ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Like dokumenter
INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

KAPTEIN VERDWYN. Onderwysersgids. Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word.

Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127)

Ps.119:89. Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5.

Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

STRUKTUUR VAN DIE KATEGISMUS

Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Kwartaal1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige.

Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies Hersien in Januarie 2018

Wat is in die boks? 7. Wat is in die boks? Lees my eers 8

SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE TEKSTE

INHOUDSOPGAWE. Inleiding...2. Apostoliese geloofsbelydenis...3. Die twee Sakramente...7. Filippense 2: Apostoliese geloofsbelydenis...

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DOEL MET KULTUURDEELNAME

DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*).

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

voete én in trane. Hulle optredes getuig van talent met toneelspel uit die boonste rakke. Die toneelstuk, Strepiespajamas, word as streekswenner

1 KONINGS. Inleiding 1 en 2 Konings

JUTA SE PARALLEL TAALSERIE (AFRIKAANS EN ENGELS) VIR SUIDAFRIKAANSE SKOLE DEUR H. H. BROODRYK, B.A.,

Die Heidelbergse Kategismus

DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS

EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR: 31 JANUARIE 2014

TE WEET. 28 Jan. 3 Feb. 2018

Psalm 91:1-7 (NLV) Op God kan ek vertrou. 22/08 23/08 25/08 27/08 31/08 1/09 12/09

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Trapkarre. AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad. 18 September

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM

Gr 12 Wiskunde Nasionale November 2014: Vraestel 1 GR 12 WISKUNDE - EKSAMENVRAESTELLE

Op die Oog af. MEI April 2014 Bybelse Ete

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

~tu~enternassa keur Inlywingsaksie goe~

OMSENDBRIEF 26 Augustus 2017

Uit die hoof se pen...


Vry en volkleur. Ligte, SOMER R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) aksie!

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Mees Algemene Vrae. 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie?

Hierdie afgelope week was daar weer etlike oomblikke gewees waar ons skool en ons leerders hulle hande kon saamslaan in dankbaarheid en

Liewe Ouers Ek wil aan al die onderwysers, leerlinge en ouers van Die Hoërskool Menlopark opreg bedank vir die manier hoe almal my verwelkom het.

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP

Vinkie. Laerskool Fairland. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier!

LANDBOUWETENSKAPE V1 OKT / NOV EKSAMEN 2014 GRAAD 10

CHASA BEKWAAMHEIDSTOETS LESINGS

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos:

SPORTTOER: SKOOLVAKANSIE:

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

INHOUD INLEIDING... 1

Copyright! All rights reserved Nederlandsk side 1 av 6

HOËRSKOOL PORTERVILLE

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Baie sterkte aan van die gr. 12-leerders en die die gr. 11-leerders wat tydens die vakansie die lenteskool by die skool bywoon

TROFEE-WYNSKOU OLD MUTUAL

R35.00 Issue 109 November 2014 WEN THE NEVILLE FOORD CHALLENGE : ALBRIGHT MUDDIE MAGIC ISSN

INHOUD INLEIDING JARIGE FEES... 2

HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM

GASVRYHEIDSTUDIES (Opdateer September 2016)

GASVRYHEIDSTUDIES (Opdateer Oktober 2015) Hierdie dokument moet saam met die volgende dokumente gelees word:

STUDENT GATEWAY GPS

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT REËLBOEK

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Jaarverslag 2008/2009

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT: SKOOLPLAN

Aansoek om Lidmaatskap

JAARBOEK Fakulteit Ingenieurswese Voorgraads. DEKAAN: Prof. JIJ Fick

DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE JAARBOEK SKOOL VIR GENEESKUNDE EERSTE GRADE EN DIPLOMAS

JAARVERSLAG VYFTIG-JARIGE HERDENKINGSJAAR NA GRAAD 12 HERMERKE 2016 JAARVERSLAG 1

BEPLANNINGSTUOIE VAN DIE ~ltejn KAROO VERSLAG STELLENBOSCH. deur. deur Prof. D. Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J.

5/2014 Liewe Ouers Annieka Moolman

opleiding op Universiteitsvlak

AANSOEK OM TOELATING

My doelwitte vir hierdie jaar. Inhoudsopgawe. Beplanner 2016 September 16 Oktober 30 November 42 Desember 54

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE. Senior fase Graad 7-9

Bedrogbeleid en -reaksieplan

HOOFSTUK 4. Die kern van die konstruktivisme kan, volgens Biggs en Moore (1993 :22), soos volg aangedui word:

AANSOEK OM LENING (IN TERME VAN DIE NASIONALE KREDIETWET, 34 VAN 2005)

Kopiereg 2008 J.G. Barkhuizen 165

Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

1. FANTASIE EN DIE FEËVERHAAL

VAN DER LINDE FAMILIEBOOM

MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGS BELEID

Transkript:

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 JUNIE 2015 GRAAD 7 PUNTE: 65 TYDSDUUR: 1½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.

ALGEMENE INLIGTING Hierdie vraestel bestaan uit DRIE afdelings: AFDELING PUNTE AFDELING A: BEGRIPSLEES 25 AFDELING B: TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES 20 AFDELING C: SKRYF EN AANBIED 20 GROOTTOTAAL 65 INSTRUKSIES Lees die instruksies by die vrae versigtig deur. Beantwoord AL die vrae. Skryf netjies en leesbaar. Laat ʼn reël oop tussen die antwoorde, Nommer al jou antwoorde presies soos op die vraestel. Bladsy 2 van 14

AFDELING A LEESBEGRIP VRAAG 1 Lees die storie en beantwoord die vrae. Naniwe vertrek na n nuwe plek en wil graag n ware avontuur beleef! My naam is Naniwe Rekgethile. Verlede Saterdag was daar niemand om my op te pas nie, toe moes ek saam met my ma na haar werkplek (work place) toe gaan. My maat Thabo het vroeg daardie oggend by my kom speel. Ek het vir hom gesê dat ek met die trein (train) Parktown toe sou gaan. Hy het gedink ek jok vir hom, maar toe vra ek my ma in sy teenwoordigheid (presence), en sy sê toe ja, ons gaan soontoe (there). Thabo dink hy weet alles net omdat hy in Graad 8 is en ek eers volgende jaar (next year) hoërskool (high shcool) toe gaan, en hy al die sokkerspanne (soccer teams) in Soweto ken. Thabo sê dat wanneer hy groot is, hy oorsee (overseas) sokker wil gaan speel. Ek weet nie of so iets moontlik (possible) is nie. Oorsee is baie ver. Ek het my ma gevra of Parktown oorsee is. Sy sê toe nee, dit is nie. Ek het gewens (wished) dit was. Dan sou ek almal kon vertel dat ek voor Thabo oorsee is. My ma en ek het stasie (station) toe gegaan. Die reis (traveling) het nie baie lank geduur (last) nie. Die stasie was so groot soos die hele wêreld. Ek het vreemde (strange) dinge gesien. Ek het n groot gebou met honderde vensters gesien. (Aangepas uit n kortverhaal deur Chris van Wyk) 1.1 Oor wie handel die storie? (1) 1.2 Wie is haar beste maat? (1) 1.3 Wat is haar maat se gunstelingsport? (1) 1.4 Wie is die oudste? (1) 1.5 Hoe weet jy dat sy nog nooit tevore buite Soweto was nie? (1) (5) Bladsy 3 van 14

VRAAG 2 Lees deur die volgende advertensie en beantwoord die vrae wat volg: kies die korrekte antwoord. In 1939 het ʼn Zuluwerker en musikant (musician) wat homself Solomon Linda genoem het, die eerste opname (recording) van die liedjie Die leeu slaap vannag (The lion sleeps tonight) in Johanneburg gemaak. Hy het die liedjie Mbube genoem, wat die Zuluwoord vir leeu is. Die liedjie het die beroemdste (well known) geword wat ooit uit Afrika gekom het. Dit is al in Frans, Japannees, Spaans, Deens en ander tale (languages) opgeneem. 2.1 Kies die korrekte antwoord uit die advertensie en skryf slegs die letter neer. Bv. C 2.1.1 Vir wie word die vertoning (show) aangebied? A. Die oumas en oupas. B. Die kinders C. Die pa s en ma s D. Ou mense (1) Bladsy 4 van 14

2.1.2 Die datum waarop die vertoning gaan plaasvind is: A. 1-24 Desember B. 1-24 November C. 25 Desember D. 24-25 Desember (1) 2.1.3 Vervoer is A. gratis vir leerders van Mpumalanga B. gratis vir leerders van Gauteng. C. gratis vir almal. D. gratis vir ou mense (1) 2.1.4 Die opvoering se naam is A. Die leeu en sy familie. B. Die Leeukoning. C. Die leeu en die koning. D. Leeu (1) 2.1.5 Die vertoning wys A. Maandae tot Vrydae 15h00 tot 18h00 B. Maandae tot Vrydae twee-uur. C. Maandae tot Sondae 15h00 tot 18h00. D. Maandae (1) (5) Bladsy 5 van 14

2.2 Gebruik die inligting in die advertensie en vul die vorm vir die kompetisie in. 2.2.1 (1) 2.2.2 (1) 2.2.3 (1) 2.2.4 (1) 2.2.5 (1) 2.2.6 (1) 2.2.7 (1) 2.2.8 (1) 2.2.9 (1) 2.2.10 (1) 2.2.1 2.2.2 2.2.3 2.2.4 2.2.5 2.2.6. 2.2.7 2.2.8 2.2.9 2.2.10 (10) Bladsy 6 van 14

VRAAG 3 Bestudeer nou die tydrooster en beantwoord dan die vrae. Welkom terug! Die klok lui. Vandag is die 10de Januarie, en die kinders is baie opgewonde omdat hulle terug by die skool is. "Welkom terug," sê mevrou Smith. "Kom ons kyk na die tydrooster (time table) teen die muur sodat julle julle naskoolse aktiwiteite kan kies," sê sy 3.1 Watter plakkaat kan jy teen die klaskamer se muur sien? (1) 3.2 Watter sport kan jy Maandae speel. Noem enige sport? (1) 3.3 Wanneer vergader die tuinbouklub? (1) 3.4 3.4.1 Kan jy in die koor sing en ook noodhulp doen? (1) 3.4.2 Gee ʼn rede vir jou antwoord. (1) (5) TOTAAL AFDELING A: 25 Bladsy 7 van 14

AFDELING B TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES VRAAG 4 Skryf die byvoeglike naamwoord (adjective) in die volgende sinne neer. Bv. Ek is n baie lang meisie met kort hare. ->Lang en kort 4.1 Thabo wil graag n beroemde sokkerspeler word. (1) 4.2 My ma bind helderblou linte in my hare. (1) VRAAG 5 Bestudeer die volgende prentjies en skryf die korrekte tyd neer. Kies die woorde uit die raampie. halfses sesuur vieruur twee-uur kwart oor ses halfdrie 5.1 5.2 5.1 5.3 5.4 5.5 (5) Bladsy 8 van 14

VRAAG 6 Verbind die sinne deur die voegwoorde (conjuctions) in hakies te gebruik. Bv. Ek hou van lekkers. Ek hou van koek. (en) Ek hou van lekkers en koek. 6.1 Die seuns speel sokker. Hulle speel krieket. (en) (1) 6.2 Ek hou van lekkers. Ek hou nie van koek nie. (maar) (1) VRAAG 7 Kies die woord uit die raampie om by die regte prentjie te pas, en skryf dit neer. agter; binne-in; onder; bo-op; voor; 7.1 Die kat is 7.1 die boks. (1) 7.2 Die kat is 7.2 die boks. (1) VRAAG 8 Maak meervoude (plurals) van die onderstreepte woorde. 8.1 Een kat maar baie. (1) 8.2 Een huis maar baie. (1) Bladsy 9 van 14

VRAAG 9 Skryf die sin in die negatief oor deur met die woord wat aangedui is te begin. 9.1 Mamma bak koek. (1) Nee, 9.2 Die hond is gevaarlik. (1) Nee, VRAAG 10 Skryf die sin oor en vul die regte leestekens en hoofletters in. waar bly susan VRAAG 11 Skryf die volgende werkwoorde neer wat in die volgende sinne voorkom. 11.1 Die kat slaap op die kussing. (1) 11.2 Ek stap in die veld.. (1) VRAAG 12 Watter sin is in die direkte rede ( direct speech ) geskryf. Kies uit die volgende sinne en skryf die letter neer. Bv. B A. Naniwe ry saam met haar ma in die trein B. Naniwe sê dat sy saam met haar ma in die trein ry. C. Naniwe het saam met haar ma in die trein gery. D. Naniwe sê: "Ek ry in die trein saam met my ma." (1) TOTAAL AFDELING B: 20 Bladsy 10 van 14

AFDELING C: SKRYF EN AANBIED VRAAG 13 13.1 TRANSAKSIONELE SKRYFWERK Bestudeer die prente en skryf dan die dialoog tussen Annie en Katlego wat daarop volg neer. Raampie 1 Raampie 2 Raampie 3 Raampie 4 Raampie 5 Raampie 6 Bladsy 11 van 14

Raampie 1: Annie is baie gelukkig. Sy en haar maats het twee naweke skoonmaakwerk by die rivier gedoen..raampie 2: Annie: Kyk net al die gemors! Nou sal die visse nie meer vrek nie. Annie hoor iets. Sy gaan staan, dan hoor sy dit weer. Raampie 3"Annie begin hardloop. Annie: Wat kan dit wees? Dit klink of iemand help roep. Skryf nou wat Annie en Katlego vir mekaar sê in raampie 4 tot-6. Elkeen kry 3 spreekbeurte(turns) Begin so: Annie : Katlego: (10) Rubriek: Dialoog Kriteria Benodig hulp Gedeeltelik bemeester 0-1 2 3 4-5 Beplanning, samehang, onderwerp en sinsbou en lengte Taalgebruik. Spelling en leestekens Geen bewyse van beplanning nie. Swak sinstrukture. Onderwerp vaag. Weining of niks geskryf. Baie foute in spelling, taal en leestekengebruik. Enkele bewyse van beplanning. Foute in sinstrukture. Bly gedeeltelik by die onderwerp. Slegs die helfte of minder van voorgestelde lengte. Algemene foute in taalgebruik, spelling en leestekens. Goed bemeester Uitstekend bemeester Duidelike bewyse van beplanning. Redelik korrekte sinsbou. Redelike goeie poging om by onderwerp te bly. Redelike korrekte lengte. Redelik min taal, -spel -en leestekenfoute. Deeglike beplanning. Eie inisiatief en korrekte sinsbou.bly deurgaans by onderwerp. korrekte lengte. Hoofsaaklik redelik korrekte spelling, taal en leestekengebruik. Bladsy 12 van 14

13.2 KREATIEWE SKRYFWERK Kyk na die prentjie wat Sipho se dag verduidelik. Gebruik die prentjie en die woorde in die woordblok om jou daaglikse roetine te verduidelik. Skryf ʼn paragraaf van 10 sinne. Beplan jou paragraaf. (10) opstaan; tandeborsel; badkamer; skoolklere; aantrek; ontbyt; busstop; vervoer; skoolwerk; netbal; sport; huiswerk; aandete; ontspan; bad; slaap Bladsy 13 van 14

Rubriek: Paragraaf Kriteria Benodig hulp Gedeeltelik bemeester 0-1 2 3 4-5 Beplanning, samehang, onderwerp en sinsbou en lengte Taalgebruik. Spelling en leestekens Geen bewyse van beplanning nie. Swak sinstrukture. Onderwerp vaag. Weining of niks geskryf. Baie foute in spelling, taal en leestekengebruik. Enkele bewyse van beplanning. Foute in sinstrukture. Bly gedeeltelik by die onderwerp. Slegs die helfte of minder van voorgestelde lengte. Algemene foute in taalgebruik, spelling en leestekens. Goed bemeester Uitstekend bemeester Duidelike bewyse van beplanning. Redelik korrekte sinsbou. Redelike goeie poging om by onderwerp te bly. Redelike korrekte lengte. Redelik min taal, spel -en leestekenfoute. Deeglike beplanning. Eie inisiatief en korrekte sinsbou.bly deurgaans by onderwerp. korrekte lengte. Hoofsaaklik redelik korrekte spelling, taal en leestekengebruik. TOTAAL AFDELING C 20 GROOTTOTAAL 65 Bladsy 14 van 14

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VRAESTEL 2 JUNIE 2015 GRAAD 7 PUNTE: 65 Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye.

Afrikaans TAT Vraestel 2 Memorandum Graad 7 Junie 2015 AFDELING A VRAAG 1 1.1 Naniwe Rekgethhile 1 1.2 Thabo 1 1.3 sokker 1 1.4 Thabo 1 1.5 Sy wou weet of Parktown baie oorsee was. 1 (5) VRAAG 2.1 2.1.1 B 1 2.1.2 A 1 2.1.3 B 1 2.1.4 B 1 2.1.5 A 1 (5) VRAAG 2.2 2.2.1 Kind se naam en van 1 2.2.2 Toepaslike adres Afrikaanse volgorde (kind se adres) 1 2.2.3 Toepaslike telefoonnommer (ma, pa of eie) 1 2.2.4 Toepaslike ouderdom (kind) 1 2.2.5 Toepaslike skoolnaam 1 2.2.6 Die leeu slaap vanaand of The Lion sleeps tonight 1 2.2.7 Johannesburg 1 2.2.8 1939 1 2.2.9 Solomon Linda 1 2.2.10 Enige een van die volgende Frans; Japannees; Spaans; Deens. 1 (10) Bladsy 2 van 5

Afrikaans TAT Vraestel 2 Memorandum Graad 7 Junie 2015 VRAAG 3 3.1. Die tydrooster vir na-skool se aktiwiteite 1 3.2 Netbal of sokker 1 3.3 Donderdag 15h00 1 3.4.1 Ja 1 3.4.2 Koor is voor noodhulp. 1 (5) TOTAAL AFDELING A: 25 AFDELING B TAALSTRUKTURE EN KONVENSIES VRAAG 4 4.1 beroemde 1 4.2 helderblou 1 VRAAG 5 5.1 sesuur 1 5.2 half drie 1 5.3 halfses 1 5.4 twee-uur 1 5.5 vieruur 1 (5) VRAAG 6. 6.1 Die seuns speel sokker en krieket 1 6.2 Ek hou van lekkers, maar ek hou nie van koek nie. 1 VRAAG 7 7.1 onder 1 7.2 bo-op 1 Bladsy 3 van 5

Afrikaans TAT Vraestel 2 Memorandum Graad 7 Junie 2015 VRAAG 8 8.1 katte 1 8.2 huise 1 VRAAG 9. 9.1 Nee, mamma bak nie koek nie. 1 9.2 Nee, die hond is nie gevaarlik nie. 1 VRAAG 10 10.1 Waar bly Susan? 2 VRAAG 11 11.1 slaap 1 11.2 stap 1 VRAAG 12 12 D 1 AFDELING C: SKRYF EN AANBIED 13.1 Dialoog Bladsy 4 van 5 (1) TOTAAL AFDELING B: 20 Kriteria Benodig hulp Gedeeltelik bemeester Goed bemeester 0-1 2 3 4-5 Beplanning, samehang, onderwerp en sinsbou en lengte Geen bewyse van beplanning nie. Swak sinstrukture. Onderwerp vaag. Weining of niks geskryf. Enkele bewyse van beplanning. Foute in sinstrukture. Bly gedeeltelik by die onderwerp. Slegs die helfte of minder van Duidelike bewyse van beplanning. Redelik korrekte sinsbou. Redelike goeie poging om by onderwerp te bly. Redelike korrekte lengte. Uitstekend bemeester Deeglike beplanning. Eie inisiatief en korrekte sinsbou. Bly deurgaans by onderwerp. Korrekte lengte.

Afrikaans TAT Vraestel 2 Memorandum Graad 7 Junie 2015 Taalgebruik. Spelling en leestekens Baie foute in spelling, taal en leestekengebruik. voorgestelde lengte. Algemene foute in taalgebruik, spelling en leestekens. Redelik min taal, - spel -en leestekenfoute. Hoofsaaklik redelik korrekte spelling, taal en leestekengebrui k. (10) VRAAG 13.2 Paragraaf Kriteria Benodig hulp Gedeeltelik bemeester Goed bemeester 0-1 2 3 4-5 Beplanning, samehang, onderwerp en sinsbou en lengte Taalgebruik. Spelling en leestekens Geen bewyse van beplanning nie. Swak sinstrukture. Onderwerp vaag. Weining of niks geskryf. Baie foute in spelling, taal en leestekengebruik. Enkele bewyse van beplanning. Foute in sinstrukture. Bly gedeeltelik by die onderwerp. Slegs die helfte of minder van voorgestelde lengte. Algemene foute in taalgebruik, spelling en leestekens. Duidelike bewyse van beplanning. Redelik korrekte sinsbou. Redelike goeie poging om by onderwerp te bly. Redelike korrekte lengte. Redelik min taal, spel -en leestekenfoute. Uitstekend bemeester Deeglike beplanning. Eie inisiatief en korrekte sinsbou.bly deurgaans by onderwerp. korrekte lengte. Hoofsaaklik redelik korrekte spelling, taal en leestekengebruik. (10) TOTAAL AFDELING 20 GROOTTOTAAL 65 Bladsy 5 van 5