AANSOEK OM TOELATING

Like dokumenter
HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag.

Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018)

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN

Aansoek om Lidmaatskap

Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies Hersien in Januarie 2018

OMSENDBRIEF 26 Augustus 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

DOEL MET KULTUURDEELNAME

Trapkarre. AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad. 18 September

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

Mees Algemene Vrae. 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie?

God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

AANSOEK OM LENING (IN TERME VAN DIE NASIONALE KREDIETWET, 34 VAN 2005)

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Wat is in die boks? 7. Wat is in die boks? Lees my eers 8

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT: SKOOLPLAN

JAARVERSLAG VYFTIG-JARIGE HERDENKINGSJAAR NA GRAAD 12 HERMERKE 2016 JAARVERSLAG 1

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP

HOËRSKOOL PORTERVILLE

voete én in trane. Hulle optredes getuig van talent met toneelspel uit die boonste rakke. Die toneelstuk, Strepiespajamas, word as streekswenner

TROFEE-WYNSKOU OLD MUTUAL

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ps.119:89. Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5.

INHOUD INLEIDING... 1

MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGS BELEID

STRUKTUUR VAN DIE KATEGISMUS

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Baie sterkte aan van die gr. 12-leerders en die die gr. 11-leerders wat tydens die vakansie die lenteskool by die skool bywoon

JAARBOEK Fakulteit Natuurwetenskappe Voorgraads. DEKAAN: Prof. dr. J.J. Pienaar

SPORTTOER: SKOOLVAKANSIE:

KAPTEIN VERDWYN. Onderwysersgids. Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word.

Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127)

Vinkie. Laerskool Fairland. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier!

SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE TEKSTE

STUDENT GATEWAY GPS

Gr 12 Wiskunde Nasionale November 2014: Vraestel 1 GR 12 WISKUNDE - EKSAMENVRAESTELLE

OU O ER E - HA H ND N LEI E D I IN I G N

SUID AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL VERENIGING BYLAE A TOT DIE GRONDWET

EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR: 31 JANUARIE 2014

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT REËLBOEK

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

Psalm 91:1-7 (NLV) Op God kan ek vertrou. 22/08 23/08 25/08 27/08 31/08 1/09 12/09

DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE JAARBOEK SKOOL VIR GENEESKUNDE EERSTE GRADE EN DIPLOMAS

JAARBOEK Fakulteit Ingenieurswese Voorgraads. DEKAAN: Prof. JIJ Fick

Uit die hoof se pen...

Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit!

Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe

DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*).

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Liewe Ouers Ek wil aan al die onderwysers, leerlinge en ouers van Die Hoërskool Menlopark opreg bedank vir die manier hoe almal my verwelkom het.

Hierdie afgelope week was daar weer etlike oomblikke gewees waar ons skool en ons leerders hulle hande kon saamslaan in dankbaarheid en

Vry en volkleur. Ligte, SOMER R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) aksie!

INHOUD INLEIDING JARIGE FEES... 2

Die Heidelbergse Kategismus

Op die Oog af. MEI April 2014 Bybelse Ete

INHOUDSOPGAWE. Inleiding...2. Apostoliese geloofsbelydenis...3. Die twee Sakramente...7. Filippense 2: Apostoliese geloofsbelydenis...

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE. Senior fase Graad 7-9

Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

~tu~enternassa keur Inlywingsaksie goe~

Jaarverslag 2008/2009

Geïntegreerde Jaarverslag 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

opleiding op Universiteitsvlak

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

WBTI. Handleiding oor die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2 van 2000 Raad op Finansiële Dienste

HOOFSTUK 4. Die kern van die konstruktivisme kan, volgens Biggs en Moore (1993 :22), soos volg aangedui word:

JUTA SE PARALLEL TAALSERIE (AFRIKAANS EN ENGELS) VIR SUIDAFRIKAANSE SKOLE DEUR H. H. BROODRYK, B.A.,

1 KONINGS. Inleiding 1 en 2 Konings

Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Taalimplementeringsplan 2017

OLD MUTUAL UNIT TRUSTS BELASTINGVRYE BELEGGING

Copyright! All rights reserved Nederlandsk side 1 av 6

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe Jaarboek 2008 Deel 4: Landbouwetenskappe: Voorgraadse Programme

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos:

Bedrogbeleid en -reaksieplan

bovenleidingspalen m.b.v. pressiometerproeven Lijn 162 Namen-Sterpenich

BEPLANNINGSTUOIE VAN DIE ~ltejn KAROO VERSLAG STELLENBOSCH. deur. deur Prof. D. Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Innhold. Ka pit tel 1 Inn led ning Barn og sam funn Bo kas opp byg ning... 13

VAN DER LINDE FAMILIEBOOM

Transkript:

AANSOEK OM TOELATING LEERDERBESONDERHEDE Leerdernommer Geboortedatum Graad en klas Geboortename ID-foto Geslag Vroulik foon Burgerskap Kerkverband SKOOLBESONDERHEDE Inskryfdatum Onderrigtaal Afrikaans Koshuis JA NEE Vorige skool Sportspan OTTO BREBNER FISCHER BOSHOFF (Slegs Oranje Primêr) GESINSBESONDERHEDE Kindposisie in huis Suster(s) in Oranje Mediesefonds nr. Ouerstatus Huistaal Dogter woon by OUERBESONDERHEDE VADER MOEDER Volle name Volle name leerder

Meisieskool Oranje Oranje is n Afrikaanse Christelike skool met hoë morele waardes wat: n positiewe bydrae lewer tot die ontwikkeling van elke leerder se volle potensiaal. hoë akademiese standaarde het. meisies laat ontwikkel in dames en is gevestig as een van die beste akademiese en opvoedkundige instellings in die land. met reg trots is op oud-leerders wat hulle merk in die samelewing maak, Oranje lewer eerste vroueregter. uitvoer gee aan die gedagte wat President Steyn gehad het met die stigting van die skool in 1907. gee aan die vrou godsdiens, eerbied en geloof in die goeie, die edele en die heilige en sy staan so vas soos n rots. Sy sal, as die geleentheid hom voordien n heldin word. Akademie Vakkeuses Graad 8 9 (UGO) Taalgeletterdheid en kommunikasie (taal en kommunikasie sal steeds Afrikaans, Engels en Duits insluit) Wiskundige geletterdheid, wiskunde en wiskundige wetenskappe Natuurwetenskappe Menslike- en sosiale wetenskappe Kuns en kultuur (spraak en drama; kuns en musiek) Ekonomiese bestuurswetenskappe Lewensoriëntering Tegnologie Alle leerareas is VERPLIGTEND. Vakkeuses Graad 10 12 Verpligte vakke: Afrikaans Huistaal Engels 1ste Addisionele Taal Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid Lewensoriëntering Keusevakke (leerder kies een vak uit elke groep) Lewenswetenskappe of Besigheidstudie of Kuns Fisiese wetenskappe of Rekenaartoepassingstegnologie of Dramatiese Kuns of Verbruikerstudies of Besigheidstudie Rekeningkunde of Duits Tweede Addisionele Taal of Verbruikerstudies of Geografie Sport Bussie Atletiek Vervoer beskikbaar vir koshuisgangers asook Hokkie/hokkie akademie vir sekere ander uitstappies Tennis/Tennisakademie Ryklubs Skaak Netbal Ander inligting Landloop Driekamp Pre-primêr en laerskool Perdry Vrystaat verteenwoordiging in atletiek, netbal, hokkie, swem, Swem perdry, landloop en tennis. Duik Springbok hokkiespelers Muurbal Protea netbalspelers Astrobaan vir hokkie Presidentverkenners 8 Tennisbane Unisa musiek Netbalbane Bloemfontein kinderkoor Bloemfontein simfonie orkes Kultuur en ander aktiwiteite Springbok tennisspelers Springbok swemmers en duikers Koor Sanggroep Verblyf Revue/drama/musiek Blokfluit/viool Oranje beskik oor n koshuis waar elke leerder kan tuis voel Redenaars/debat/orkes Koshuisgelde uiters mededingend VCSV en rekenaarsentrum Dissipline Biblioteek Vir meer inligting besoek ons webwerf of skakel die kantoor Fotografieklub Voortrekkers Skoolgeld Akademiese vereniging Teaterproduksie Bekostigbare skoolgeld Vooruit (koerant) Vir meer inligting skakel skool of besoek ons webwerf: www.oranjemeisies.co.za C & N Sekondêre Meisieskool Oranje Harry Smithstraat 7, ARBORETUM, 9301 Posbus 29335, DANHOF, 9310 Telefoon (051) 447 4681 Faks (051) 447 3083 E-pos: admin@oranjemeisies.co.za Aansoek om toelating Die volgende belangrike verpligte dokumente moet die aansoekvorm vergesel: Leerder Rapport (nuutste) afskrif. Afskrif van Identiteitsdokument/Geboortesertifikaat (dogter). Bewys lewer dat leerder ingeënt is teen polio, masels, tuberkulose, witseerkeel, klem-in-die-kaak, hepatitis B. Besonderhede van enige siekte waaraan die leerder ly. 1x Gekleurde ID-grootte foto. Besonderhede van enige toestand/omstandighede waarvan die skool bewus behoort te wees ten einde die beste belange van die leerder en/of enige ander leerders van die skool te beskerm. Registrasiefooi van R500-00. Registrasiefooi van R500-00 (indien sy koshuis toe gaan). Ouers ʼn sertifikaat en elektrisiteitsrekening om ʼn leerder en die ouer se woonplek en plek van indiensneming van die ouer te verifieer. Afskrif van Ma + Pa se Identiteitsdokument

VRYWARING/TOESTEMMING Ek, ouer/voog, gee hiermee toestemming dat ondergenoemde leerder(s) aan die kurrikulum en buitemuurse aktiwiteite van die skool mag deelneem en verwante uitstappies mag meemaak. Ek aanvaar dat elke redelike voorsorg getref sal word vir die veiligheid en welstand van die leerder(s) en dat ek verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van enige mediese of hospitaalrekeninge in geval van n besering wat nie aan die nalatigheid van die verantwoordelike personeel toegeskryf kan word nie. Ek dra my magtiging as ouer/voog oor aan die skoolhoof of sy verteenwoordiger indien mediese/chirurgiese behandeling vir die leerder(s) nodig mag wees. Sover ek weet, is sy/hulle fisies in staat om aan enige aktiwiteite deel te neem en verkeer sy/hulle in goeie toestand. BELANGRIKE INLIGTING IN GEVAL VAN NOOD Naam van dokter Mediese fonds Telnr./sel Lidnr. Naam van hooflid Mediese inligting wat u onder die skool se aandag wil bring SKOOLFONDS: BETAALWYSE A B C D E F Volledige vereffening van skoolgeld voor 31 Januarie korting ter sprake soos goedgekeur op begrotingsvergadering. 4 Gelyke kwartaallikse paaiemente. 10 Gelyke maandelikse paaiemente vanaf 7 Januarie tot 7 Oktober. Tjek/kontant. Aftrek-/debietorder korting ter sprake soos goedgekeur op begrotingsvergadering. Internet. Indien u opsie E of F kies: Merk duidelik die leerder se naam en graad. Dui aan: Skoolfondsbetaling. Stuur faks gerig aan die Finansiële kantoor om die betaling te bevestig. Voltooi asseblief: Bank Takkode Rekeninghouer Tipe rekening Rekeningnommer Toestemming vir heffing van debietorder: Handtekening: PERSOON VERANTWOORDELIK VIR BETALING VAN SKOOLFONDS A Vader B Moeder C Ander - Spesifiseer Werkadres ANDER Werkadres

ANDER BESONDERHEDE Het u enige familie/kennisse wat Oud-Oranjes is? Ja Nee Indien JA voltooi onderstaande Naam Jaartal in Hoërskool Oranje (bv. 1963 1967) Adres Tel nr. nr. E-pos ONDERNEMING DEUR OUER/VOOG EN LEERDERS Ek/ons verklaar dat: Ek/ons die vorm volledig ingevul het en dat die besonderhede waar en korrek is. Ek/Ons my/ons vergewis het van die skoolreëls en dat ek/ons as ouer(s), voog(de) my/ons kind(ers) sal aanspoor om dit na te kom. Ek/ons bewus is daarvan dat oortreding van hierdie reëls optrede soos van tyd tot tyd deur die tugkomitees, skoolhoof en beheerliggaam geneem word, vereis indien ek/ons nie die skoolgeld soos ooreengekom, betaal nie, C & N Sekondêre Meisieskool Oranje geregtig sal wees om regstappe te neem sal ek/ons vir alle koste, regskoste en rente in verband met die invordering van die agterstallige gelde verantwoordelik gehou word. Geteken te op hierdie dag van 20 Handtekening ouer/voog Handtekening: Rekenpligtige

VEREISTE DOKUMENTE VIR TOELATING: Aansoekvorm. Geboortesertifikaat. 1 x ID-grootte foto van u dogter vasgeplak op die aansoekvorm. Bewys lewer dat leerder ingeënt is teen: o polio, o masels, o tuberkulose, o witseerkeel, o klem-in-die-kaak, o hepatitis B. ID-dokument van albei ouers. n sertifikaat en elektrisiteitsrekening om n leerder en die ouer se woonplek en plek van indiensneming van die ouer te verifieer. Besonderhede van enige siekte waaraan die leerder (moontlik) ly. Besonderhede van enige bepaalde behoeftes wat die leerder mag hê en wat mag aandag verg om die leerder se skoolervaring te maksimaliseer of haar beste belange te bevorder. Besonderhede van enige toestand/omstandighede waarvan die skool bewus behoort te wees ten einde die beste belange van die leerder en/of enige ander leerders van die skool te beskerm.