NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT LANDBOUWETENSKAPE V1 OKT / NOV EKSAMEN 2014 GRAAD 10 PUNTE: 150 TYD: 2½ ure Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.
Landbouwetenskap V1 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4. 5. 6. Beantwoord AL die vrae in jou ANTWOORDBOEK. Begin ELKE vraag van AFDELING B op n NUWE bladsy. Lees al die vrae deeglik en beantwoord slegs wat gevra word. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommers van die vraestel. Nie-programeerbare sakrekenaars mag gebruik word. Skryf netjies en leesbaar.
Landbouwetenskap V1 3 AFDELING A VRAAG 1 1.1 Die volgende vrae word elk van vier moontlike antwoorde voorsien, waarvan slegs EEN korrek is. Kies die korrekte antwoord en skryf die toepaslike letter (A D) teenoor die vraagnommer (1.1.1 1.1.10) in jou ANTWOORDBOEK neer. Byvoorbeeld: 1.1.11 A 1.1.1 Die wetenskaplike studie van verhoudings tussen verskillende organismes in hul omgewing en hul verhouding met die nielewende dele van hul omgewing: A Biome B Ekologie. C Aanpassing D Simbiose 1.1.2 Organismes wat permanent in water leef, staan bekend as. organismes. A hidrofiliese B higrofiliese C mesofiliese D xerofiliese 1.1.3 Die rede (s) vir die ontwikkeling van nuwe rasse en plantkultivars: A Aanpassing B Hoër produksie C Better kwaliteit D Al die bogenoemde redes 1.1.4 Identifiseer die dier spesie wat n nie-herkouer is: A B C D Beeste. Hoenders. Skape. Bokke. 1.1.5 Die voedselsoort wat gereeld deur die meeste mense geëet word en die dominante deel van hul dieet uitmaak, staan bekend as: A B C D Vars voedsel Stapel voedsel Geprosesseerde voedsel Gedroogde voedsel
Landbouwetenskap V1 4 1.1.6 Biodiesel word vervaardig van. A B C D die fermentasie van plantmateriale steenkool plantolies diere uitskeidings 1.1.7 Die belangrikste wet in die Republiek van Suid-Afrika is die A B C D groenskrif witskrif regulasies grondwet 1.1.8 Wanneer n jakkals n lam doodmaak, is die lam die. A B C D Prooi verbruiker parasiet predator 1.1.9 Die Afrikaner is n voorbeeld van n ras. A B C D inheemse vleis Inheemse melk dubbeldoel uitheemse vleis. 1.1.10 Varke se karkaste word geklassifiseer volgens: A B C D kleur. groeitempo. slagmassa. produksie. (10x2) [20] 1.2 Selekteer die stelling/term uit KOLOM B wat by die term in KOLOM A pas. Skryf slegs die (A G) teenoor die vraagnommer (1.2.1 1.2.5) in jou ANTWOORDBOEK, byvoorbeeld: 1.2.6 K. KOLOM A KOLOM B 1.2.1 Outotrofe A. Voedselverwerking 1.2.2 Mesofiet B. Europese 1.2.3 Waardetoevoeging C. Gemiddelde watervoorsiening 1.2.4 Grond restitusie D. Herstel van grondeienaarskap na oorspronklike eienaars. 1.2.5 Bos Taurus E. Afrika F. Produsente G. Waterplante (5 x 2) (10)
Landbouwetenskap V1 5 1.3 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord/term teenoor die vraagnommer (1.3.1 1.3.5) in jou ANTWOORDBOEK. 1.3.1 1.3.2 1.3.3 1.3.4 1.3.5 n Groot natuurlike gebied of streek met n unieke stel eienskappe ten opsigte van klimaat, grond en landvorme. Wanneer twee of meer organismes in n ekosisteem dieselfde beperkte bron wil hê of benodig. Kook van melk by n hoë temperatuur en druk om bakterieë te vernietig. Lokale kennis wat uniek is vir elke kultuur en gemeenskap. Rasse wat vleis sowel as melk produseer vir die mark. (5 x 2) (10) 1.4 Verander die ONDERSTREEPTE woord (e) van die volgende stellings sodat die stellings korrek is. Skryf die korrekte woord teenoor die vraagnommer (1.4.1 1.4.5) in jou ANTWOORDBOEK. 1.4.1 1.4.2 1.4.3 1.4.4 1.4.5 Angorabokke produseer pels vir die mark. Ryperdrasse word gebruik om perdekarre te trek en lande te ploeg. Koedoes is grasvreters en word gejag vir vleis, vel en horings. In die primêre landbousektor, verskaf mense hul kennis en tyd om produksie te verbeter. Die sommerreënval woestyngebied van Suid-Afrika staan bekend as Sukkulente Karoo. (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45
Landbouwetenskap V1 6 AFDELING B VRAAG 2: Agro-ekologie 2.1 Die onderstaande diagram toon die interaksies tussen organismes in n ekosisteem. Bestudeer die diagram en beantwoord die volgende vrae. Jakals Leeu u Bok Wilde kat Haas valk Uil Groen plant produsent Mouse Slang 2.1.1 2.1.2 2.1.3 2.1.4 2.1.5 Identifiseer n opskrif vir die diagram. Noem EEN voorbeeld van die volgende uit die diagram: a) Herbivoor b) Karnivoor c) Omnivoor d) Primêre vebruiker e) Sekondêre verbruiker f) Weidingsdier Skryf n voedselketting met ten minste drie vlakke uit die gegewe voedselweb neer. Noem TWEE biotiese faktore wat die ekosisteem kan beinvloed. Noem TWEE Fisiografiese faktore wat n invloed op plant en dierelewe het. (6) (3) [15]
Landbouwetenskap V1 7 2.2 Aangeplante en veldbestuur is baie belangrike plaasbestuursbeginsels vir optimale produksie en winsgewendheid. Bestudeer die veldbestuurbeginsels van produsente A en B. PRODUSENT A: 1 2 3 4 PRODUSENT B: 2.2.1 2.2.2 2.2.3 2.2.4 2.2.5 2.2.6 Noem twee tegnieke wat hierdie produsente kan gebruik om hul weiveld te evalueer en te monitor. Noem vier veldbestuurspraktyke wat belangrik is om die weiding in goeie toestand te hou. Watter produsent (A of B) het die hoogste bestuursinsette? Watter veldbestuurspraktyk (produsent A of B) sal die voordeligste vir die veld wees? Identifiseer die bestuurspraktyk wat toegepas word deur produsent B. Noem die drie tipes natuurlike veld wat in Suid-Afrika voorkom. (4) (1) (1) (1) (3) [12]
Landbouwetenskap V1 8 2.3 Water is n baie belangrike natuurlike hulpbron in Suid-Afrika. Groot gedeeltes van die land is woestynagtig of halfwoestyn. Ons waterbronne word al hoe meer besoedel. Globale verwarming beinvloed die reënval van die land. 2.3.1 2.3.2 2.3.3 Noem die prosesse wat plaasvind by elk van die volgende letters: a) A b) N c) F Verduidelik die term El NINO. Noem twee gasse wat globale verwarming veroorsaak. (3) (3) (8) [35]
Landbouwetenskap V1 9 VRAAG 3: AGRI-INDUSTRIE en LANDBOU-EKONOMIE 3.1 Agri-industrie of landboubesigheid verwys na al die produksieaktiwiteite wat geassosieer word met landbou, byvoorbeeld produksie, prosessering en aanbod van landbouprodukte. Dit verwys ook na produksie vir die mark. Dit is dus die besigheid van boerdery. n Verskuiwing in landboubesigheid in in die laaste eeu plaasgevind. Masjienerie vervang dier en mens in die landbou. Tegnologie in landbou verbeter teen n hoë tempo. 3.1.1 Noem die VIER hoof funksies van die landboubedryf. (4) 3.1.2 Verduidelik die volgende terme kortliks: a) Pastoraleboerdery b) Kommersiële boerdery 3.1.3 Noem vier redes vir die prosessering van voedsel. (4) [12] 3.2 Bestudeer die volgende tabel wat die populasiegroei van Suid-Afrika van 1990 tot 2014 weergee. Jaar Populasie 1990 36 745 000 1995 41 275 000 2000 44 872 000 2005 48 073 000 2010 50 492 000 2014 51 684 000 3.2.1 Bereken die persentasie populasiegroei van 2000 na 2010. 3.2.2 Trek n lyngrafiek om die groei van die Suid-Afrikaanse populasie van 1990 tot 2014 aan te dui. (6) 3.2.3 Wat is die invloed van populasiegroei op die landboubedryf? Noem vier invloede. (4) [12] 3.3 Differensieer tussen die volgende DRIE grondhervormingsprogramme: 3.3.1 Gond restitusie. 3.3.2 Grond herverdeling. 3.3.3 Hervorming van besitreg. [6]
Landbouwetenskap V1 10 3.4 Plante voorsien die meeste van die landelike gemeenskap met bestanddele vir tradisionele medisyne. Kruiedokters gebruik dikwels kruiemedisyne in kombinasie met spirituele kragte. Suid Afrika het n ryke verskeidenheid plante met medisinale eienskappe, wat vir plaasdiere en mense gebruik word. Medisinale plante sluit struike in wat deur die Khoi mense vir jare as tradisionele drankies en medesyne gebruik word. Die boegoeplant word gebruik vir maagpyn. Essensiële olies word verkry van plante soos aalwyn en olywe. Plante word ook gebruik om interne en externe parasiete by diere te beheer. 3.4.1 Verduidelik die term: Inheemse kennis 3.4.2 Noem DRIE voordele van die gebruik van inheemse kennis in die landboubedryf. (3) [35]
Landbouwetenskap V1 11 VRAAG 4: DIERESTUDIES 4.1 Onderskei tussen spesies en rasse deur elke term te definieer. 4.2 Melkkoeie het sekere algemene eienskappe. Noem VIER van hierdie kenmerkende eienskappe. (4) 4.3 Merino s is een van die mees algemene skaaprasse in SUID-AFRIKA. Lys VIER unieke kenmerke van Merino skape. (4) 4.4 Suid Afrikaanse bokrasse kan verdeel word in drie hoofgroepe volgens hul produksie. Noem die drie produksielyne en gee n voorbeeld van n ras in elke geval. (6) 4.5 Wildboerdery is n belangrike boerdery in Suid-Afrika.Staaf hierdie stelling deur vier doeleindes (waarde) van wildediere in Suid-Afrika te noem. (4) 4.6 Identifiseer die volgende diere in die woordblok volgens die gegewe beskrywings. Skryf slegs die letter en antwoord neer. Angora, Karakul, Kaalnek, Muil, Leghorn, Duroc, Olifant, Arabier, Holstein, Landras, Saanen, Nguni, Damara, Jersey. 4.6.1 Die grootste lewende soogdier. 4.6.2 Nageslag van n manlike donkie en vroulike perd. 4.6.3 Hiedie ras word gebruik vir skou en as ryperd omdat dit n uitstekende gebalanseerde perd is. 4.6.4 Hitte bestande inheemse hoender ras. 4.6.5 Wit varkras met ore wat vorentoe hang. 4.6.6 Mediumraam beeste waarvan die velle verskillende kleure is met baie verskillende kleurpatrone. 4.6.7 Hoë eierproduseerders. 4.6.8 Inheemse skaapvleisproduseerder met n groot vet stert. 4.6.9 Lammmers word geslag binne 36 ure na geboorte vir hulle pels. 4.6.10 Groot swart en wit melkbeeste. (10) 4.7 Daar is n duidelike verskil tussen Bokhaar en Wol. Vergelyk bokhaar en wol in tabelvorm volgens die volgende eienskappe: 4.7.1 Kleur 4.7.2 Elastisiteit (3) [35] TOTAAL AFDELING B 105 GROOTTOTAAL 150
Landbouwetenskap V1 12
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT LANDBOUWETENSKAPE V1 OKT / NOV EKSAMEN 2014 GRAAD 10 MEMORANDUM PUNTE: 150 TYD : 2.5 Ure Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. Blaai om Asb
Landbouwetenskap/ V1 2 MDoE NOV 2014: Memorandum VRAAG 1.1 VRAAG 1.2 1.1.1 B 1.1.2 A 1.1.3 D 1.1.4 B 1.1.5 B 1.1.6 A 1.1.7 D 1.1.8 A 1.1.9 A 1.1.10 C (10 x 2) (20) 1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 F C A D B (5 x 2) (10) QUESTION 1.3 1.3.1 Bioom 1.3.2 Kompetisie 1.3.3 Pasteurisasie 1.3.4 Inheemse kennis 1.3.5 Dubbeldoel QUESTION 1.4 (5 x 2) (10) 1.4.1 1.4.2 1.4.3 1.4.4 1.4.5 Bokhaar Trek Weiers / grasvreters Tertiêre Nama-Karoo (5 x 1) (5) TOTAAL AFDELING A: 45
Landbouwetenskap/ V1 AFDELING B VRAAG 2: Agro-ekologie 2.1 Voedselweb: 3 MDoE NOV 2014: Memorandum 2.1.1 2.1.2 2.1.3 2.1.4 2.1.5 Voedselketting Voorbeeld van die gegewe voedselspinnerak a) Bok/ Haas / Muis / b) Leeu / Jakkals / Wilde kat/ slang/ valk/ Uil c) Kat d) Bok/ Haas / Muis e) Leeu / Jakkals / Wilde kat/ slang/ valk/ Uil f) Bok Groen plant(boom) Bok Leeu / Jakkals Groen plant Haas Kat / Jakkals Groen plant / Boom Muis Kat/ Uil/ Slang -Plante -Diere -Aspek / posisie t.o.v. son/ orientasie -Helling -Hoogte bo seespieël -Breedtegraad Enige (6) (3) 2.2 Weidingsbestuur. 2.2.1 2.2.2 2.2.3 2.2.4 2.2.5 2.2.6 Monitor : -Refraktometer. -Brix lesings -Skatting van weivoermassa volgens hoogte van weiveld. -Vergelyk kwadrante -Ekologiesel indeks metode (EIM) -Sleutelspecies tegniek -Degradasie gradient tegniek Enige Goeie bestuurspraktyke. -Wisselweiding -Korrekte tropgroottes -Korrekte dierverhoudings -Beheerde veldbrande -Kampstelsels / Gebruik kampe Enige (4) A A Deurlopende beweiding Soetveld Suurveld Gemengde veld (4) (1) (1) (1) (3) [12]
Landbouwetenskap/ V1 4 MDoE NOV 2014: Memorandum 2.3 Water. 2.3.1 Prosesse: (a) Kondensasie. (b) Evaporasie. (c) Transpirasie. (3) 2.3.2 El NINO Verwarming van see-oppervlaktetemperature rondom die ewenaar in die Stille Oseaan. Dit beïnvloed atmosferiese sirkulasie reënval en temperatuur in spesifieke dele in die wêreld. Onder normale reënval in Suid-Afrika Enige (3) 2.3.3 Koolstofdioksied Metaan ( CH 4 ) Ditikstofmonoksied (N 2 0) Chloorfluoorkoolstowwe (CFC) Enige [35] VRAAG 3: AGRI-INDUSTRIE en LANDBOU-EKONOMIE 3.1 Agri-industrie 3.1.1 Hooffunksies (belang) van die landboubedryf: - Voorsien voedsel - Voorsien roumateriale / Grondstowwe - Voorsien werksgeleenthede - Voorsien ekonomiese stabiliteit en groei (4) 3.1.2 Terme: a) Pastoraleboerdery: -Die praktyk waar diere aangehou word en opgepas word deur wagters wat trek na beter weiding b) Kommersiële boerdery -Goed ontwikkelde boerderysisteem om produkte te produseer om te verkoop. - Meganisering en arbeiders - Produkte word op mark verkoop of uitgevoers Enige 3.1.3 Prosessering van voedsel: - Voedsel veiliger om tee et vir langer / houvermoë -Vergemaklik bemarking en verspreiding -Vergemaklik vervoer van delikate en verrotbare voedsel. -Verlaag voorkoms van voedselveroorsakende siektes - Byvoeging van nutrient soos vitamiene -Verleng raklewe.
Landbouwetenskap/ V1 5 MDoE NOV 2014: Memorandum 3.2 Populasiegroei van Suid Afrika van 1990 tot 2014 3.2.1 Persentasie van populasie: 114939000 x 100 = 28,90% 51684000 3.2.2 Grafiek: Puntetoekenning: - Opskrif. - X-as benoem: Jare - Y- as benoem: Suid- Afrikaanse populasie (in duisende) - Korrekte waarde op lyn ( 2 marks) - Lyngrafiek (6) 3.2.3 Invloed van populasiegroei:: - Hoër vraag na voedsel - Minder bewerkbare grond - Minder klein en onderhoudsboere -Meer grootskaalse kommersiele boerdery -Minder vars water -Gronddegradasie -Besoedeling -Meganisasie/ minder arbeid benodig / werkloosheid -Verstedeliking -Ontbossing -Gronderosie Enige (4) (4) 3.3 Grondhervormingsprogramme. 3.3.1 Gond restitusie: Grond moet teruggegee word vir vorige eienaars en hul eienaarskap moet herstel word. 3.3.2 Grondherverdeling: Transformasie van die rassepatroon van grondeienaarskap. 3.3.3 Hervorming van besitreg: Die reg om grond te besit word herken, grond te gebruik en te beheer 3.4 3.4.1 IK - Kennis wat die locale mense het van die omgewing gebasseer op jare ondervinding 3.4.2 VIER voordele van IK. - Produkte goedkoper en geredelik beskikbaar - Maklik verstaanbaar (oorgedra in eie taal) / leer uit ondervinding - Word voorberei soos benodig / vervaldatum nie van toepassing - Geen spesialiste nodig - Bevorder omgewingsbewaring. - Volhoubare produksie Enige (3)
Landbouwetenskap/ V1 [35] 6 MDoE NOV 2014: Memorandum VRAAG 4: DIERESTUDIES 4.1 Spesies VS Rasse: -Spesies: Diere wat met mekaar kan kruis binne die spesie en vrugbare nageslag kan produseer. Verder verdeel in subspesies en rasse -Rasse: Groep diere van n spesifieke spesie wat sekere kenmerkende eienskappe toon. 4.2 Melkkoeie : - Spesifieke raskenmerke. - Vroulik met reghoekige liggaam en fyn beenstruktuur - Goeie konformasie met lang reguit rug, n diep wye ribbekas, n lang grasieuse nek en breë, sterk lende - Kruis moet gelyk en vierkantig wees. - Agterbene reguit,goed geplaas onder haar liggaam. - Voorbene moet reguit wees. - Goed ontwikkelde uier - Goed ontwikkelde en geplaasde spene - Voortplantingsdrif (Libido) - Hoë melkproduksie - Goeie voeromsetverhouding Enige (4) - 4.3 Merino skaap: - Sterk ras, groot liggaamsbou en goeie spiere - Horings of poenskop - Uitstekende konformasie - Ramme weeg meer as 100kg en ooie ongeveer 75kg. - Uitstekende kossoekers met uitstekende groeitempo en voeromsettingsverhoudings. - Ekonomiese omsetters van voer na vleis en wol - Groot veloppervlakte met digte wolfollikels vir wolproduksie - Sterk bene - Goeie moeders Enige (4) (4) (4) 4.4 Drie produksielyne met n voorbeeld: a) Melk - Saanen, Toggenburg, Alpine b) Vleis - Boer, Savanne, Kalahari Red, Indigenous African c) Bokhaar - Angora (6) 4.5 Wildboerdery: - Toerisme - Vleis - Velle - Jag - Bewaring - Fotografie
Landbouwetenskap/ V1 (4) 7 MDoE NOV 2014: Memorandum - Teel en bemark Enige 4.6 Diere: 4.6.1 Olifant 4.6.2 Miul 4.6.3 Arabier 4.6.4 Kaalnek 4.6.5 Landras 4.6.6 Nguni 4.6.7 Leghorn 4.6.8 Damara 4.6.9 Karakul 4.6.10 Holstein (10) 4.7 Sybokhaar en Wol: Kleur Elastisiteit Sybokhaar Wit met hoë glans en glinstering. 30% langer strek en sal terugkeer na oorspronklike vorm. Klere kreukel of rek nie maklik nie Wol Roomwit Baie elasties. Behou natuurlike vorm Kreukel nie maklik nie (3) [35] TOTAAL AFDELING B: 105 GROOTTOTAAL: 150