God kan ek vertrou. 22/08 23/08 25/08 27/08 31/08 1/09 12/09

Psalm 91:1-7 (NLV) Op God kan ek vertrou. 22/08 23/08 25/08 27/08 31/08 1/09 12/09 24/2018 Liewe Ouers Die Korowai-stam van Indonesië het tot relatief onlangs nog, in tot 45 meter hoë boomhuise gewoon, buite die bereik van roofdiere en vyandige stamme. Hierdie hout wolkekrabbers in die

Detaljer

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 JUNIE 2015 GRAAD 7 PUNTE: 65 TYDSDUUR: 1½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye. ALGEMENE INLIGTING Hierdie vraestel bestaan

Detaljer

DOEL MET KULTUURDEELNAME

DOEL MET KULTUURDEELNAME MERIETE - KULTUUR 1. DOEL MET KULTUURDEELNAME Ons missie by L/S ELARDUSPARK is Die skool waar leerlinge toegerus word Om as n gebalanseerde volwassene die eise van die samelewing te kan aandurf, is dit

Detaljer

Vinkie. Laerskool Fairland. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier!

Vinkie. Laerskool Fairland. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier! Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 27 17 September 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier! Kaskardag

Detaljer

EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR: 31 JANUARIE 2014

EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR: 31 JANUARIE 2014 TWEEWEEKLIKSE NUUSBRIEF VAN DIE HOËRSKOOL DURBANVILLE Die skool waar elkeen iemand is! www.durbanvillehs.co.za TEL: 021 976 3188 / FAKS: 021 976 3189 admin@durbanvillehs.co.za EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR:

Detaljer

OMSENDBRIEF 26 Augustus 2017

OMSENDBRIEF 26 Augustus 2017 Geagte ouers OMSENDBRIEF 26 Augustus 2017 PERSONEEL: Baie geluk aan Me. Foldrica Mamabolo wat op 16 Augustus verjaar. DATUMS VIR KWARTAAL 3 VAN 2017: 15 Augustus Sagtebal teen Homespun (tuis); Krieket

Detaljer

Op die Oog af. MEI April 2014 Bybelse Ete

Op die Oog af. MEI April 2014 Bybelse Ete Op die Oog af MEI 2014 18 April 2014 Bybelse Ete In hierdie uitgawe Voorbladnuus Kwinkslae uit die Skrif Trustee Bedrywighede Aan die woord Diere Maniere Krieketuitdaging KVV Mediese Manewales Die Dankfees

Detaljer

R35.00 Issue 109 November 2014 WEN THE NEVILLE FOORD CHALLENGE : ALBRIGHT MUDDIE MAGIC ISSN

R35.00 Issue 109 November 2014 WEN THE NEVILLE FOORD CHALLENGE : ALBRIGHT MUDDIE MAGIC ISSN www.thebankangler.com R35.00 Issue 109 November 2014 WEN 15 THE NEVILLE FOORD CHALLENGE : ALBRIGHT MUDDIE MAGIC ISSN 1726-7889 C2 COMPETITION All NEW and EXISTING if they are drawn in our YOU RE A WINNER

Detaljer

Vry en volkleur. Ligte, SOMER R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) aksie!

Vry en volkleur. Ligte, SOMER R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) aksie! Vry en volkleur SOMER 2014 R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) Ligte, aksie! DIE LEWE BEHOORT IN OOMBLIKKE GEMEET TE WORD, NIE MINUTE NIE. Dit is nie die minute, ure of dae van jou vakansie wat jy onthou

Detaljer

TROFEE-WYNSKOU OLD MUTUAL

TROFEE-WYNSKOU OLD MUTUAL OLD MUTUAL TROFEE-WYNSKOU 2016 BEOORDELING Sperdatum vir die indiening van inskrywingsvorms en alle dokumentasie: 18 MAART Sperdatum vir betaling van fooie op faktuur: 8 APRIL Aflewering van wynmonsters:

Detaljer

~tu~enternassa keur Inlywingsaksie goe~

~tu~enternassa keur Inlywingsaksie goe~ STUDENTEBLAD van die P.U. Vlf U.H.O. DEEL XI. Woe.nsdag, 9 Mei, 1956. Nr. 4. ~tu~enternassa keur Inlywingsaksie goe~ geniet groot steun Op die Massavergadermg wat up Maandagaand, 30 Aprd gehou is, her

Detaljer

E-pos asseblief die bewys van die betaling (duidelik gemerk met die skool se naam) ook aan of faks dit na

E-pos asseblief die bewys van die betaling (duidelik gemerk met die skool se naam) ook aan of faks dit na Doel van die projek Om n liefde vir Afrikaanse toneelspel en -kyk by hoërskoolleerders te kweek sodat leerders hulle eie kreatiwiteit en talente daardeur kan ontgin en ontwikkel. Uitlewing van hierdie

Detaljer

HOËRSKOOL PORTERVILLE

HOËRSKOOL PORTERVILLE HOËRSKOOL PORTERVILLE Posbus 22 6810 Tel: (022) 931 2174 Faks: (022) 931 3321 e-pos: sekretaresse@porterhs.co.za 28 Maart 2014 Kwartaalbrief 1/2014 Geagte Ouers UIT DIE SKOOLHOOF SE PEN Hiermee wil ek

Detaljer

VERENLID NO NAAM VAN M J D KALIBER KAL KAT GROEP BJV 185 DANNY MULLER VK 3.81 BJV 5257 ELISIO RECH 1 1 6X45 KK 5.53 BJV 311 FRANS GREEF 1

VERENLID NO NAAM VAN M J D KALIBER KAL KAT GROEP BJV 185 DANNY MULLER VK 3.81 BJV 5257 ELISIO RECH 1 1 6X45 KK 5.53 BJV 311 FRANS GREEF 1 VERENLID NO NAAM VAN M J D KALIBER KAL KAT GROEP BJV 185 DANNY MULLER 1 22-250 VK 3.81 BJV 5257 ELISIO RECH 1 1 6X45 KK 5.53 BJV 311 FRANS GREEF 1 30.06 MK 5.92 BJV 568 JOHN GRIMBEEK 1 243 KK 6.77 BJV

Detaljer

DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*).

DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*). DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*). 1. DlE E V A N G ELIE V O LG EN S M A T T H E U S. Die ou Hieronymus wat horn feitlik lewenslank besig gehou het met die

Detaljer

NG KERK OOSTELIKE SINODE AGENDA

NG KERK OOSTELIKE SINODE AGENDA NG KERK OOSTELIKE SINODE AGENDA VIR DIE ELFDE GEWONE SINODESITTING GEHOU BY PIERRE VAN RYNEVELD 11 tot 13 Oktober 2009 VOORWOORD Dit is met groot opgewondenheid dat die Agenda vir die sinodesitting 2009

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V NOVEMBER 011 MEMORANDUM PUNTE: 150 Simbool A CA C J M MA P R RT/RG S SF O Verduideliking Akkuraatheid Metode met akkuraatheid Herleiding

Detaljer

31/2018 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING

31/2018 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING 31/2018 Liewe Ouers Die wonderlike van die skoollewe is, dat elke jaar met die vooruitgang van die leerders gepaardgaan. Elke nuwe jaar beloof n volgende, hoër vlak, nuwe onderwysers en n nuwe graad om

Detaljer

Mees Algemene Vrae. 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie?

Mees Algemene Vrae. 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie? Mees Algemene Vrae 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie? WIETA is n multi-belanghebberinisiatief en ons raadslede verteenwoordig n bestuurstruktuur wat poog om lede-belanghebbers wat aktief in

Detaljer

Uit die hoof se pen...

Uit die hoof se pen... Uit die hoof se pen... Die jaar 2016 het soos n naelloop-wedloop weggespring en is ons met spoed alreeds in Maart 2016. Sedert die wegspringskoot van 13 Januarie 2016 is daar baie verhale oor die wye skoolfront

Detaljer

1 KONINGS. Inleiding 1 en 2 Konings

1 KONINGS. Inleiding 1 en 2 Konings 1 KONINGS Inleiding 1 en 2 Konings Die naam 1 en 2 Konings is 'n vertaling van die Hebreeuse naam van die twee boeke, en hou verband met die hooffigure daarin, naamlik die konings van Israel en Juda. Hierdie

Detaljer

HOKKIEDOGTERS 1ste span: St Mary s en St Stithians. 2de span: TUKS-kliniek

HOKKIEDOGTERS 1ste span: St Mary s en St Stithians. 2de span: TUKS-kliniek 11/2017 Liewe Ouers Die idee van n superhero of n mens met bonatuurlike kragte is iets wat mense al vir jare lank fassineer. Daar kom in elkeen van ons se lewens oomblikke waar superkragte baie handig

Detaljer

Jaarverslag 2008/2009

Jaarverslag 2008/2009 Jaarverslag 2008/2009 Wynbedryf SA Jongwynskou Agri-Expo het opgetree as gasheer met die aanbieding van die 2008 SA Jongwynskou. n Totaal van 2036 jongwyne is deur 179 kelders ingeskryf. Beoordeling van

Detaljer

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP 1 FINANSIËLE EKENINGKUNDE 300 IAS 33, Verdienste per aandeel Aantekeninge en klasvoorbeelde L Kotze DEPATEMENT EKENINGKUNDE UP A. Dividend per aandeel IAS 1, par 107, vereis dat die totale bedrag dividende

Detaljer

Subvragen. Overzicht. Hoofdvraag. Patiëntonderzoek - Gedrag. Jorien v.d. Velde Nascholing Psychosen maart

Subvragen. Overzicht. Hoofdvraag. Patiëntonderzoek - Gedrag. Jorien v.d. Velde Nascholing Psychosen maart Subvragen 4 Hoe worden emotionele plaatjes verwerkt? Hoe worden emoties gereguleerd? Emotieverwerking en regulatie in groepen met een verhoogd risico op schizofrenie Overzicht 5 Wat weten we van patiëntonderzoek?

Detaljer

Track Events-23 September 2016 Evening Finals 200m's Finale/Finals Lane 1 SK Lane 2 SK Lane 3 SK Lane 4 SK 18:40 200m Girls 14 M. Tswilwan HPP M.

Track Events-23 September 2016 Evening Finals 200m's Finale/Finals Lane 1 SK Lane 2 SK Lane 3 SK Lane 4 SK 18:40 200m Girls 14 M. Tswilwan HPP M. Track Events-23 September 2016 Evening Finals 200m's Finale/Finals 18:40 200m Girls 14 M. Tswilwan HPP M. van Staden PGM J. Pansegrouw MEN T. Mmatli PC 18:40 200m Girls 14 O. van Wyk OVK M. Jonker ZWK

Detaljer

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Baie sterkte aan van die gr. 12-leerders en die die gr. 11-leerders wat tydens die vakansie die lenteskool by die skool bywoon

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Baie sterkte aan van die gr. 12-leerders en die die gr. 11-leerders wat tydens die vakansie die lenteskool by die skool bywoon HOËRSKOOL OUTENIQUA POSBUS 181, GEORGE 6530 Tel: 044-874 4156 Faks: 086 635 7336 Web: http://www.outeniqua.co.za/ September 2018 NUUSBRIEF 4 Liewe Ouers / Voogde en Leerders Personeel Mev. L. Pretorius

Detaljer

SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE TEKSTE

SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE TEKSTE SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS AFRIKAANS HUISTAAL EERSTE ADDISIONELE TAAL TWEEDE ADDISIONELE TAAL SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE

Detaljer

Bedrogbeleid en -reaksieplan

Bedrogbeleid en -reaksieplan UNIVERSITEIT VAN PRETORIA Interne Ouditeenheid Bedrogbeleid en -reaksieplan Dokumenttipe: Beleid Dokumentnommer: Rt 378/15 Beleidkategorie: Beheer en bestuur Die Universiteit het n 24-uur- Etiekblitslyn

Detaljer

HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM

HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM h/v Strand en Kollegeweg, Labiance, Bellville 7530 Telefoon: +27 (0)21-948-6951; Faks: +27 (0)21-946-3752 e-pos: info@htsbellville.co.za www.htsbellville Naam

Detaljer

Gr 12 Wiskunde Nasionale November 2014: Vraestel 1 GR 12 WISKUNDE - EKSAMENVRAESTELLE

Gr 12 Wiskunde Nasionale November 2014: Vraestel 1 GR 12 WISKUNDE - EKSAMENVRAESTELLE V Gr Wiskunde Nasionale November 0: Vraestel GR WISKUNDE - EKSMENVRESTELLE NSINLE NV 0 V J mag 'n goedgekeurde, wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies) gebruik, tens anders vermeld.

Detaljer

Aansoek om Lidmaatskap

Aansoek om Lidmaatskap Bekostigbaar Verstaanbaar Betroubaar Dienslewering Gebruik slegs swart ink. Vul hoofletters in die spasies in. Gebruik slegs een karakter per blokkie. Laat een blokkie oop tussen woorde. Waar nodig, merk

Detaljer

Trapkarre. AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad. 18 September

Trapkarre. AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad. 18 September Trapkarre 2010 AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad 18 September Reëls & Regulasies 1. VOORWAARDES VIR DEELNAME Spanne moet ʼn inskrywingsvorm inhandig by die ISR kantoor tesame met hul registrasiefooi

Detaljer

INHOUD INLEIDING... 1

INHOUD INLEIDING... 1 INHOUD INLEIDING... 1 ONDERWYS Beheerliggaam...2 Onderwyspersoneel...4 Nie-doserende personeel...5 Ouer-onderwysersvereniging... 6 Ondersteunersklub... 7 Leerlingraad...8 Verteenwoordigende Raad van Leerders...

Detaljer

~ Januarie 2012 ~ So Ma Di Wo Do Vr Sa 3

~ Januarie 2012 ~ So Ma Di Wo Do Vr Sa 3 1 NUWEJAARSDAG 2de Sondag in Kerstyd ~ Januarie 2012 ~ 3 4 5 6 EPIFANIE 7 Tannie Sannie Fullard (77) Maritha Prinsloo Cobus Nel 8 1ste Sondag ná Epifanie Landi Smuts Dewald Smit 15 2de Sondag ná Epifanie

Detaljer

JAARVERSLAG VYFTIG-JARIGE HERDENKINGSJAAR NA GRAAD 12 HERMERKE 2016 JAARVERSLAG 1

JAARVERSLAG VYFTIG-JARIGE HERDENKINGSJAAR NA GRAAD 12 HERMERKE 2016 JAARVERSLAG 1 JAARVERSLAG 2016 NA GRAAD 12 HERMERKE VYFTIG-JARIGE HERDENKINGSJAAR 2016 JAARVERSLAG 1 ALGEMENE INLIGTING LEERDERTAL : 10 DE SKOOLDAG : 2016 Seuns Dogters Totaal Gr 8 98 92 190 Gr 9 82 57 139 Gr 10 88

Detaljer

Hierdie afgelope week was daar weer etlike oomblikke gewees waar ons skool en ons leerders hulle hande kon saamslaan in dankbaarheid en

Hierdie afgelope week was daar weer etlike oomblikke gewees waar ons skool en ons leerders hulle hande kon saamslaan in dankbaarheid en 32/2018 Liewe Ouers Uit een van daardie vroegoggend motiveringsboodskappe wat op die selfoon verskyn, vind die woorde Die beste goed in die lewe, is nie dinge nie, maar oomblikke! skielik inslag. Volgens

Detaljer

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NOVEMBER 2011 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 4 bylaes. Wiskundige Geletterdheid/V2 2 DBE/November

Detaljer

STUDENT GATEWAY GPS

STUDENT GATEWAY GPS 2 Inhoud Inhoud 2 Inleiding Wat is die GPS en hoekom is dit belangrik? 5 Wat is n Universiteit en wat maak ek hier? 5 Rektoraat 6 Jou Kampusoorlewingspakket Algemene Universiteitsterminologie 10 Lokaalafkortings

Detaljer

DOWNLOAD OR READ : SJOKOLADE PDF EBOOK EPUB MOBI

DOWNLOAD OR READ : SJOKOLADE PDF EBOOK EPUB MOBI DOWNLOAD OR READ : SJOKOLADE PDF EBOOK EPUB MOBI Page 1 Page 2 sjokolade sjokolade pdf sjokolade Sjokolade er et nã ringsmiddel der de viktigste ingrediensene er kakaomasse, kakaofett og sukker. Sjokolade

Detaljer

Die Winsbees The Profit Breed

Die Winsbees The Profit Breed Die Winsbees The Profit Breed presidentsverslag 2010/2011 WWW.DRAKENSBERGER.CO.ZA Inhoudsopgawe 1. Inleiding... 3 2. Kantoor en personeel... 3 3. Lede... 3 3.1. Stand van lede-getalle... 4 3.2. Prestasies

Detaljer

Liewe Ouers Ek wil aan al die onderwysers, leerlinge en ouers van Die Hoërskool Menlopark opreg bedank vir die manier hoe almal my verwelkom het.

Liewe Ouers Ek wil aan al die onderwysers, leerlinge en ouers van Die Hoërskool Menlopark opreg bedank vir die manier hoe almal my verwelkom het. Liewe Ouers Ek wil aan al die onderwysers, leerlinge en ouers van Die Hoërskool Menlopark opreg bedank vir die manier hoe almal my verwelkom het. Indien enige iemand na so n welkom nog ontuis voel, hoort

Detaljer

5/2014 Liewe Ouers Annieka Moolman

5/2014 Liewe Ouers Annieka Moolman 5/2014 Liewe Ouers Absolut aitsa, asembenemend en alte ongelooflik... En was dit n Vodacom-advertensie, was dit sekerlik n absolut yô! Ons swemspan het legendariese meters in die water oopgegolf op die

Detaljer

JUTA SE PARALLEL TAALSERIE (AFRIKAANS EN ENGELS) VIR SUIDAFRIKAANSE SKOLE DEUR H. H. BROODRYK, B.A.,

JUTA SE PARALLEL TAALSERIE (AFRIKAANS EN ENGELS) VIR SUIDAFRIKAANSE SKOLE DEUR H. H. BROODRYK, B.A., JUTA SE PARALLEL TAALSERIE (AFRIKAANS EN ENGELS) VIR SUIDAFRIKAANSE SKOLE DEUR H. H. BROODRYK, B.A., LEKTOR IN OPVOEDKUNDE AAN 1)IE UNIWERSITEIT VAl:'f.KAAPSTAD. ST ANDERD VI. AFRIKAANS. JUTA & KIE, BEPERK,

Detaljer

BEPLANNINGSTUOIE VAN DIE ~ltejn KAROO VERSLAG STELLENBOSCH. deur. deur Prof. D. Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J.

BEPLANNINGSTUOIE VAN DIE ~ltejn KAROO VERSLAG STELLENBOSCH. deur. deur Prof. D. Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J. BEPLANNNGSTUOE VAN DE ~ltejn KAROO VERSLAG deur p. E. deur Prof. D. Page) Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J. Pretorius J. de M. Ehlers nstituut vir Beplanningsnavorsing Universiteit van

Detaljer

Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 31 Oktober 2017 ONS SÊ DANKIE Die Lindeniete het verlede week 'n erewag vir juffrou Ronelle Nell gestaan as 'n blyk van waardering vir haar ongelooflike werk wat sy die afgelope paar maande as die waarnemende

Detaljer

VAN DER LINDE FAMILIEBOOM

VAN DER LINDE FAMILIEBOOM VAN DER LINDE FAMILIEBOOM SOOS BYGEWERK TOT 10 AUGUSTUS 2016 SAAMGESTEL DEUR DIE VAN DER LINDEBOND WEBBLAD: WWW.VANDERLINDE.ORG.ZA VONKPOS: INFO@VANDERLINDE.ORG.ZA TELEFOON: 014 577 0054 FAKS: 086 248

Detaljer

AANSOEK OM LENING (IN TERME VAN DIE NASIONALE KREDIETWET, 34 VAN 2005)

AANSOEK OM LENING (IN TERME VAN DIE NASIONALE KREDIETWET, 34 VAN 2005) Vir Kantoorgebruik EK N. 1 Vir Kantoorgebruik Webadres: www.sambakoop.com Epos adres: info@sambakoop.com Charlotte Maxekestraat 146 Posbus 911 Bloemfontein 9300 T: 051 448 0111 F: 051 430 7564 BLOEMFONTEIN

Detaljer

SIYANDA DISTRIKSMUNISIPALITEIT TARIEFBELEID

SIYANDA DISTRIKSMUNISIPALITEIT TARIEFBELEID TARIEF BELEID 2 SIYANDA DISTRIKSMUNISIPALITEIT TARIEFBELEID 1. DOEL VAN DIE BELEID Die beleid word vereis ingevolge wetgewing (Plaaslike Regering: Wet op Munisipale Stelsels, 2000). Die oogmerk van die

Detaljer

Top 100 Nasionaal - Eerste Addisionele Taal

Top 100 Nasionaal - Eerste Addisionele Taal Top 100 Nasionaal - Eerste Addisionele Taal Naam van Skool Gr Van Voorletters EKSAMENNOMMER Prov Skool Ll Midstream College 9 Venter C M CM V 01 041 543 96 96.00 Harriston School 7 Steyn A C AC V 08 003

Detaljer

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 23 bladsye en 'n 16 bladsy-antwoordeboek. Rekeningkunde 2 DBE/Feb. Mrt.

Detaljer

AANTEKENINGE BY DIE gekonsolideerde finansiële jaarstate (vervolg) vir die jaar geëindig 31 Maart 2014

AANTEKENINGE BY DIE gekonsolideerde finansiële jaarstate (vervolg) vir die jaar geëindig 31 Maart 2014 37. Segmentele inligting IFRS 8 Bedryfsegmente vereis dat bedryfsegmente geïdentifiseer word op die basis van interne verslagdoening oor komponente van die groep wat gereeld nagegaan word deur die besluitnemende

Detaljer

MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGS BELEID

MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGS BELEID MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) INHOUDSOPGAWE 1. Aanhef... 3 2. Beginsels... 3 3. Prestasie bestuur... 3 4. Definisies... 4 5. Plig om skulde

Detaljer

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 17 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 ANALISE VAN VRAESTEL AFDELING A OPSTEL

Detaljer

Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf

Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf JAARBOEK 2013 DEEL 12 INHOUDSOPGAWE 1. Algemene Inligting 3

Detaljer

Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf

Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf JAARBOEK 2014 DEEL 12 INHOUDSOPGAWE 1. Algemene Inligting 2

Detaljer

CHASA BEKWAAMHEIDSTOETS LESINGS

CHASA BEKWAAMHEIDSTOETS LESINGS CHASA BEKWAAMHEIDSTOETS LESINGS Indeks Lesing Bladsy 1. Diere-identifikasie - André v d Merwe 3-7 2. Jag - etiek - Danwilh Ingram 8 3. Oorlewing - André v d Merwe 9-15 4. Noodhulp - Dr. Hannes Botha &

Detaljer

My doelwitte vir hierdie jaar. Inhoudsopgawe. Beplanner 2016 September 16 Oktober 30 November 42 Desember 54

My doelwitte vir hierdie jaar. Inhoudsopgawe. Beplanner 2016 September 16 Oktober 30 November 42 Desember 54 My doelwitte vir hierdie jaar Inhoudsopgawe Persoonlike inligting 6 Belangrike telefoonnommers 7 Omrekeningstabelle 8 Openbare vakansiedae 2017/Christenkalender 10 Skoolkwartale/Tersiêre instellings 11

Detaljer

Gr 10 Gr 11 Gr 12 Spesiale Toekennings / Special Awards

Gr 10 Gr 11 Gr 12 Spesiale Toekennings / Special Awards Gr 1 Willem van Molendorff Beste Presteerder/Best Performer Visuele Kuns / Fine Art Gr 1 Kings & Queens Productions Willem van Molendorff Beste Presteerder/Best Performer Vokaal / Vocal Gr 1 Ronell Erasmus

Detaljer

INHOUD INLEIDING JARIGE FEES... 2

INHOUD INLEIDING JARIGE FEES... 2 INHOUD INLEIDING... 1 50 JARIGE FEES... 2 ONDERWYS Beheerliggaam...5 Onderwyspersoneel...6 Nie-doserende personeel...7 Oueronderwysersvereniging... 8 Leerlingraad...8 Verteenwoordigende Raad van Leerders...

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRD 12 NSIONLE SENIOR SERTIFIKT GRD 12 LNDOUWETENSKPPE V1 NOVEMER 2014 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye. Landbouwetenskappe/V1 2 DE/November 2014 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Detaljer

The first day of the 2014 Boland Youth and Junior Championships took place on Thursday 27 February 2014 at the Dal Josaphat Stadium in Paarl.

The first day of the 2014 Boland Youth and Junior Championships took place on Thursday 27 February 2014 at the Dal Josaphat Stadium in Paarl. NEWS LETTER FRIDAY 28 FEBRUARY 2014 RESULTS OF 1 ST DAY - 2014 YOUTH AND JUNIOR CHAMPS INCORPORATING BOLAND HIGH SCHOOLS AND LSEN TRACK AND FIELD CHAMPS 28 FEBRUARY 1 MARCH 2014 DAL JOSAPHAT STADIUM Dear

Detaljer

Spelsimulatie. Co Daatselaar & Niels Tomson LEI/Agrocenter for strategic entrepreneurship 4 november 2008

Spelsimulatie. Co Daatselaar & Niels Tomson LEI/Agrocenter for strategic entrepreneurship 4 november 2008 Spelsimulatie Co Daatselaar & Niels Tomson LEI/Agrocenter for strategic entrepreneurship 4 november 2008 Onderwerpen Context voor spelsimulatie Interactief Strategisch Management (ISM) Plaats van spelsimulatie

Detaljer

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT: SKOOLPLAN

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT: SKOOLPLAN - 17 - LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT: SKOOLPLAN VOORWOORD: UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie welkom aan elke ouer en leerder by Laerskool Louis Leipoldt. U is deel van n omgee gemeenskap waar ons kinders eerste

Detaljer

Innhold. Ka pit tel 1 Inn led ning Barn og sam funn Bo kas opp byg ning... 13

Innhold. Ka pit tel 1 Inn led ning Barn og sam funn Bo kas opp byg ning... 13 Innhold Ka pit tel 1 Inn led ning... 11 Barn og sam funn... 11 Bo kas opp byg ning... 13 Ka pit tel 2 So sia li se rings pro ses sen... 15 For hol det mel lom sam funn, kul tur og so sia li se ring...

Detaljer

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN OCTOBER / NOVEMBER 2005 OKTOBER / NOVEMBER 2005 BEDRYFSEKONOMIE SG TYD: 3 uur PUNTE: 300 INSTRUKSIES: Beantwoord SES vrae, Vraag 1 (verpligtend)

Detaljer

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring Senior fase Graad 7-9 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING GRAAD 7-9 AFRIKAANS

Detaljer

Kopiereg 2008 J.G. Barkhuizen 165

Kopiereg 2008 J.G. Barkhuizen 165 Kopiereg 2008 J.G. Barkhuizen 165 e2 Jacobus Adriaan (Kootjie) BARKHUIZEN *Uitenhage 09.02.1861, Diewedraai, Amalia 23.09.1952, x Queenstown 26.07.1886 Martha Maria VOSLOO, *Queenstown 31.08.1865 Diewedraai,

Detaljer

Copyright! All rights reserved www.anestesi.no 2010- Nederlandsk side 1 av 6

Copyright! All rights reserved www.anestesi.no 2010- Nederlandsk side 1 av 6 Copyright! ll rights reserved www.anestesi.no 2010- Nederlandsk side 1 av 6 Språk: Nederlansk Oversatt av: Theresia Morild m.fl Dato: ugust 2010 1 - Vragenlijst Del 1 Spørreskjema: Voor we met de narkose

Detaljer

Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe

Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 2018 Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Akademiese Programme en Fakulteitsinligting JAARBOEK DEEL

Detaljer

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM PUNTE: 150 Hierdie memorandum bestaan uit 23 bladsye. 2 DRAMATIESE KUNSTE (NOVEMBER 2013) ALGEMENE OPMERKING VIR EKSAMINATORS/OPVOEDERS:

Detaljer

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos:

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos: Ander boeke in dié reeks Waarskuwing!! Alle regte voorbehou volgens die Suid-Afrikaanse kopiewet. Geen gedeelte van hiedie boek mag gereproduseer word deur fotokopiëring of enige ander metode sonder skriftelike

Detaljer

OYSTER CATCHER TRAIL RUN September 2016

OYSTER CATCHER TRAIL RUN September 2016 OYSTER CATCHER TRAIL RUN 2016 23-25 September 2016 Results OVERALL 1 2044 Gagiano Carine Open Female 2:06:48 1:54:57 1:36:43 5:38:28 2 2114 Smit Arnold Open Male 2:08:48 1:55:45 1:34:27 5:39:00 3 2126

Detaljer

Monteringsvejledning (DK) Montering af faste sidestøtter samt snaplås. Monteringsveiledning (N) Montering av faste sidestøtter samt hurtiglås

Monteringsvejledning (DK) Montering af faste sidestøtter samt snaplås. Monteringsveiledning (N) Montering av faste sidestøtter samt hurtiglås Monteringsvejledning (K) Montering af faste sidestøtter samt snaplås Monteringsveiledning (N) Montering av faste sidestøtter samt hurtiglås Mounting instruction () Mounting the fixed side supports and

Detaljer

OLD MUTUAL UNIT TRUSTS BELASTINGVRYE BELEGGING

OLD MUTUAL UNIT TRUSTS BELASTINGVRYE BELEGGING OLD MUTUAL UNIT TRUSTS BELASTINGVRYE BELEGGING Unit Trusts Belastingvrye Belegging Die Nasionale Tesourie het nuwe regulasies by die Inkomstebelastingwet van SuidAfrika gevoeg wat bepaal dat beleggings

Detaljer

HOOFSTUK 4. Die kern van die konstruktivisme kan, volgens Biggs en Moore (1993 :22), soos volg aangedui word:

HOOFSTUK 4. Die kern van die konstruktivisme kan, volgens Biggs en Moore (1993 :22), soos volg aangedui word: HOOFSTUK 4 LEERTEORIEe ONDERLIGGEND AAN DIE LEERBENADERINGSKONSEPTE 4.1 INLEIDING Diep-, onafhanklike en kooperatiewe leerbenaderingskonsepte, beskryf leer as 'n konstrueringsproses. Dit word deur Biggs

Detaljer

Government Notices Goewermentskennisgewings

Government Notices Goewermentskennisgewings Agriculture, Forestry and Fisheries, Department of/ Landbou, Bosbou en Visserye, Departement van R. 994 Marketing of Agricultural Products Act (47/1996): Continuation of Statutory Measure and Determination

Detaljer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 LANDBOUWETENSKAPPE V2 NOVEMBER 2014 PUNTE: 150 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye. Landbouwetenskappe/V2 2 DBE/November 2014 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Detaljer

JAARBOEK Fakulteit Ingenieurswese Voorgraads. DEKAAN: Prof. JIJ Fick

JAARBOEK Fakulteit Ingenieurswese Voorgraads. DEKAAN: Prof. JIJ Fick JAARBOEK 2007 Fakulteit Ingenieurswese Voorgraads DEKAAN: Prof. JIJ Fick This Calendar is published in Afrikaans because Afrikaans is the medium of instruction on the Potchefstroom Campus. Correspondence

Detaljer