Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies Hersien in Januarie 2018

Like dokumenter
Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018)

DOEL MET KULTUURDEELNAME

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MEMORANDUM

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

E-pos asseblief die bewys van die betaling (duidelik gemerk met die skool se naam) ook aan of faks dit na

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

TROFEE-WYNSKOU OLD MUTUAL

Trapkarre. AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad. 18 September

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

voete én in trane. Hulle optredes getuig van talent met toneelspel uit die boonste rakke. Die toneelstuk, Strepiespajamas, word as streekswenner

JAARVERSLAG VYFTIG-JARIGE HERDENKINGSJAAR NA GRAAD 12 HERMERKE 2016 JAARVERSLAG 1

31/2018 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP

HOKKIEDOGTERS 1ste span: St Mary s en St Stithians. 2de span: TUKS-kliniek

JAARBOEK Fakulteit Ingenieurswese Voorgraads. DEKAAN: Prof. JIJ Fick

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Psalm 91:1-7 (NLV) Op God kan ek vertrou. 22/08 23/08 25/08 27/08 31/08 1/09 12/09

OMSENDBRIEF 26 Augustus 2017

SUID AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL VERENIGING BYLAE A TOT DIE GRONDWET

God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

JAARBOEK Fakulteit Natuurwetenskappe Voorgraads. DEKAAN: Prof. dr. J.J. Pienaar

Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127)

Hierdie afgelope week was daar weer etlike oomblikke gewees waar ons skool en ons leerders hulle hande kon saamslaan in dankbaarheid en

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Baie sterkte aan van die gr. 12-leerders en die die gr. 11-leerders wat tydens die vakansie die lenteskool by die skool bywoon

INHOUD INLEIDING JARIGE FEES... 2

EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR: 31 JANUARIE 2014

Gr 12 Wiskunde Nasionale November 2014: Vraestel 1 GR 12 WISKUNDE - EKSAMENVRAESTELLE

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

STRUKTUUR VAN DIE KATEGISMUS

Wat is in die boks? 7. Wat is in die boks? Lees my eers 8

Die Heidelbergse Kategismus

SPORTTOER: SKOOLVAKANSIE:

HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

INHOUD INLEIDING... 1

Vinkie. Laerskool Fairland. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier!

Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE JAARBOEK SKOOL VIR GENEESKUNDE EERSTE GRADE EN DIPLOMAS

Ps.119:89. Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5.

AANTEKENINGE BY DIE gekonsolideerde finansiële jaarstate (vervolg) vir die jaar geëindig 31 Maart 2014

Mees Algemene Vrae. 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie?

Aansoek om Lidmaatskap

DOWNLOAD OR READ : SJOKOLADE PDF EBOOK EPUB MOBI

Gr 10 Gr 11 Gr 12 Spesiale Toekennings / Special Awards

Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit!

Psalm 95(b) Ons eerbiedsbetoon aan die HERE, ons ewige Koning.

Jaarverslag 2008/2009

SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE TEKSTE

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE. Senior fase Graad 7-9

Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf

HOOFSTUK 4. Die kern van die konstruktivisme kan, volgens Biggs en Moore (1993 :22), soos volg aangedui word:

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT: SKOOLPLAN

INNHOLD. Side Eksempeleksamen 2T - Hele oppgavesettet 1. Oppgave 1 Eksempeleksamen 10

KAPTEIN VERDWYN. Onderwysersgids. Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

INHOUDSOPGAWE. Inleiding...2. Apostoliese geloofsbelydenis...3. Die twee Sakramente...7. Filippense 2: Apostoliese geloofsbelydenis...

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM

Uit die hoof se pen...

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf

Vry en volkleur. Ligte, SOMER R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) aksie!

MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGS BELEID

DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS

DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*).

NG KERK OOSTELIKE SINODE AGENDA

Liewe Ouers Ek wil aan al die onderwysers, leerlinge en ouers van Die Hoërskool Menlopark opreg bedank vir die manier hoe almal my verwelkom het.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

opleiding op Universiteitsvlak

Bedrogbeleid en -reaksieplan

AANSOEK OM TOELATING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die Winsbees The Profit Breed

AANSOEK OM LENING (IN TERME VAN DIE NASIONALE KREDIETWET, 34 VAN 2005)

nu ii Opdrachtgever Berekend door: log I.W. Bijbehorende tekeningen:,i,ĩŭ07s tak araqe ti ZK

HOËRSKOOL PORTERVILLE

TE WEET. 28 Jan. 3 Feb. 2018

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

SIYANDA DISTRIKSMUNISIPALITEIT TARIEFBELEID

Deel 2: Argitektuur, Bourekenkunde en Konstruksiebestuur en Stads- en Streekbeplanning

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT REËLBOEK

Subvragen. Overzicht. Hoofdvraag. Patiëntonderzoek - Gedrag. Jorien v.d. Velde Nascholing Psychosen maart

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos:

GASVRYHEIDSTUDIES (Opdateer September 2016)

Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe

1 KONINGS. Inleiding 1 en 2 Konings

Jaarkalender

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BEPLANNINGSTUOIE VAN DIE ~ltejn KAROO VERSLAG STELLENBOSCH. deur. deur Prof. D. Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J.

Geïntegreerde Jaarverslag 2015

Spelsimulatie. Co Daatselaar & Niels Tomson LEI/Agrocenter for strategic entrepreneurship 4 november 2008

GASVRYHEIDSTUDIES (Opdateer Oktober 2015) Hierdie dokument moet saam met die volgende dokumente gelees word:

Copyright! All rights reserved Nederlandsk side 1 av 6

JUTA SE PARALLEL TAALSERIE (AFRIKAANS EN ENGELS) VIR SUIDAFRIKAANSE SKOLE DEUR H. H. BROODRYK, B.A.,

OU O ER E - HA H ND N LEI E D I IN I G N

Uitslagen Schuttersbond St. Gerardus 2019

Innhold. Ka pit tel 1 Inn led ning Barn og sam funn Bo kas opp byg ning... 13


Transkript:

Bellrylaan Noordheuwel 1739 Privaatsak x2032 Krugersdorp 1740 Tel: (011) 954 1032 (011) 954 1056/7 Faks: (011) 954 1033 nories@global.co.za www.nories.co.za Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies Hersien in Januarie 2018 Algemene inligting 1. Die kriteria is in Januarie 2018 deur die ultuurbestuur van Hoӫrskool Noordheuwel hersien en die aanpassings is goedgekeur. 2. Die erkenning vir groepwerk-items sal deur die betrokke afrigters hanteer word: a. Redenaars en debat Me van Deventer b. Spreekkoor Me Clunie c. A capella en serrie Me Geldenhuys d. Norie Kreatief spreekkoor, toneel Me de Villiers-Knop 3. Individuele items moet op n kultuurprofielvorm ingevul en deurgegee word, op die datum wat verskaf sal word. Geen laat inlewerings sal in ag geneem word nie. Geen e-pos of enige ander elektroniese kommunikasiemedium in verband met hierdie prestasies sal in ag geneem word nie.

2 Kultuurkriteria Balkies wat toegeken word in wit, silwer, goud en erekleure is: Kultuur, Redenaars, Debat, Toneel, Koor, Spreekkoor, A capella Aktiwiteit Redenaars REDENAARS Berekening ATKV en Van Huyssteen-Oratorsfees: Provinsiale rondte : Silwer balkie Toppresteerder provinsiaal : Goue balkie - Top 10 op provinsiale vlak Nasionale rondte : Erekleure (sluit in: eerste- en tweedetaalsprekers) Nasionale wenner: Erepenning Debat DEBAT Redenaars en Groepredenaars kry REDENAARS balkies, en indien leerder in beide aktiwiteite presteer, sal die HOOGSTE prestasie die erkenning ontvang en punte nie akkumuleer nie. ATKV en Van Huyssteen- Oratorsfees: Provinsiale rondte ATKV: Silwer balkie Toppresteerder Provinsiaal ATKV: Goue balkie - Top 10 op provinsiale vlak Nasionale rondte ATKV: Erekleure Groepredenaars Radikale Redenaars REDENAARS Koor KOOR Serrie Provinsiale rondte: Silwer sertifikaat Nasionale rondte: Goud Landswye wenners: Erekleure Getal jare deelname: 2 jaar = wit balkie 3 jaar = silwer balkie 4 jaar = goue balkie 5 jaar = erekleure (As leerder 5 jaar deelname het in dieselfde jaar as wat ATKV wen, dan word erekleure slegs een maal toegeken.) Wen Beeld Eisteddfod = silwer balkie Bereik Landsfinaal ATKV = erekleure Deelname: 10 punte Serriewenners: 20 punte (deelname punte verval) Getal jare deelname: 2 jaar = 20 punte 3 jaar = 30 punte 4 jaar = 40 punte 5 jaar = 50 punte Kunswedstryd- deelname bereken soos onder afdeling KUNSWEDSTRYD bespreek

3 Spreekkoor SPREEKKOOR Getall jare deelname: 2 jaar = wit balkie 3 jaar = silwer balkie 4 jaar = goue balkie 5 jaar = erekleure Kunswedstryd- deelname bereken soos onder afdeling KUNSWEDSTRYD bespreek Norie A capella A CAPELLA NEA/RACA word op dieselfde manier bereken as kunswedstryd-punte ATKV Deelname: Eerste rondte: Wit sertifikaat Provinsiale rondte: Silwer sertifikaat Provinsiale rondte wenners: Goue sertifikaat Nasionale rondte: Goud Nasionale wenners: Erekleure Aantal jare deelname: 2 jaar = wit balkie 3 jaar = silwer balkie 4 jaar = goue balkie 5 jaar = erekleure (as leerder 5 jaar deelname het in dieselfde jaar as wat nasionale kompetisie wen, dan word erekleure slegs een maal toegeken.) A CAPELLA kry A CAPELLA- balkies, en indien die groep in meer as een kompetisie presteer, sal die HOOGSTE prestasie erkenning ontvang en punte nie akkumuleer nie. Idols Talentweek Toneel: TONEEL Deelname: 10 punte Top 17: 20 punte (deelname-punt verval) Top 8: 30 punte (vorige punt verval) Wenner: 45 punte (vorige punte verval) Danser by top 8 Idols: 5 punte Deelname punte: 10 punte Finalis : 15 punte (deelname punte verval) Kategoriewenner: 20 punte (vorige punte verval) Algehele wenner: 30 punte (vorige punte verval) Deelname Interne tonele: 10 punte (Talentweek) Kategorie-wenner tydens interne tonele/talentweek: 8 punte addisioneel Algehele wenner van toneelbeker 20 punte (deelname punte verval) ATKV-Tienertoneel Provinsiale rondte: Silwer balkie Provinsiale wenners: Goue balkie Nasionale finalis: Erekleure ATKV-sertifikaatwenners Goud: Erekleure

4 Silwer: Goue balkie Brons: Silwer balkie Pronk Podium (Aardklop) Streeksfinaal: Wit balkie Streekswenner: Silwer balkie Aardklop-deelname: Goue balkie Aardklop-wenner: Erekleure Pronk Podium-sertifikate Goud: Silwer balkie Silwer: Wit balkie Kategoriewenner Streeksfinaal: Goue balkie Algehele kategoriewenner Aardklop finaal: Erekleure Pronk Podium en Tienertoneel kry TONEEL- balkies, en indien leerder in beide aktiwiteite presteer, sal die HOOGSTE prestasie erkenning ontvang en punte nie akkumuleer nie. Tegniese Hulp of TONEEL Musiek-skryf- kuns en ander kultuur kompetisies 20 punte as heeltyds betrokke was Leerder deel van Tienertoneel/Toneel klank en beligting verdien dieselfde as Toneel Poort-kompetisie en Aksie Vrouekrag Deelname: 20 Punte Opgeneem in bundel: 100 punte Nasionale wenner: Erepenning FAK Skryf- en Kunskompetisie Deelname 20 punte Kategoriewenner 100 punte Nasionale wenner: Erekleure Musiek-, dans- en drama- eksamens : MUSIEK Trinity, Royal Schools/ABRSM, UNISA, Spraak- en Drama-eksamen Musiek gr. 5 met Lof : 30 punte Musiek g.r 6 met Lof : 50 punte Musiek gr. 7 met Lof : 70 punte Musiek g.r 8 met Lof : 100 punte Leerders moet die eksamen met 80% of meer slaag om in aanmerking te kom vir bogenoemde balkies. Geen teorie- eksamens word apart van instrument erken nie. Die hoogste prestasie word vir daardie jaar in aanmerking geneem, hetsy teorie of prakties. DRAMA LOF= 85% tot 94% Prestige 95%(+) Drama eerste jaar met Lof: 30 punte

5 Drama eerste jaar met Prestige: 50 punte Drama tweede jaar met Lof: 50 punte Drama tweede jaar met Prestige: 70 punte Drama derde jaar met Lof/Prestige: 100 punte Kunswedstryd Balkies toegeken: LW: Die skool erken die volgende kunswedstryde as binne skoolverband, mits n leerder/groep onder HS Noordheuwel se naam inskryf: RACA/NEA/ Young Ambassadors Awards/ RAK/ Pretoria Eisteddfod/ Monnas Musiek Eisteddfod RACA/RAK/Pretoria Eisteddfod/Monnas Musiek Eisteddfod Diamant/A++ = 5 punte Platinum/A+ = 4 punte Goud/A = 3 punte Silwer/B+ =2 punte Silwer/B = 1 punt Afdelingswenner: 15 punte Algehele wenner: 25 punte Slegs die beste 7 items se punte word in berekening gebring vir n BALKIE. Totale kunswedstrydpunte word in berekening gebring by die berekinging van trofeӫ. NESA (voorheen NEA) Diploma = 10 punte Hoog goud = 8 punte Goud = 6 punte Silwer= 4 punte Afdelingswenner = 30 punte Medaljewenner = 40 punte Top 10 van streek = 100 punte Ambassadeurstoekenning = Erekleure LW: Punte vir een item akkumuleer nie. Die hoogste punt vir daardie bepaalde item word toegeken. Young Ambassadors Awards (NEA tweede rondte) Kwarteindrondte : wit balkie Semifinaal: silwer balkie Afdelingswenner/ Deel van top 10: goue balkie Nasionale deelname: goue balkie Nasionale kategoriewenner: Erekleure Individuele Algehele Wenner: Erepenning LW: Geen punte akkumuleer vir hierdie kompetisie nie. Sou n leerder die semifinale rondte in meer as een item haal, sal daar steeds slegs n silwer balkie toegeken word. Medaljewenner/Afdelingswenner vir Young Achievers met medalje: 10 punte Medaljewenner/Afdelingswenner vir tweede rondte sonder medalje: 5 punte

6 Eksterne Kunswedstryde Balkies verwerf LW: Die skool erken die volgende kompetisies as buite skoolverband aangesien die skool as instansie nie aan hierdie kompetisies deelneem nie en leerders in hul privaat kapasiteit aanpak. Punte vir Young Ambassadors Awards akkumuleer nie op grond van hoeveelheid items wat na verskillende rondtes deurdring nie; die hoogste toekenning word gegee. SATCH/TALENT SA/ SA Championships (SACOPA) /Dance Star/Roodepoort Dance Festival/ Alberton Dance Festival Sleg een van hierdie kompetisies sal in n bepaalde jaar in berekening gebring word. Hierdie kompetisies word as buitemuurs geag en daarom verskil die erkenningstruktuur van die intern-erkende kunswedstryde. Slegs die hoogste 5 uitslae word vir n balkie in bereking gebring. Deelname: 10 punte Provinsiale deelname: Goue medalje of First Place (dans): 10 punte per medalje (deelnamepunt verval) Silwer medalje of Second Place (dans): 8 punte per medalje (deelnamepunt verval) Brons medalje of ThirdePlace (dans): 5 punte per medalje (deelnamepunt verval) Geen erkenning word gegee vir provinsiale of nasionale spanne wat verteenwoordig word nie. Revue Die kultuurbestuur sal n erkenningstruktuur daarstel, na afloop van die revuegroep se eerste kompetisie-seisoen, ten einde almal betrokke n geleentheid te gee om die aard, verloop en kwaliteit van elke kompetisie te verstaan. Enige kunswedstryd-deelname deur die revuegroep word op grond van die Kunswedstryd-kriteria erken. Berekening van punte vir kultuur balkies Penning = SLEGS UITSONDERLIKE PRESTASIE DISKRESIE VAN SKOOL Erekleure = 150+ punte verdien of Nasionale wenner van genoemde kompetisies Goud = 100 tot 149 punte Silwer = 70 tot 99 punte Wit= 50 tot 69 punte