Trapkarre. AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad. 18 September

Like dokumenter
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN

Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018)

Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies Hersien in Januarie 2018

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag.

DOEL MET KULTUURDEELNAME

E-pos asseblief die bewys van die betaling (duidelik gemerk met die skool se naam) ook aan of faks dit na

Mees Algemene Vrae. 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie?

TROFEE-WYNSKOU OLD MUTUAL

Wat is in die boks? 7. Wat is in die boks? Lees my eers 8

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

Psalm 95(b) Ons eerbiedsbetoon aan die HERE, ons ewige Koning.

JAARBOEK Fakulteit Ingenieurswese Voorgraads. DEKAAN: Prof. JIJ Fick

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf

Deel 2: Argitektuur, Bourekenkunde en Konstruksiebestuur en Stads- en Streekbeplanning

HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM

Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127)

Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE JAARBOEK SKOOL VIR GENEESKUNDE EERSTE GRADE EN DIPLOMAS

Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit!

God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige.

SUID AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL VERENIGING BYLAE A TOT DIE GRONDWET

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

31/2018 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING

Aansoek om Lidmaatskap

KAPTEIN VERDWYN. Onderwysersgids. Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word.

STRUKTUUR VAN DIE KATEGISMUS

Ps.119:89. Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5.

voete én in trane. Hulle optredes getuig van talent met toneelspel uit die boonste rakke. Die toneelstuk, Strepiespajamas, word as streekswenner

Psalm 91:1-7 (NLV) Op God kan ek vertrou. 22/08 23/08 25/08 27/08 31/08 1/09 12/09

R35.00 Issue 109 November 2014 WEN THE NEVILLE FOORD CHALLENGE : ALBRIGHT MUDDIE MAGIC ISSN

INHOUDSOPGAWE. Inleiding...2. Apostoliese geloofsbelydenis...3. Die twee Sakramente...7. Filippense 2: Apostoliese geloofsbelydenis...

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Jaarverslag 2008/2009

Gr 12 Wiskunde Nasionale November 2014: Vraestel 1 GR 12 WISKUNDE - EKSAMENVRAESTELLE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM

Die Heidelbergse Kategismus

MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGS BELEID

SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE TEKSTE

JAARBOEK Fakulteit Natuurwetenskappe Voorgraads. DEKAAN: Prof. dr. J.J. Pienaar

Bedrogbeleid en -reaksieplan

1 KONINGS. Inleiding 1 en 2 Konings

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT: SKOOLPLAN

HOKKIEDOGTERS 1ste span: St Mary s en St Stithians. 2de span: TUKS-kliniek

OMSENDBRIEF 26 Augustus 2017

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT REËLBOEK

Subvragen. Overzicht. Hoofdvraag. Patiëntonderzoek - Gedrag. Jorien v.d. Velde Nascholing Psychosen maart

DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*).

Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe

Hierdie afgelope week was daar weer etlike oomblikke gewees waar ons skool en ons leerders hulle hande kon saamslaan in dankbaarheid en

INHOUD INLEIDING JARIGE FEES... 2

SIYANDA DISTRIKSMUNISIPALITEIT TARIEFBELEID

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

AANSOEK OM TOELATING

STUDENT GATEWAY GPS

INHOUD INLEIDING... 1

CHASA BEKWAAMHEIDSTOETS LESINGS


Uit die hoof se pen...

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AANSOEK OM LENING (IN TERME VAN DIE NASIONALE KREDIETWET, 34 VAN 2005)

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos:

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Op die Oog af. MEI April 2014 Bybelse Ete

HOOFSTUK 4. Die kern van die konstruktivisme kan, volgens Biggs en Moore (1993 :22), soos volg aangedui word:

Liewe Ouers Ek wil aan al die onderwysers, leerlinge en ouers van Die Hoërskool Menlopark opreg bedank vir die manier hoe almal my verwelkom het.

DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DOWNLOAD OR READ : SJOKOLADE PDF EBOOK EPUB MOBI

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Baie sterkte aan van die gr. 12-leerders en die die gr. 11-leerders wat tydens die vakansie die lenteskool by die skool bywoon

Vry en volkleur. Ligte, SOMER R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) aksie!

Vinkie. Laerskool Fairland. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier!

Veldhoven (Habraken) Zandven 4

SPORTTOER: SKOOLVAKANSIE:

BEPLANNINGSTUOIE VAN DIE ~ltejn KAROO VERSLAG STELLENBOSCH. deur. deur Prof. D. Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J.

~tu~enternassa keur Inlywingsaksie goe~

Spelsimulatie. Co Daatselaar & Niels Tomson LEI/Agrocenter for strategic entrepreneurship 4 november 2008

HOËRSKOOL PORTERVILLE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE. Senior fase Graad 7-9

Veldhoven (Oerle) Zandoerleseweg

JAARVERSLAG VYFTIG-JARIGE HERDENKINGSJAAR NA GRAAD 12 HERMERKE 2016 JAARVERSLAG 1

Government Notices Goewermentskennisgewings

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

opleiding op Universiteitsvlak

Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Taalimplementeringsplan 2017

NG KERK OOSTELIKE SINODE AGENDA

EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR: 31 JANUARIE 2014

Oppdal Gjestetun

Copyright! All rights reserved Nederlandsk side 1 av 6

GASVRYHEIDSTUDIES (Opdateer September 2016)

Geïntegreerde Jaarverslag 2015

1. FANTASIE EN DIE FEËVERHAAL

Transkript:

Trapkarre 2010 AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad 18 September

Reëls & Regulasies 1. VOORWAARDES VIR DEELNAME Spanne moet ʼn inskrywingsvorm inhandig by die ISR kantoor tesame met hul registrasiefooi voor die einde van die derde kwartaal. Die vrywaringsvorm moet deur alle spanlede onderteken word. Op die dag voor die wedren moet spanne hulle trapkarre bring vir inspeksie. Die tyd en plek sal duidelik met die spanne gekommunikeer word. By die inspeksie word kuipe toegeken en trapkarre word ondersoek om seker te maak dat daar aan die spesifikasies voldoen word. Klem sal veral op veiligheid gelê word. Daar word sterk aanbeveel dat spanne vir hulself borge kry en tydens die wedren eenders aangetrek is (bv. T-hemde) om spangees te bevorder asook identifikasie te vergemaklik. Dit is egter glad nie verpligtend nie. Advertensie/borge word, behalwe op die karre self, op die deelnemers se klere asook in die kuipe toegelaat. Elke span word versoek om twee nie-deelnemende persone te verskaf: Een baanbeampte om vir die duur van die wedren toesig langs die baan te hou, skeidsregters te help en ongerymdhede te voorkom en een tydhouer om rondtes te help tel en tyd te hou. 2. SPANNE & INSKRYWINGS 2.1. Departementele inskrywings Daar is vyf departemente waaronder ingenieursstudente kan inskryf. Elke departement het ʼn dosent wat leiding neem asook ʼn verteenwoordiger waarmee alle belangstellendes (wat vir die departement wil jaag / help bou) kan kontak maak. Departementele spanne mag slegs uit dosente en studente van hul eie departement bestaan. Uitsonderings kan gemaak word vir ingenieursstudente/dosente wat die vorige jaar nog ingeskryf was by die betrokke departement.

2.2. Koshuis/PSO inskrywings Koshuise word sterk aangemoedig om deel te neem siende dat die kompetisie sterk loop met Nerina wat in 2009 die ander koshuise uitgestof het. Enige belangstellende student kan met sy/haar HK gaan praat oor hoe om betrokke te raak by jou koshuis se Trapkarspan. Koshuise is self verantwoordelik vir die bou van ʼn trapkar en mag eksterne organisasies of departemente nader om hulle te help. Koshuis/PSO spanne mag slegs bestaan uit hul eie inwoners/lede. Uitsonderings kan gemaak word vir inwoners/lede wat die vorige jaar nog ingeskryf was by die koshuis/pso van belang. 2.3. Privaat inskrywings Enige ander organisasies en fakulteite is welkom om in eie reg (onder hul eie naam, onafhanklik van ingenieursdepartemente of koshuise/pso s) in te skryf vir die wedren. Skool spanne of spanne van enige ander tersiêre opvoedkundige instansie kwalifiseer ook vir deelname onder hierdie kategorie. 2.4. Joint Ventures Indien daar nie genoeg belangstelling in ʼn departement/koshuis/pso is om ʼn volledige span in te skryf nie kan twee koshuise/pso s of twee departemente saam werk om een span in te skryf. Die voorwaarde is dat die betrokke departemente/koshuise/pso s nie ʼn tweede span mag inskryf nie.

3. TEGNIESE SPESIFIKASIES EN VEREISTES VIR TRAPKAR 3.1. Algemene Voorkoms, Struktuur & Bakwerk Ten minste 3 gewigdraende wiele word per trapkar vereis. (Driewiel karre is toelaatbaar) Bakwerk moet netjies en afgerond vertoon. Dit moet baie duidelik ʼn trapkar en nie ʼn fiets wees nie: Die neus moet volledig met panele bedek wees (nie net ʼn raamwerk nie) behalwe vir die nodige ruimtes vir stuurdoeleindes. ʼn Identifikasie nommer moet duidelik sigbaar wees. Enige staal-graad en aluminium bakwerk word aanbeveel: Hoë-koste materiale byvoorbeeld titanium en composites byvoorbeeld carbon fibre ens. is toelaatbaar, maar die trapkar moet steeds aan die minimum gewig vereiste voldoen. Die identifikasienommer wat later (na inskrywing) aan spanne uitgereik word moet duidelik op al vier kante van die trapkar aangebring word. Indien die onderskeie spanne hul borge op die kar wil vertoon, is hulle welkom. Hulle moet dit net so doen dat dit nie met die sigbaarheid van die nommers inmeng nie. 3.2. Afmetings Maksimum hoogte...900 mm (tussen hoogste deel van sitplek en grond) Maksimum spoorwydte:...1200 mm (middel van een band tot by middel van ander band) Algehele maksimum wydte:...1250 mm Lengte:...Hou so kort moontlik vir draaie en hobbels! Maksimum wieldeursnee...510mm (Ekwivalent aan 20 -BMX wiele) Minimum neuslengte... Langer as verste punt van voorwiel! *LW karre wat nie aan die vereistes voldoen nie sal gepenaliseer word met baanrondtes, 1 baanrondte per 20mm oortreding.

3.3. Gewig Die minimum gewig is 27kg onafhanklik van materiale wat gebruik word. Tandem karre is toelaatbaar, minimum gewig vir sodanige kar van 36kg. Spanne wat as gevolg van hul kar se gewig benadeel word (veral spanne wat vir die eerste keer deelneem) kan meeding vir die prys van beste swaargewig kar. ʼn Span kan egter net eenkeer meeding vir hierdie prys. Die opeenvolgende jaar word die span outomaties opgeskyf na die ligter gewigsklas ongeag wat sy gewig is. 3.4. Aandrywing Geen meganiese/elektriese aandrywingsbron buiten pedale toegelaat. Ratte en soortgelyke spoedregulering word wel toegelaat. 3.5. Veiligheidsmeganismes & regulasies Valhelms is verpligtend vir alle deelnemers wanneer hulle die resiesbaan betree. Remme is verpligtend en moet vir die volle duur van die wedren op ten minste twee wiele doeltreffend funksioneer. Ligte en ʼn helderkleurige bakwerk (hoë sigbaarheid) word sterk aanbeveel. Enige uitsteeksels wat ʼn gevaar vir ander deelnemers of toeskouers mag inhou word verbied. ʼn Toeter word sterk aanbeveel. 4. WEDREN REËLS EN REGULASIES Die wegspring is van n stilstaande posisie sonder enige hulp van die kuipe-bemanning. Die hoof wedren is n 3 uur lange aflosresies tussen 5 bestuurders, maar daar sal ook ander items wees wat sal bydrae tot die aanwysing van ʼn algehele wenner. Die drie kuipe-bemanning mag help met die in- en uitklim van die bestuurders, solank die bestuurderwisseling binne die afgemerkte gebied plaasvind. Oortreders sal weereens met baanrondtes gepenaliseer word. Die inspeksie van die trapkarre sal op die dag voor die wedren plaasvind, maar die trapkarre sal voor en na die wedren ook geïnspekteer word.

Inskrywingsvorm NAAM VAN SPAN:... SPANVERBAND : DEPARTEMENTEEL KOSHUIS / PSO PRIVAAT SPESIFISEER KOSHUIS / PSO / DEPARTEMENT:... POSISIE NAAM & VAN E-POS ADRES KONTAK NOMMER Trapper 1 Trapper 2 Trapper 3 Trapper 4 Trapper 5 Kuipebemanningslid 1 Kuipebemanningslid 2 Kuipebemanningslid 3 Baanbeampte Tydhouer KAPTEIN:... VIR GEBRUIK OP DAG VAN RESIES: GEWIG VAN TRAPKAR:... AANTAL RONDTES VOLTOOI:... VINNIGSTE RONDTE:... PRYSE / TROFEE(S): ALGEHELE WENNER BESTE IN KATEGORIE VINNIGSTE RONDTE BESTE DAMESPAN BESTE SWAARGEWIG SPAN SPESIALE ERKENNING OPMERKINGS:............

Vrywaringsvorm Ooreenkoms tot uitsluiting van aanspreeklikheid: Hiermee verklaar ek, die ondergetekende, dat ek aan die trapkarwedren sal deelneem op my eie risiko en dat ek nie die Universiteit van Stellenbosch of die Fakulteit Ingenieurswese of die Ingenieursfakulteit se Studenteraad (ISR) of die organiseerders sal aanspreeklik hou vir enige skade, hetsy aan my persoon of my eiendom, wat mag voortvloei uit my voorgenome deelname aan die geleentheid nie, hetsy toevallig of weens die moontlike nalatigheid van die organiseerders of enigiemand anders nie. Hoewel ek bewus is van die organiseerders se voorneme om alles in hul vermoë te doen om te verseker dat die wedren so veilig as moontlik plaasvind, kan hierdie wete van my op geen wyse geïnterpreteer word sodat dit aanspreeklikheid vir bogenoemde instansies inhou nie. Geteken op: Spanlid #1 (Trapper) Spanlid #6 (Kuipebemanning) Spanlid #2 (Trapper) Spanlid #7 (Kuipebemanning) Spanlid #3 (Trapper) Spanlid #8 (Kuipebemanning) Spanlid #4 (Trapper) Spanlid #9 (Baanbeampte) Spanlid #5 (Trapper) Spanlid #10 (Tydhouer) Verteenwoordiger van die organiseerders (Kantoorgebruik):