1 Hoërskool Dr. E.G. Jansen Prysuitdeling Reglement 1
2 Prysuitdelingsreglementsopgawe 1. Reglement 1.1 Die uitvoerende komitee 4 1.2 Personeel 4 1.3 Finansies 4 2. Tipes toekennings 4 3. Algemene vereistes met betrekking tot toekennings 3.1 Toekennings, oorwegings en prosedure 5 3.2 Prestasiekleure 7 3.3 Erekleure 7 4. Prestasiedomeine 4.1 Akademie 8 4.1.1 Silwersertifikaat 8 4.1.2 Verguldesertifikaat 8 4.1.3 Getuigskrif van verdienste 9 4.1.4 Spyseniering 9 4.2 Kultuur 9 4.2.1 Toneel 9 4.2.2 Koor & sanggroep 10 4.2.3 Revue 10 4.2.4 Redenaars (skool, gilde, ATKV) 10 4.2.5 Kunswedstryd & Eisteddfod 11 4.2.6 Skoolkoerant 11 4.2.7 VCSV 11 2
4.3 Leierskap 4.3.1 Mentors 12 4.3.2 VLR 12 4.4 Diens 12 4.5 Snoepie 12 3 4.6 Sport 13 4.6.1 Rugby 13 4.6.2 Krieket 13 4.6.3 Netbal 13 4.6.4 Atletiek 13 4.6.5 Landloop 14 4.6.6 Tennis 14 4.6.7 Skaak 14 4.6.8 Gholf 15 4.6.10 Hokkie 15 4.6.11 Fietsry 16 4.7 Skoolbesoek 16 4.8 Buite skoolverband 16 5. Spesiale toekennings 5.1 Akademie 17 5.2 Kultuur 17 5.3 Sport 18 5.4 Uitvoerende komitee toekennings 20 Bylae 22 3
1. Reglement 1.1 Die uitvoerende komitee (UK) Hoërskool DR. E. G. Jansen 4 President Voorsitter Ondervoorsitter Datakoördineerders Dataverskaffers Addisioneel Skoolhoof Prysuitdelingsorganiseerder Adjunkhoof (Belas met prysuitdeling) Alle organiseerders van afdelings Alle organiseerders en betrokkenes van afdelings Enige ander lid wat deur die president, voorsitter of komitee gekoöpteer of benoem word. 1.2 Personeel Die personeel betrokke op die gebiede van Akademie (vakonderwysers, vakhoofde en departementshoofde), Kultuur (organiseerders), Leierskap (voogde), Diens (organiseerders) en Sport (afrigters/organiseerders) moet so spoedig moontlik skriftelik hul aanbevelings aan die voorsitter van die U.K. oorhandig. 1.3 Finansies n Volledige begroting en bestuur daarvan moet deur die voorsitter van die prysuitdelingskomitee gehanteer word in oorleg met die skool se finansiële beleid. 2. Tipes toekennings 2.1 Skoolbesoek 2.2 Sertifikaat van verdienste: Silwer (Akademies 2.3 Sertifikaat van verdienste: Goud (Akademies) 2.4 Getuigskrif van verdienste: (Akademies) 2.5 Sertifikaat van gelukwensing: (Buite Kurrikulêr) 4
2.6 Balkie (Kurrikulêr) 2.7 Prestasiekleure (Kurrikulêr) 2.8 Erekleure (Kurrikulêr) 2.9 Spesiale toekennings (Kurrikulêr) 2.10 Sertifikaat van gelukwensing tesame met balkies en trofee 5 3. Algemene vereistes met betrekking tot toekennings 3.1 Toekennings, oorwegings en prosedure Besluitnemingsmag word deur die komitee behou om sake te besleg wat nie ooglopend duidelik vanuit die beleidsdokument verkry kan word nie. Veranderings (byvoegings of weglatings) kan slegs deur die U.K. gedoen word. Voorwaardes wat in ag geneem moet word by die oorweging van toekennings. 3.1.1 Die tipes toekennings wat gemaak word word onder punt 2 hierna vervat 3.1.2 Balkies word deur die skool self uitgegee na die heffing betaal is soos deur die UK bepaal. Wapens kan by die verskaffers aangekoop word. Die verskaffers hou rekord daarvan. 3.1.3 Daar moet aan die minimum vereistes voldoen word. 3.1.4 Toekennings van enige aard kan weerhou word op grond van swak gedrag of 'n negatiewe gesindheid teenoor die skool (sien erekode). Die hoof behou die reg voor om op grond van n leerling se gedrag/optrede toekennings te weerhou/ ontneem. 3.1.5 By die verwerwing van 'n derde balkie in dieselfde afdeling, word prestasie kleure toegeken. 3.1.6 Toekennings word onder die volgende afdelings gedoen Akademie, Sport, Kultuur, Leierskap, Diens, Buite skoolverband & Spesiale toekennings 3.1.7 Daar hoef slegs aan een van die kriteria in die verskillende afdelings voldoen te word om in aanmerking te kom vir 'n dienooreenkomstige toekenning. 3.1.8 Toekennings tot en met erekleure word met sertifikate bekragtig na die afloop van 'n aktiwiteit in die loop van die jaar. 5
3.1.9 Leerlinge wat bewys kan lewer van hul prestasies in ander skole kan wel hul toekennings oordraagbaar maak. Hierdie reël geld slegs vir oordrag na 'n volledige kwartaal in die Hoërskool Dr. E. G. Jansen. n Leerling moet aansoek doen om sy prestasies te laat erken wat gepaard sal gaan met die nodige verifiëring deur die UK. 3.1.10 Die streep baadjie word in Gr 8 tot 12 gedra. Prestasie en erekleure mag vanaf gr 9 gedra word saam met `n swart baadjie. 3.1.11 Alle akademiese toekennings word op grond van n leerling se gemiddelde jaarpunt (R-punt) bepaal. Slegs gevalle waar op die groottotaal een of twee punte kortkom, sal as grensgevalle beskou word. Waar n enkele vak ter sprake is, word ook slegs gevalle beskou waar een of twee punte as vereiste kortgekom word. In hierdie gevalle kan aan die leerling die nodige krediet verleen word. `n Leerling wat kwalifiseer vir n balkie die einde van die jaar sal die volgende jaar aan die begin van die jaar die balkie ontvang. 3.1.12 Daar word deeglik rekord gehou van alle prestasies/toekennings sodat n leerling gedurende sy/haar volle hoërskoolloopbaan in aanmerking kan kom vir toekennings. 3.1.13 Alle wisseltrofeë toegeken moet voor n bepaalde datum weer terug by die skool wees. Ontvangs en inname van trofeë moet behoorlik skriftelik plaasvind. 3.1.14 Slegs sport of kultuur wat deur die skool aangebied of wat departementeel is word vir erkenning gereken. Indien daar enige finansiële erkenning ontvang word, moet dit in die skoolfonds inbetaal word, anders kry leerlinge nie erkenning nie. 3.1.15 Enige reserwe van enige sport, kultuur, ensovoorts moet 80% van wedstryde deelneem om te kwalifiseer vir n spesifieke toekenning wat deur die span verwerf word. 3.1.16 Nuwe leerlinge (nie vanaf gr8) mag verworwe balkies inruil (aankoop teen die huidige prys) mits die behaalde prestasie aan die nodige vereistes voldoen en die nodige bewyse van sodanige prestasie/s gelewer kan word. Op akademiese gebied moet die leerling gedurende die eerste eksamen wat volg op inskrywing die nodige bewys van prestasie lewer alvorens erkenning gegee sal word. n Leerling kan met n volgende eksamen ook nog n geleentheid kry (aanpassing), veral waar dit n senior leerling is en moontlike prestasie- of erekleure in gedrang is. 6 6
3.2 Prestasiekleure Hoërskool DR. E. G. Jansen 7 3.2.1 Prestasiekleure bestaan uit n swart baadjie, gestreepte das en n versierde wapen. 3.2.2 Kleure word toegeken nadat n leerling drie balkies (van dieselfde soort) ontvang het. 3.2.3 Leerlinge mag sodanige klere vanaf die leweransiers aankoop nadat hulle n toestemmingsbrief van die kantoor ontvang het. Hierdie brief word deur enige van die eersgenoemde drie lede van die UK onderteken ter bekragtiging (1.3.9). 3.2.4 Die leerlingraad dra dieselfde as bogenoemde met n omboorsel van geel koord op die rand van die baadjie. 3.3 Erekleure 3.3.1 n Swart baadjie, swart das met n skoolwapen en n versierde wapen met n lourierkrans. 3.3.2 Erekleure word toegeken na die verkryging van 2 prestasies van dieselfde soort. 3.3.3 Hertoekenning van erekleure vind plaas as n leerling weer erekleure verwerf. 4. Prestasiedomeine 4.1 Akademie 4.1.1 Silwersertifikaat Gr 8 tot 12 Geen vak mag gedruip word nie SILWER Gr 8 Gr 9 Gr 10 Gr 11 Gr 12 Alle vakke 60,0 60,0 60,0 55,0 55,0 7
8 4.1.2 Verguldesertifikaat Gr 8 tot 12 Geen vak mag gedruip word nie VERGULDE Gr 8 Gr 9 Gr 10 Gr 11 Gr 12 Alle vakke 70,0 70,0 70,0 65,0 60 Akademie Gr 8, 9 & 10 leerlinge met 80% gemiddeld vlg R-punt Gr 11 & 12 leerlinge met 75% gemiddeld vlg R-punt 3x Balkie Meer as 10% gemiddeld bokant vereiste gemiddeld vir n balkie 5x Balkie 2x Prestasie 4.1.4 Spyseniering 80 ure 4.2 Kultuur 8
Standaard 9 50 Punte 100 Punte ogv vorige toekennings 4.2.1 Toneel Lid van Oosrand wenners ATKV Brons Gaan deur na ATKV talentfees -Gauteng wenners Landswye wenners 4.2.2 Skoolkoor 1jr deelname Leerling moet 2jr.3jr of 4jr aaneenlopend deelneem Skoolkoor (Kompeterend op meriete) Evaluering tov 4 optredes En kunswedstryd beoordeling 5jr aaneenlopende deelname ATKV landswyd onervare kore wenner ATKV landswyd ervare kore wenner 4.2.3 Revue 9
10 1jr deelname Leerlinge moet 2jr, 3jr, of 4jr aaneenlopend deelneem 5jr Aaneenlopende deelname 4.2.4 Redenaars (skool, gilde, ATKV) ATKV deelname Gauteng Deelname Gilde finaal wenners ATKV Distrikswenner ATKV Semifinaal wenner ATKV Finaal wenner landwyd 4.2.5 Kunswedstryd Mag slegs in een streek deelneem en die skool bepaal die streek Slegs by 3 Eisteddfods 100 punte 50 Kredietpunte n Derde kunswedstryd word net inaggeneem as leerder nie alreeds die item 2 keer gedoen het nie of as dit glad nie aangebied is nie. 4.2.6 Skoolkoerant**** 60 punte Sertifikaat 120 punte Balkie Siklus van 2jr geld 20 punte Advertensie 2jr aaneenlopend 80 ure 120 punte 10
10 punte Artikels van 100 woorde 5 punte Foto s geplaas 60 punte Redakteur 30punte Sub-redakteur Hoërskool DR. E. G. Jansen 11 Verkose lid van die mentorgroep 15 punte Kern-redaksie Minimum n Minimum van 20 per jaar word vereis 4.2.7 VCSV 1 jaar kringleier 2 jr aaneenlopend Kringleier 1 jaar Bestuur 4.2.8 Pom-poms (Rasiegroep) 1 jaar deelname 2 jaar deelname 4 jaar deelname 3 jr aaneenlopend 5 jr aaneenlopend 4.3 Leierskap 4.3.1 VLR 11
12 Gr8-11 Jnr VLR (Ontvang metaal wapen) Gr 12 VLR leerlingraad Onderhoofleiers Hoofleiers 4.4 Diens 2 jr aaneenlopende diens (80-ure) 4.5 Snoepie**** 2jr aaneenlopende diens in snoepie/80-ure 4.6 Debutante R 2 000 insamel R 4 500 insamel Wenner (ontvang ook n wisseltrofee) 12
13 4.7 Sport 4.7.1 Atletiek *Distrikspanlid wat wel deelneem(ekurhuleni) ABSA bo 800 *Eerste plek by Ekurhuleni distrik 1 e plek Sup-InterHoër ABSA bo 1000 Provinsialespanlid EGJ Skoolatletiekspan super-16 wen Medalje op SA s (1`e,2`e of 3`e plek) 4.7.2 Fietsry***** Interklub wenner Inter Provinsiaal Wenner op SA s 4.7.3 Gholf Ligawenners A,B en C afdeling Boksburg *Kwalifiseer vir Easterns proewe *Nu Power 2de plek Wenners van Oos-Gauteng A, B en C afdeling Lid van Provinsiale skole *Nu Power wenners Lid van SA-span 4.7.4 Hokkie Liga wenners A en B spanne Lid van Oos-Gauteng skole A of B -span. Noordvaal wenners Lid van SA-span 13
14 Speel Nu Power finaal Noordvaal finaal Nu Power wenners 4.7.5 Krieket *A en B span finale * Lede Boksburg Span Lede van span wat Easterns liga wenners is *Easterns Pro 20 wenners *Titans Pro 20 Finaal Lid van Easterns(Provinsiaal) Skole *Titans Pro 20 Wenners *Super 20 finaal *Beeld/GM finaal SA Skole Gunn&Moore (Beeldtrofeë wenners) *SA Pro 20 wenners *Super 20 wenners 4.7.6 Landloop Individueel Zone span (liga) Distrikswenners Super-16 eerste 4 skole Suid-Gauteng span Direkteurs-semi Lid van Provinsiale A-span Super-16 wenners Lede van A-span wat direkteurstrofeë wen Lid van SA-span 4.7.7 Netbal Balkie: B-spanne wat super- 16 wen A-spanne deelname aan Gauteng (ligawenners?) A-spanne Nu Power finaal B-spanne D16 wenners Deelname aan Noordvaal finaal Nu Power wenners(a-spanne) Gauteng kleure Lid van SA-span Noordvaal wenners 14
15 C en D Liga wenners Gauteng Top 80 4.7.8 Rugby Speel in Valke finaal A en B spanne Valke wenners A en B spanne Speel in finaal Nu Power *Lid van Akademie Valke o/18 en o/16 Speel in die finaal van Beeldtrofee Lid van die Cravenweekspan Nu Power wenners(a- Spanne *Lid van Grant Khomo 0/16 Wenners van Beeldtrofee SA-Skole SA-Akademie 4.7.9 Skaak Distrikfinaal Lid van Oos-Gauteng B- span Deelname aan Gauteng finaal * Super 16 wenners Lid van Oos-Gauteng A- span Span wat provinsiale wenners is SA-span 4.7.10 Jukskei Liga wenners Provinsiale Kleure S A Span 4.7.11 Tennis span wat liga wen (nie A- spanne) Lid van Provinsiale A-span D6 Wenners(A-spanne) Direkteurstrofeë wen Lid van SA-span 15
16 Lid van Provinsiale B-span *Super 16 wenners 1ste spanne SA-kampioen 4.7.12 Perdry Neem deel aan Newcomer Challenge Lid van Ekurhuleni Gauteng span Lid van Gauteng Span 4.8 Skoolbesoek Alle toekennings word slegs in oorweging gebring mits die skoolbesoek aaneenlopend was. Vir die toekennings van een- tot vyfjaar onafgebroke skoolbesoek word n skoolbesoeksertifikaat uitgereik op aanvraag Vyf entwaalfjaarskoolbesoeksertifikate word slegs in gr12 uitgereik. 4.9 Buite skoolverband Die hoogste toekenning vir buite skoolverband is n medalje/klein trofee (SA KLEURE) Sertifikate word toegeken aan provinsiale kleure Buitekore/orkeste ontvang slegs sertifikaat 16
5. Spesiale toekennings Hoërskool DR. E. G. Jansen 17 5.1 Akademie 5.1.1 Toekennings Klein trofee vir die beste prestasie in elke vak en elke vlak, (gr 8 12) Geen vak onder 70% Wetrah-toekenning Beste prestasie in Wiskunde, Biologie en Natuur & Skeikunde Gr 10,11 en 12 Beste Akademiese prestasie gr 8-12 Wisseltrofeë saam met n houtskild word toegeken. Die skild word deur die leerling gehou Beste algehele akademiese prestasie (Gr 12 leerder wat oor 5-jaar die beste presteer het) 5.1.2 Vereistes Om te kwalifiseer vir n skild moet leerlinge in gr 8-10 n gemiddeld van ten minste 80% behaal het. In gr 11 en 12 is 75% die vereiste perk. Sommige pryse (veral gr 12) word geskenk. Hier is die vereiste die beste prestasie. 5.2 Kultuur 5.2.1 Toekennings Toekennings wat nie hier vervat word nie sal op meriete behandel word n Klein trofeë word in al die volgende gevalle aan die betrokke leerling geskenk Redenaarstrofeë: beste spreker Junior Engels Junior Afrikaans Senior Engels Senior Afrikaans Wisseltrofeë vir die leerling wat op alle kulturele vlakke die beste/veelsydigste 17
optrede die jaar gelewer het. Beste seun junior en senior Beste dogter-junior en senior Wisseltrofeë vir die beste prestasie in musiek en/of sang Beste kunswedstryd presteerder Prestasiekleure + hoogste gemiddeld per item, junior en senior Bekkigste leerling Prokureurs Malherbe Rigg en Ranwell 5.2.2 Vereistes Redenaarswenners word bepaal op n georganiseerde aand(e) waartydens leerlinge voor beoordelaars optree en die wenners dan aangewys word. Vir die skildtoekennings word veelsydigheid sowel as prestasie in ag geneem (Sien aanhangsel C) 18 5.3 Sport 5.3.1 Toekennings Elke toekenning gaan gepaard met n wisseltrofeë, terwyl n klein replika aan die leerling geskenk word. Beste junior rugbyvoorspeler Beste junior rugbyagterspeler Beste senior rugbyvoorspeler Beste senior rugbyagterspeler Beste junior netbalspeler Beste senior netbalspeler Beste doel Beste aanvallende speler Beste verdedigende speler Beste vordering in netbal Beste junior tennispeler (seun) Beste junior tennispeler (dogter) Beste senior tennispeler (seun) 18
19 Beste senior tennispeler (dogter) Tennis: Van Emmenistrofeë beste vordering seuns Tennis: Van Emmenistrofeë beste vordering dogters Beste junior kolwer Beste kunior bouler Beste senior kolwer Beste senior bouler Beste senior kolwer dogters Beste senior bouler dogters Beste veldwerker Beste junior skaakspeler Beste senior skaakspeler Beste junior hekkies seunsatleet Beste junior hekkies dogtersatleet Beste senior hekkies seunsatleet Beste senior hekkies dogtersatleet Beste junior seunsatleet Beste junior dogtersatleet Beste senior seunsatleet Beste senior dogtersatleet Beste landloopatleet (seun) junior en senior Beste landloopatleet (dogter)junior en senior Beste vordering in landloop Beste junior hokkiespeler en vordering Beste senior hokkiespeler en vordering Beste gholfspeler Debutant van die jaar (By bal oorhandig) 19
Hoërskool DR. E. G. Jansen 20 5.3.2 Spesiale toekennings Elke toekenning gaan gepaard met n wisseltrofeë, terwyl n klein replika aan die leerling geskenk word. Esther Van Zyl toekenning: Senior Sportvrou van die jaar (Veelsydigheid) Vetteman van der Merwe toekenning Senior Sportman van die jaar (Veelsydigheid) Super Spar trofee vir Top prestasie senior seun Super Spar trofee vir Top prestasie senior dogter Junior Sportman Junior Sportvrou 5.3.3 Vereistes Elke organiseerder van n sportsoort reël n vergadering met alle afrigters waarop besluit word aan wie die toekennings gemaak word. Die spesiale toekennings word gemaak na aanleiding van die tabel (Aanhangsel A) Die totale sportpunte word bymekaargetel. Atletiektoekennings word gemaak na aanleiding van die ABSA-tabel. Toekennings dus op grond van enkele prestasies. Indien moontlik moet prestasies statisies gemeet word. 5.4 Uitvoerende komitee toekennings 5.4.1 Toekennings gemaak deur President Wisseltrofeë en houtskildjie wat leerling hou 20
Herman Grobler skild Veelsydigste seun Elsabé Raats skild Veelsydigste dogter Hoërskool DR. E. G. Jansen 21 5.4.2 Vereistes Verwerwing van punte, sien aanhangsel A Punte moet verwerf word in al drie kategorieë, naamlik akademie, sport en ander aktiwiteite Berekeningsformule vir punte Berekeningstabel: Punt Akademie Sport & Kultuur 10 91-100% Erekleure 9 86-90% Erekleure 8 91-85% Erekleure 7 76-80% Erekleure 6 71-75% Prestasiekleure 5 66-70% Prestasiekleure 4 60-65% Balkie 3 56-60% Kaptein 2 51-55% A-Span lid 1 40-50% Deelnemer BYLAE KUNSWEDSTRYD 21
22 4.2.5 Kunswedstryd Mag slegs in een streek deelneem en die skool bepaal die streek Balkie Prestasiekleure Erekleure Slegs by 3 Eisteddfods(Item mag nie meer as twee keer gedoen word nie) Wenner van item (+5 punt) Ontvang trofee vir die beste leerling vir voordrag, voorlees, ens.(+5 punte) Kunswedstryde 50 Kredietpunte 100 punte A+++ (10 punte) A++ (8 punte) A+ (6 punte) A (5 punte) A- (4 punte) B+ (3 punte) B (2 punt) Toneel, sang en redenaarsdeelname Toneel en koorsang Punte verdubbel volgens bg. tabel na { 20, 19, 6, 12, 10, 8, 6, 4 } vir die gegewe simbole. 22
23 4.2.6 Eisteddfod 4.2.6.1 A+++ 95-100% (10-punte) A++ 90-94% (8-punte) Diploma (7-punte) A+ 85-89% (6-punte) Goud (5-punte) A 80-84% (5-punte) Silwer (3-punte) A- 79% (4-punte) Brons (1-punt) B+ 75-78% (3-punte) B 70-74% (2-punt) 4.2.6.2 Individuele en groepitems A+++ 10 A++ 8 A+ 6 A 5 A- 4 B+ 3 B 2 4.2.6.3 Konsertvoordragprogram Kombinasie van 3-5 genres. 15 Minute op verhoog. Vereiste dat veelsydigheid en dieptestudie deel daarvan uitmaak. 4.2.6.4 Eksperimentele werk Groep van 6-8 deelnemers. Onderlinge samewerking is baie belangrik As een deelnemer power vaar tel dit teen die groep. Kombinasie van 4-6 genres Rekwisiete Ure oefentyd A+++ 10 A++ 8 A+ 6 A 5 A- 4 B+ 3 B 2 4.2.6.5 Aantal Eistedffods slegs 3,item mag nie meer as 2 keer gedoen word nie 23
4.2.6.6 Redenaars by Eisteddfod tel as n item 4.2.6.7 Itemwenner (+1 punt) 4.2.6.8 Trofee wenner/ wenner van afdeling (+2 punte) 4.2.6.9 Skoolredenaars Graad wenners Klein trofeëtjie Algehele wenner Wisseltrofeë 24 24