HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM

Like dokumenter
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag.

AANSOEK OM TOELATING

Aansoek om Lidmaatskap

AANSOEK OM LENING (IN TERME VAN DIE NASIONALE KREDIETWET, 34 VAN 2005)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018)

Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies Hersien in Januarie 2018

MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGS BELEID

DOEL MET KULTUURDEELNAME

E-pos asseblief die bewys van die betaling (duidelik gemerk met die skool se naam) ook aan of faks dit na

Mees Algemene Vrae. 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie?

Wat is in die boks? 7. Wat is in die boks? Lees my eers 8

SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE TEKSTE

Trapkarre. AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad. 18 September

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

SUID AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL VERENIGING BYLAE A TOT DIE GRONDWET

God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige.

Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127)

Bedrogbeleid en -reaksieplan

TROFEE-WYNSKOU OLD MUTUAL

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP

OMSENDBRIEF 26 Augustus 2017

Government Notices Goewermentskennisgewings

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ps.119:89. Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5.

AANTEKENINGE BY DIE gekonsolideerde finansiële jaarstate (vervolg) vir die jaar geëindig 31 Maart 2014

Gr 12 Wiskunde Nasionale November 2014: Vraestel 1 GR 12 WISKUNDE - EKSAMENVRAESTELLE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT: SKOOLPLAN

Psalm 95(b) Ons eerbiedsbetoon aan die HERE, ons ewige Koning.

WBTI. Handleiding oor die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2 van 2000 Raad op Finansiële Dienste

DOWNLOAD OR READ : SJOKOLADE PDF EBOOK EPUB MOBI

Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit!

Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

KAPTEIN VERDWYN. Onderwysersgids. Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word.

JAARBOEK Fakulteit Ingenieurswese Voorgraads. DEKAAN: Prof. JIJ Fick

DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*).

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

SIYANDA DISTRIKSMUNISIPALITEIT TARIEFBELEID

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE. Senior fase Graad 7-9

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Vinkie. Laerskool Fairland. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier!

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Baie sterkte aan van die gr. 12-leerders en die die gr. 11-leerders wat tydens die vakansie die lenteskool by die skool bywoon

SPORTTOER: SKOOLVAKANSIE:

STRUKTUUR VAN DIE KATEGISMUS

DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE JAARBOEK SKOOL VIR GENEESKUNDE EERSTE GRADE EN DIPLOMAS

Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe

Die Heidelbergse Kategismus

Subvragen. Overzicht. Hoofdvraag. Patiëntonderzoek - Gedrag. Jorien v.d. Velde Nascholing Psychosen maart

HOOFSTUK 4. Die kern van die konstruktivisme kan, volgens Biggs en Moore (1993 :22), soos volg aangedui word:

Deel 2: Argitektuur, Bourekenkunde en Konstruksiebestuur en Stads- en Streekbeplanning

Op die Oog af. MEI April 2014 Bybelse Ete

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT REËLBOEK

JAARVERSLAG VYFTIG-JARIGE HERDENKINGSJAAR NA GRAAD 12 HERMERKE 2016 JAARVERSLAG 1

voete én in trane. Hulle optredes getuig van talent met toneelspel uit die boonste rakke. Die toneelstuk, Strepiespajamas, word as streekswenner

31/2018 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JUTA SE PARALLEL TAALSERIE (AFRIKAANS EN ENGELS) VIR SUIDAFRIKAANSE SKOLE DEUR H. H. BROODRYK, B.A.,

JAARBOEK Fakulteit Natuurwetenskappe Voorgraads. DEKAAN: Prof. dr. J.J. Pienaar

HOËRSKOOL PORTERVILLE

EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR: 31 JANUARIE 2014

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM

TE WEET. 28 Jan. 3 Feb. 2018

HOKKIEDOGTERS 1ste span: St Mary s en St Stithians. 2de span: TUKS-kliniek

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos:

OLD MUTUAL UNIT TRUSTS BELASTINGVRYE BELEGGING

INHOUDSOPGAWE. Inleiding...2. Apostoliese geloofsbelydenis...3. Die twee Sakramente...7. Filippense 2: Apostoliese geloofsbelydenis...

Uit die hoof se pen...

STUDENT GATEWAY GPS

Psalm 91:1-7 (NLV) Op God kan ek vertrou. 22/08 23/08 25/08 27/08 31/08 1/09 12/09

Jaarverslag 2008/2009

Geïntegreerde Jaarverslag 2015

Vry en volkleur. Ligte, SOMER R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) aksie!

INHOUD INLEIDING... 1

1 KONINGS. Inleiding 1 en 2 Konings

Die Winsbees The Profit Breed

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GASVRYHEIDSTUDIES (Opdateer Oktober 2015) Hierdie dokument moet saam met die volgende dokumente gelees word:

BEPLANNINGSTUOIE VAN DIE ~ltejn KAROO VERSLAG STELLENBOSCH. deur. deur Prof. D. Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J.

~tu~enternassa keur Inlywingsaksie goe~

Hierdie afgelope week was daar weer etlike oomblikke gewees waar ons skool en ons leerders hulle hande kon saamslaan in dankbaarheid en

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

NG KERK OOSTELIKE SINODE AGENDA

GASVRYHEIDSTUDIES (Opdateer September 2016)

opleiding op Universiteitsvlak

Liewe Ouers Ek wil aan al die onderwysers, leerlinge en ouers van Die Hoërskool Menlopark opreg bedank vir die manier hoe almal my verwelkom het.

INHOUD INLEIDING JARIGE FEES... 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

nu ii Opdrachtgever Berekend door: log I.W. Bijbehorende tekeningen:,i,ĩŭ07s tak araqe ti ZK

Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

VAN DER LINDE FAMILIEBOOM

Transkript:

HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM h/v Strand en Kollegeweg, Labiance, Bellville 7530 Telefoon: +27 (0)21-948-6951; Faks: +27 (0)21-946-3752 e-pos: info@htsbellville.co.za www.htsbellville Naam van leerder: Graad waarvoor aansoek doen: Jaar waarvoor aansoek doen: Plak foto hier asb. Voorskrifte van Aansoek: 1. Gebruik asseblief hoofletters en voltooi ALLE afdelings, selfs al is daar herhalings. Die voorsiening van vals inligting sal hierdie aansoek ongeldig maak. Voorsien asseblief 'n fisiese adres en 'n posadres indien nodig. 2. Die aansoek moet die volgende bevat: 2.1 ʼn Gesertifiseerde afskrif van beide ouers se identiteitsdokumente en/of rekening betalers. 2.2 'n Gesertifiseerde afskrif van u kind se geboorte sertifikaat of 'n gesertifiseerde afskrif van die eerste bladsy van sy/haar identiteitsdokument. 2.3 ʼn Gesertifiseerde afskrif van u kind se mees onlangse rapport. 2.4 'n Paspoort grootte foto van u kind aangeheg in die spasie hierbo. 2.5 'n Gedragsverslag van sy/haar huidige of vorige skool. 2.6 Bewys van fisiese adres. (Munisipale rekening / Huurkontrak) 2.7 Studie permit, indien nodig. (Buitelandse leerders) 3. REGISTRASIE FOOI: Indien u aansoek suksesvol is, sal van u verwag word, om u voorneme om u kind hier te plaas, na te kom deurdat u die registrasie fooi betaal. Hierdie bedrag sal van die skoolfonds vir die eerste kwartaal afgetrek word. Hierdie bedrag is betaalbaar op die datum soos aangedui op ons aanvaardingsbrief. Laat aansoeke sal slegs oorweeg word as daar nog plek beskikbaar is. 4. Deur die aansoek te onderteken, verbind u uself tot al die reëls, soos aangeheg, en soos aangepas van tyd tot tyd. Daar sal van verwag word om, na aanvaarding tot die skool, 'n afsonderlike rekenaar gebruik om kontrak te onderteken. 5. In die geval van 'n egskeiding, ongeag die egskeidings voorwaardes, sal beide ouers verantwoordelik gehou word vir die skoolgelde en daarom moet beide die aansoek onderteken. 6. Indien u enige besware het teen verpligte deelname aan sport, gimnastiek of enige geloofsinstruksies moet dit skriftelik gedoen word en aan hierdie aansoek aangeheg word. SLEGS AMPTELKE GEBRUIK: AANSOEKE OPEN : FEBRUARIE SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE : 11 MAART 2016 ONTVANG OP: D D M M Y Y Y Y AANVAAR Geboortesertifikaat of ID.: Deur: Laaste rapport: Gr waarvoor aansoek doen 8 9 10 11 12 Gedragsverslag Admin nr Afskrifte van ouers se ID Aansoek fooie betaal Bewys van adres Pastel nr 2017 Aansoekvorm Page 1

LEERDER INLIGTING EN REGISTRASIE VOORNAAM VOLLE NAME VAN GEBOORTE DATUM D D M M Y Y Y Y VOORLETTERS: IDENTITEITSNOMMER HUISTAAL TAAL VAN RAPPORT GESLAG MANLIK VROULIK ETNIESE GROEP WIT KLEURLING SWART ASIATIES IMMIGRANT IMMIGRASIE DATUM D D M M Y Y Y Y LAND VAN HERKOMS VORIGE SKOOL SKOOL NAAM LEERDER SE E-POS LEERDER SELFOON POSISIE IN FAMILIE 1ste 2de 3de KIND LEERDER OUDERDOM GODSDIENS VOORKEURE 2017 Aansoekvorm Page 2

LEERDER se FAMILIE INLIGTING 1ste OUER TITEL VOLLE NAME VAN BEROEP WERKGEWER TELEFOON WERK FAX TELEFOON HUIS SELFOONNOMMER E-POS IDENTITEITSNOMMER SALARIS PER MAAND voor aftrekkings BONUSMAAND HUWELIKSSTAAT GETROUD GESKEI ENKEL RAPPORT REKENING SMS HUISADRES POSKODE REKENING ADRES POSKODE 2017 Aansoekvorm Page 3

2de OUER VOLLE NAME VAN BEROEP WERKGEWER TELEFOON WERK FAKS TELEFOON HUIS SELFOON E-POS IDENTITEITSNOMMER SALARIS per MAAND Voor afrrekkings BONUS MAAND HUWELIKSSTAAT GETROUD GESKEI ENKEL RAPPORT REKENING SMS HUISADRES POSKODE REKENING ADRES POSKODE 2017 Aansoekvorm Page 4

MEDIESE INFORMASIE ALLERGIEË ASMA EPILEPSIE BYSTEEK DIABETES ANDER AANDAG AFLEIBAARHEID SPEL SKRYF LEES ADHD GESTREMHEDE GEHOOR GESTREMD SIG GESTREMD VERLAM DOKTER SE NAAM DOKTER SE TELEFOON NOODKONTAK PERSOON NOODNOMMER BLOEDGROEP GEBREK MEDIESEFONDS NAAM MEDIESEFONDS NOMMER MEDIKASIE DOSIS OPMERKINGS 2017 Aansoekvorm Page 5

BUITEMUURSE AKTIVITEITE SPORT TIPE SKOOLSPAN PROV. SPAN LEIERSKAP POSISIE RAAD VAN LEERDERS KULTUUR VERENIGINGS Waar het jy gehoor van HTS BELLVILLE OPEDAG KOERANTE LEERDER VAN SKOOL AANBEVELING VAN LAERSKOOL BROERS EN SUSTERS BY HTS BELLVILLE NAAM GRAAD Tensy u op enige stadium die skool duidelik en skriftelik kennis gegee het van die alternatiewe, gee hierdie skrywe die skool die toestemming om 1. versamel, stoor en verwerk inligting aangaande u en enige Derde Party of geskeide of verwyderde Ouer verantwoordelik vir betalings van enige of alle bedrae verskuldig aan die Skool. 2. versamel, stoor en verwerk name, kontak inligting en inligting in verband met u en u Kind, en dat sodanige inligting beskikbaar gestel kan word aan ander Ouers/voogde, personeel of verantwoordelik persone wat deur die Skool verwante doeleindes om sodoende die bestuur van verhoudings tussen die Skool, Ouer/voogde, en huidige leerders te verbeter so wel as voorsiening van inligting en kommunikasie met die oud leerders unie. 3. insluiting van fotos, met of sonder name, van u Kind in Skoolpublikasies, of in die pers om die Skool of u Kind se aktiwiteite, prestasies of sukesse te vereer. 4. voorsien inligting en verwysings ten opsigte van u Kind tot enige ander opvoedkundige instelling wat u voorstel dat u kind mag bywoon. Ons sal voorsorg tref dat alle inligting aangaande u Kind akkuraat is en enige opinies aangaande sy/haar vermoeëns, aanlegte en karakter fair is. Die skool kan nie verantwoordelik gehou word vir enige skade wat u of u Kind mag ondervind weens die opinies wat ander geredelik mag uitgee nie, of korrekte verklarings of feit gebaseerde inhoud, in enige verwysing of verslag deur ons verskaf; en 5. die Skool mag nie enige van u persoonlike inligting in sy besit versprei of andersins publiseer nie, tensy u skriftelik u toestemming daarvoor aan die Skool gegee het nie. In so 'n geval mag die Skool slegs u skriftelike gespesifiseerde inligting aan ander en versprei of andersins publiseer met die doel soos in u skrywe vervat. 2017 Aansoekvorm Page 6

STATUTÊRE VERPLIGTING OM SKOOLGELD TE BETAAL 1. Ek/Ons doen hiermee aansoek om die Kind, waarvan die naam op hierdie vorm verskyn, as leerder van HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE te aanvaar. 2. Ek/Ons verklaar hiermee dat ek/ons die biologiese/aanneem ouers is en dat ek/ons wettige ouer is en / of wetlike voogskap het oor die bogenoemde leerder. 3. Ons neem kennis en verstaan die: a. Verpligte jaarlikse skoolgelde vir 2015 is R11 000 soos aanvaar deur die meerderheid van die ouers by 'n algemene vergadering. b. Skoolgelde is vooruit betaalbaar en verskuldig op eerste dag van skool. c. Betalings opsies is soos volg: MERK Skoolgelde kan ten volle betaal word Skoolgelde kan in 10 maandelikse paaiemente betaal word d. As ouers agterstallig is met een paaiement, dan is die volle bedrag verskuldig en dadelik betaalbaar. e. Biologiese/aaneem ouers is gesamentlik en afsonderlik verantwoordelike vir die betaling van skoolgelde ongeag die onderhouds en hofbevele wat tussen die partye mag bestaan. f. In die geval van nie-betaling van skoolgelde mag die skool wetlike aksie instel teen beide ouers ongeag hul getroude status.. g. In terme van Afdeling 39 van die Suid Afrikaanse Skole Wet, is ouers verantwoordelik vir die betaling van verpligte skoolgelde. Dis 'n statutêre verpligting. h. In terme van Afdeling 40 en 41 van die Suid Afrikaanse Skole Wet, mag die skool die betaling van verpligte skoolgelde afdwing. i. In geval waar die skool regsstappe moet neem vir die verhaling van skoolgelde, sal alle wetlike kostes, insluitend prokureurs / kliëntfooie en insamelings kostes aangaan deur die skool, verhaal word teen die ouer se rekening. j. Ek/Ons is in kennis gestel dat indien ek/ons nie skoolfonds kan betaal nie, ek / ons mag aansoek doen om vryskeiding van hierdie fooie. k. As ouers nie hulle skoolfonds verpligtinge nakom nie, mag die Ouer/s se rekord van nie-betaling met 'n bureau opgeneem word. 4. Ek/Ons onderneem om skriftelik kennis te gee van enige voorneme om my/ons kind uit die skool te onttrek en om alle boeke en/of toerusting wat aan die skool behoort, in my/ons kind se besit is, terug te besorg. 5. Die skool mag enige inligting omtrent ouers, as gevolg van hulle aanspreeklikheid ten opsigte van skoolfonds, behou en verwerk deur gebruik van ''n rekenaar of andersins. 6. Die ondergetekende hiervan kies hiermee die domicillum citandi et executandi soos onderaan aangedui. In die geval van adresverandering is die ouers verplig om die skool skriftelik in kennis te stel. ADRES: Die ondergetekende hiervan kies hiermee die domicillum citandi et executandi (amptelike adres) as: 7. Bogenoemde is geldig vanaf die dag waarop u die ouer/voog hierdie skrywe onderteken het totdat die leerder amptelik die skool verlaat. 2017 Aansoekvorm Page 7

VERKLARING : OUER 1 Ek verklaar hiermee dat die inligting wat ek op hierdie vorm vasgelê het, waar en korrek is en deur my handtekening hieronder, gee ek die Voorsitter van die Skool Beheer Raad, of sy/haar aangewese plaasvervanger, toestemming om enige onderstaande inligting of dokumente deur my verskaf te kontroleer of te verifieer. Ek verstaan dat indien enige inligting deur my verskaf vals sou wees, teen my opgetree kan word. Geteken op hierdie.. dag van. 20... HANDTEKENING VERKLARING : OUER 2 Ek verklaar hiermee dat die inligting wat ek op hierdie vorm vasgelê het, waar en korrek is en deur my handtekening hieronder, gee ek die Voorsitter van die Beheer Raad, of sy/haar aangewese plaasvervanger, toestemming om enige onderstaande inligting of dokumente deur my verskaf te kontroleer of te verifieer. Ek verstaan dat indien enige van die inligting deur my verskaf vals sou wees, teen my opgetree kan word. Geteken op hierdie.. dag van. 20... HANDTEKENING 2017 Aansoekvorm Page 8