Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018)

Like dokumenter
Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies Hersien in Januarie 2018

DOEL MET KULTUURDEELNAME

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MEMORANDUM

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

E-pos asseblief die bewys van die betaling (duidelik gemerk met die skool se naam) ook aan of faks dit na

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

TROFEE-WYNSKOU OLD MUTUAL

Trapkarre. AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad. 18 September

JAARVERSLAG VYFTIG-JARIGE HERDENKINGSJAAR NA GRAAD 12 HERMERKE 2016 JAARVERSLAG 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOKKIEDOGTERS 1ste span: St Mary s en St Stithians. 2de span: TUKS-kliniek

voete én in trane. Hulle optredes getuig van talent met toneelspel uit die boonste rakke. Die toneelstuk, Strepiespajamas, word as streekswenner

31/2018 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige.

JAARBOEK Fakulteit Ingenieurswese Voorgraads. DEKAAN: Prof. JIJ Fick

Psalm 91:1-7 (NLV) Op God kan ek vertrou. 22/08 23/08 25/08 27/08 31/08 1/09 12/09

SUID AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL VERENIGING BYLAE A TOT DIE GRONDWET

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP

OMSENDBRIEF 26 Augustus 2017

INHOUD INLEIDING JARIGE FEES... 2

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Baie sterkte aan van die gr. 12-leerders en die die gr. 11-leerders wat tydens die vakansie die lenteskool by die skool bywoon

EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR: 31 JANUARIE 2014

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

JAARBOEK Fakulteit Natuurwetenskappe Voorgraads. DEKAAN: Prof. dr. J.J. Pienaar

Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127)

Hierdie afgelope week was daar weer etlike oomblikke gewees waar ons skool en ons leerders hulle hande kon saamslaan in dankbaarheid en

Gr 12 Wiskunde Nasionale November 2014: Vraestel 1 GR 12 WISKUNDE - EKSAMENVRAESTELLE

Wat is in die boks? 7. Wat is in die boks? Lees my eers 8

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

Gr 10 Gr 11 Gr 12 Spesiale Toekennings / Special Awards

STRUKTUUR VAN DIE KATEGISMUS

INHOUD INLEIDING... 1

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Die Heidelbergse Kategismus

SPORTTOER: SKOOLVAKANSIE:

Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Vinkie. Laerskool Fairland. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier!

DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE JAARBOEK SKOOL VIR GENEESKUNDE EERSTE GRADE EN DIPLOMAS

DOWNLOAD OR READ : SJOKOLADE PDF EBOOK EPUB MOBI

Ps.119:89. Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5.

HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM

AANTEKENINGE BY DIE gekonsolideerde finansiële jaarstate (vervolg) vir die jaar geëindig 31 Maart 2014

Mees Algemene Vrae. 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie?

Psalm 95(b) Ons eerbiedsbetoon aan die HERE, ons ewige Koning.

Jaarverslag 2008/2009

HOOFSTUK 4. Die kern van die konstruktivisme kan, volgens Biggs en Moore (1993 :22), soos volg aangedui word:

Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf

Aansoek om Lidmaatskap

Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit!

Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf

INHOUDSOPGAWE. Inleiding...2. Apostoliese geloofsbelydenis...3. Die twee Sakramente...7. Filippense 2: Apostoliese geloofsbelydenis...

SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE TEKSTE

Uit die hoof se pen...

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT: SKOOLPLAN

INNHOLD. Side Eksempeleksamen 2T - Hele oppgavesettet 1. Oppgave 1 Eksempeleksamen 10

KAPTEIN VERDWYN. Onderwysersgids. Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Vry en volkleur. Ligte, SOMER R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) aksie!

Bedrogbeleid en -reaksieplan

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM

DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS

Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring WISKUNDE. Senior fase Graad 7-9

DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*).

Liewe Ouers Ek wil aan al die onderwysers, leerlinge en ouers van Die Hoërskool Menlopark opreg bedank vir die manier hoe almal my verwelkom het.

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos:

Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe

opleiding op Universiteitsvlak

AANSOEK OM TOELATING

NG KERK OOSTELIKE SINODE AGENDA

TE WEET. 28 Jan. 3 Feb. 2018

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOËRSKOOL PORTERVILLE

SIYANDA DISTRIKSMUNISIPALITEIT TARIEFBELEID

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGS BELEID

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Deel 2: Argitektuur, Bourekenkunde en Konstruksiebestuur en Stads- en Streekbeplanning

Die Winsbees The Profit Breed

Subvragen. Overzicht. Hoofdvraag. Patiëntonderzoek - Gedrag. Jorien v.d. Velde Nascholing Psychosen maart

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT REËLBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1 KONINGS. Inleiding 1 en 2 Konings

OU O ER E - HA H ND N LEI E D I IN I G N

BEPLANNINGSTUOIE VAN DIE ~ltejn KAROO VERSLAG STELLENBOSCH. deur. deur Prof. D. Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J.

nu ii Opdrachtgever Berekend door: log I.W. Bijbehorende tekeningen:,i,ĩŭ07s tak araqe ti ZK

AANSOEK OM LENING (IN TERME VAN DIE NASIONALE KREDIETWET, 34 VAN 2005)

Jaarkalender

Spelsimulatie. Co Daatselaar & Niels Tomson LEI/Agrocenter for strategic entrepreneurship 4 november 2008

JUTA SE PARALLEL TAALSERIE (AFRIKAANS EN ENGELS) VIR SUIDAFRIKAANSE SKOLE DEUR H. H. BROODRYK, B.A.,

GASVRYHEIDSTUDIES (Opdateer September 2016)

Uitslagen Schuttersbond St. Gerardus 2019

Geïntegreerde Jaarverslag 2015

Government Notices Goewermentskennisgewings

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GASVRYHEIDSTUDIES (Opdateer Oktober 2015) Hierdie dokument moet saam met die volgende dokumente gelees word:

Definitief. Gemeente Goirle. Grontmij Nederland B.V. Eindhoven, 11 januari ehv.341.R002/ij, revisie D1


Transkript:

Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018) Algemene inligting: 1. Die kriteria is op hersiening geneem en goedgekeur in Januarie 2018 deur die kultuur bestuur van Hoërskool Noordheuwel. 2. Groepwerk items se erkennig sal deur onderskeie afrigters hanteer word: Redenaars en Debat Me van Deventer Spreekkoor Me Clunie Acapella en serrie Me Geldenhuys Norie Kreatief spreekkoor, Toneel Me de Villiers-Knop 3. Individuele items moet op n kultuurprofiel vorm ingevul en deurgegee word op die datum wat deurgegee sal word. Geen laat inhandigings sal in ag geneem word nie. Geen epos of enige ander elektroniese vorm van hierdie prestasies sal in ag geneem word nie.

Kultuurkriteria Balkies wat toegeken word in wit, silwer, goud en erekleure is: Kultuur, Redenaars, Debat, Toneel, Koor, Spreekkoor, Acapella Aktiwiteit Redenaars: REDENAARS Berekening ATKV en van Huyssteen Oratorsfees: Eerste rondte: Wit Balkie Provinsiale rondte : Silwer Balkie Top presteerder Provinsiaal : Goue Balkie - Top 10 op provinsiale vlak Nasionale rondte : Erekleure (sluit in: eerste en tweede taal sprekers) Nasionale wenner: Erepenning Debat: DEBAT Redenaars en Groepredenaars kry REDENAARS balkies, en indien leerder in beide aktiwiteite presteer sal die HOOGSTE prestasie erkenning ontvang en punte nie akkumuleer nie. ATKV en van Huyssteen Oratorsfees: Provinsiale Rondte ATKV: Silwer balkie Top presteerder Provinsiaal ATKV: Goue balkie - Top 10 op provinsiale vlak Nasionale rondte ATKV: Erekleure Groepredenaars: Radikale Redenaars REDENAARS Koor: KOOR Serrie: Spreekkoor: SPREEKKOOR Provinsiale rondte: Silwer sertifikaat Nasionale rondte: Goud Landswenners: Erekleure Aantal jare deelname- 2 jaar = wit balkie 5 jaar = erekleure (as leerder 5 jaar deelname het in dieselfde jaar as wat ATKV wen, dan word erekleure slegs een maal toegeken.) Wen Beeld Eisteddfod = silwer balkie Bereik Landsfinaal ATKV = erekleure Serriewenners: 20 punte (deelname punte verval) Aantal jare deelname 2 jaar = 20 punte 3 jaar = 30 punte 4 jaar = 40 punte 5 jaar = 50 punte Kunswedstryd deelname bereken soos onder afdeling KUNSWEDSTRYD bespreek Aantal jare deelname 2 jaar = wit balkie 5 jaar = erekleure Kunswedstryd deelname bereken soos onder afdeling KUNSWEDSTRYD bespreek Norie Acapella NEA/RACA word op dieselfde manier bereken as kunswedstryd-punte

ACAPELLA ATKV Deelname: Eerste rondte: Wit sertifikaat Provinsiale rondte: Silwer sertifikaat Provinsiale rondte wenners: Goue sertifikaat Nasionale rondte: Goud Nasionale wenners: Erekleure Aantal jare deelname- 2 jaar = wit balkie 5 jaar = erekleure (as leerder 5 jaar deelname het in dieselfde jaar as wat nasionale kompetisie wen, dan word erekleure slegs een maal toegeken.) ACAPELLA kry ACAPELLA balkies, en indien die groep in meer as een kompetisie presteer sal die HOOGSTE prestasie erkenning ontvang en punte nie akkumuleer nie. Idols: Talentweek: Toneel: TONEEL Top 17: 20 punte (deelname punt verval) Top 8: 30 punte (vorige punt verval) Wenner: 45 punte (vorige punte verval) Danser by top 8 Idols: 5 punte Deelname punte: 10 punte Finalis : 15 punte (deelname punte verval) Kategoriewenner: 20 punte (vorige punte verval) Algehele wenner: 30 punte (vorige punte verval) Deelname Interne tonele: 10 punte (Talentweek) Kategorie-wenner tydens interne tonele/talentweek: 8 punte addisioneel Algehele wenner van toneelbeker 20 (deelname punte verval) ATKV Tienertoneel Provinsiale rondte: Silwer balkie Provinsiale wenners: Goue balkie Nasionale finalist: Erekleure ATKV Sertifikaat wenners Goud: Erekleure Silwer: Goue balkie Brons: Silwer balkie Pronk Podium (Aardklop) Streeksfinaal: Wit balkie Streeks wenner: Silwer balkie Aardklop deelname: Goue balkie Aardklop wenner: Erekleure Pronk Podium Sertifikate Goud: Silwer balkie Silwer: Wit balkie Kategorie wenner Streeksfinaal: Goue Balkie Algehele kategoriewenner Aardklop finaal: Erekleure Pronk Podium en Tienertoneel kry TONEEL balkies, en indien leerder in beide aktiwiteite presteer sal die HOOGSTE prestasie erkenning ontvang en punte nie akkumuleer nie. Tegniese Hulp: 20 punte as heeltyds betrokke was Leerder deel van Tienertoneel/Toneel klank en beligting verdien selfde as Toneel

of TONEEL Musiek-skryf- kuns en ander kultuur kompetisies Poort Kompetisie en Aksie Vrouekrag Deelname: 20 Punte Opgeneem in bundle: 100 punte Nasionale wenner: Erepenning FAK Skryf- en Kunskompetisie Deelname 20 punte Kategoriewenner 100 punte Nasionale wenner: Erekleure Musiek- dansdrama eksamens : MUSIEK Trinity, Royal Schools/ABRSM, UNISA, Spraak en Drama Eksamen Musiek Gr 5 met Lof : 30 punte Musiek Gr 6 met Lof : 50 punte Musiek Gr 7 met Lof : 70 punte Musiek Gr 8 met Lof : 100 punte Leerders moet die eksamen met 80% of meer slaag om in aanmerking te kom vir bogenoemde balkies. Geen teorie eksamens word apart van instrument erken nie. Die hoogste prestasie word vir daardie jaar in aanmerking geneem, hetsy teorie of prakties. DRAMA LOF= 85% tot 94% Prestige 95%(+) Drama eerste jaar met Lof: 30 punte Drama eerste jaar met Prestige: 50 punte Drama tweede jaar met Lof: 50 punte Drama tweede jaar met Prestige: 70 punte Drama derde jaar met Lof/Prestige: 100 punte Kunswedstryd Balkies toegeken: LW: Die skool erken die volgende kunswedstryde as binne-skoolverband hetsy n leerder/groep onder HS Noordheuwel se naam inskryf: RACA/NEA/ Young Ambassadors Awards/ RAK/ Pretoria Eisteddfod/ Monnas Musiek Eisteddfod RACA/RAK/Pretoria Eisteddfod/Monnas Musiek Eisteddfod Diamant/A++ = 5 punte Platinum/A+ = 4 punte Goud/A = 3 punte Silwer/B+ =2 punte Silwer/B = 1 punt Afdelingswenner: 15 punte Algehele wenner: 25 punte Slegs die beste 7 items se punte word in berekening gebring vir n BALKIE. Totale kunswedstryd punte word in berekening gebring by die berekinging van trofees NESA (voorheen NEA) Diploma = 10 punte Hoog goud = 8 punte Goud = 6 punte Silwer= 4 punte Afdelingswenner = 30 punte Medaljewenner = 40 punte Top 10 van streek = 100 punte Ambassadeurs toekenning = Erekleure LW: Punte vir een item akkumuleer nie. Die hoogste punt vir daardie bepaalde item word toegeken. Young Ambassadors Awards (NEA tweede rondte)

Kwarteindrondte : wit balkie Semi-finaal: silwer balkie Afdelingswenner/ Deel van top 10: goue balkie Nasionale deelname: goue balkie Nasionale kategoriewenner: Erekleure Individuele Algehele Wenner: Erepenning LW: Geen punte akkumuleer vir hierdie kompetisie nie. Sou n leerder die semifinale rondte in meer as een item haal sal daar steeds slegs n silwer balkie toegeken word. Medaljewenner/Afdelingswenner vir Young Achievers met medalje: 10 punte Medaljewenner/Afdelingswenner vir tweede rondte sonder medalje: 5 punte Eksterne Kunswedstryde: Balkies verwerf LW: Die skool erken die volgende kompetisies as buite skoolverband aangesien die skool as instansie nie aan hierdie kompetisies deelneem nie en leerders in hul privaat kapasiteit aanpak. Punte vir Young Ambassadors Awards akkumuleer nie op grond van hoeveelheid items nie na verskillende rondtes deurdring nie, die hoogste toekenning word gegee. SATCH/TALENT SA/ SA Championships (SACOPA) /Dance Star/Roodepoort Dance Festival/ Alberton Dance Festival Sleg een van hierdie kompetisies sal bereken word in n bepaalde jaar. Hierdie kompetisies word as buitemuurs geag en daarom verskil die erkenningstruktuur van die intern-erkende kunswedstryde. Slegs die hoogste 5 uitslae word in bereking gebring vir n balkie. Provinsiale deelname: Goue medalje of First Place (dans): 10 punte per medalje (deelname punt verval) Silwer medalje of Second Place (dans): 8 punte per medalje (deelname punt verval) Brons meedalje of Thirde Place (dans): 5 punte per medalje (deelname punt verval) Geen erkenning word gegee vir provinsiale- of nasionale spanne wat verteenwoordig word nie. Revue Die kultuurbestuur sal n erkenning struktuur daarstel na afloop van die Revue groep se eerste kompetisie seisoen ten einde almal betrokke n geleentheid te gee om die aard, verloop en kwaliteit van elke kompetisie te verstaan. Enige kunswedstryd deelname deur die Revue groep word op grond van die Kunswedstryd kriteria erken. Berekening van punte vir kultuur balkies Penning = SLEGS UITSONDERLIKE PRESTASIE DISKRESIE VAN SKOOL Erekleure = 150+ punte verdien of Nasionale wenner van genoemde kompetisies Goud = 100 tot 149 punte Silwer = 70 tot 99 punte Wit= 50 tot 69 punte