God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige.

Like dokumenter
Sing vooraf staande: Psalm 27:4, 5 (p. 127)

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN

STRUKTUUR VAN DIE KATEGISMUS

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MEMORANDUM

INHOUDSOPGAWE. Inleiding...2. Apostoliese geloofsbelydenis...3. Die twee Sakramente...7. Filippense 2: Apostoliese geloofsbelydenis...

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 1 bylaag.

Leer hierdie psalm en versie uit jou kop uit!

Psalm 95(b) Ons eerbiedsbetoon aan die HERE, ons ewige Koning.

Die Heidelbergse Kategismus

DIE EERSTE BRIEF AAN TIMOTEUS

Ps.119:89. Parashah 1 Bereshit In die begin. Gen.1:1 6:8 Jes. 42:5-43:10 Matth.1:1-17;19:3-9; Mark.10:1-12; Joh.1:1-18; OP.21:1-5; 22:1-5.

Kriteria vir kultuurprestasie (hersien Januarie 2018)

KAPTEIN VERDWYN. Onderwysersgids. Nota: Hierdie gratis gids mag na goeddunke gekopieer en gebruik word.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2016 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 12 SEPTEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 MEMORANDUM

Wat is in die boks? 7. Wat is in die boks? Lees my eers 8

Kriteria vir toekennings van kultuurprestasies Hersien in Januarie 2018

DIE WENSLIKHEID V A N 'N HERSIENING VAN DIE AFRIKAANSE VERTALIN G VAN DIE BYBEL*).

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

1 KONINGS. Inleiding 1 en 2 Konings

HOËR TEGNIESE SKOOL BELLVILLE AANSOEKVORM

Vry en volkleur. Ligte, SOMER R26 (BTW ingesluit) R22,81 (Buiteland) aksie!

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Op die Oog af. MEI April 2014 Bybelse Ete

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

HOOFSTUK 4. Die kern van die konstruktivisme kan, volgens Biggs en Moore (1993 :22), soos volg aangedui word:

Trapkarre. AANGEBIED DEUR DIE Ingenieurstudenteraad. 18 September

voete én in trane. Hulle optredes getuig van talent met toneelspel uit die boonste rakke. Die toneelstuk, Strepiespajamas, word as streekswenner

Government Notices Goewermentskennisgewings

Liewe Ouers Ek wil aan al die onderwysers, leerlinge en ouers van Die Hoërskool Menlopark opreg bedank vir die manier hoe almal my verwelkom het.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

~tu~enternassa keur Inlywingsaksie goe~

Gr 12 Wiskunde Nasionale November 2014: Vraestel 1 GR 12 WISKUNDE - EKSAMENVRAESTELLE

Uit die hoof se pen...

Mees Algemene Vrae. 1. Wat beteken n multi-belanghebberorganisasie?

Geïntegreerde Jaarverslag 2015

opleiding op Universiteitsvlak

111. De nye tekstrekkene.

SELF-STUDIEGIDS VIR TAALONDERWYSERS SKRYF VAN: KREATIEWE TEKSTE LANGER TRANSAKSIONELE TEKSTE KORTER TRANSAKSIONELE / NASLAAN / INFORMATIEWE TEKSTE

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE UP

TE WEET. 28 Jan. 3 Feb. 2018

DOWNLOAD OR READ : SJOKOLADE PDF EBOOK EPUB MOBI

DOEL MET KULTUURDEELNAME

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT

Uitgegee deur: Tel: / Faks: Epos:

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NG KERK OOSTELIKE SINODE AGENDA

DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE JAARBOEK SKOOL VIR GENEESKUNDE EERSTE GRADE EN DIPLOMAS

Subvragen. Overzicht. Hoofdvraag. Patiëntonderzoek - Gedrag. Jorien v.d. Velde Nascholing Psychosen maart

Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf

JAARBOEK Fakulteit Ingenieurswese Voorgraads. DEKAAN: Prof. JIJ Fick

Dekaan: Prof JA Volmink BSc, MB,ChB (Kaapstad), DKG (SA), MPH (Harvard), DPhil (Oxon), MASSAf

1. FANTASIE EN DIE FEËVERHAAL

TROFEE-WYNSKOU OLD MUTUAL

AANSOEK OM LENING (IN TERME VAN DIE NASIONALE KREDIETWET, 34 VAN 2005)

JUTA SE PARALLEL TAALSERIE (AFRIKAANS EN ENGELS) VIR SUIDAFRIKAANSE SKOLE DEUR H. H. BROODRYK, B.A.,

Registre til Tekstbok for Den norske kirke Tekstrekkene ble vedtatt av Kirkemøtet Tekstboken tas i bruk fra 1. søndag i advent 2011 (2. rekke).

Bedrogbeleid en -reaksieplan

Aansoek om Lidmaatskap

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hvordan er det egentlig Er det egentlig noen forskjell på kristne?

HOKKIEDOGTERS 1ste span: St Mary s en St Stithians. 2de span: TUKS-kliniek

SIYANDA DISTRIKSMUNISIPALITEIT TARIEFBELEID

Psalm 91:1-7 (NLV) Op God kan ek vertrou. 22/08 23/08 25/08 27/08 31/08 1/09 12/09

DET PERSONLIGE KALLET

Copyright! All rights reserved Nederlandsk side 1 av 6

EERSTE UITGAWE VAN DIE JAAR: 31 JANUARIE 2014

VÅR OVERBEVISNING, VÅR HISTORIE, OG VÅRT ARBEID

CHASA BEKWAAMHEIDSTOETS LESINGS

MUNISIPALITEIT KREDIETBEHEER- EN SKULDINVORDERINGS BELEID

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SPORTTOER: SKOOLVAKANSIE:

Hierdie afgelope week was daar weer etlike oomblikke gewees waar ons skool en ons leerders hulle hande kon saamslaan in dankbaarheid en

Men man kommer ikke bort fra at teorien om at hebreerbrevet var Paulus forfatterskap når man leser avslutningen av brevet:

Metodistkirken: Kirkeårets tekster

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Jaarverslag 2008/2009

1.1 Hvordan startet Paulus og teamet tjensten i Tessalonika?

Skapelsen av mennesket og inkarnasjonen av Kristus

Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe

E-pos asseblief die bewys van die betaling (duidelik gemerk met die skool se naam) ook aan of faks dit na

VINEYARDS TROSBEKJENNELSE

UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT REËLBOEK

STUDENT GATEWAY GPS

31/2018 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING

HVEM SKREV EVANGELIENE?

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Et TEMA fra - Roald's rom i rommet. B. Er vår norske formaning lik den bibelske formaning?

Vinkie. Laerskool Fairland. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personeel sê dankie aan leerders op dié manier!

My doelwitte vir hierdie jaar. Inhoudsopgawe. Beplanner 2016 September 16 Oktober 30 November 42 Desember 54



T 4 GOD OF SECOND CHANCE 25

AANTEKENINGE BY DIE gekonsolideerde finansiële jaarstate (vervolg) vir die jaar geëindig 31 Maart 2014

NIEUW EXTRA MATTE AFWERKING Color collectie Whatever you like!

Die Winsbees The Profit Breed

Noe nytt er skjedd. Noe nytt er skjedd Guds kjærlighet i våre hjerter

BREVET TIL HEBREERNE FORTSETTES..

INHOUD INLEIDING... 1

Transkript:

God se plan vir optimale geestelike groei in elke gelowige.

Efesiërs 4:11-16 (NLV) 11 Hý het sommige as apostels gegee, ander as profete, ander as evangeliste, en ander as herders en leraars, 12 om God se mense toe te rus vir die werk wat hulle in sy diens moet doen. Hulle werk is om Christus se liggaam op te bou. 13 So sal ons uiteindelik almal deur geloof en deurdat ons die Seun van God ken, n eenheid vorm, n volmaakte mens, wat aan die standaard van Christus se volmaaktheid voldoen. 14 Dan, as mense ons met slinksheid en slimstreke op verkeerde paaie wil lei, sal ons nie meer soos klein kindertjies wees nie. Ons sal nie meer omgewaai of weggewaai word deur die wind van elke ding wat hulle verkondig nie. 15 Nee, terwyl ons mekaar liefhet, sal ons by die waarheid bly en so in alle opsigte groei om soos Christus te wees. Dit werk so: Christus is die Hoof. 16 Onder leiding van die Hoof is die liggaam goed aanmekaargesit. Al die ondersteunende ligamente hou die liggaam bymekaar. Elke liggaamsdeel vervul sy bestemde funksie, en so, deur liefde te bewys, bou die liggaam homself op.

Ouderlinge van Efese: Hand 20:28 Ouderlinge: 1 Pet 5:2 HERDER LERAAR Mat 7:28; Mat 23:8-10 Joh 10:11; 1 Pet 5:4; Heb 13:20 APOSTEL Heb 3:1 Die 12 Mark 3:14 Paulus - Rom 1.1 Jakobus - Gal 1:19 Barnabas - Open 14:4,14 Andronicus & Junias - Rom 16:7 Silas - 1 Tes 2:6 Epaphroditus - Fil 2:25 Valse apostels - 1 Kor 15:7 PROFEET Mat 21:11 ONTSTAAN Antiogië Open 13:1 Valse Profete - 2 Pet 2:1 EVANGELIS Luk 19:10; Luk 4:18-19 Fillipus - Hand 21:8 Timoteus - 2 Tim 4:5 Abraham: Gen 20:7 Vroeë profete: Num 12:6; Deut 13:1-5 Agabus: Hand 21:10; 11:28 Profeet vd Kretensers: Tit 1:12

Elke persoon ken God op n diep en intieme vlak. Eenheid in die gemeenskap van gelowiges. Elke gelowige bereik volwassenheid in Christus. Standvastigheid in ons geloof. Jesus se karakter en leefstyl word uitgeleef. Die geloof gemeenskap sorg en gee om vir mekaar. Die liggaam bou, stig en bedien mekaar. HOEKOM IS DIE VYFVOUDIGE BEDIENING NOODSAAKLIK?

OPTIMALE GROEI

Die Herder is die ringvinger want hy fokus op ons verhouding met Christus en met mekaar. die Leraar, Is die pinkie wie se lering lekker diep in die oor kan ingaan. Die Evangelis is die langste vinger want hy wil altyd uitreik na verlorenes. Die Profeet is die wysvinger want hy wys rigting aan en wys ook foute uit. Die Apostel is eerste, die duim want hy kan aan al die ander vingers raak en gee krag aan die greep van die hand. DIE VYFVOUDIGE BEDIENING

Passie vir die verwesenliking van die koninkryk. Vrug: gelowiges is op Christus as fondament gebou en hulle aanvaar en erken Sy seggenskap oor hulle hele lewe. Passie vir die Wil van God. Vrug: duidelikheid oor die wil van God in gelowiges se lewe en/of in bepaalde omstandighede Passie vir Siele. Vrug: Nuwe bekeerlinge en mense wat teruggeval het of afvallig geword het keer terug. Passie vir Verhoudinge Vrug: Herstelde verhoudinge, en versoening tussen opponerende partye. Passie vir die Woord. Vrug: Mense verstaan en ken die Woord, en word nie meer rondgegooi deur dwaallering nie DIE VRUG EN PASSIES VAN DIE VYFVOUDIGE BEDIENING

APOSTEL Pionier / Stigter / Bouer / Inisieerder / Hervormer PROFEET Wetgewing / Logistiek / Beleidmaking EVANGELIS Bemarking / Verkope / Markkenners HERDER Menslike Hulpbronne / Skakeling LERAAR Onderrig / Opleiding DIE VYFVOUDIGE BEDIENING IN DIE MARKPLEIN

EVANGELIS Dissipelskap, getuienis, byeenkoms, uitreike LERAAR Opleiding Kursusse Inligting Bemagtiging APOSTEL Leierskap ontwikkeling, mentorskappe, Christus kultuur, groter prentjie, koers vastelling. PROFEET Daarstelling van waardes, elkeen verstaan God se wil vir sy/haar lewe, aanbidding en gebed. HERDER Verhoudinge en sosiale programme, Omgee, Versoening, Berading, DIE AKTIWITEITE V.D. VYFVOUDIGE BEDIENING IN LANDBOU

Dis nie posisies en titels nie. (Geen struktuur) Jy word nie aangewys/verkies tot hierdie posisie nie. (2 Kor 10:12-17) Nie almal is geroep om in een van hierdie bedieninge te staan nie, maar almal moet blootstelling kry aan AL VYF hierdie bedieninge. Daar is ook ander bedieninge en gawes waarin mense funksioneer soos, vrygewigheid, gasvryheid en administrasie. Die fokus is dus nie net om mense in die Vyfvoud Bediening te identifiseer nie. Iemand kom tot bekering (Evangelis). Die persoon word versorg (Herder) en opgelei om weer ander te bedien. (Lering) Die persoon word deurentyd bloot gestel aan korreksie en goddelike inspraak, die aktivering van die gawes van die Gees, hoe om God se stem te hoor en onderskei. (Profeet) Uiteindelik word die persoon gestuur en bemagtig om ʼn verskil te maak in Jerusalem, Judea, Samaria en die uithoeke van die wêreld. (Apostel) Al die ampte werk deurentyd in harmonie met mekaar om die gelowige te help om optimaal te groei in Christus. WAT IS DIE VYFVOUDIGE BEDIENING NIE