5/2014 Liewe Ouers Annieka Moolman

Like dokumenter
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN

EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR: 31 JANUARIE 2014

Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies Hersien in Januarie 2018

Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018)

voete én in trane. Hulle optredes getuig van talent met toneelspel uit die boonste rakke. Die toneelstuk, Strepiespajamas, word as streekswenner

God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige.

Liewe Ouers Ek wil aan al die onderwysers, leerlinge en ouers van Die Hoërskool Menlopark opreg bedank vir die manier hoe almal my verwelkom het.

Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127)

Psalm 91:1-7 (NLV) Op God kan ek vertrou. 22/08 23/08 25/08 27/08 31/08 1/09 12/09

Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit!

OMSENDBRIEF 26 Augustus 2017

DOEL MET KULTUURDEELNAME

Ps.119:89. Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5.

STRUKTUUR VAN DIE KATEGISMUS

KAPTEIN VERDWYN. Onderwysersgids. Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word.

Hierdie afgelope week was daar weer etlike oomblikke gewees waar ons skool en ons leerders hulle hande kon saamslaan in dankbaarheid en

Uit die hoof se pen...

Vinkie. Laerskool Fairland. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier!

Die Heidelbergse Kategismus

INHOUDSOPGAWE. Inleiding...2. Apostoliese geloofsbelydenis...3. Die twee Sakramente...7. Filippense 2: Apostoliese geloofsbelydenis...

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

HOËRSKOOL PORTERVILLE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

TE WEET. 28 Jan. 3 Feb. 2018

DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*).

SPORTTOER: SKOOLVAKANSIE:

Top 100 Nasionaal - Eerste Addisionele Taal

INHOUD INLEIDING JARIGE FEES... 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

1 KONINGS. Inleiding 1 en 2 Konings

Wat is in die boks? 7. Wat is in die boks? Lees my eers 8

INHOUD INLEIDING... 1

TROFEE-WYNSKOU OLD MUTUAL

DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

~tu~enternassa keur Inlywingsaksie goe~

Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Vry en volkleur. Ligte, SOMER R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) aksie!

Trapkarre. AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad. 18 September

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Baie sterkte aan van die gr. 12-leerders en die die gr. 11-leerders wat tydens die vakansie die lenteskool by die skool bywoon

JAARVERSLAG VYFTIG-JARIGE HERDENKINGSJAAR NA GRAAD 12 HERMERKE 2016 JAARVERSLAG 1

Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Op die Oog af. MEI April 2014 Bybelse Ete

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT: SKOOLPLAN

HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Gr 12 Wiskunde Nasionale November 2014: Vraestel 1 GR 12 WISKUNDE - EKSAMENVRAESTELLE

Track Events-23 September 2016 Evening Finals 200m's Finale/Finals Lane 1 SK Lane 2 SK Lane 3 SK Lane 4 SK 18:40 200m Girls 14 M. Tswilwan HPP M.

VAN DER LINDE FAMILIEBOOM

NG KERK OOSTELIKE SINODE AGENDA

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP

AANSOEK OM TOELATING

JUTA SE PARALLEL TAALSERIE (AFRIKAANS EN ENGELS) VIR SUIDAFRIKAANSE SKOLE DEUR H. H. BROODRYK, B.A.,

STUDENT GATEWAY GPS

Mees Algemene Vrae. 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie?

SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE TEKSTE

Jaarverslag 2008/2009

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

R35.00 Issue 109 November 2014 WEN THE NEVILLE FOORD CHALLENGE : ALBRIGHT MUDDIE MAGIC ISSN

Die Winsbees The Profit Breed

Aansoek om Lidmaatskap

CHASA BEKWAAMHEIDSTOETS LESINGS

Kopiereg 2008 J.G. Barkhuizen 165

SUID AFRIKAANSE VARSWATER OEWERHENGEL VERENIGING BYLAE A TOT DIE GRONDWET

Copyright! All rights reserved Nederlandsk side 1 av 6

VERENLID NO NAAM VAN M J D KALIBER KAL KAT GROEP BJV 185 DANNY MULLER VK 3.81 BJV 5257 ELISIO RECH 1 1 6X45 KK 5.53 BJV 311 FRANS GREEF 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM


AANSOEK OM LENING (IN TERME VAN DIE NASIONALE KREDIETWET, 34 VAN 2005)

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos:

Innhold. Ka pit tel 1 Inn led ning Barn og sam funn Bo kas opp byg ning... 13

DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE JAARBOEK SKOOL VIR GENEESKUNDE EERSTE GRADE EN DIPLOMAS

1. FANTASIE EN DIE FEËVERHAAL

The first day of the 2014 Boland Youth and Junior Championships took place on Thursday 27 February 2014 at the Dal Josaphat Stadium in Paarl.

Mannen min heter Ingar. Han er også lege. Han er privatpraktiserende lege og har et kontor på Grünerløkka sammen med en kollega.

BEPLANNINGSTUOIE VAN DIE ~ltejn KAROO VERSLAG STELLENBOSCH. deur. deur Prof. D. Met erkenning van bydraes deur : ( E. Stander S.J.

HOOFSTUK 4. Die kern van die konstruktivisme kan, volgens Biggs en Moore (1993 :22), soos volg aangedui word:

Gr 10 Gr 11 Gr 12 Spesiale Toekennings / Special Awards

De officiële MaïsWijzer 2019

úø ø úø ø wø ø ø ø ø ø ø ø ø ú ø ú øî ø ø ú ø ø ú ø Î Î ø wø ø ø ø ø ø ø ø ø ø ú ø nø øl ø J ú úl ø Kom, tro, og kom, glæde

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

opleiding op Universiteitsvlak

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transkript:

5/2014 Liewe Ouers Absolut aitsa, asembenemend en alte ongelooflik... En was dit n Vodacom-advertensie, was dit sekerlik n absolut yô! Ons swemspan het legendariese meters in die water oopgegolf op die A-liga Interhoër en n driekuns behaal: ons wen die dogtersafdeling, seunsafdeling én die afdeling vir gemengde skole, dus absolut alles! Ons harte bons van dankbaarheid en vrolikheid en sommer alles wat opwinding en trots laat borrel en bruis. En dan die piece de resistance... dis die eerste keer in 26 jaar wat n gemengde skool se seuns die seunsafdeling wen! Absolut Menlo-manne sonder keer met ons Menlodames sy-aan-sy langs hulle, maar geen aks in hulle skadu nie! En dan binne die swemmomentum is die B-span (wat meestal teen ander skole se A- spanne deelneem) en die C- span absolut deel van dié golf van vrolikheid en sukses... want vir elkeen in Menlo is daar n plekkie in die son... en hier gee elkeen sy beste sonder om te loer oor die skouer of ander dieselfde doen. Dit wat ons saambind is n absolut visie: hier doen elkeen wat hy doen goed, want as jy oefen om dit wat jy doen, goed te doen, word jy n meester daarin; net soos die teendeel ook die waarheid is: as jy oefen om slap te lê, word jy maklik n meester in slaplê! Tussen die vreugdevure deur, sien mens maklik dat slaplê net nie deel van die Menlo-woordeskat is nie, want hier pak kinders sonder slag of stoot die golwe. n Mens sit in vervoering en kyk hoe Marcé deur die water klief en hoor dít wat Menlo n anderste hartklop gee van die pawiljoene af vibreer elke keer as haar kop bo die water verskyn: n diep, duidelike en eenparige go, go, go. Ons swemmers oefen baie ure alleen, maar hullle is nie alleen nie... ons is n span waar elkeen n meester word met wat hy doen: as jy sing, sing jy, as jy dirigeer, dirigeer jy en as jy swem, swem jy... want saam is ons n majestueuse Menlo-moment met asembenemende momentum! Die wêreld het dromers nodig, die wêreld het doeners nodig, maar bó alles het die wêreld dromers nodig wat kan doen, skryf Sarah Ban Breathnach. Ons swemspan het lank gedroom en die laaste paar jaar al hoe meer drome doenbaar gemaak, maar steeds bly vashou aan die droom van dit absolut onverbeterlik doen! Vanjaar is die jaar vir n saluut aan elke swemmer wat die droom in n meesterplan omskep het in die legendariese golwe van 2014! Absolut Swem! Absolut yô! Annieka Moolman

Die atletiek wat in die Werkplan geskeduleer is vir Saterdag, 22 Februarie 2014 vind plaas op Vrydag, 21 Februarie 2014! Die psigometriese toetse wat op die jaarprogram geskeduleer is vir 26 Februarie 2014, is tot n later rustiger tyd uitgestel. 24/02 Hokkie: Inligtingsvergadering in Ouditorium om 18:30 25/02 Tennis: Liga vir junior dogters begin (elke Dinsdag) Debat: 18:30-20:30 26/02 Debat: Parkiedebat (seniors, 17:00-22:00, Personeelkamer) Beheerliggaamtussenverkiesing (18:30, Ouditorium) Restaurantaand om 18:30 27/02 Atletiek: Pasta-aand om 18:00 28/02 Muurbal: Bloemfontein Ope Atletiek: Jakaranda Prestige Interhoër (Pilditch) 1/03 Fietsry: provinsiaal Muurbal: Bloemfontein Ope 25/03 Menlo Soireé: 19:00: Koor, orkes en musiek (oorspronklik in die Werkplan geskeduleer vir 27/03) 27/03 Verrykingsakademie: 19:00 (oorspronklik in die Werkplan geskeduleer vir 25/03) Menlo-Opedag 2014 Agv die verkiesing wat nou op 7 Mei, plaasvind skuif ons Menloopedag na 14 MEI 2014 om 14:30. Absolut die 14 s! Interhoër 2014 Ons maak geskiedenis! Interhoër is ons skool se geleentheid van handevat en dit is sonder twyfel een van ons absolut hoogtepunte van die jaar! Hoeka hier waar die Tiho-sirkel net nie misgeloop kan word nie! Die Menlo-manier op Interhoër: Ons sit almal bankvas van 8:00-18:00. As daar iewers n groot histerie dreig: n Menlo-mater kan slegs die terrein ná 14:00 verlaat deur n brief van sy ouers VOOR VOLGENDE VRYDAG deur die graadvoog TE LAAT TEKEN met die presiese tyd aangedui waarop die mater die terrein moet verlaat en die brief dan by die hek vir Menlo-personeel te wys. Absolut veiligheid! Ons is netjieser as netjies in ons uitgaandrag en van ons krone tot ons tone blink met glimlagte wat strek van oor tot oor, want die Menlo-hartklop is n leefwyse. Die breektye op die pawiljoen is baie beperk agv die besonder baie besoekers daarom moet elkeen liefs opdaag as n Menlo-mobielealles-in-een! Dus: Neem saam: Kospakkies, koeldrank en baie water; Menlo-hoed en geesstokkie; Sonroom, kussinkie en sambreel; Menlo-waardes; Menlo-trots; en Menlo-maniere. Ons los tuis: Oortrektruie en baadjies; en Enigiets wat nie ons skool tot eer strek nie! WIE IS MENLO? JY IS MENLO!

Beheerliggaamtussenverkiesing Dié verkiesing vind plaas op Woensdag, 26 Feb 2014 om 18:30 in die Ouditorium. Ouers word uitgenooi om te kom nomineer en (indien ons n kworum is) te stem. Absolut Fotograwe Kyk wie oefen op ons Astro? n Mens kan nie nalaat om hande saam te slaan vir ons span absolut uitnemende fotograwe wat net nooit terugstaan vir son of rëen of ongemak nie! Hulle staan getrou langs die veld of langs die swembad van die moment wat die wegspringvlaggie wapper, tot die aankondiger SELA roep. Elke nuusbrief is n voorbeeld van die lojaliteit en ywer van die Menlofotograwe! Baie dankie aan Anike Stander en Bernard van Tonder (beide gr 12), Lara Pansegrouw (gr 11) en Carla Schreiber (gr 10) en Marius King ( n Menlo-pappa). Absolut Menlo-lens-legendes! Absolut Oupa! Bryan Grey se oupa het bewys: Menlo is n manier van dink en doen - dié Oupa het duidelik langs die Hillcrest swembad gewys hoe sy hart klop! Die Nasionale dameshokkiespan oefen blitsig en met vernuf op ons Absolut Astro. Hier is ook n steelfoto van die netbaldogters in aksie in die gimnasium: Die Gimnasium van Die Hoërskool Menlopark! Die Hoërskool Menlopark en RTF CrossFit Repeat neem hande om ons skool se sportspesifieke kondisionering oor te neem en tot hoë hoogtes te stuur. Die Gimnasium is reeds op volle dreef aan die oefen met ons eie kinders, maar is ook oop vir privaatgebruik. Ons gesels binnekort meer in detail oor die nuwe hupstoot. Vir meer inligting kontak gerus vir Morné ( 072 418 3351, morne@rtfcrossfit.com) of Branco (071 474 6523, branco@rtfcrossfit.com). Ouers op hul knieë, hou ons skool op sy voete! Hier s nog ʼn pyl uit die mamma s wat omgee-koker: Ons stryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen elke mag en gesag, teen elke gees wat heers oor hierdie sondige wêreld, teen elke bose gees in die lug. Bly dan op julle pos, toegerus met die waarheid as gordel om julle heupe, die vryspraak deur God as borsharnas, en die bereidheid om die evangelie van vrede te verkondig as skoene aan die voete. Daarby moet julle altyd geloof as skild in die hand hê, want daarmee sal julle al die brandpyle van die Bose kan afweer. Sit verlossing as helm op en vat die swaard van die Gees, dit is die woord van God. (EFESIËRS 6:12, 14-17)

PARKIEBAL Gaan loer gerus na die absolut beeldskoonste paartjies, dames en manne op dié webwerf: Ons lys gr. 11 toppresteerders is hersien en ons plaas graag weer die name: Marné Kruger 93.6%; Esté Hofmeyr 93.1; Carien Struwig 92%; Ruhann Botha 91.7%; Alicia Swanepoel 91,6% ; Stefani van der Merwe 91.6%; Animé Benade 90.9%; Monica Janse van Rensburg 90.4%; Ivan Ackermann 89.7%; Suné Olivier 89.6%; Philna van Veijeren 89.1%; Mignon Rühling 88.7%; Marlise Kroukamp 88.6%; Jeanelle Griesel 88.6%; Lelani Bredenkamp 88.3%; Jessie Jooste 87.7%; Clarice Naudé 87.3% Bianca Kruger 86.9%; Danielle van Schoor 86.9% en Pieter-Ben Bernard 86.9%.

Dit is met absolute trots dat ons die volgende atletiekuitslae met u deel: NOORDHEUWEL TOP 15: 12 FEBRUARIE 2014: UJ ATLETIEKSTADION Uitslae: Spankompetisie Die Hoërskool Menlopark eindig in die derde plek uit 33 skole! SKOOL ABSA-GEM. PLEK Helpmekaar Kollege 1022 1 Hoërskool Monument 994 2 Hoërskool Menlopark 972 3 Hoërskool Kemptonpark 949 4 Vereeniging Gimnasium 939 5 Hoërskool Eldoraigne 921 6 Hoërskool Montana 911 7 Hoërskool Noordheuwel 909 8 Hoërskool Rustenburg 909 9 Hoërskool Zwartkop 903 10 FLORIDA PRESTIGEBYEENKOMS: 4 FEBRUARIE 2014: UJ ATLETIEKSTADION Ons atlete is met trots die UJ-konings! Finale puntestand DOGTERS SEUNS SPAN MENLOPARK 389 3 419 2 808 1 KEMPTONPARK 422 1 362 3 784 2 WATERKLOOF 390 2 335 4 725 3 NOORDHEUWEL 336 5 205 7 514 4 EG JANSEN 196 7 273 5 469 5 HTS MIDDELBURG 238 6 226 6 464 6 FLORIDA 92 8 165 8 257 7 AHMP 385 4 AHS 437 1 Die volgende individuele toekennings is aan Menlopark atlete gedoen: Beste Junior Veldatleet Seuns Dewald Pienaar Beste Junior Veldatleet Dogters Beste Junior Baanatleet Seuns Beste Junior Baanatleet Dogters Beste Senior Baanatleet Dogters Senior Victor Ludorum Jamie-Leigh Venter Hannes van Rensburg Tunet Trumpie Hestia Hanekom Rivaldo Roberts Perdesport-ouers word uitgenooi na n gesellige kenmekaaraand op 22 Februarie 2014 om 18:30 by die onderste rugbyklubhuis van die skool. Tafels, stoele en braaiers word voorsien bring asseblief u eie vleis, drinkgoed en eetgerei. Reëlings ten opsigte van slaaie en bykosse sal deur die graadverteenwoordigers aan u deurgegee word. RSVP: by Iona Malan per epos: tinastone2@gmail.com

Paaltjies spat toe in alle rigtings toe Menlopark en Jeugland mekaar op die kolfblad raakloop! Menlo 2de XI vs Jeugland 1ste XI Jeugland 103 almal uit (Michael du Preez 4/17) Menlo 104/1 (Danie Rousseau 56*) Menlo wen met 9 paaltjies Menlo 1ste XI vs St. Stithians 1ste XI (T20) Menlo 117/9 St. Stithians 118/3 Die 0/14 en 0/15 A-krieketspanne van Menlopark hou ons naam hoog met die volgende spogtellings: Menlo o/14 A vs St. Stithians o/14 A St. Stithians 130/6 Menlo 131/5 Menlo seëvier met 5 paaltjies. Menlo o/15 A vs St. Stithians o/15 A St. Stithians 114/7 Menlo 115/2 Menlo wen met 8 paaltjies Menlo-swem wen die A-liga se seuns-, dogters- en gemengde afdeling! Absolut asembenemend! Die Hoërskool Menlopark se swemspanne skitter sopnat en supervinnig in die swembad tydens die A-bond Interhoër wat op Dinsdag, 18 Februarie by die Hillcrest swembad plaasgevind het! Ons spog met harte vol dankbaarheid oor hierdie absolut fenomenale uitslae die kersie op die koek is beslis die feit dat ons swemspan geskiedenis gemaak het deur vir die eerste keer in 26 jaar te sorg dat n gemengde skool se seuns, die seunafdeling van die A-liga swem gewen het en daarmee saam het ons ook nog die dogtersafdeling en die gemengde skole-afdeling gewen! A-liga Interhoër 2014: Dogters: 1. Hoërskool Menlopark 368 2. AHM 324 3. PHSG 271.5 4. Cornwall Hill College 267 5. St Mary s DSG 256 6. Crawford College 208 7. Hoërskool Garsfontein 206 8. Hatfield Christian School 199.5 9. Woodhill College 142 Seuns : 1. Hoërskool Menlopark 366 2. PBHS 362 3. AHS 319 4. St Albans College 260 5. Hoërskool Garsfontein 231 6. Woodhill College 193 7. Crawford College 178 8. Cornwall Hill College 168 9. Hatfield Christian School 166

Gemengde Skole: Individuele toekennings: 1. Hoërskool Menlopark 734 Junior Victor Ludorum: Ruben Smit 2. Hoërskool Garsfontein 437 Senior Victrix Ludorum: Marcé Loubser 3. Cornwall Hill College 435 Senior Victor Ludorum: Bryan Gray 4. Crawford College 386 5. Hatfield Christian School 365.5 6. Woodhill College 335 Verbeterde rekords: Dogters o/19, 4 X 50m Wisselslag aflos & Vryslag aflos: Elmarie v d Merwe, Emily Erasmus, Marcé Loubser en Liné Grobler Dogters o/19, 100m Rugslag: Marcé Loubser Seuns o/19, 100m Rugslag: Bryan Gray Seuns o/14, 4 X 50m Wisselslag aflos Christiaan du Toit, Botha du Toit, Ruben Smit en en Vryslag aflos: Calvin Stoltz Die B-liga Interhoër 2014 het op Maandag, 17 Februarie 2014 by die Hillcrest swembad plaasgevind en die swemmers het met trots deelgeneem teen die ander deelnemende skole se A-spanne! Dogters: Skool Puntetotaal 1 AHM (B) 350 2 H/S Waterkloof 303 3 Menlopark (B) 301 4 Midstream College 245 5 PHSG (B) 216 6 H/S Montana 208 7 H/S Oos Moot 207 8 Willowridge H/S 179 9 H/S Eldoraigne 165 10 Sutherland H/S 123 Seuns: 1 PBHS (B) 369 2 AHS (B) 310 3 Midstream College 298.5 4 H/S Waterkloof 269 5 H/S Montana 213 6 Menlopark (B) 209 7 H/S Eldoraigne 167 8 H/S Oos Moot 165 9 Sutherland H/S 162.5 10 Willowridge H/S 136 Gemengde Skole: 1 H/S Waterkloof(A) 572 2 Midstream College(A) 543.5 3 Menlopark (B) 510 4 H/S Montana (A) 421 5 H/S Oos Moot (A) 372 6 H/S Eldoraigne (A) 332 7 Willowridge H/S (A) 315 Die C en D-liga Interhoër 2014 het op Donderdag, 20 Februarie 2014 by die Hillcrest swembad plaasgevind en die swemmers het met trots deelgeneem teen die ander deelnemende skole se A-spanne! Dogters: 1 St Mary s DSG (B) 726 2 Menlopark (C) 645 3 H/S Zwartkops 631 4 H/S Pretoria Noord 625 5 Deutsche Schule 610 6 H/S Die Wilgers 474 7 H/S Hendrik Verwoerd 457 8 Sutherland High School (B) 447 9 Willowridge High School (B) 392 Seuns: 1 H/S Zwartkops 736 2 Deutsche Schule 653 3 H/S Pretoria Noord 640 4 Menlopark (C) 587 5 H/S Hendrik Verwoerd 557 5 H/S Die Wilgers 557 7 Sutherland High School (B) 525 8 Willowridge High School (B) 397 Gemengde skole: 1 H/S Zwartkops 1374 2 H/S Pretoria Noord 1268 3 Deutsche Schule 1264 4 Menlopark (C) 1232 5 H/S Die Wilgers 1031 6 H/S Hendrik Verwoerd 1015 7 Sutherland High School (B) 972 8 Willowridge High School (B) 789

Fietsryers moet onthou van die spinning elke Maandagoggend om 07:00 by die gimnasium om te verseker dat die fietsryspeke aanhou om n Menlodeuntjie te sing. Fietsryers moet ook onthou om eerskomende Donderdagmiddag, 20 Februarie 2014, om 14:30 by die Rosemary-hek bymekaar te kom, waar n afrigter beskikbaar sal wees. Hier is ons 2014-kapteine: Marius de Beer en Janice Venter Tydens die St Mary s Prestige tennistoernooi eindig die Menlo meisies naelskraap 3de uit 8 topskole! Hulle het ook tydgehad vir n bietjie Valentyns-brilpret, ná die tyd ABSOLUT DANKIE Ek wil vir Menlo 'n pluimpie gee: Ons woon talle atletiekbyeenkomste van ander skole in ander provinsies by en ek staan elke keer breë bors as Menlopark, geklee in hul rooi, blou en wit met trots hul kreet en die skoollied sing. Selfs die optrede van die leerders op en van die veld af is puik! Ek is dankbaar dat beide ons seuns hierdie tradisie en kame raadskap kan meemaak. Dankie vir alles wat julle, as onderwysers, vir ons kinders doen. Malida Middleton